ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Sewe lande beplan netwerk vir Amasone

Die verwoestende brande in die reënwoude van Suid-Amerikaanse state het sewe lande laat vergader om ’n gesamentlike strategie uit te werk vir die toekoms. ’n Gesamentlike ooreenkoms is onderteken waarin…

Vernietigende Bosbrande in Australië

Australiese brandbestryders voer ’n opdraande stryd teen meer as ’n 100 bosbrande wat aangehelp word deur sterk wind in ’n droë klimaat. Die brande woed oor ’n wye gebied van…

VSA waarsku teen olie van Iran

 Die Amerikaanse Departement van Ekonomiese Sake het ’n dringende waarskuwing gerig tot lande van die wêreld om nie olie by Iran aan te koop nie. Washington sal enige land op…

Hong Kong word afgradeer

Die wêreldwye Kredietgraderings Agentskap Fitch het pas ’n afgradering van Hong Kong aangekondig na die drie maande lange verset optogte die stad soms tot stilstand gedwing het. Fitch reken die…

Pasop Solomon, Sjina sluk jou in

Taiwan het die afgelope naweek ’n ernstige waarskuwing tot die Soloman eilande gerig dat hulle die prooi kan word van Sjina wat aangebied het om finansiële hulp te verleen. Sjina…

VSA vermoed Iran wil onderhandel

Die Amerikaanse Minister van Verdediging, Mark Esper, het gesê dit wil lyk of Iran rond snuffel om ’n plek te kry waar onderhandelings met die VSA kan plaasvind. Die opmerking…

SA slegter onder Ramaphosa

Volgens Sakeliga se uitvoerende hoof, Piet le Roux, is die politieke risiko tans erger as tydens Jacob Zuma se bewind. In ʼn meningspeiling het 25% van die respondente aangetoon dat…

Nuusflitse

Moorde in SA Terwyl die debat oor geweld teen vroue en kinders voortgaan is plaasmoorde en moorde op blankes klaarblyklik van geen belang vir die regering.  Die nuutste geval is…

OB ontevrede met regbank

Busisiwe Mkhwebane Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het gesê die Suid-Afrikaanse regsposisie het radikaal verander sedert haar aanstelling. Die mag wat haar kantoor gehad het tydens die ampstermyn van Madonsela,…

Slaggate kos Departemente miljoene

Die Departement van Openbare Werke in Verre Noord Transvaal (Limpopo) het reeds eise ten bedrae van sowat R120 miljoen gekry weens die veelvoudige aantal slaggate op openbare paaie. Daarbenewens is…

SA sakeondernemings dalk genasionaliseer

Die xenofobiese aanvalle in Gauteng op buitelanders, en plundering van hulle sakeondernemings het nou ’n internasionale wending aangeneem. Nigerië oorweeg dit om sakeondernemings soos Shoprite en MTN te nasionaliseer. Bloomberg…

Mbalula kry wind van voor

Die Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, het die wind van voor gekry met sy onderhandelings oor die bestaan van die omstrede e-rol in Sentraal Transvaal. Hy het samesprekings gevoer met…

“Pres. Trump, bevry Hong Kong!”

Duisende inwoners van Hong Kong het Sondag in die stad ’n opspraakwekkende opmars gehad met baie Amerikaanse vlae en baniere en ’n “smeking” dat die VSA Hong Kong moet bevry….

Motor rubriek – Range Rover Evoque D180 SE R-Dynamic

Wanneer die naam Land Rover gehoor word gaan ‘n mens se gedagtes onwillekeurig terug na die Weermag voertuig van dekades gelede. ‘n Werkesel soos min en dit kon gebruik word…

Zuma appelleer teen Hanekom eis

Die ANC se voormalige president,, Jacob Zuma, het besluit om te appelleer teen die hooggeregshof se bevinding dat hy skuldig is aan karakterskending. Sy regsverteenwoordigers het Vrydag ’n aansoek vir…

Indië verloor kontak met ruimtetuig

Die beheersentrum van Indië se ruimtevaart afdeling het kontak verloor met hul ruimtevaartuig wat Saterdag op die agterkant van die maan sou land. Die inligting is deur die Indiese Ruimte…

Nee Johnson, sê Finland

Die Eerste Minister van Finland, Antti Rinne, het in ’n verklaring gesê daar sal geen nuwe onderhandelings vir ’n nuwe ooreenkoms met die Europese Unie gehou word oor Brexit nie….

Hof beslis ten gunste van Johnson

Opposisiepartye en rebellegroepe wat gekant is teen Premier Boris Johnson se skielike aankondiging dat die Britse parlement verdaag, het die hof genader oor die besluit, maar moes hoor dat die…

Pakistan sal volledig reageer teen Indië

Pakistan se Eerste Minister, Imran Khan, het skerp gereageer teen Indië en gesê die dispuut met Indie oor die stad Kashmir het nou die wêreldleiers ook betrek by die geskil….

Dorian orkaan verwoes Bahamas

Die Bahama eilande het miljarde dollar se skade gekry met die verwoestende orkaan Dorian wat die afgelope week die gebied getref het. Die branders wat tot 8 meter hoog was…

Xenofobie raak SA winkels

Die vreemdelinge haat in Johannesburg en Pretoria, wat tientalle winkels en sakeondernemings van buitelanders in die slag laat bly het, kring nou uit en tref SA se sakeondernemings.. Die gewelddadige…

Zimbabwe se ellende verhoog

President  Emmerson Mnangagwa Die regering van Zimbabwe onder leiding van  President  Emmerson Mnangagwa met hulle halfhartige pogings om die land te bevry uit sy armoede wat deur die oorlede Mugabe…

Zuma bly op verloor pad

Jacob Zuma, die ANC se vorige president, wat lustig met korrupsie besig was tydens sy bewind, is in di hof skuldig bevind vir naamskending van sy eertydse minister, Derek Hanekom….

Mugabe is oorlede

Die diktator van weleer, Robert Mugabe, is in die ouderdom van 95 jaar oorlede, en berigte lui dat dit weens ’n jarelange siekte toestand is.

Nuusflitse

Rowers gehelp deur polisie Die Instituut vir Sekuriteit Studies se navorser Johan Burger,  het in ‘n verklaring gesê dat kontant-wa rowers verklaar het dat hul gehelp word deur polisiebeamptes, staatsaanklaers,…

TLU SA stel eenstop-produk vir boerderybestuur bekend

TLU SA stel eenstop-produk vir boerderybestuur bekendTLU SA se Finansiële Welstand Lessenaar stel vandag nog ‘n innoverende produk aan lede bekend. “Business How To” – ontwikkel deur ‘n groep landbou entrepreneurs…

Ramaphosa sê verkragters kry lewenslank

Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa, het die Wêreld Ekonomiese Forum se beraad in Kaapstad tydelik ontwrig deur Tito Mboweni in sy plek te laat voortgaan. Ramaphosa het ’n…

Die Aprilgrap toespraak van Gwede

Die Minister van Minerale Bronne, Gwede Mantashe, het homself die spot van die wêreld op die hals gehaal met sy toespraak tydens ’n konferensie in Australië. Die toespraak wat deur…

Amy se ontvoerders vas

Amy-Leigh de Jager, die sesjarige dogtertjie van Vanderbijlpark wat deur vier skurke ontvoer is, is veilig by haar mense. Drie van die vier skurke is deur die polisie opgespoor en…

Bring doodstraf terug

Die gewelddadigheid in Suid-Afrika het sodanig toegeneem dat daar nou oor ’n wye gebied gevra word dat die kommunisties gesinde ANC regering die doodstraf terug bring. Die vlaag van verkragtings…

Vreemde Koalisie in Italië

Die konserwatiewe 5-Ster Beweging, met Eerste Minister Giuseppe Conte aan die stuur saam met die politieke aartsvyand, wat die opposisieparty was, in ’n koalisie, het die wenkbroue laat lig in…

Johnson se beloftes gekelder

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, se eerste nederlaag is in die parlement opgevolg met ’n tweede wat sy beloftes aan kiesers laat verdwyn. Die parlement het nie net in…

Bankkaart kanselleer Venezuela dienste

’n Bank in Venezuela, wat deur die land se militariste bedryf word, het woedend gereageer nadat Mastercard sy dienste opgeskort het vir die bankier. Die Mastercard maatskappy het die optrede…

VSA stel meer sanksies in teen Iran

Die Trump administrasie het sanksies ingestel ten drie ruimtevaart organisasies van Iran, en verklaar dat dit dien as ’n internasionale waarskuwing oor die land se kernwapen ontwikkeling. Met die sanksies…

VSA sal saamwerk met nuwe EU leiers

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het aan sy Minister van Buitelandse Sake die groen lig gegee om beter betrekkinge aan te knoop met die nuut verkose leiers van die Europese…

Pentagon bewillig miljarde vir grensmuur

Die Pentagon, wat die begroting van die VSA weermag bestuur, en die Departement van Verdediging is, het $3,6 miljard bewillig vir oprigting van die grensmuur. Die Pentagon se besluit kom…

Ace en die Pierneef skildery

Dit het verlede jaar bekend geword dat die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, direk betrokke was by die diefstal van ’n beroemde Pierneef skildery. Die Valke het glo hulle ondersoek…

Nuusflitse

UK klasse opgeskort Alle klasse is opgeskort by die Universiteit van Kaapstad weens protes optredes wat spruit uit die moord van ʼn student en oor veiligheid van vrouens in Suid…

Kampusse nou verkragting Mekka

Die afgelope week se verkragtings op die verskillende kampusse laat die indruk dat dit die Mekka is vir die misdaad. Na wat berig word, is 26 vroue studente op die…

Parlement se stoep praatjies

Die parlementslede se gebabbel in die parlement is om van siek te word, veral as hulle na ’n ernstige reeks voorvalle, skielik reken iets moet gedoen word. Dit is die…

Perspektief: Lesse van ’n staatsman

6 September is ’n datum wat elkeen van ons na aan die hart lê. In die woorde van ’n tydgenoot van Dr. H. F. Verwoerd: “Ons vereer ons helde ……

Cyril swyg en SA brand

Terwyl die onrus in die Wes-Kaap die regering genoodsaak het om die onopgeleide soldate van die Weermag daarheen te ontplooi in die hoop dat die geweld sal stop, is dit…

Kommuniste swig voor Hong Kong

Die Demokratiese aktiviste van Hong Kong het na 14 weke se optogte uit protes teen ’n omstrede wetsontwerp, uiteindelik as oorwinnaars gejuig toe die leier, Carrie Lam, bes gegee het….

Konserwatiewes skors Churchill kleinseun

Nicholas Soares, die kleinseun van Brittanje se Wêreldoorlog leier, Winston Churchill, gaan geskors word uit die geledere van die Britse Konserwatiewe Party. Die 71 jarige Soares se skorsing word toegepas…

Premier Johnson se eerste neerlaag

Britse parlementslede het die Eerste Minister, Boris Johnson, sy eerste nederlaag toegedien deur ’n stemming af te dwing wat hom verbied om die Verenigde Koninkryk sonder ’n skeidings ooreenkoms met…

Hong Kong aktiviste vra hulp

Die aktiviste wat eis dat Hong Kong se demokratiese bestel herstel word, vra dat Taiwan hulp moet gee in die Sjinees beheerde stad. Die versoek kom terwyl die stad op…

Italiaanse partye vorm koalisie

Die Italiaanse 5-Ster Beweging, en die Demokratiese Party het ’n ooreenkoms bereik om ’n koalisie regering te vorm, en kon daarin slaag om die beleidsake uit te stryk asook die…

Duitse motor behaar 490 km per uur

Die prestige afdeling van Volkswagen, waar die Bugatti motors gebou word, het groot vreugde geheers toe ’n toetsmodel wat spesiaal aangepas is, die rekord opgestel het om net meer as…

Peru verbied onwettige immigrante

Die regering van Peru het besluit om sy grense met Ecuador se sekuriteit op te skerp om te voorkom dat onwettige immigrante die land binnestroom. Die strenger maatreëls volg nadat…

Eskom in leierskap krisis

Die Finansiële en Fiskale Kommissie (FCC) is bekommerd oor die deurlopende leierskap onstabiliteit by Eskom asook die gebrek aan ’n duidelike strategie om die entiteit weer koste effektief te maak. …

rolex replicas for sale