Poskantoor sonder mediese skema?

Mediese dienste vir werknemers van die Suid-Afrikaanse Poskantoor kan opgeskort word, tensy die sukkelende entiteit met nuwe werkbare planne na vore kom. Die Poskantoor se pensioenskema is ook op twyfelagtige…

Mense sukkel om te betaal

Die jongste bevindinge van die navorsingswerk deur TransUnion toon glo dat die plunderaars en diewe wat miljoene Rand se skade veroorsaak het as sogenaamde “burgerlikes in onrus”, tesame met die…

Kieser registrasie toe mislukking

Terwyl die sogenaamde Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) homself op die skouer geklop het oor die reuse sukses van sy registrasie tydperk, het nuwe feite aan die lig gekom wat die teendeel…

Zuma verhoor gaan voort

Jacob Zuma se verhoor oor beweerde korrupsie sal voortgaan in die Pietermaritzburg Hooggeregshof, terwyl hy as beskuldigde afwesig is. Terwyl die beweerde misdadiger op mediese parool uit die tronk vrygelaat…

Nuusflitse

Gauteng Die provinsie se polisie het glo die afgelope naweek meer as 900 verdagtes aangekeer vir verskillende oortredings. Leiers Hewige debatte word glo gevoer oor wie die grootste korrupsie skandaal…

Die R500 miljoen wat verdwyn het

Die maatskappy “Red Roses Africa (Pty) Ltd” wat voorsiener was van persoonlike beskerming toerusting teen die formidabele bedrag van R515 miljoen, is nog nie vasgetrek en nog nie behoorlik ondersoek…

Lewensbrood

Josua 8 22   Daarop trek dié uit die stad hulle tegemoet, sodat hulle tussen Israel in geraak het, ‘n deel duskant en ‘n deel anderkant; en hulle het hul verslaan totdat…

Pole in opstand teen Belarus

Die regering van Pole beskuldig Belarus van “georganiseerde storm” van sy grens nadat vier mense, klaarblyklik vlugtelinge, dood gevind is. Pole het besluit om sy grens met Belarus verder te…

EU lê swaar boete op teen Pole

Die Europese Unie se Hof vir Geregtigheid het Pole beveel om daagliks die boete van €500,000 te betaal solank as wat die Turow steenkoolmyn in bedryf bly. Die Tsjeggiese Republiek…

BioNTech entstof veilig vir kinders

Die grootste aantal Westerse lande het nog nie begin om jong kinders te immuniseer teen die koronavirus nie, en die farmaseutiese maatskappy BioNTech en Pfizer sê dat hulle gesamentlike entstof…

Duikboot transaksie: Frankryk soek EU steun

Twee dae nadat Frankryk gevra het dat die Europese Unie se lidlande hom moet steun, het die hoof van die EU bevestig dat hy sy steun aan Frankryk toesê met…

Vulkaniese uitbarsting na dekades

Die Spaanse Kanariese Eilande was vir meer as 50 jaar sonder enige bedreiging van die vulkaan wat nou tot ʼn verwoede uitbarsting gekom het. Die Kanariese Eiland, La Palma, het…

Kanadese Liberales wen verkiesing

Kort nadat die stembusse gesluit het in Kanada, het dit duidelik geword dat die regerende party weer die meerderheid stemme getrek het om die volgende termyn te regeer. Die regerende…

Soedan: Staatsgreep poging misluk

Minstens 40 militêre offisiere is volgens die regering van Soedan, gearresteer na ʼn poging om die regering omver te werp, misluk het. Die land is in onrus gedompel, en die…

Revolusionêre skool: stelsel wek belangstelling

Die Universiteit van Kaapstad het begin met ʼn revolusionêre aanlyn Hoërskool wat leerlinge, ouers en onderwysers gaande gemaak het. Die Universiteit se woordvoerder sê die konsep het alle verwagtinge oortref,…

Zuma maak volgende skuif

Die terugslae in talle hofsale van Suid-Afrika, het die voormalige ANC president, Jacob Zuma, laat besluit om na sy groot nederlaag in die Konstitusionele hof, hy hom nou gaan wend…

SA verloor vertroue in regeerders

Die kiesers van Suid-Afrika het hul vertroue in die ANC regering verloor, en in talle gevalle hulle vertroue in die politieke gebeure in die land verloor. Menige is beswaard oor…

Verkiesing registrasie: Min belangstelling

Die poging van die Onafhanklike Verkiesingskommissie om die registrasie van kiesers te heropen, het die afgelope naweek maar min aftrek gekry in die meeste streke. Talle registrasie lokale kon ook…

Derde pandemie eindig, vierde…?

Suid-Afrika se derde pandemie van die koronavirus is aan die verdwyn en mag dalk binne die volgende tien dae deur die regering as verby te verklaar. Alhoewel die aangemelde nuwe…

Lewensbrood

Josua 8 20   Toe die manne van Ai agter hulle omkyk, sien hulle hoe die rook van die stad na die hemel optrek; maar hulle het geen kans gehad om…

SpaceX sending veilig terug op aarde

Die vier amateur ruimtevaarders wat in Elon Musk se SpaceX om die aarde gewentel het, is veilig terug op vaste grond uit die ruimte. Die vier ruimtevaarders het as gewone…

Noord-Korea waarsku Westerse lande

Die kommunistiese regering van Noord-Korea het gewaarsku dat enige optrede van die Westerse alliansie wat sy veiligheid mag bedreig, sal meebring dat hy die nodige stappe sal neem. Die Alliansie…

VSA neem Haiti immigrante terug

Die duisende onwettige immigrante wat onder die brug in die nabyheid van Texas saamgedrom het in ʼn poging om na die VSA oor te beweeg, word nou klaarblyklik per vliegtuig…

Afghaanse vroue verset teen Taliban

Terwyl vroulike werknemers in die hoofstad Kaboel aangesê is om tuis te bly, het baie besluit om dit nie te gehoorsaam nie, en met ʼn protes aksie teen die inperkings…

Sjinese ekonomie nie rooskleurig

Minstens ses van die reuse eiendoms maatskappy Evergrande se uitvoerende hoofde het ingekoop in die belegging op ʼn tyd toe die maatskappy finansieel in die moeilikheid gekom het. Dit is…

Vulkaan laat inwoners met paniek

Minstens 10,000 mense moes uit hulle huise en woongebiede vlug op aandrang van die owerheid, toe die naby gelee vulkaan gevaarlike rook en as wolke die lug ingeblaas het in…

Russiese verkiesing sonder verrassings

Te midde van die klagtes dat daar in sekere gebiede geweld uitgebreek het in Rusland tydens die verkiesing, en die feit dat die owerheid seker gemaak het dat die grootste…

Dit is leierskap

Toe ʼn afvaardiging uit Duitsland na Suid-Afrika gekom het om met die destydse Eerste Minister, dr.H.F.Verwoerd te onderhandel oor moontlike Duitse beleggings in die land. Suid-Afrika se premier moes aan…

Kaapse reddingsboot kry toekenning

Die JetRIB see vaartuig wat in Kaapstad vervaardig is, het ʼn toekenning ontvang tydens die Internasionale Maritieme See Reddings Federasie se jaarlikse verrigtinge vroeër vanjaar. In ʼn verslag wat vrygestel…

President in spervuur op registrasie dag

Die ANC president, Cyril Ramaphosa, moes flink din k om al die vrae te antwoord met sy besoek aan die swart gemeenskap wat opgedaag het om te registreer as kiesers…

Renoster stropers kry borgtog

Twee persone wat beskuldig word dat hulle betrokke is by renoster stropery, is vandag borgtog toegestaan, waarvan een R5,000 en die ander een R20,000 moes opdok. Die twee verdagtes, een…

ANC personeel help met verkiesing

Die ANC se werknemers, wat nou reeds vir maande geen vergoeding kry nie omdat die party klaarblyklik finansieel bankrot is, het hulle lojaliteit bewys deur die staking te stop om…

Cele: Mans moet vroue beskerm

Die omstrede minister van Polisie, Bheki Cele, het die naweek gesê dat indien geslag-gebaseerde geweld gesien word as ʼn tweede pandemie, behoort dit as sulks behandel te woord. Hy het…

Lewensbrood

Josua 8 18   En die Here het vir Josua gesê: Steek die spies wat in jou hand is, na Ai toe uit, want Ek wil dit in jou hand gee. Daarop steek…

Argentinië: President herskommel kabinet

Terwyl die konserwatiewe partye in Argentinië druk uitoefen op die sosialistiese president, het hy gedurende die afgelope naweek geswig en sy kabinet skommeling aangekondig. Die president Alberto Fernández het glo…

Frankryk breek bande met verraaiers

Die Franse regering van President Emmanuel Macron het diplomatieke bande met die verenigde State van Amerika en Australië verbreek. Frankryk het die ongewone stap geneem nadat Australië sy bestelling vir…

VSA: Sanksies teen aanhitsers in Ethiopië

Die Biden-regering van Amerika sê hulle maak gereed om sanksies in te stel teen die partye wat verantwoordelik is vir die gevegte in die noorde van Ethiopië te midde van…

Nieu Seeland kanselleer krieket toer

Eerste Minister Jacinda Ardern van Nieu Seeland het haar eweknie in Pakistan, Imran Khan, verwittig dat die moontlikheid bestaan van ʼn gewelddadige aanval op haar land se krieketspelers wanneer hulle…

VSA: duisende immigrante by Texas

Die Westerse land wat bekendstaan as die een moondheid wat baie goed let op die uitvoering van menseregte, is nou onder verdenking weens sy jongste skandaal. Die Verenigde State van…

VN eis demokrasie in Afghanistan

Die optrede van die Taliban regering het ernstige vrae laat ontstaan oor die toekoms van vroue en kinders in die land toe besluit is dat vroue sekere studierigtings nie mag…

Spanning verhoog oor Nord Stream pyplyn

Die Nord Stream 2 gas pyplyn wat pas voltooi is tussen Rusland en Duitsland, se kontroversie het nog nie tot stilstand gekom nie. ʼn Groep van parlementslede van lidlande van…

SA Virus status   19 September

Totale aantal mense getoets          17.3 miljoen                 Totale aantal positiewe gevalle      2.88 miljoen                 Totale aantal reeds herstel            2.73 miljoen        Totale aantal sterftes                     86,174                Aantal nuwe infeksies …

Grondwethof kelder Zuma weer

Die Konstitusionele Hof het die afgelope Vrydag sy besluit gehandhaaf om Jacob Zuma vir 15 maande agter tralies te hou. Die meerderheid van die regbank het ten gunste van die…

Ryk stede van die wêreld

Die “New World Wealth” het die afgelope week sy verslag vrygestel oor die jongste gegewens van die rykste stede van die wêreld, en het opdatering van Junie 2021 gedoen. Te…

Brandstof prys kan daal

Alhoewel daar nog byna twee weke oor is, word geprojekteer dat die brandstof ietwat goedkoper kan word in die begin van Oktober. Die daling sal egter nie veel doen om…

Dalk nuwe wette teen tabakrook

Diegene teen die gebruik van tabak, en aktiviste wat in gesondheidsdienste is terwyl hulle gekant is teen sigarette en sigaret rook, vra dat die regering die instel van Beheer van…

Motor rubriek – Mitsubishi Expander 1,5 a/t

Mitsubishi is bekend daarvoor dat dit ‘n betroubare voertuig is wat dit bewys het met baie ondervinding en suksesse in die renmotor wêreld. ‘n Plek waar dit veral uitstaan is…

Lewensbrood

Josua 8 15   En Josua en die hele Israel het hul laat verslaan voor hulle en gevlug in die rigting van die woestyn. 16   Al die manskappe in die stad is…

SpaceX met sukses gelanseer

Elon Musk se SpaceX het met groot sukses Moeder Aarde verlaat, met vier burgerlike mense aan boord, wat van die ruimtereis ʼn besonder geskiedkundige gebeurtenis maak is die ruimtevaart tegnologie….

Linkse regering in Argentinië onder druk

Verskeie ministers in die sosialistiese regering van Argentinië het hulle bedankings ingehandig nadat die regerende party swaar terugslae gekry het in die week se verkiesings. Die Visepresident Christina Ferdinandez de…