ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Prinses se rokke op veiling verkoop

‘n Aantal van prinses Diana se indrukwekkendste aandrokke is vir meer as R11 miljoen verkoop by ‘n veiling. ‘n Blou rok wat sy blykbaar na ‘n ete in die Withuis…

Poolse mynwerkers veilig

Die mynwerkers wat in ‘n kopermyn in Pole vasgekeer was na ’n aardbewing, is almal gered. Die mans was meer as 1,000 meter diep ondergronds vasgekeer ná ’n aardbewing, wat…

TOP TV – OSI Media vrystelling

Oranje Sake Instituut se Hoofbestuur het met kommer kennis geneem van die aansoek wat deur die omstrede TOP TV uitsaaier ingedien het by OKOSA om pornografiese materiaal daagliks uit te…

OSI media vrystelling – Drankwet wysiging

Die Hoofbestuur van Oranje Sake Instituut het met waardering kennis geneem van die beoogde wysiging in die Drankwet wat alkohol verkope op Sondae sal verbied. Die feit dat daar geen…

Nuusflitse

• Net aan die Wes-Rand het die nooddienste al dié somer meer as 78 slange van inwoners se erwe verwyder. “Die meeste is weer op ’n veilige plek vrygelaat,” het…

Debonairs-pizza kos man sy tand

Mnr. Kyle Robertson van Vanderbijlpark het ’n skerp pyn ervaar en gehoor hoe ’n gesonde tand kraak toe hy ’n hap van die pizza gebyt het. Hy het die pizza…

Staak dit!

‘n Kenner op die terrein van die opvoedkunde het by geleentheid gesê dat die sonde van klein kindertjies nie ongedissiplineerd behoort te bly net omdat dit op daardie stadium skadeloos…

Hy ly namens my!

“Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom.” – 2 Kor 5:21 As ‘n mens…

Alkohol misbruik is nie ’n “ouderdom probleem nie”

Kenners is van mening dat ouderdom nie die probleem is wat alkohol misbruik betref nie. Die regering se beoogde wysiging van die wet sal waarskynlik geen invloed uitoefen op alkohol…

Apteker afgedank weens beweerde “rassisme”

Die Clinix-Privaathospitaal het een van sy aptekers, Stuart Muller, afgedank omdat hy glo rassistiese aanmerkings teenoor ‘n kollega gemaak het. Muller is verlede week skuldig bevind en onverwyld afgedank dieselfde…

Die Vryburger – wêreldwyd

Die redaksie van Die Vryburger het met waardering kennis geneem van die feit dat die e-koerant wyd oor die wereld gelees word. In Suid-Afrika het meer as 39,000 mense besoeke…

Bricks-lande laat RSA fabrieke sluit

Suid-Afrika is een van die lidlande van Brics wat bestaan uit Brasilië, China, Rusland en Indië. In die afgelope paar jaar het invoere vanaf die lande toegeneem. Dit het daartoe…

Poolse mynwerkers vasgekeer

Agtien Poolse mynwerkers is ondergronds vasgekeer ná ‘n aardbewing by ‘n kopermyn in die suidweste van Pole. Die volledige besonderhede is nog nie bekend nie. Geen inligting is beskikbaar oor…

Binnegevegte of gesonde debat?

Die Vryburger se redaksie het kennis geneem van die hewige debat wat gevolg het na aanleiding van ’n briefskrywer se opmerkings oor sake wat van belang is vir Boere-Afrikaners. Of…

Malema verloor sy plaas

Die Batebeslagleggingseenheid het beslag gele op Julius Malema se plaas ter waarde van sowat R4 miljoen ingevolge ’n hofbevel. Die geskorste radikalis van die ANC Jeugliga skuld die Ontvanger van…

Pssssssst, gehoor wat sê die slimmes van: Vye?

Daar is baie genesende krag in vye. In die Bybel lees ons dat Hiskea vyekoeke gebruik het as geneesmiddel. Dit is baie ryk aan vitamines en minerale. Vye is ‘n…

Boomtamatie (Cyphomandra batacea)… ’n buitengewone subtropiese vrug?

Hierdie boom het sommer verskillende name, o.a. Tamarillo, “Dutch eggplant” of “the nightshade plant”. Die Boomtamatie is oorspronklik van Peru, Suid Amerika, afkomstig. Hy is nie familie van die Sharon…

Jongman pleeg selfmoord

’n Jong man in die Vrystater is die naweek deur sy vriendin dood gevind in ’n huis van haar ma op Edenburg. Dit was die aaklige ontdekking nadat hy vermoedelik…

Drie mense vir bedrog swaar gestraf

In Rustenburg is drie bekende persone saam vir 40 jaar tronk toe gestuur op 290 aanklagte van bedrog. Marthie Mulder (40), haar man, Andries (42), en haar broer, Frikkie Kruger…

Die Menseregtekommissie se voetesleep word ’n misdryf

In ’n brief aan die Menseregtekommissie wys die voorsitter van die Boere-Afrikaner Volksraad daarop dat die betrokke kommissie se werknemers hulle klaarblyklik skuldig maak aan leuens wanneer navrae gerig word….

SABC-raad kan dalk ontbind word

Die Minister van Kommunikasie, Dina Pule, het hewige kritiek uitgespreek omdat SABC-raadslede “hul vuil wasgoed in die openbaar was.” Pule het gesê baie sake wat agter geslote deure hoort, word…

’n Skool haaie by Perth strande

Lewensredders moes inderhaas waarskuwings uitsaai op die strande van Perth, in Wes-Australië. Dit is gedoen nadat ’n hele skool van sowat 100 haaie opgemerk is. Die haaie het saamgedrom en…

Die misdaadparadys floreer

Van die 3,3 miljoen misdade wat elke jaar in die land gepleeg word, is slegs 1,6 miljoen gevalle aangemeld as misdade. Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRR) het hierdie skrikwekkende…

Hof hoor: Toordokter is barbaars

’n Selferkende toordokter uit Lesotho is gevange geneem weens moord op ’n boer. Die toordokter is ’n terroris wat glo die liggaamsdele van die boer gaar gemaak het en is…

450,000 hophuise verlore

In die onlangse verslag wat deur die Ouditeur-Generaal gelewer is, het hy aangedui dat Suid-Afrika R24,8 miljard vermors het weens die onregmatige en ongemagtigde besteding wat aangegaan is. Die verkwisting…

Poskantoor staking is ontwrigtend

Sowat 600 van die 3,400 stakende poskantoorwerkers is reeds in die pad gesteek. Die Uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Poskantoor (Sapo), het bevestig dat 588 van die onwettige stakers ontslaan…

Beurtkrag weer op die drumpel

Eskom gaan weer beurtkrag vir Suid-Afrika instel soos in 2008. Die swak reëling het huishoudings, sakeondernemings, nywerhede en myne tot stilstand gedwing. Die moontlikheid staan weer voor die deur van…

Ek sien dit so!

Ek sit so en wonder, nadat ek gewonder het wonder ek verder. Dis so tussen al hierdie gewonder dat Neelsie op ‘n paar moontlike scenarios afkom. Ons volkie is amper…

Winnie Mandela in beskuldigingsbank?

Die familie van Siboniso Shabalala glo steeds dat hy op bevel van Winnie Mandela doodgemaak is. Hy is glo om die lewe gebring deur die “kaptein” van die sokkerklub Mandela…

Soliforum

Die afgelope tyd is daar briefwisseling in Die Vryburger rondom Solidariteit/ Afriforum wat ek nogal heel interessant vind. Ongelukkig is daar van die briefskrywers wat baie duidelik nie na behore…

ANC verkrummel

Die hoofleiers van die ANC het sy Provinsiale Uitvoerende Komitee in Noord-Transvaal ontbind. Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, het bevestig dat die komitee ontbind het op bevel van…

Chaos vergroot in SABC

Nog ses raadslede van die SABC het bedank en hulle briewe is op die tafel van Pres. Jacob Zuma. Die bedankings volg op die aanvanklike bedanking van die Raad se…

ANC verdeeldheid eskaleer

Die ANC se topbestuur het besluit om die jeugliga se Uitvoerende Komitee (NUK) finaal te ontbind. Die bekendmaking daarvan bevestig die vermoede van waarnemers dat die verdeeldheid in ANC geledere…

Cilliers sê niks oor inspuiting

Adv. Jaap Cilliers weier om enige uitlatings te maak oor wie en waarom hy onverwags met ’n onbekende middel ingespuit is deur iemand terwyl hy die hofgebou verlaat het. Adv….

Spesiale verslag oor Boeremag saak

Die Vryburger het die meegaande verslag ontvang vanaf mnr. Willem Pretorius oor wat gaande is in die Boeremag saak. Dit blyk dat nuwe getuienis in die saak ’n beduidende rol…

Griekwastad moorde: Hof besoek terrein

Die Noord-Kaapse Hoggeregshof het besoek gebring aan die plaas waar die Steenkampgesin vermoor is. Die moorde op mnr. Deon Steenkamp, sy vrou Christel en hul dogter, Marthella, het byna ’n…

Voorbeeld van verval in land: Carlton Hotel

Die eens spog hotel in die Johannesburgse middestad is deesdae net ’n hool waar misdaad en dwelms hoogty vier. Die hotel wat eens ’n statussimbool was van waar die rykes…

Grondwethof bepaal verblyfreg op plase

Werkers op plase wat die reg het om in die beskikbare huise te woon op die plaas, het nie die reg om enige aantal uit hulle hele familie daar te…

Motor rubriek – DSG ratkas(vervolg)

Die “R” skakeling verteenwoordig trurat. Soos in die geval van “D”, is die werking binne-in die ratkas dieselfde maar in ’n truaksie met slegs een rat. Wanneer “R” geselekteer word…

Munisipale raad ignoreer gesag

Die munisipale bestuur van ’n Vrystaatse dorp het nie opgedaag vir hul verskyning voor die Menseregtekommissie (MRK) nie. Die bestuur van Viljoenskroon se munisipaliteit moes verduidelik wat die stand van…

Regering steun minister in geveg met vakbond

Die ANC-kabinet het besluit om die omstrede minister Angie Motshekga, te steun in haar geveg met die onderwys vakbond Sadou. Sadou dring daarop aan dat Motshekga bedank oor ’n geskil…

Nog ’n jongman vermoor

Die goedgeaarde mnr. Peet du Plooy (36) ’n meganiese ingenieur van Johannesburg wat alles vir sy medemens en die omgewing wil doen, is in sy huis vermoor. Mnr. Du Plooy…

Renosters val bewaarders aan

Twee wildbewaarders is ernstig beseer toe hulle deur drie swartrenosters by ‘n wildtuin in Natal aangeval is. Dit het in die Hluhluwe-gebied plaasgevind, het die Netcare woordvoerder, Chris Botha gesê….

Gautrein in gevaar

Talle aggressiewe betogers het in Pretoria gedreig om Gautrein waens aan die brand te steek indien die Metrorail-diens in die hoofstad nie gou verbeter nie. ’n Woordvoerder van die betogers,…

TopTV wil 24 uur per dag pornografie beeldsaai

Die omstrede TopTV wil glo 24 uur per dag, sewe dae per week, pornografie uitsaai en nie net vir die tydperk tussen 20.00 nm. tot 5.00 vm. nie. TopTV, doen…

Word sommige boere gekul?

Van die boere in die Wes-Kaap is baie bekommerd dat hul aansoeke om kwytskelding van die nuwe minimumloon vir werkers, nie by die Departement van Arbeid uitgekom het nie. Carl…

Ouma is 103 jaar jonk

Sy vier die 18 de Maart haar 103de verjaardag en sê elke dag dankie vir die Here vir al haar seëninge. Ouma Mattie Viviers is die oudste inwoner van die…

Wiskunde slaagsyfer is hopeloos

Suid-Afrika se openbare skole toon ernstige gebreke. Meer as die helfte van matrikulante wat in 2012 wiskunde as vak geneem het, het minder as 30% behaal in die eindeksamen. Wat…

Klavieruitvoering deur oproeriges ontwrig.

Volgens berigte in oorsese koerante is anti-zionisme die rede vir die ontwrigting van die klavieruitvoering deur die Joodse pianis Yossi Reshef. Reshef wat verlede week by die Universiteit van die…

Chaos in Siprus

Duisende inwoners van Siprus onttrek hulle geld uit banke te midde van die Europiese Unie se drakoniese vereistes vir finansiële hulp aan die klein land. In ‘n ooreenkoms met die…

rolex replicas for sale