Aardskudding by Johannesburg.
Ou mynbedrywighede is waarskynlik die rede vir die aardskudding in en om Johannesburg wat 4 op die Richterskaal gemeet het. Verskeie geoloë het gister gesê hulle vermoed die groot skudding,…
Ou mynbedrywighede is waarskynlik die rede vir die aardskudding in en om Johannesburg wat 4 op die Richterskaal gemeet het. Verskeie geoloë het gister gesê hulle vermoed die groot skudding,…
Alhoewel kultuur binne volksverband tot ‘n groot mate alle fasette van volkswees insluit is dit soms nodig dat daar gerus weer gekyk kan word na ‘n sekere faset van kultuur…
‘n Moontlike gesinstragedie is gelukkig afgeweer danksy die flink en dapper optrede van verskeie mense na ‘n swerm bye op die Badenhorstgesin toegesak het. Barries Badenhorst is Saterdag meer as…
Selfs munisipaliteite wat nie goeie ouditmenings ontvang het, deel in meer as R3 miljoen se prestasiebonusse. Maar, het die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Lechesa Tsenoli, gesê, prestasie bonusse…
’n Voormalige werknemer en staatmaker by Radio Pretoria, is gister oorlede nadat hy ’n week gelede opgeneem is in die hospitaal vir behandeling. Mnr. Pieter Kok was jare lank betrokke…
’n Fransman wat die skaal op 230 kg trek, is herhaaldelik deur lugrederye weggewys, en was gevolglik in Amerika gestrand weens sy gewig. Uiteindelik het die Virgin lugdiens die kans…
Ek wil vandag so bietjie in die bresse tree vir die agbare leier van die Republiek van Kromengeel. Die mense het nou werklik al liters kritiek op hom laat neerstort…
Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele…
In die distrikte van Senekal en Steynsrus word boere nou so besteel dat dit ’n krisis word om volhoubaar te boer. Dit is die mening van ’n landbou kenner en…
Die ANC se e-tol sal op 3 Desember in Sentraal Transvaal in werking tree, en die regime het weereens waarskuwings en vermanings uitgedeel aan motoriste met die bedoeling dat die…
Hoeveel erns is daar by ons mense wanneer ons met die groter, en die dieper sake van ons volk besig is? Die dieper waardes wat in ons volk gevestig is…
Die Minister van Waterwese en Omgewingsake, Edna Molewa, het haar sykouse uitgetrek ter vervanging van ’n gebreekte waaierband van die “ou en gedaan motor” wat sy geërf het van haar…
’n Nuwe woord in suiwer Afrikaans, het nou selfs ’n Internasionale woord geword omdat dit beskrywend en aanvaarbaar geword het, en omdat die gebruik daarvan daagliks gehoor en gelees word….
Die VF Plus gaan die komende naweek ’n konferensie in Kaapstad hou wat handel oor selfbeskikking en groepsregte van minderhede. ’n Aantal internasionale kenners op die gebied is betrokke as…
Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Vir die volgende paar weke gaan ons ‘n paar vleisresepte met die lesers deel. Ons spring weg met…
Denel se nuut ontwerpte Badger-gevegsvoertuig is ’n familielid van die Ratel wat alom bekend geword het vir sy formidabele vermoëns. Die Badger beskik oor baie eienskappe wat by die groter…
In Nederland word ’n klomp drankverslaafdes in die werk gesteek deur hulle te verplig om die strate skoon te hou, en daarvoor word hulle met bier betaal. Die klomp alkoholiste…
Toe Henk Coetzee (55) die brandblussers by ’n vulstasie gegryp het en gehardloop het om ’n brand te blus, het hy nie besef dat hy die blussers wederregtelik verwyder het…
’n Ma, en ’n stiefpa van ’n jong sportster in Bloemfontein, is aangekla van kindermishandeling en poging tot moord, omdat hulle hul kind wat in die laerskool is, genadeloos laat…
Julius Malema, leier van die EFF, wat vlugtig in die hof verskyn het weens beweerde geldwassery, korrupsie en rampokkery, het die aandag van homself afgetrek deur vir sowat 1,000 ondersteuners te…
Groot kommer heers oor die inspraak wat die staat in die beheer van die prokureurs- en advokateberoep gaan kry. In ‘n land waar misdaad hoogty vier en die wetgewers soos…
Die president van Cosatu, S’dumo Dlamini, het ’n ultimatum aan die National Union of Metalworkers (Numsa) gestel om ondergrawing van Cosatu te staak. Tydens die kwartaallikse vergadering van die vakbondfederasie…
Hierdie tyd van die jaar begin die viering van Johann Strauss, pa, en seuns in oploop na die Oujaarsaandkonsert en natuurlik die tradisionele uitvoering van Johann Strauss II se operette,…
Sy mag net 11 jaar oud wees, maar in sommige kringe staan Lara Badenhorst bekend as die meisie met die engelstem. Die jong meisie stel eersdaags haar debuut laserplaat, “The…
‘n Eerbewys van China aan die adjunk-pres. Kgalema Motlanthe is op die nippertjie teruggetrek en die vingers wys nou na pres. Jacob Zuma. Dit is skynbaar bekend dat die werksverhouding…
“Daar moet totaal nuut gekyk word na rampbestuur in Suid-Afrika omdat dit wil voorkom of die bestaande maniere van optrede nie meer aan die vereistes van die tyd voldoen nie.”…
Om te luister: druk “ctrl” en klik op die skakel: http://www.youtube.com/watch?v=06I5iqqN_0I Iets meer oor hierdie pragtige werk. Hierdie koorwerk uit die opera Nabucco, is seker een van Verdi se mooiste en…
Die hoofstad van Zimbabwe, Harare, is besig om in ’n cholera-nes te ontwikkel met die moontlikheid om die tragiese gebeure van 2008 te herhaal, toe meer as 4000 mense dood…
Die Wes-Kaapse Hooggeregshof sal moet beslis wie is reg tussen ’n Brit en ’n Rus wat in ’n hewige stryd gewikkel is oor sowat R60 miljoen se eiendom in die…
As alles volgens plan verloop, gaan baie honderde krag verbruikers in die Kimberley gebied vanaf 20 Desember vanjaar met sonkrag hulle huise se toerusting laat funksioneer. Na verwagting gaan sowat…
Wanneer ’n volk sy kunste verwaarloos, verwaarloos die volk! Waar is ons volk se moderne NP van Wyk Louw, en waar is ons jonger G. A. Watermeyer, en ons opvolger…
Dames, sorg dat jou handsak altyd behoorlik toe is wanneer jy in winkels rond beweeg. Sorg ook dat jy jou inkopie sakke toe hou, anders word jy ’n slagoffer! Daar…
In Suid-Afrika word die moontlikheid oor hidrobreking in die Karoo sterk teengestaan deur kenners en bewaringsbewustes, weens die negatiewe inpak wat dit op die omgewing kan uitoefen. In Botswana is…
Die lede van die Parlement, asook ander ampsdraers soos landdroste en regters het nog nie ’n salarisverhoging ontvang vir 2013 nie. Dit is ook nie bekend waarom daar nog geen…
Geagte Redakteur, As 86-jarige Boere Afrikaner vestig ek u en die lesers van die Vryburger se aandag op iets wat die afgelope tyd tot my deurgedring het. Toe die Grensboere se…
J le Roux-boerdery se woordvoerder, Gerrit de Beer, sê hulle het meer as ’n 100 stakende werkers afgedank. Die werkers het ’n ultimatum gekry van hul werkgewer om onverwyld terug…
Die jongste storie wat in ’n taakspan se verslag aangevoer word oor Zumaville, en waarom die verbeterings aan Zuma se woonhuis miljoene gekos het, is omrede daar in die verlede…
Die nuutste beplanning van Sasol is om gedurende die eerste kwartaal in 2014 te begin met ’n soektog na gas en olie aan die ooskus van die land. Die eerste…
Veiligheidswagte van ’n privaat maatskappy staak by Wonderboom lughawe omdat Pretoria se munisipaliteit hulle nie betaal het nie. Dit het daartoe gelei dat operateurs ernstige skade gely het toe daar…
In ’n navorsingsprojek het ’n kenner op die gebied van allergieë, dr. Adrian Morris, bevind dat dieselvoertuie se uitlaatgasse bevorderlik is vir hooikoors. Hy sê na mate die dieselvoertuie meer…
Dit het bekend geword dat mnr. Kallie Kriel intussen ook ’n direkteur geword het van Radio Pretoria, wat meebring dat Solidariteit-gesindes nou ’n meerderheid vorm in die direksie.
Frankryk se president, François Hollande, se gewildheid het met minstens drie punte gedaal, wat hom die mees ongewilde president is wat die land nog ooit gehad het. Die gegewens is…
Winnie Mandela het glo gesê dat Mandela se kamer waar hy versorg word, toegerus is soos ’n hoësorgeenheid van ’n hospitaal. Sy het ook bekend gemaak dat 22 dokters omsien…
Eise teen die Sentraal Transvaalse Departement van Gesondheid het vanjaar tot kort duskant die R4 miljard gestyg. Die vorige boekjaar was eise ter waarde van R2,7 miljard deur dié Departement…
Die opstoker en oproermaker, Julius Malema, sal sekerlik ’n sitplek in die parlement hè na die 2014 verkiesing, en kan dalk die ANC verras met ’n tiental ander radikale ondersteuners…
Adv. Charles Lloyd, ’n staatsaanklaer in Ermelo is deur die Groen Skerpioene van Departement Omgewingsake geprys vir sy werk om steenkoolmyne te vervolg wat in sensitiewe gebiede van Oos-Transvaal besig…
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se finansiële chaos is vererger deur die maande lange gestry met die Tesourie oor geldelike bystand. Indien die Tesourie nie vinnig gaan help om SAL uit…
Hier is die kleinspan se storie vir die week wat deur tannie Rhona voorsien is. http://youtu.be/QqZ3XU2iXno
Indië, wat tot onlangs die wêreld se grootste aankoper van goud was, is nou in die tweede plek. Die eerste posisie word nou deur China beklee. China het sover vanjaar…
Nuutste kommentaar