Veekundiges skaars en onervare

Jonger mense wat toetree tot die veekundige bedryf is in die posisie dat hulle sonder die nodige ervaring moet optree en dit nog in die afwesigheid van noodsaaklike mentors, wat…

Diewe vinnig vasgevat

Twee diewe is kort ná ‘n rooftog by ‘n fabriek in Roodepoort in hegtenis geneem. Die twee rowers het die werkers van die Sweet Fantasy-fabriek met vuurwapens aangehou en een…

Franse polisiediens op-en-wakker.

Die Franse polisie het ses kwaaddoeners in Parys in hegtenis geneem wat terreuraanvalle beplan het in Frankryk.. Die aanklaer se kantoor in Parys sê die ses verdagtes word deur teenterreur-beamptes…

Vir die Huisvrou – sjokoladesous

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons twee lekker Bar-one-sous resepte wat mens oor vrugte of oor roomys kan eet. Mens…

Waak teen oormatige voedsel invoere

Die regering moet daadwerklike stappe doen om te verhoed dat nie nog boere die bedryf moet verlaat, en die land aangewese moet word op onvolhoubare invoere van elders nie. TLU…

Uiteindelik vrygelaat

‘n Switserse vrou wat vir 15 maande in Jemen as gyselaar aangehou is, is uiteindelik bevry en het in Katar aangekom. Die Switserse regering en die amptelike nuusagentskap het die…

Skoolhoof aangekla oor sy wreedheid

‘n Swart skoohoof van Khayelitsha in die Wes-Kaap het ’n R3, 000 boete op die lyf geloop nadat hy skoonmakers beveel het om ‘n lewendige hond moes gaan begrawe. Die…

Betogers hartlik welkom!

Pres. Jacob Zuma sê dat Suid-Afrikaners wat protes wil aanteken teen die besoek van Barack Obama, is welkom om dit te doen. Die Amerikaanse man sal na verwagting eerskomende Vrydag…

Burgemeester rand joernaliste aan

Kimberley: Die burgemeester van Kimberley, Agnes Ntlangula, moes glo inderhaas deur haar eie mense weggevat word na sy twee verslaggewers wou te lyf gaan en minstens een geklap het. Ntlangula…

Afrikane, Suid-Afrikaners of Afrikaners?

Hierdie is ‘n ope brief aan diegene wat hulle Afrikanerskap ernstig opneem. Dit is nie ‘n aanval op enige persoon of groep persone nie. Dit is wel ‘n saak wat…

Boetes minder teen konstruksie maatskappye

Die verskillende konstruksiemaatskappye se aandeelpryse het aansienlik verbeter nadat die omvang van die boetes teen hulle oor onmededingende gedrag bekend gemaak is. Die boetes van bykans R1,5 miljard wat teen…

Daar is leerkragte en ander is opvoeders

In Newcastle het ’n skoolhoof ernstige probleme ondervind met dogters wat lipstiffie aansit in die waskamer en dan die spieëls “soen” om die lipstiffie merke te laat op die spieëls….

Vyfjarige skiet haarself dood

VSA: ‘n Vyfjarige dogtertjie het haarself per doodgeskiet terwyl haar ma inkopies gaan doen het en haar alleen tuis gelos het. Die polisie het die meisie in ‘n slaapkamer in…

Angie moet verskoning vra

Die a-politiese organisasie “Equal Education” het ‘n beroep op Angie Motshekga, Suid-Afrika se Minister van Onderwys gedoen om in die openbaar haar verskoning aan te bied vir wat genoem is…

Swierige troue vir sportster-families

Swemster Ryk Neethling se jonger suster, Jean-Marié (23), is gaande oor haar troudag. Sy is verlede Saterdag getroud met die voormalige Bloubul-flank CJ Stander (23) nadat hulle ewige trou aan…

Dagga-smokkel neem toe

Meer as R500, 000 se dagga is in ’n taxi in Kimberly gekry en drie mans is gevange geneem. ’n Polisiewoordvoerder van die gebeid beweer dat die kweek van dagga…

Bye in SA onproduktief

Die Suid-Afrikaanse bye is glo onproduktief, en byeboere het rede om bekommerd te wees omdat die bye nie ’n geballanseerde dieet het in Suid-Afrika nie. As jy heeldag en elke…

Werk sonder betaling

Welkom: Die Goudveld munisipale amptenare in senior poste wat dié week dalk hulle rekeings wil betaal, moet nie wag vir salaris inbetalings nie. Hulle sal maar ander planne moet bedink….

Baie gekant teen Obama besoek

“Obama verteenwoordig geweld. Hy het nog niks gedoen om Afrika te help nie, en beslis niks om Suid-Afrika te help nie.” Dit is die standpunt van Tasneem Essop, die voorsitter…

Vervolgingsgesag tree onwettig op

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) tree onwettig op in hul besluit om adv. Glynnis Breytenbach uit haar pos te gooi en boonop te verplaas. Dit kom dan neer op kontrakbreuk en…

Polisiebeamptes weier Afrikaanse klag

Die polisie wou nie Gerhard Smit van Garsfontein, Pretoria se verklaring in Afrikaans aanvaar nie. Hy was genoodsaak om in die lig van die ongerymdheid in die polisie, ’n e-pos…

Weermag ambulanse is flenters

Die Weermag beskik blykbaar nie oor een ambulans wat in ’n padvaardige toestand is nie. Twee splinternuwe Vito-bussies wat ’n klein fortuin gekos het, staan glo reeds langer as ’n…

Ek sien dit so!

Dis darem heerlik om te sien hoe ons mense soos volwassenes met mekaar kan kommunikeer, en selfs soms argumenteer. Dit is juis hierdie konstruktiewe kommunikasie wat duidelik na vore getree…

Kategorie 1 Indringerplant

Die gemmerlelie / Hedychium coronarium is een van die indringerplante wat uitgeroei moet word. Dit is ’n baie sterk plant en versprei sommer vinnig met lopers in die grond. Hy…

Vakbond se hoof kry miljoene uit Sasol

Die vakbond Ceppwawu se hoof, Simon Mofokeng, en sy vrou Maureen ontvang maandeliks meer as R320, 000 uit ’n kontrak met Sasol wat redelik verdag voorkom. Mofokeng het glo ’n…

SAPD mistasting?

’n Zimbabwiese miljoenêr, Frank ¬Buyanga, sukkel om sy luukse Rolls-Royce Ghost waarvoor hy etlike miljoene betaal het, uit die Suid-Afrikaanse polisie te kry nadat hulle dit glo gekaap het. Die…

Japan gedagvaar weens walvis jagtery

Australië het Japan verkla en ’n hofsaak aanhangig gemaak omdat Japan se walvis-jagtery steeds voortgaan. Die aangeleentheid sal nou in die Internasionale Strafhof aangehoor word. Die Prokureur-generaal van Australië, Mark…

Polisie vra sangoma se hulp

Die polisiehoof van Sentraal Transvaal het blykbaar ’n sangoma, in plaas van die polisie, ontbied om die skuldige uit te snuffel na ’n inbraak by sy kantoor. Die sangoma, Nomathemba…

Aanslag op Bloedrivier Gelofte-grond

Vêr-linkse sogenaamde Afrikaners is besig met die reël van ’n sogenaamde Konferensie wat sal plaasvind vanaf 6 tot 8 November 2013 in Natal. Die ou Voortrekkerkerkie wat omskep is in…

Hani nou by Agang

Die vermoorde Chris Hani se dogter, Vanessa, het by Mamphela Ramphele se Agang aangesluit en sê die ANC het haar pa se nalatenskap verraai. Sy het gesê die ANC se…

Zuma is ’n monster

’n Bekende sakeman onder swartmense, Kenny Kunene, skryf in ’nope brief wat op “The Star” se webblad verskyn, dat Jacob Zuma ’n “monster” en ‘n “tiran” is. Hy skryf die…

Motor rubriek – Studebaker President

Van ons ouer lesers sal die Studebaker motors van die 50-jare in herinnering kan roep. Bekende name soos die Studebaker Champion, Lark (gebruik deur Pretoria se blitspatrollie), Daytona en die…

Grondhervorming: Minister se siening

Suid-Afrikaners se siening dat grondhervorming onsuksesvol is, is ’n verouderde siening. Mense moet ophou om grondhervorming af te maak asof dit onsuksesvol is. Dit is die mening van Gugile Nkwinti,…

Zumaville: Verslag nou hoogs geheim

Die Nkandla-verslag wat veronderstel was om die belastingbetaler op hoogte te bring van die R200 miljoen uitgawe wat aangegaan is, is nou geklassifiseer as ’n hoogs geheime verslag. Volgens berigte…

Aap-se-kind geflous

Mnr. Albert Harbron van Uitenhage in die Oos-Kaap het jare lank ’n ernstige probleem met blou-ape wat sy mielies verniel. Om die probleem op te los, was nie so maklik…

Denel amptenare doodgeskiet

Twee van Denel se amptenare wat dood is in ’n aanval op die Verenigde Nasies (VN) se basis, se name is bekend gemaak. Volgens Denel se woordvoerder is Morné Lötter…

Wits skryf Mandela-doodsberig

Die Universiteit Witwatersrand het verlede Donderdag ‘n verklaring uitgereik waarin verskoning aangebied word aan die Mandela-familie vir ‘n doodsberig van Nelson Mandela wat verkeerdelik op die universiteit se soekenjin beland…

Polisie blind vir moorddadige optrede

Twee polisiebeamptes wat na bewering ‘n boendoe-moord in die Noordwes geïgnoreer het, kan dalk hul werk kwyt wees en selfs as medepligtiges beskou word. Die polisiemanne, wie se name nie…

Nog n windplaas-projek goedgekeur

Die Departement van Omgewingsake en Ontwikkeling het gesê dat ’n Windplaas naby Wolseley kan opgerig word en sal nie teenstrydig wees met omgewingswetgewing nie. Mich Nieuwoudt van “Sagit Energy Ventures”…

ANC jaag hoofsweep weg

Die ANC het die hoofsweep van die party, Mathole Motshekga, uit sy pos verwyder. Hy word vervang deur Stone Sizani, tans die voorsitter van die parlementêre komitee oor Landelike Ontwikkeling…

Boere word bedreig met DA en ANC siening van 1913-Wet

Die leier van die HNP, mnr. Andries breytenbach het in ‘n skerp verklaring gewys op die gevaar wat nou Suid-Afrika se boere bedreig met die eenstemmigheid tussen die ANC en…

Dief se straf opgeskort

Die swartman, bekend as Matsie, wat R71-96 se sjokolade by die kettingwinkel Shoprite in Vereeniging gesteel het, se straf is deur die hooggeregshof in Pretoria opgeskort. Regter Mothle het bevind…

Vrystaatse wetgewer in omstredenheid gedompel

Die Vrystaatse Wetgewer het nou die argwaan van Bloemfonteiners op die hals met die omstrede nuwe Vrystaatse Wetgewer-gebou wat by die ou Ramskraal-tronk gebou gaan word en die belastingbetaler sowat…

Oorstromings saai verwoesting

Die Vryburger se medewerker in Kanada berig dat oorstromings en siklone nou verwoesting saai in die noordelike halfrond. Sy rapporteer dat hulle eie woning nou ontruim moes word en sy…

Advies: Optrede tydens krisis

Sowat 20% van die speurders in die SAPD het geen opleiding in speurwerk nie Benewens die skrikwekkende feit het 17, 000 lede van die polisie nie eers ’n rybewys nie….

Verdagte De Koker soek regshulp

Die beskuldigde, Alex de Koker (49), wat aangekla is vir moord op die 15-jarige Raymond Buys by ’hul opleidingsentrum in Vereeniging, kan nie meer sy regsverteenwoordiger betaal nie. Dit is…

ANC word paniekerig

Dit is reeds baie duidelik dat die ANC bedreig voel en paniekerig raak oor provinsies wat onder politieke beheer van ander partye staan. Die feit dat gewapende magte soos die…

Miljoene geskenk vir Kaapse armes

Mynmagnaat en miljardêr Patrice Motsepe het R12 miljoen geskenk vir armmense in die Wes-Kaap. Die bedoeling is om armoede en werkloosheid te help verlig. Motsepe het glo gesê hy skenk…

Uit die Woord

HERE, leer my die weg van u insettinge, sodat ek dit tot die einde toe kan bewaar. Gee my verstand, dat ek u wet kan bewaar, ja, dit kan onderhou…

Daboel-oh-sêvên

Edward Snowden het nogal ‘n taamlik pienkerige skakering op ‘n paar hoëprofiel gevreetjies veroorsaak, die stoute kabouter. Ek weet nie of HongKong ver genoeg was om te vlug nie want…