ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Onrus op Pelgrimsrus

‘n Aantal verontregte sakelui van Pelgrimsrus sal ‘n dringende aansoek by die Pretoriase hooggeregshof indien om hul uitsetting te keer uit die sakegeboue in die dorp. Dít volg nadat die…

Ek sien dit so!

Sunette Bridges versus Anton Goosen! ‘n Heel onregverdige bekgeveg as iemand my sou vra. Met Sunette, ‘n dame wat kán sing, die dogter van ‘n geliefde sanger, een wat nogal…

Selebi los?

Die voormalige polisiehoof Jackie Selebi moet blykbaar ‘n lang lys voorwaardes nakom terwyl hy in “aanhouding by die huis is”, het ‘n woordvoerder gesê. “Van Maandag tot Vrydag het hy…

Mugabe dalk vry

Brittanje en die EU oorweeg die moontlikhede om sanksies teen pres. Robert Mugabe en sy medewerkers op te hef. Dit word oorweeg in ‘n poging om die Mugabe te oortuig…

Groentee is dwelmmiddel

‘n Tee wat in winkels en apteke regoor die land gekoop kan word, bevat soveel kokaïen dat verbruikers ’n dwelmtoets kan druip as hulle dit drink. Die sogenaamde groentee, bekend…

IFA Hotels & Resorts verkoop sy aandeel

Boschendal, die meer as 2,200 ha landgoed in die Franschhoek-vallei is waarskynlik die mees gesogste wynlandgoedere ter wêreld want hierdie spog landgoed dateer vanaf 1685. Canombys Limited se aanbod is…

Uitermatige verkwisting

Die polisie het tussen die Mvezo- en Mbashe-riviere in die Oos-Kaap op tientalle kartonne medisyne afgekom. ‘n Woordvoerder van die polisie sê hulle het ‘n wenk ontvang dat die medisyne…

MOTOR RUBRIEK – 26 JULIE 2012

Die 4 X 4 motorbedryf in Suid-Afrika is ’n besonderse bedryf. Bykans elke motor-fabrikaat op die mark, het ’n 4 X 4 motor of bakkie beskikbaar. Elke 4 X 4…

Die Boer en sy roer

Sedert die vroegste tye is die Boer en sy “roer” onafskeidbaar van mekaar. In die dae van die Voortrekkers was die voorlaaier en Sanna seker van die bekendste gewere beskikbaar….

Suid-Afrikaanse Kore skitter in Amerika.

Suid-Afrikaanse kore het hulle staal, eintlik goud, gewys gedurende die Sewende Koorspele in Cincinnati, Ohio in Amerika. Die kore wat SA se naam hoog gehou het was die Tygerbergse Kinderkoor,…

Boeremag-uitspraak: Dag 1

Die tyd: 19 Mei 2003. Die plek: Hof C, Paleis van Justisie, Kerkplein, Pretoria. Op hierdie laat-herfs oggend waai ‘n kil bries om die beeld van Pres. Paul Kruger. Dit…

VVK aangekla!

MEDIA-VRYSTELLING eksklusief aan Die Vryburger deur Die Volksraad Verkiesing Kommissie Die Volksraad Verkiesing Kommissie (VVK) is op 18 Julie 2012 deur die “South African Human Rights Commission” in kennis gestel…

Sunette staan sterk

Sunette Bridges het die waarheid geskryf op haar Bakkiesblad en daarmee die ergernis van aartsliberalis Anton Goosen op die hals gehaal. Sunette het gesê sy is nie deel van die…

Geld-grypers slaan toe!

Die ANC regering is nie net grondgrypers nie, hulle is klaarblyklik ook met ’n geldgryp-aksie besig. Mev. Ina Human van Ladismith in die Klein Karoo skryf dat die Kannaland Munisipaliteit…

HNP kap regering

Mnr. Louis van der Schyff, hoofsekretaris van die HNP, het die regering in ’n sterk bewoorde verklaring gekritiseer oor hul hantering van misdaad in die land. Die uitspraak van die…

PEKEL IN HOENDERVLEIS

Daar is geen wetgewing in SA wat produsente verbied om hoendervleis met pekelwater in te spuit om sodoende die vleis se raklewe te verleng en om gewig op te maak….

Voordeel-nadeel van eie oliebronne

Anders as in lande wat oor eie olie-bronne beskik ontvang die inwoners van Suid-Afrika geen voordeel uit hulle Sasols nie. Die arme motoris in die land word uitgebuit deur die…

Rassekaart weer handig

Die duiwel is los by die Wynberg Sekondêre Skool in Kaapstad toe ’n dogter op die eerste skooldag van die derde kwartaal uit die klas gejaag is omdat sy kunsmatige…

Beter vooruitsigte vir Siviele Ingenieurs

Die algemene ingenieursverwante bedryf is die enigste wat toegevoegde welvaart in ‘n land kan skep deurdat hulle direk by die produksie en infrastruktuur skeppingsgedeelte van die ekonomie betrokke is. Dit…

Voedsel skaarste?

Verbruikers moet hulle gereed maak vir vêrdere prysstygings in basiese voedselsoorte soos brood, vleis en melk. Die droogte in die mielieproduserende gebiede van die VSA sal die prys van dié…

Microsoft Office 2013

Die Uitvoerende Hoof van Microsoft, Steve Ballmer, het die nuwe Microsoft Office 13 in San Francisco bekend gestel. Volgens hom sal dit die mees indrukwekkende weergawe van Microsoft Office wees…

OUTA sukkel met fondse

Die teenstanders van die nuwe e-tol stelsel, bekend as die Opposition to Urban Tolling Alliance , of te wel Outa, benodig ’n verdere R6 miljoen om regskoste vir die stryd…

Papegaai red lewens.

Vrou en haar seun van Kempton Park het bang in die badkamer gaan wegkruip in die vroeë oggendure toe terroriste die skuifdeur se glas gebreek het en die huis binne…

Volksraad, VVK gee terugvoer in die Kaap en Pretoria

Op Woensdag-aand, 11 Julie 2012 het bykans tweehonderd Boere en Boerinne die ysige weer getrotseer om te gaan luister na die jongste verwikkelinge rondom die Volksraad. Die openbare byeenkoms was…

Reaksie eenheid ingestel

‘n Motorfietseenheid vir paramedici is Dinsdag in Johannesburg bekendgestel. Die motorfiets reaksie-eenheid (MRU) vir die PWV gebied sal binnekort uitgebrei word. Soortgelyke eenhede sal ook beskikbaar gestel word vir die…

Is dit korrupsie?

Huurders in die Sanlam Middestad-gebou in Pretoria is nou sonder water en elektrisiteit aangesien Tshwane-metroraad hul dienste afgesny het. Die gebou word deur die omstrede eiendom magnaat Roux Shabangu besit….

Vooruitstrewendes nou bankrot?

Die Emfuleni-munisipaliteit het R150 miljoen van twee kommersiële banke geleen om diensverskaffers te betaal. Volgens die notules van ‘n spesiale raadsvergadering het dié -munisipaliteit, wat bestaan uit Vanderbijlpark, Vereeniging, Sebokeng,…

Van de Graaf in die buiteland

Mnr. Henk van de Graaf is tans op besoek in die buiteland namens TLU SA waar hy die saak van ons volk stel tydens konferensies en ander byeenkomste. Mnr. Van…

Aartsliberalis se mistasting

Adriaan Cloete, die pro-ANC joernalis wat onder skuilnaam Scoop Cloete vir die bar Sondag koerant skryf, verwys in sy jongste artikel na die Boere-Afrikaner Volksraad as “hardegat verregse moere”. Die…

Uit die Woord – Rom 5:1-2

“Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is,het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus; deur Wie ons ook deur die geloof toegang verkry het tot hierdie genade…

Die Bose Boere

As mens so kyk na die uitlatings van die minister van openbare beskuldigings, Malusi Gigaba, is die boere darem werklik boos! Nie net dit nie, boere het so min om…

Gautrein drama

Gautrein-pendelaars wat vasgekeer was op ‘n trein tussen Midrand en Verwoerdburg is na ‘n ander trein geskuif, het Eyewitness News berig. Die Bombela-konsortium, die Gautrein se operateur, het gesê dit…

Besondere walvis

’n Besonder seldsame walvis spesie, die snoetdolfyn, het op ’n strand in die Oos-Kaap uitgespoel. Die walvis staan ook bekend as die baleinwalvis en leef in alle oseane maar is…

Nuusflitse

1 Drukspykers op die pad tydens Sondag se 14de skof van die Tour de France het sowat 30 fietsjaers met pap bande gelaat. Beamptes van die drie weke lange fietstoer…

Afrikaans word gevandaliseer

Mnr. Koos van der Merwe, hoofsweep van die Inkatha-vryheidsparty (IVP), het die ANC daarvan beskuldig dat hulle Afrikaans vandaliseer. “Die ANC hou aan met sy kulturele vandalisering van Afrikaans,” het…

Redaksioneel – Ons veg op vele fronte

Ons veg op vele fronte Gedurende die afgelope drie eeue het die witman aan die suidpunt van Afrika te doen gehad met die oorheersing en verguising soos maar net die…

Grap of erns?

‘n Stad in Frankryk eis die Britse Kroonjuwele as kompensasie vir die moord op die laaste Plantagenet-aanspraakmaker van die troon. Angers in die Loirevallei wes van Parys, was eens die…

VOLKSEIE ARBEID IN ʼn VOLKSEIE EKONOMIE – 17 Julie

Wat het geword van die goeie ou dae? Daardie dae waarin jy by ‘n winkel instap, en deur ‘n opgevoede en behulpsame Afrikaner bedien word. Dit voel byna vreemd om…

VRUGTE, EN NOGMAALS VRUGTE

Ons almal dink dat vrugte sommer maar net gekoop en geëet moet word. Nee – sommige mense het ‘n ander mening. Hulle beweer dat daar ‘n regte manier is om…

MOTOR RUBRIEK – 19 JULIE 2012

In die eerste artikel van Motor Rubriek, is daar verwys na die beginjare van motors in Suid-Afrika. Hierdie jare kon met reg na verwys word as die “Pioniers-jare” van die…

Blankes in Staatsdiens?

Nkosinathi Nhleko, die direkteur-generaal van die Departement van Arbeid, het ’n beroep op jong wit mense gedoen om vir die staatsdiens te begin werk as deel van die transformasie van…

Pelindaba onveilig?

’n Inbraak by Pelindaba het toenemende kommer laat ontstaan oor die veiligheid van Suid-Afrika se kernmateriaal. Volgens die Internasionale Kernkragbedreigingsinisiatief word sowat 600kg wapengraad-uraan in spesiale kluise by Pe¬lindaba geberg…

Saab wil vlieëniers oplei

’n Opleidingsentrum vir vegvlieëniers gaan deur die Saab in Suid-Afrika gevestig word. Die Gripen-vegvliegtuig-wapenskool is ’n inisiatief van Saab in samewerking met die Gripen Air Forces-verbruikersgroep. Dit sal by die…

Groot water fonds

’n Waterdraer met ’n inhoud van sowat 5 miljard kubieke meter water is in Namibië ontdek. Die ondergrondse water is ongeveer 300 tot 400 meter diep en strek oor ’n…

Presidensie word herdoop

Met die aankondiging deur die ANC regime dat die Presidensie se naam verander na een of ander afgestorwe ANC leier van bykans ‘n eeu gelede, is wye reaksie ontlok deur…

Olie ooreenkoms vir SA ?

PetroSA is van plan om eiendom in Ghana te bekom wat ‘n aandeel in die winsgewende Jubilee-olieveld insluit. PetroSA is vanjaar onder nuwe bestuur geplaas en wil nuwe projekte aggressief…

Moontlike volkstaat?

Nadat sowat 1-miljoen van die RSA se geleerdste en moontlik welvarendste Afrikaners die land verlaat het en hulle in Westerse lande gevestig het, is daar steeds sowat 3-miljoen volksgenote wat…

Rotsstortings gevaarlik

Twaalf mense het die net-net die dood vrygespring toe groot rotse op die N2 in Sir Lowry-pas in die Wes-Kaap die pad versper het. Paramedici en reddingspanne is Sondagmiddag na…

Geloofwaardigheid neem af.

Amerikaners se vertroue in televisienuus het met ‘n verdere punt gedaal met slegs 21% volwassenes wat dit nog glo. Dit is ‘n afwaartse gang vanaf 27% verlede jaar en 46%…

Doelloos sonder kultuurwaardes

Kinders kort groter blootstelling aan kultuur om hulle te beskerm teen die obsessie met die leë wêreld wat vermaak bied, aldus een van Brittanje se beste jong violiste, Nicola Benedetti….