Bayer tref voorsorg vir Roudup eise
Die Duitse chemiese reus Bayer het ê $2 miljard ooreenkoms beklink om enige eise teen hom wat reeds bestaan, of later mag ontstaan, te ontmoet. Die Maatskappy het miljoene dollar…
Die Duitse chemiese reus Bayer het ê $2 miljard ooreenkoms beklink om enige eise teen hom wat reeds bestaan, of later mag ontstaan, te ontmoet. Die Maatskappy het miljoene dollar…
ʼn Onbekende man se oorskot waarvan die tong met ʼn goue een vervang is, het die wetenskaplikes verbysterd gelaat toe die oorskot wat vermoedelik 2,000 jaar oud is, gevind is….
Die Duitse Weermag het Woensdag sowat 20 geneeshere en talle verpleegsters toegerus met alle nodige apparaat soos ventilators en hospitaal beddens na Portugal vertrek om hulp te verleen teen die…
Die regering van die Oekraine het minstens drie TV nuus kanale verban vir die volgende vyf jaar weens die stasies se pro-Russiese propaganda uitsendings. Die owerheid het die drie TV…
Die Skandinawiese land Denemarke het weereens getoon dat hy op vele terreine ʼn voorbeeld stel aan die wêreld om belangrike maatreels in plek te sit ter beveiliging van almal wat…
Politieke ontleders in Suid-Afrika beweer dat die krisis in die ANC die grootste verdeeldheid veroorsaak het wat die party in die afgelope 30 jaar gehad het. Die optrede van die…
Die wyn produsente van Vinpro het bekend gemaak dat die opheffing van die verkoop van alkoholiese drank nie die einde van die stryd teen die regering se besluit beteken nie….
Dit is nie net die brandstof se verhoogde prys wat die verbruikers se beursie tap nie, want al te gou hoor hulle dat dit die rede is waarom alles duurder…
Die Passasiers Spoor Agentskap van Suid-Afrika, (Prasa) is soos die meeste ander Staats entiteite, besig om die kreeftegang te gaan op finansiële gebied. Prasa se woordvoerder het die week aangekondig…
18 Maar toe hulle dit met die omer meet, het hy wat baie ingesamel het, niks oorgehad nie; en hy wat min ingesamel het, nie te min nie. Elkeen na sy…
Die voormalige ANC president, Jacob Zuma, het bekend gemaak dat hy steeds weier om voor die Zondo Kommissie oor Staatskaping te verskyn. Zuma het gesê hy sal veel eerder gearresteer…
Die nominasies vir die Nobelprys vir Vrede is besig om in te rol. Die belaglike is dat BlackLivesMatter (BLM) onder andere genomineer is vir ontvangs van die toekenning. Dit blyk…
Alexei Navalny, opposisieleier in Rusland, en President Vladimir Poetin se grootste kritikus, is die week vir twee jaar en agt maande tronk toe gestuur vir beweerde oortreding van sy parool…
Die 57-jaroge Jeff Bezos, stigter van die Amazon maatskappy het aangekondig dat hy later vanjaar uittree om meer aandag ander ander projekte te gee, Bezos het die maatskappy sowat 30…
Die regering van Iran het ingestem dat die bemanning van die Suid-Koreaanse skip nou vrygelaat mag word na maande van in aanhouding. Die bemanning van die Suid-Koreaanse skip wat deur…
Die Russiese entstof Spoednik V wat vir die immunisering teen die koronavirus ontwikkel is, het in die afgelope week ʼn 91,6% doeltreffendheid getoon. Die toets wat nou eers uitgevoer is…
Die Japanese hoofstad Tokyo is hard geslaan met die koronavirus pandemie, wat die regering genoodsaak het om die noodtoestand vir nog ʼn maand te verleng. Die organiseerders en die regering…
Die Minister van Buitelandse Sake in Iran het die Europese Unie (EU) versoek om behulpsaam te wees om die dispuut met Amerika oor die kernwapen verdrag opgelos te kry. Iran…
Die tegnologiese internet reus Google het hierdie keer sy rieme styf geloop en moet vroulike ingenieurs wat minder as mans verdien, vergoed vir onbillike praktyke. Die maatskappy het klaarblyklik fouteer…
Die jarelange droogtes in die Noord-Kaap provinsie is in groot dele gebreek, maar daar is ook dele wat smag na uitkoms terwyl die reënseisoen aan die verbygaan is. In Die…
Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, kan haar werk veloor as die bewerings teen haar bewys kan word dat sy Jacob Zuma in die geheim besoek het. Terwyl meningsvormers dink die…
Suid-Afrika het in 2020 ʼn skerp daling gehad van renoster stropery, wat hoofsaaklik toegeskryf word aan die koronavirus pandemie wat ook ʼn uitwerking op diewe gehad het. Volgens die jongste…
16 Dit is die saak wat die Here beveel het: Samel daarvan in, elkeen na sy behoefte: ‘n omer vir elke persoon volgens julle sieletal; elkeen moet dit neem vir die wat in sy…
Die afgelope week het ons heerlike reënweer gehad ………… die veld is groen, die lug is skoongewas en die groentetuine floreer! En so gepraat van groen, bring dit my by…
Benewens die een miljoen dosisse entstof wat Maandag afgelewer is, en die 500,000 dosisse wat later in Februarie gelewer gaan word, is daar vir Maart ook entstof geskeduleer. Alhoewel die…
Die Franse regering het ʼn ernstige beroep gedoen op Duitsland om die Nord Stream 2 gas pyplyn vanaf Rusland te stop. Vroeër het die Europese Unie gedreig dat die projek…
ʼn Massiewe veldbrand naby die Australiese stad Perth het honderde mense gedwing om te vlug terwyl die gebied nog onder die inperking maatreëls van die koronavirus is. Die geweld van…
ʼn Onbekende aantal polisie offisiere in Rochester, New York in Amerika, is geskors nadat hulle bedenklike optrede toegepas het teen ʼn 9-jarige kind. Bewyse is gevind dat die polisie pepersproei…
Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad is dringend byeengeroep om die staatsgreep deur die militariste in Mianmar, te bespreek. Die Internasionale gemeenskap het skerp gereageer op die militêre ingryping wat neerkom…
Die regering van Mianmar is met militariste se optrede gekaap, en daarmee die spanning in die land tot die uiterste verhoog. Die regering van ʼn voormalige Nobelprys wenner vir vrede…
Die groothandel sentrum in die Sjinese stad Wuhan wat die sentrale gebied is vir seekos verkope, is die besoekpunt wat deur die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) se afvaardiging van wetenskaplikes…
President Vladimir Poetin van Rusland se grootste kritikus, die opposisieleier Alexei Navalny, is saam met die Wereld Gesondheid Organisasie en die jong dogter, Greta Thunberg genomineer vir toekenning van die…
Sedert die naweek het dit duidelik geword dat ʼn vinnige afname in nuwe infeksies van die koronavirus aangeteken word, en op 1 Februarie was die totale aantal infeksies op 1,46…
In die afgelope maande het die Covid-19 inperkings vir miljoene mense te veel begin word, en na sowat 10 maande van onderdrukte selfdissipline, het dit nou ʼn irritasie geword wat…
Die ANC se voormalige president, Jacob Zuma, se planne is klaarblyklik nog nie gedaan nie, want hy gaan waarskynlik Rusland toe vir beweerde mediese behandeling wat daarop dui dat hy…
Enige persoon wat nog bereid is om aankope te doen by sakelui uit Indië weet dat Vrydag middae tussen 12:00 en 14:00 geen besigheid bedryf word deur die Indiese sakelui…
Suid-Afrika is geskeduleer om nog 20 miljoen dosisse Covid-19 entstof te ontvang wat deur die farmaseutiese maatskappy Pfizer gelewer gaan word. Die aankondiging is deur die ANC se Minister van…
As jy met die nuwe wet bots wat vereis dat jou alkohol vlak 0% moet wees, gaan jy nie net swaar beboet word nie, joy kan vorentoe nog groter probleme…
14 En nadat die doulaag opgetrek het, het daar oor die woestyn iets gelê wat fyn en korrelrig was, fyn soos ryp op die grond. 15 Toe die kinders van Israel…
Die afgelope naweek het die wetstoepassers weereens getoon dat wet en orde nie gehandhaaf word toe honderde mense die Wes-Kaapse strand besoek het nie. Kort nadat dit bekend geword het…
ʼn Lid van die Amerikaanse Kongres wat Massachusetts verteenwoordig, het twee keer die Pfizer entstof ontvang, maar het daarna weer positief getoets vir die koronavirus. Die man het slegs ʼn…
Die vegters van die Islamitiese Staat terroriste beweging het honderde van hulle kinders en selfs vroue agtergelaat nadat die Koerdiese stryders hulle verslaan het met behulp van die VSA magte…
Nadat samesprekings tussen die regering en die landbouers van Indie misluk het, het die ontevrede landbouers hulle tot verset optrede gedwing wat die konflik situasie verder verhoog het. Die duisende…
ʼn Nuwe meganisme wat deur die Europese Unie ingestel het laat sy lidlande toe om die uitvoer van koronavirus entstof te stop. Die Europese Unie sê in ʼn verklaring dat…
ʼn Man het in Duitsland klaarblyklik goue Kruger muntstukke gevind terwyl hy besig was om ʼn stukkie grond gereed te maak vir ontwikkeling. Sy eerste vraag was of optel goed…
Sedert die verkiesing in Desember het die regeringsmagte ʼn enorme taak om rebellemagte teen te staan in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Meer as 200,000 mense is ontwrig nadat…
Die Franse regering van President Emmanuel Macron het besluit om drastiese maatreëls in te stel in ʼn poging om die verspreiding van die nuwe variante koronavirus te vermy. Alle lughawens…
Inwoners, en veral die pro-demokrate, wat in Hong Kong woonagtig is, kan nou aansoek doen om ʼn nuwe visum te kry om in Brittanje te woon weens die erge vervolging…
Suid-Afrika se 60 miljoen inwoners, waarvan byna 50 miljoen nie aan ʼn mediese fonds behoort nie, moet uiteindelik met die koronavirus entstof geïmmuniseer word. Berigte lui dat mediese fondse in…
Die status van watervlakke in die opgaardamme van Suid-Afrika soos op 29 Januarie vrygestel is: Verwoerd – 106.76% Vanderkloof: 104.17% Katse: 56.0% (25 Jan 21) Kalkfontein: 55.37% Tierpoort: 89.25% Rustfontein:…
Nuutste kommentaar