ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

RSA: gee liewer die wapens terug!

Die ANC/SAKP regering van Suid-Afrika kan ten minste R70 miljard verhaal deur die transaksies met verskaffers te kanselleer en die meeste wapentuie aan hulle terug te gee. Dit is die…

Curro-groep koop ’n skool vir R157 miljoen

Die bekende groep Curro het ’n privaatskool in Pietersburg oorgeneem teen ’n bedrag van R157 miljoen. Die aankondiging is gemaak nadat die ooreenkoms tussen die twee instansies onderteken is. Die…

Die spook van Zumaville spook nog steeds

’n Spesiale parlementêre ondersoek moet baie dringend gelas word na die aanwending van fondse aan pres. Zuma se omstrede Nkandla-tuiste in KwaZulu-Natal. Vir dié doel moet die parlement wat reeds…

Nog witmense is wreedaardig vermoor

Gedurende verlede week is nog twee blankes deur terroriste vermoor. Mnr. Werner Broodryk van Bronkhorstspruit wat in ’n veiligheidskompleks woon, deur ’n aantal swartes vermoor. Die SAPD het klaarblyklik geen…

Terroriste versnel die moord-pas

’n Alombekende en ’n geliefde inwoner van Boksburg is verlede Donderdagnag in haar woonhuis vermoor. Die 74-jarige mev. Annette Muller-Botha, bekend as Tannie Nettie, is vermoor toe drie terroriste haar…

Oorvol Wes-Kaap se tronke

Die Wes-Kaap tronke bars nou uit hul nate weens ’n algehele oorbevolking. Gegewens wat van die Departement van Korrektiewe Dienste beskikbaar gestel is, toon dat sowat 26,000 gevangenes in die…

Jeugliga se keuse: Kgalema Motlanthe

Die ANC-jeugliga is eerste om hul keuse van ’n leier bekend te maak. Die Adjunk president, Kgalema Motlanthe. is hul keuse as leier en Mathews Phosa as die onderleier. Fikile…

Ondersteuning vir Volksvryheid

Die Boere-Afrikaner-Volksraad gaan op 30 November 2012 saamtrek by die Nederlandse- , Franse- , Duitse- , Amerikaanse ambassades en die Verenigde Nasie-kantoor om die Boere-Afrikaners se eis vir vryheid te…

Tolhekke begin in Februarie

Die omstrede e-tol hekke gaan verseker nié voor Kersfees ingestel word nie. Die vroegste datum waarop die omstrede tollenaars-proses kan begin, is minstens ’n tyd ná 10 Februarie 2013. Die…

Gesondheidsdepartement moet opdok

Die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement moet vergoeding aan ‘n verlamde rugbyspeler betaal, het die provinsie se hoërhof beslis. Charles Oppelt (27) is in 2002 tydens ‘n wedstryd beseer. Hy moes vir sowat…

Die lekker lewe in ’n lekker land

Meer as R800 000 word elke maand spandeer aan koning Goodwill Zwelithini en sy gevolg se reise deur die land. Die koning se reise en die geweldige koste daaraan verbonde…

Terroriste is borgtog geweier

Vier terroriste wat klaarblyklik verantwoordelik was vir die aanval op mnr. George Mills, ’n boer van die Groblersdal omgewing op 15 Augustus 2012, het 22 November in die landdroshof op…

’n Hele eiland het verdwyn

‘n Eiland wat tussen Australie en Nieu-Kaledonie geleë is, en bekend staan as die Sable-eiland, is nie in sig nie. Dit het verdwyn, beweer wetenskaplikes Verskeie wêreldkaarte en ook op…

Tolk van die hof sit agter tralies

Die hof se tolk in die Vrystaatse dorp, Theunissen, sit agter tralies na hy op klagte van korrupsie en intimidasie in hegtenis geneem is. Ene Papi Tshite Chalale bly in…

Ek sien dit so!

Wat maak jy op 30 November 2012, sê so 09h30 se kant? Wag…jy werk? Hmmm, ons mense loop daagliks deur onder die aanslae van barbaarse moordenaars, en jy verkies die…

Foutbal!

Wat gaan deesdae aan in Transvaal rugby se administrasie en raadsale? Hulle is pas deur ’n liederlike seisoen waar daar meer aksie af van die veld as op die veld…

Boere-Afrikaner se eis

‘n Maatskappy het aangebied om t-hemde te maak vir die optog van 30 November 2012. Die t-hemde word gemaak met die bewoording “Ons eis vryheid!” op en kan direk by…

Boereregte om hulle eiendom te beskerm

Die Redakteur Geagte Heer, I/S: Boereregte om hulle eiendom te beskerm Ek het verlede week oppad na my plaas in die Karoo, deur de Doorns gery en het aanskou hoe…

Een skool: Sewentien swanger op die skoolbanke

‘n Skool in die Wes-Transvaal wat hoofsaaklik uit swart leerlinge bestaan, het die ouers van minstens 17 swanger leerlinge gevra om gereed te wees in geval hul dogters begin kraam….

Eskom bedreig S.A. se ekonomie

Dit lyk asof Eskom sy eie belang bokant die van die land se ekonomie stel. Die monopolistiese staatbeheerde kragverskaffer is uit verskeie oorde gekritiseer oor sy prysverhogingsbeleid waarmee hy meer…

Inflasiekoers hoër as verwag

Die Verbruikersprysindeks van 5,6% op ‘n jaar-tot-jaar basis, wat vir Oktober vrygestel is, is hoër as die verwagte syfer van 5,5%. Die syfer vir September was 5,5% op ‘n jaar-tot-jaar…

Renosters met pangas gekap

‘n Boer in die Wes-Transvaal is “ongelooflik verpletter” nadat sewe van sy renosters geskiet, onthoring en met pangas gekap is. Dié slagting op die Klipkopspruit wildsplaas naby Rustenburg is die…

Opname: Meer as die helfte van jong, blanke Suid-Afrikaners wil emigreer

‘n Onlangse opname wat deur die marknavorsingsmaatskappy Pondering Panda gedoen is, wys dat die aantal jong Suid-Afrikaners wat wil emigreer steeds toeneem. Die maatskappy het gesê dat die totale persentasie…

Uit die Woord – Ef. 4:28

“Laat die een wat steel nie meer steel nie; maar laat hom liewer arbei deur met sy hande te werk wat goed is, soda thy iets kan hê om mee…

We bêrn!!!

Op ‘n siek barbaarse wyse het die bleekbene se “brand af en steek dood”-beleid in die Tweede Vryheidsoorlog tog sin gemaak. Ek meen, mens kan verstaan dat hulle iets sou…

Geluk Eskom, dink nou aan die boere

Gedurende die afgelope finansiële jaar het Eskom ‘n geweldige groot wins getoon te midde van n daling in die kragverbruik in die land. Daarbenewens moes Eskom tevrede wees met die…

Verskille en die geitjie

Op die 30ste November 2012, reel die Boere-Afrikanervolksraad optogte na die ambassades van drie van die stamlande en die VSA ambassade in Pretoria, waar die vryheidseis aan hierdie lande oorhandig…

China se Statusimbool verander

Die vervoermiddel van ‘n senior Chinese staatsman in 1994 was ‘n swart Mercedes. Dit het nie goed afgegaan in ‘n bevolking waar die meerderheid se vervoermiddel ‘n fiets of motorfiets…

Nersa ondersoek ‘n enkele tarief vir alle stede

Die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika, Nersa, beplan ‘n projek om die praktiese uitvoerbaarheid te ondersoek om die verskillende tariewe wat stadsrade in die land hef op verbruikers met ‘n…

Vulkaan uitbarsting ontwrig Nieu Seeland

Vlugte is gekanselleer en ander moes vertraag word nadat ‘n vulkaan in ‘n nasionale park in Nieu-Seeland uitgebars en tonne vulkaanstof die lug ingestuur het. Die regeringsagentskap GNS Science het…

Ma veg kaalhande tot terroris vlug

’n Ma het met alles in haar liggaam teen ’n swart terroriste aanvaller geveg om haar seuntjie op sy derde verjaardag ’n drukkie te kon gee. Nadia Gibbens (31), is…

Sirkus en chaos heers in die SABC

Die SABC het ’n rigtinglose sirkus geword en daar is geen interne beheermaatreëls. Dit is die uitspraak van ene Themba Godi, voorsitter van die staande komitee oor Openbare Rekenings (Skoor)….

Minimum lone styg al weer

Die minimum loon vir huiswerkers sal vanaf 1 Desember aansienlik styg. Iemand wat nog van volksvreemde arbeid gebruik maak, moet deeglik hiervan kennis neem. Die lone word op eg kommunistiese…

Ek sien dit so!

Welkom in Afrika! Sedert 1994 het dinge stelselmatig verander, of sal ons dit waag om te sê verswak. Nou kyk vriende, Neelsie gaan nie eens begin praat van die bloedvergieting…

Soweto is die vlieg in die salf

Slegs 20% van die totale kragverbruik in Soweto word uiteindelik betaal. Die res kom klaarblyklik uit die sakke van die gereelde en pligsgetroue betalers wat telkens ook die verhoogde tariewe…

Optogte vir Vryheid

Kom ondersteun die Volksraad met jou deelname aan die Optogte vir Vryheid Vrydag, 30 November (9:30 vir 10:00) Nederlandse ambassade (Deelnemers met vanne van Nederlandse afkoms): v  Koningin Wilhelmina Rylaan…

NUUSFLITSE

• ‘n Man is dood ná ‘n swerm bye hom in Mayfair gesteek het, het Johannesburgse nooddienste gesê. Toe hulle op die toneel aankom, het hulle probeer om die 38-jarige…

Op Koers

In die week se uitgawe sal lesers meer te wete kom oor die toestand van mev. Brits, die eggenote van wyle ds. Brits wat twee weke gelede wreed vermoor is…

Briewe – Arbeidstakings

Die redakteur Die Vryburger Pretoria Meneer Ek verwys na die volgende twee sinne op bladsy 15 van u uitgawe van 13 November 2012: Die Vryburger het uit betroubare bron verneem…

Wiskunde en wetenskap – RSA heel swakste

‘n Gratis, aanlyn wiskunde en wetenskap program wat daarop gemik is om die gehalte onderwys in die land te verbeter, is deur ‘n plaaslike maatskappy beskikbaar gestel. SAS Institute is…

CVO GROMAR hou prysuitdeling

Op 9 November het CVO Gromar hul jaarlikse prysuitdeling gehou waartydens die spesiale toekennings en bekers waarvoor so hard gewerk is, uitgedeel is. Van die mees gesogte toekennings wat uitgedeel…

Pssssst, gehoor wat sê die slimmes van kool?!

Kool is in antieke tye gebruik vir mediese sowel as voedende doeleindes. Kool was vroeër ‘n straf vir kinders om te eet vanweë sy bitter (magnesium) smaak. Vandag se kool…

Nog studente bedrog

Sowat 500 studente van die Universiteit van Johannesburg het vervalste dokters briewe gebruik om nie eksamen te skryf nie . Hierdie studente gaan gestraf word. Berigte lui dat tugstappe teen…

Tronkvoël getalle styg met 2,400%

Die Minister van Korrektiewe Dienste, Sbu Ndebele, het gesê Suid-Afrika het die meeste gevangenes in Afrika en die negende grootste aantal ter wêreld. Ndebele het die opmerking gemaak tydens ‘n…

Pastorie moeder nog in koma

Mev. Dorothea Brits, eggenote van die vermoorde ds. Willem Brits het nog nie haar bewussyn herwin nie. Sy het intussen ‘n breinskandering ondergaan, het ’n woordvoerder van Mediclinic in Bloemfontein,…

Cosatu verloor geloofwaardigheid

Floyd Shivambu, die ANC Jeugliga se voormalige woordvoerder, sê dat die vakbond Cosatu sy integriteit verloor het en dit klaarblyklik nooit weer sal terug wen om vertroue by sy lede…

Zuma in die spervuur

Kaapstad se hooggeregshof sal blykbaar ‘n hofaansoek deur opposisiepartye aanhoor om die speaker van die Nasionale Vergadering, Max Sisulu, te dwing om die gevraagde debat te skeduleer om ’n mosie…

Verslankingsmiddel veroorsaak kanker

’n Sogenaamde natuurlike verslankingsmiddel van Chinese oorsprong word tans in die land bemark onder die naam LeanGenie se JS Slim-verslankingskapsules. Daar is nou bevind dat die produk ’n lakseer middel…

Gruwelike terroriste aanval

Mnr. Jacques Botha (51) van ’n kleinhoewe by Muldersdrif is voor sy 3 jarige kind en sy vrou doodgeskiet deur ’n aantal terroriste wat hulle oorval het. Botha het ’n…

ANC Jeugliga het finansiële moeilikheid

Die Mangaung-kongres van die ANC is voor die deur, maar nou sukkel ’n diensverskaffer reeds vier jaar lank om sy geld uit dié party se jeugliga te kry. Dit is…