ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Noord-Transvaal steeds sonder skoolboeke

Die gemors met aflewering van skool handboeke in Noord-Transvaal duur voort. Verskeie skole het gister, nog nie al hul boeke vir volgende jaar gekry nie. Talle skole wag nog op…

Terroriste vermoor vrou naby plaashuis

’n Onbekende aantal terroriste het ’n middeljare vrou verplig om haar voertuig te stop deur klippe op die pad te pak sodat sy nie die laaste paar honderd meter na…

Motor rubriek – Veteraan motors (Vervolg)

Herstelwerk aan die dak van die motor aan die binnekant, mag ’n probleem wees. Met die nodige kundigheid en geduld kan die materiaal herstel of vervang word. Indien viniel gebruik…

S.A. versleg op korrupsie-indeks

Suid-Afrika het ‘n verdere twee plekke verswak op Deursigtigheid Internasionaal se indeks vir korrupsie persepsies. Die land se posisie is tans 69 uit 176 lande; in 2011 het Suid-Afrika die…

Onderwys in perspektief

Die uitslae van die afgelope Nasionale Assessering van hoërskoolleerlinge verdien aandag: Die uitslae van die assessering van Wiskunde en Wetenskap laat enige kenner suur om die kiewe. Dié ANA’s het…

Misverstand in die Maldives

Nuwejaarsaand sal ek en my man 14 jaar getroud wees en dit laat my terug dink aan ons wittebrood in die Maldives. Dit was die eerste keer wat ek ooit…

Oorlog klanke tussen China en Japan

’n Aantal skepe van die China het in gebiedswaters van ‘n groep eilande in die Oos-Chinese See gevaar wat deur Japan beheer word. Die skepe het in die gebied van…

Plaasmoorde verminder – volksmoord styg

Daar was vanjaar reeds 40 meer plaasaanvalle as verlede jaar, maar tien minder plaasmoorde. Só wys die TLU SA se statistieke wat tot hede aangeteken is. Die statistieke word bygehou…

Polisiehoof aangekla vir moord

Hlula Msimang, hoof van die Ekurhuleni-metropolisie, sal na verwagting op aanklag van moord in die hof verskyn. Die Engelse blad, The Star, berig dat die Onafhanklike Polisie-ondersoek Direktoraat bevestig het…

Swart Ekonomiese Bemagtiging diskrimineer teen blanke kinders

Die Jakaranda-kinderhuis in Pretoria kry geen finansiële hulp van enige groot korporatiewe maatskappye nie. Die rede is dat meer as 70% van die 250 kinders in die kinderhuis is blank….

Brittanje skenk SA £19m vir noodhulp – Zuma spandeer £17.5m op Zumaville

In Suid-Afrika is sowat 13 miljoen mense daagliks in ’n oorlewingstryd gewikkel weens armoede want hulle moet oorleef op R10 per dag. So luis ’n berig in een van die…

Vrae maal rondom Ladysmith vliegongeluk

Waarom is die militêre vliegtuig toegelaat om in die swak weersomstandighede Woensdagoggend te vlieg? Dit is een van die vele vrae rondom die noodlottige neerstorting van ‘n militêre vliegtuig in…

Suid-Afrika se kanker-register word agter weë gelaat

Suid-Afrika se kanker-register is in die afgelope agt jaar nog nooit opgedateer nie. Aaron Motsoaledi, Suid-Afrika se minister van gesondheid, het bekend gemaak dat die laaste verslag oor die voorkoms…

Mandela-medici nie in vliegtuig

’n Woordvoerder van die Weermag het berigte ontken dat Mandela se mediese span aan boord was van die militêre vliegtuig wat in die Drakensberge neergestort het. “Die berigte is nie…

Wie sê vetplante/kaktusse is nie mooi nie??

Om ’n vetplant tuin of rotstuin te maak is heerlik. Wanneer hulle geplant is, verg hul so min aandag. Wanneer hulle blom word jy so ryklik beloon daarmee. Hulle het…

De la Rey-lied in Kaapstad Raadsaal gespeel

Die welbekende liedjie “De la Rey”, is oorverdowend oor die luidsprekers in die raadsaal van die Kaapse stadsraad gespeel. Dit het daartoe gelei dat die ANC lede woedend geword het….

Pretoria bly Pretoria

Die ANC het met ’n skok ontdek dat daar meer mense ten gunste van die naam Pretoria is as wat hulle verwag het. Klaarblyklik is “stemme getel” en is bevind…

Chinese stroom na Suid-Afrika onder bewaking van die ANC

Die nuwe kolonialiste het gearriveer. Sonder ’n woord het die Suid-Afrikaanse regering toegelaat dat sowat 400 000 Chinese die land ingekom het oor die afgelope 6 jaar. Die meeste van…

Betogers in Slovenië.

Ljubljana – Sedert Maandagaand protesteer duisende teen munisipale en regeringsamptenare en diegene wat hulle die “elite” noem. Tussen vier- en vyfduisend mense het in die strate saamgedrom en die bedanking…

Groot medianetwerke se dae getel.

‘n Interessante berig deur die onafhanklike joernalis, Stuart Wilde, maak die bewering dat die groot medianetwerke se dae getel is. Volgens hom is die rede daarvoor dat netwerke soos NBC,…

Asemtoets om kanker te diagnoseer

‘n Nuwe eksperimentele asem-ontleding vir kolorektale kanker kan getoets en gediagnoseer word met ’n 75% akkuraatheid. Hierdie opspraakwekkende metode is deur navorsers van Italië ontwikkel. Die elektroniese toestel spoor molekules…

VSA se vertroue in politici baie laag.

VSA burgery se vertroue in beroepsrigtings word in die onderstaande tabel beskikbaar gestel. Die Vryburger maak verskoning vir die taalgebruik. Dit is opvallend wie die minste vertroue inboesem. In Suid-Afrika…

Gepeupel forseer President Morsi uit paleis.

Teen laat gisteraand was die Egiptiese President, Mohammed Morsi geforseer om by ‘n agterdeur van die paleis weg te vlug nadat die mense opgemars het en geëis het dat hy…

Terroriste plaasaanval – Fochville

‘n Bekende boer en sy vrou in die Fochville omgewing, mnr Jan Botha, is gisteraand in hulle plaashuis deur drie terroriste aangeval. Mevr. Botha is vier keer raak geskiet en…

Hospitaal personeel weier hulp aan pasiënt

‘Maak jou eie gemors skoon.” Is die woorde wat verpleegpersoneel ’n baie siek pasiënt toesnou in haar uur van uiterste nood. Dit is die behandeling wat ’n vrou in die…

Apartheid is weer die skuldenaar

Die geweld wat in die mynwese geheers het is ‘n gevolg van apartheid. Dit sê die uitgaande uitvoerende hoof van Anglo American, Cynthia Carroll, “Die geweld wat ons in die…

Weermag moet 10 000 poste verminder.

Die uiters swak weermag van Suid-Afrika moet vêrder verswak word. Benewens die 10,000 poste wat afgeskaf moet word, sal die SAW ook sy uitgawes met ’n verdere R3 miljard moet…

Dr. Merkel nog net so gewild soos altyd

Bondskanselier dr. Angela Merkel (58), is met ’n reuse meerderheid van 98% van die stemme as leier van die konserwatiewe Christen-Demokratiese Unie (CDU) herkies. Sy het soos gewoonlik, haar eerlike…

Kabeldiewe vasgestrek

Twee swartes is in hegtenis geneem naby Hebron in Wes-Transvaal, nadat hulle in besit van gesteelde koper kabels betrap is. Die waarde word op R500 000 beraam. Die mans, onderskeidelik…

Stakers geskiet – plek-plek kalm

Vier stakers op Robertson is vanoggend onder die rubberkoeëls gesteek deur die polisie. Wingerde naby Rawsonville is aan die brand gesteek. By Groendal, Franschhoek was daar bande gebrand en klippe…

Uit die Woord – Mat:1:23

Emmanuel “Kyk, die maagd sal swanger word en ‘n seun baar, en hulle sal Hom Emmanuel noem, dit is, as dit vertaal word: God met ons.” Mat:1:23 Die vertoon in…

Die land van die blindes

Dis verstommend hoe ons volkie kan mislei raak, as die ANC ons mensies wil kom bly maak, met ‘n vae, losse storie dat Motlanthe in sy glorie of ou Cyril…

Drie ernstig beseer in skietvoorval deur boewe

’n Man is in albei bene geskiet en twee vroue is beseer tydens ’n gewapende rooftog in Riversquare-sentrum in Drie Riviere in die Vaaldriehoek. Gewapende rowers het die Crown-juwelierswinkel beroof…

In die Biblioteek ….. een groot frustrasie

Ons woon tans so 50 km buite ’n groot dorp in Oos Transvaal. Ons het vir baie jare op ’n klein Natalse kusdorpie gewoon en het vir jare hierdie klein…

Ope brief aan die Kerke van Suid-Afrika

Re: Geloftefees- ‘n Broer in die tronk? Die Bybel maak dit baie duidelik dat ‘n volk wat nie sy Geloftes onderhou nie, swaar gestraf sal word. In die lig hiervan…

Is jou plante met die maan gepla?

In Desember is dit algemene ploeg- en planttyd. Die meeste grondvog kom nou by die sade vir ontkieming, en grasperke moet nou gesny word vir verbeterde groei. Maar het jy…

Dragon Fruit / Pitaya, nog ’n onbekende vrug vir ons:

Hierdie plante het hul oorsprong in Suid-Oos Asië, Mexico, Suid Amerika en Israel. Hul word vandag ook in talle Asiatiese lande gekweek. Die plant is familie van die kaktusse. Die…

Onderwys Minister praat oor privaat skole

Angie Motshekga, die land se Minister van Onderwys, sê openbare skole kan nie met privaatskole vergelyk word nie. Sy het gesê openbare skole is oorvol en minder bevoorreg terwyl privaat…

Werkers-unie gaan nie stakersgeweld keer nie

Niemand het rede om te vrees nie, maar diegene wat wel vrees, is dié wat uit hul gemaksones wakker word. Só het die voorsitter van die plaaswerkersunie Commercial, Stevedoring, Agricultural…

Foutbal!

Die S.A. krieketspan het uiteindelik doer onder gespeel soos dit die nommer een toetsspan in die wêreld betaam. Met die oorwinning van 309 lopies oor die Australiërs het Graeme Smith…

Hoe aktueel is sesessie in die wêreld?

Twee weke gelede het Spanje se welvarendste streek, Katalonië oorweldigende steun aan politieke partye gegee wat ten gunste is van afstigting van Spanje; In Amerika en veral in Texas is…

Munisipaliteite wil die melkkoei doodmaak

Munisipaliteite is gedetermineerd om sowat 19% méér geld byl inwoners te skep vir die huidige boekjaar tot einde Junie 2013. Dit is drie keer meer as die inflasiekoers. Die Ekonoom,…

Clinton waarsku Siriese regering

Hillary Clinton, VSA Minister van Buitelandse Sake, het die regering van pres. Bashar al-Assad van Sirië ernstig gewaarsku teen die moontlike gebruik van chemiese wapens teen rebelle in dié land….

Ek sien dit so!

Saterdagmôre maak Neelsie sy ogies oop na ‘n veilige nagrus – deur die genade natuurlik. ‘n Nuwe dag met nuwe uitdagings het aangebreek. Met ‘n skielike ruk kom die knapie…

Nuusflitse

• ’n Amptelike verslag toon dat ‘n totaal van 200 metrieke ton koper in Oktober gesteel is en 220 ton in September – 273 ton is in Augustus geroof. •…

Europa se jongmense – ons kamerade

Tydens die besoek vroeer vanjaar van mnr. Henk van de Graaf aan Europa was daar genoeg mense om ondersteuning te bied. Die foto is geneem van die demonstrasie teen volksmoord…

ANC regime aangekla by Menseregtekommissie

Die Boere-Afrikanervolksraad het vandag (3 Desember 2012), ‘n klag teen die regering van Suid-Afrika by die SA Menseregtekommissie ingedien, weens die regering se versuim om bepalings van bindende internasionale verdrae…

Sulke wreedheid is meer as barbaars

Hierdie afgelope week is Boere-Afrikaners met afgryse gevul. Die aanval op die Barnard familie in Brits distrik is veel meer as wat menslik verwerk kan word. As ’n 94-jarige Oumagrootjie…

Vyftien sterf in volksmoord

Die bestuur van Projek 2010 het bekend gemaak dat 15 blankes omgekom het in terroriste aanvalle gedurende November vanjaar. Hierdie ontstellende syfers is bekend gemaak deur Projek 2010. In die…

Bankkaart kloon-sindikaat vasgevat

Die Valke het twee Bulgaarse mans in Pretoria in hegtenis geneem. Hulle het nie minder as 12 kaart-kloon apparate in die huis gevind. Die Valke, die SA Inkomstediens en banke…