GHA reageer op Jansen uitlating

Die GHA het die volgende verklaring uitgeryk na aanleiding van prof. J. Jansen se uitlating oor Afrikaanse skole. Die verklaring lui soos volg: Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans…

Gedig sonder opskrif

Gedig geskryf deur ’n jongeheer van 13 jaar.   Oor die einde van hierdie berg sal die Boerevolk hul nie vererg, al word hulle so geterg en al is hulle…

Polisie is nie hulpvaardig

Die polisie se onwilligheid om kundigheid en ervaring te beloon, omdat "transformasie" belangriker is as "openbare diens," baat private veiligheidsmaatskappye. "Coin Security lyk soos die polisie se hoofkwartier," het dr….

Nuwe Valke-ondersoek.

Die Valke ondersoek ‘n klag van regsverydeling teen Lawrence Mrwebi, hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se spesiale handelsmisdaadeenheid, nadat korrupsieklagte in 2011 teen die intelligensiehoof, Richard Mdluli teruggetrek is….

Minister huur motor vir R400,000

Die prys van ‘n intreevlak luukse motor. Dit is wat dit gekos het om vroeër vanjaar ‘n luukse Duitse motor vir die Minister van Openbare Werke te huur. Die Mercedes-Benz…

Lydenburg dalk in die duister.

Die Oos-Transvaalse regering het verlede Vrydag ingegryp en beheer van die munisipale gebied van Lydenburg en omgewing oorgeneem, nadat Eskom gedreig het om die raad se krag af te sny….

Die appeltjie het gewen

Coca-Cola is nie meer die wêreld se beste handelsmerk nie. Die top handelsmerk in 2013 is nou Apple, vervaardiger van die iPhone en iPad. Dit is die eerste keer dat…

Oogkundige in die sop.

‘n Oogkundige van Witbank is in die moeilikheid uit " ‘n misplaaste, ondeurdagte behoefte om my pasiënte te help." André Potgieter (31) het voor ‘n komitee van die Raad op Gesondheidsberoepe…

VSA se regering tot stilstand

Die dreigende botsing tussen die VSA se regerende Demokratiese en die Republikeinse partye het op Dinsdag, 1 Oktober 2013, plaasgevind met ‘n finale teenstand in die senaat. Die Republikeine eis…

Ek sien dit so!

Wanneer sal ons volk die punt bereik waar hy genoeg gehad het? Of is dit een van ons vele talente om agteroor te sit en die vernietiging te aanskou? Op…

Oorname samesprekings tussen Vodacom en Neotel

Vodacom se hoofuitvoernde beampte, Shameel Joosub, het bekend gemaak dat Vodacom en Neotel in gesprek is oor die moontlike oorname deur Vodacom. Volgens Joosub sal die suksesvolle oorname nuwe uitgebreide…

Chemiese wapen ondersoek begin

Kundiges van oor die wêreld se waghondliggaam oor chemiese wapens sal vandag begin om Sirië se voorraad toksiese wapens te inspekteer. ‘n Ooreenskoms hieroor is Vrydagnag in Den Haag, Nederland,…

As jy somme maak!

Die hoë koste vir instandhouding van paaie, wat dan die sogenaamde rede is vir die daarstel van e-tol op die snelweë, het ‘n wakker persoon aan die dink gesit en…

Van Noenieput na Bloedrivier

Noenieput, in die Noord-Kaap het sy bydrae te lewer tot herdenking van die Groot Trek, 175 jaar gelede, met Barrie Burger, wat as pastoor sy tog van 78 dae te…

Tugverhoor gestaak?

Die tugverhoor van Bobby Soobrayan, Direkteur-generaal, het nog nie ’n sentimeter gevorder nadat die Departement van Onderwys, twee maande gelede bekend gemaak het dat ’n afgetrede regter die verhoor sal…

Al-Kaïda – ‘n vrou vasgetrek

In Frankryk het dié land se Intelligensie-agentskap ‘n vrou in Parys vasgetrek wat klaarblyklik sterk bande met Al-Kaïda in die Arabiese Skiereiland het. Ingeligte bronne het gesê die vrou is…

Verkenners steun "Rooi Oktober"

In ’n Mediaverklaring verklaar die president van die Verkennersbeweging dat hulle die aksie bekend as “Rooi Oktober” volledig steun. Die verklaring lui as volg: Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika steun die…

Miljoen mense by Vigs-ondersoek

’n Ondersoek waarby meer as ’n miljoen mense betrek gaan word om vas te stel hoe die “siekte” gekeer kan word, het begin in die Wes-Kaap en Zambië. Die oordrag…

VSA kundiges help Oscar

Oscar Pistorius se regsverteenwoordigers het nou  ‘n span forensiese spesialiste uit die VSA aangewys om bystand te verleen is die hofsaak teen hom. Die Pistorius familie se woordvoerder, Annalise Burgess,…

Roomse Kerk se heilig-verklaring

Die Roomse Katolieke Kerk wil Pous Johannes Paulus II, asook pous Johannes XXIII in April 2014 tot heiliges verklaar. Blykbaar wil die Roomse Kerk met die verklaring van heiligheid, poog…

Sakeman sterf in vliegongeluk.

‘n Gesiene sakeman van Klerksdorp, Ivan van Rooyen (52), het gister ten aanskoue van sy seun en vrou in sy ligte vliegtuig verongeluk. Ivan was besig om vliegtoertjies uit te voer….

Internasionale Strafhof pik op Afrika.

Clayson Monyela, woordvoerder van die Departement van Internasionale Betrekkinge, sê die indruk dat die Internasionale Strafhof in Den Haag op Afrikastate pik, moet bespreek word. Die uitlating volg op ‘n stelling…

Regering moet herbesin oor Coal3.

Die Minister van Wetenskap en Tegnologie, mnr. Derek Hanekom het tydens die beraad van die Waternavorsingskommissie (WNK) gewaarsku dat ‘n derde mega-steenkoolkragsentrale ernstige gevolge vir Suid-Afrika se voedsel- en energiesekerheid…

Jaag Krygkor direksie weg.

Krygkor se direksie moet deur die Minister van Verdediging ontbind word. So het Helmoed-Römer Heitman, militêre kenner gesê n.a.v. die feit dat Lt-genl. Mojo Motau, voorsitter en Refiloe Mokoena, ondervoorsitter…

Padongelukkefonds tegnies bankrot.

Die Padongelukfonds (POF) is tegnies insolvent met laste wat R51 miljard meer as sy bates is. Hierdie hoë skuldlas maak dit al hoe moeiliker om eise uit te betaal aan…

Kinderlose egpaar uit duisende bedrieg.

Alles was gereed vir hulle nuwe aanneembabas, toe Hennie (37) en Adel van Blerk (36) moes verneem dat die beloofde tweeling nie bestaan nie. Alles was een groot bedrogspul. Jenny-Lee…

Media moet ook transformeer.

Die raadsale en mediamaatskappye moet dringend getransformeer word, het Nkenkwe Nkomo, voorsitter van die druk- en digitale mediatransformasie-taakspan gesê. In ‘n jaarlange ondersoek is bevind dat die druk- en digitale…

R2.4 salaris, steeds onbevoeg.

Steven Ngubeni, Uitvoerende Hoof van die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap (Nyda) se salarispakket is byna soveel as dié van die President. Ngubeni wat ‘n salarispakket van R2.4 miljoen ontvang het, is in…

Sewe ontsnap uit aanhouding

Sewe verdagtes, waarvan minstens vier, skuldig staan op aanklag van ’n beweerde gewapende rooftog’, wat deur Secunda se polisie aangehou is, het ’n gat in ’n muur gemaak en hulleself…

Kommer oor Wits bedankings

Die toekoms van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) is blykbaar in die weegskaal weens die talle senior personeel wat links en regs hulle bedankings indien. Die bedankings vind plaas…

Ma en dogter dood in ongeluk

Mev. Guida van der Westhuizen (31) n dosent aan die Sentrale Universiteit vir Tegnologie en haar dogtertjie, Arabeila (2) is in ’n ongeluk net buite Trompsburg dood,  en haar man,…

Zuma lees te min !

Pres. Jacob Zuma lees nie. So het Richard Calland, politieke ontleder en professor in Publieke Reg, aan die Universiteit van Kaapstad in ‘n toespraak voor die Kaapse persklub gesê. Hoewel hy…

S.A. se handelstekort vergroot

Die treurmare met Suid-Afrika se maandelikse negatiewe handelsbalans duur steeds voort te midde van stakings wat nie wil ophou nie. Die handelstekort vir Augustus 2013 was R19.1-miljard, teenoor die tekort…

Vir die huisvrou- Malvalekkerdroomtert

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Hierdie week deel ons ‘n droom van ‘n tert met die lesers! Dis voorwaar ‘n trefferresep.  …

Regime probeer aansien herwim

Die SA Lugmag se Silwer Valke, het uiteindelik weer in die openbare oog verskyn, met ’n lugskou in Germiston aan die Oos-Rand, na maande se afwesigheid. Die elite span van…

Lapa praatjies

Soms is ek alleen in die lapa, besig met my eie gedagtes. Dit is ’n bekende feit dat ons volk se natuurlike aanwas te min is om ’n redelike groei…

Bankrot SABC gee "goue handdruk"

Dit het nou eers bekend geword dat die voormalige hoof van die SABC se Nuus en Aktualiteit, Phil Molefe, met ’n goeie “goue handdruk” gegroet is gedurende Mei vanjaar Die…

Amper ‘n liegstorie

’n Nuwe onderneming wat wegneem etes bies, bekend as Burger King, het nou ’n nuwe metode om slapskyfies te maak wat glo minder vet bevat. Hulle maak aanspraak daarop dat…

Foutbal

Foutbal!   Hierdie naweek het ek die twyfelagtige voorreg gehad om die toets tussen Suid-Afrika en Australië te sien. Wat die ervaring nog meer interessant gemaak het, was dat ek…

Nou net ‘Skoon hande’ polisie?

;widows: auto;-webkit-text-stroke-width: 0px; word-spacing:0px’>Dit is bekend dat 191 polisielede die afgelope twee maande gearresteer is weens hul beweerde betrokkenheid by een of ander misdaad, soos moord, verkragting, korrupsie en bedrog…..

Ciprus vandag

Ciprus was sowat ses maande gelede groot nuus deurdat sy beleggers verplig was om elkeen ‘n geldelike bydrae te lewer om die land se ekonomie te red. Daar moes €10-miljard…

ANC verdeeldheid – Kasrils vs Jordan

Ronnie Kasrils, en Pallo Jordan, albei voormalige ANC ministers, vryf mekaar deeglik op in ’n bekgeveg tydens ’n paneelbespreking wat aangebied is deur die Sentrum vir Konflikoplossings in Kaapstad. Kasrils,…

Engelse vereer Natalie.

Natalie du Toit, bekende Suid-Afrikaanse Paralimpiese swemmer is deur koningin Elizabeth II van Brittanje vereer. Sy het die titel Member of The Most Excellent Order of the British Empire vir…

Nog aanvalle in Kenia

Hernude terreuraanvalle in Kenia deur die Somaliese Al-Sjabaab-terreurgroep het tot die dood van nog drie mense gelei. Die terroriste het eers Mandera, ‘n dorp naby die Somaliese grens, aangeval en…

Sogenaamde Wit weduwee wêreldwyd gesoek

Die Britse Moslem, ­Samantha Lewthwaite, is waarskynlik een van die mees gesoekte vrouens in die wereld en het na bewering vroeër vanjaar in Pretoria, en waarskynlik ook in ander stede,…

Erfenisdag in die Noorde

Die Redakteur  Die tradisionele Erfenisdagviering hier in die Noorde van ons land is by die Moorddrift-monument waar die moorde van September 1854 in herinnering geroep word. Vanjaar het ons daarin geslaag om…

Verloofring verloor en gevind

As jy jou verloofring opdie strand van Mosselbaai verloor het, is daar ’n baie skraal kans dat dit gevind gaan word. As die verloofring, ter waarde van R50,000 dan eers…

Bloemfontein roep die volk!

Die Dankbaar Geloftefeeskomitee in Bloemfontein bied ’n pragtige program aan gedurende Desember vanjaar. Hulle rig ’n uitnodiging aan behoudende Kultuurorganisasies, en belanghebbendes, om die geleentheid by te woon. Lesers en…

Hy bou sy eie motortjie

Matrikulant Marinus Moolman (18), gaan miskien sy klere huur vir die matriekafskeid, maar hy sal sy metgesel, Marijke, beslis saam met hom neem in sy eie voertuig, wat hy self…

Nuwe tennis-sterre van SA

Hier kom ’n ding! Suid-Afrika spog met twee egte Boerenooientjies, wat die wereld aan die brand slaan met ’n tennisraket. Zoë Kruger (11) en haar sussie Isabella (8), is beide…