ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Vierkleur in Rome

Talloze kathedralen, ontelbare pizzeria’s, Romeinse cultuur… Je hebt weken nodig om de Italiaanse hoofdstad Rome een beetje te ontdekken. Voor mij is het de mooiste stad ter wereld. Wie er…

Verlore Turner skildery ontdek.

‘n Oliverf skildery wat op ‘n veiling by ‘n gholfklub in Engeland vir £3,700 gekoop is en nou aanvaar word dat dit ‘n verlore werk van die meester is, sal…

Bolivië gee Wettige Regte aan die Aarde

Bolivië is die eerste land in die wêreld wat wetlike regte aan die aarde toegeken het, nie alleen om klimaatsverandering te bekamp nie, maar ook om die vernietiging van die…

Herrie na studies bewys dat Monsanto se “voedsel” kan kanker veroorsaak.

Rotte wat ‘n lewenslange dieët van een van Monsanto se top geneties gemanipuleerde mielies gevoer is, het kankergewasse en orgaanskade opgedoen, volgens ‘n Franse studie wat verlede week gepubliseer is….

Ongewone Nobelprys

Daar is verskillende kategorië Nobelpryse wat toegeken word en dit dek omtrent elke lewensterrein. Een van die eienaardigste is die “Ig Nobel” prys wat ook vir prestasies op verskillende lewensterreine…

MOTOR RUBRIEK – VETERAAN MOTORS – 27 SEPTEMBER 2012

Die eindresultaat van die verfproses gaan bepaal hoeveel moeite daar gedoen is met die voorbereiding. Kleiner duikies op die bakpanele kan met bakwerk stopverf gevul en afgewerk word. Die stopverf…

IMPALA LELIE (ADENIUM MULTIFLORUM)

Hierdie lelie word aangetref in die droë streke van ons land soos die verre Noord Transvaal. Dit is nogal gehard en ’n vetplantagtige struik of boom. Hy word tussen ’n…

Ondervinding by ’n polisiestasie

Hierdie is ’n storie – ’n ware verhaal van ’n egpaar, westerlinge, gebore en getoë op Afrika grond, se eie ondervinding van hoe dit lyk en hoe dit werk by…

Switsers sterk gekant teen rookverbod

By verre die meerderheid Switsers het gestem teen ‘n streng verbod op rook in restaurante en kroeë. Die voorgestelde verbod is in die meerderheid van die land se 26 kantons…

Gedink dis die einde van ons lewens!

“Ek het gedink dit is die einde van ons lewe saam,” sê mev. Lue Kruger van Vlakstryd in die Dewetsdorp distrik. Drie gewapende terroriste het hulle in die huis oorval…

Dolfyn red branderplank ryer.

Elke Schoeman (41), ’n branderplankryer van Jeffreysbaai, het benoude oomblikke beleef toe sy verlede Saterdag by Lower Point op haar branderplank geroei het. Sy het vir haar vriendin Susan Botha,…

So word ons land gerinneweer

Die foto toon hoe daar onbeheers gemyn word in die Delmas omgewing deur Exxaro wat klaarblyklik sonder ’n waterlisensie onwettig in bedryf is. Volgens berigte het die Blou Skerpioene van…

Boksheld sterf om kind se lewe te red

Corrie Sanders (46) is geskiet in ’n restaurant toe hy sy dogter teen ’n drietal terroriste wou beskerm. Hy is inderhaas na die Kalafong-hospitaal buite Pretoria geneem en is daar…

Marikana-fiasko kos belastingbetalers meer as R30 miljoen

Die kommissie van ondersoek na die Marikana-menseslagting begin sy werk op 1 Oktober met sittings en sal klaarblyklik wye magte kry om inligting te bekom. Die kommissie het sowat vier…

Gaan die Jakarandastad nou Tshwane word?

Op 6 Oktober 2012 sal daar blykbaar begin word met die proses van vergaderings om die naam van die hoofstad Pretoria te verander na ’n naam wat moet inpas by…

Malema het probleme

Berig is ontvang dat ’n lasbrief vir die inhegtenisname van Julius Malema Vrydagoggend uitgereik is. Die geskorste leier van die ANC-jeugliga sal na verwagting binnekort in die hof verskyn. Dit…

TLU SA reël toer na Georgië

‘n Volgende inligtingstoer word beplan na Georgië vir die week van 29 Oktober – 2 November 2012. Tydens die weeklange inligtingstoer met hul regering as die gasheer sal daar o.a….

België roskam Zuma behoorlik

Die regering van België verwag van Suid-Afrika om meer duidelikheid te gee oor die skietery by Lonmin myn, toe die SAPD op onverantwoordelike wyse 34 mynwerkers doodgeskiet het. Die Belgiese…

Toyota Yaris het meeste beseringseise

Volgens “The Highway Loss Data Institute” in die VSA het Toyota Yaris, modelle 2009 – 2011 die grootste beseringsrisiko van enige ander motorvoertuig in die VSA. Persoonlike beseringseise is 28,5…

Suidland Media versamel en bewaar

Die Suidland Media se bestuurder, mnr. Frikkie Strauss, het in ’n onlangse byeenkoms in Pretoria daarop gewys dat die bymekaar maak en bewaar van materiaal wat betrekking het op die…

Grondwethof: Kan e-Tolhekke begin?

Die Grondwethof het in sy uitspraak bepaal dat die toepassing van die e-tolstelsel moontlik kan voortgaan. Dit volg nadat regter Bill Prinsloo gedurende April 2012 bepaal het dat OUTA se…

MARIKANA DEBAKEL

Spesiale verslag deur ’n buitelandse verslaggewer aan Die Vryburger Het die Marikana slagting nie plaasgevind om die magnate soos Cyril Ramaphosa, te beskerm nie? Daar kan baie onderliggende redes wees…

Cosatu-ANC spanning verhoog oor e-tol

Zwelinzima Vavi, die algemene sekretaris van Cosatu, het onderneem om “met alle mag waaroor ons beskik” sie e-tol-projek teen te staan. “In ons siening sal dit ‘n reuse-fout deur die…

Die optog in Washington DC

Today a few very brave and proud men and women made a stand for truth and justice at this nations Zionist controlled Capital in Washington D.C. To these fine Brothers…

Vandag ‘n jaar gelede..

Sonder ‘n leierskorps met ‘n behoorlike steunbasis, kan geen verknegte volk sy vryheid herwin nie. Sedert 1994 het die Boere-Afrikanervolk nie net sy vryheid verloor nie, maar was ons ook…

Tornados saai verwoesting in Kanada

Die weer het uiteindelik dwarsoor Kanada gestabiliseer na orkane in Nova Scotia, hittegolwe in Ontario, oorstromings in British Colombia en tornados in suidelike Alberta verwoestings gesaai het tydens die verbygaande…

Finansies

Die Kanadese Dollar het aansienlik versterk teen die Amerikaanse Dollar gedurende die week en het die hoogste punt bereik in 14 maande. Dit is goeie nuus vir Kanadese toeriste wat…

Man aangeval deur grizzly beer

‘n Man (65) in British Colombia het gestaan en vis vang in ‘n rivier toe hy blykbaar ‘n vroulike grizzly beer laat skrik het wat hom daarna aangeval het. Sy…

Oranje Sake Instituut neem volksekonomie vorentoe

Die Oranje Sake Instituut (O. S. I.) se derde Algemene Jaarvergadering vind plaas op 20 Oktober 2012 in die Andre Strydom Raadsaal van Oranjekas. Oranje Sake Instituut het ’n besondere…

Gaan hier weer geskiet word om te dood?

Daar is tans groot  onrus by Kumba se Sishen myn.  Onwettige plakkershutte word langs die myn hostel opgerig wat natuurlik onwettige grondbesetting is.  Die myn se beskermingsdienste het van verlede…

Boeremeisie besoek Kleinfontein

Op die 19de Oktober 2012 word ‘n konsert met Sunette Bridges in die Kleinfonteingemeenskapsaal aangebied deur die RVB (Republikeinse Vrouebeweging). Bridges wat ook tydens Majuba 2013 sal optree se nuutste…

Agterstallinge betalings van mynstakers kwel banke

Twee van die banke waar ‘n aansienlike gedeelte van hulle kliënte basis in die mark vir swartes is waarby die mynsektor ingesluit is, Capitec en African Bank, het verklaar dat…

Ru-olieprys neig afwaarts

Dit lyk asof die ru-olieprys minstens voorlopig aan die daal is. Dit het op 20 September 2012 op ‘n stadium op $109 per vat gestaan teenoor die $116,87 op 14…

Die inflasiekoers opwaarts

Volgens Statistieke S.A. het die VPI (Verbruikersprys Indeks) vir Augustus op 5% op ‘n jaar-tot-jaar basis gestaan. Dit was 4,9% in die vorige maand. Op ‘n maand-tot-maand basis het dit…

SAL ‘n bodemlose put?

Volgens die ANC-regime se minister van openbare ondernemings, Malusi Gigaba, moet die Suid-Afrikaanse Lugdiens nie enige verdere fondse van die staat verwag voordat hulle nie hulle sake in orde gebring…

Motorfiets vir seniors

Die VSA is bekend vir sy tradisionele motorfietsryers, veral die vermaarde Harley Davidson wat ‘n internasionale status simbool geword het. Daardie generasie van weleer, wat nou al in hulle sewentiger…

Oliemark ondersoek vir prysmanipulasie

Die Britse minister vir energie, John Hayes, gaan finansiële reguleerders versoek om ondersoek in te stel nadat 80 parlementlede ‘n antwoord geëis het waarom motorriste so ‘n hoë prys by…

BOERE-AFRIKANER VOLKSRAAD: Een jaar later

Die verkose lede van die Boere-Afrikaner Volksraad beplan ‘n herdenkingsgeleentheid te Krugersdorp op 13 Oktober 2012-09-20. Tydens die geleentheid sal die Volksraadslede verslag doen oor hulle werksaamhede van die afgelope…

TLU SA herdenk 115 jaar van sukses

Die TLU SA herdenk vanjaar hul 115 de bestaan as landbou organisasie wat alles in belang van die landbou doen. Hierdie jaar sal die TLU SA op gepaste wyse die…

Kennisgewing – Protes by Amerikaanse ambassade

Kennisgewing Protes by Amerikaanse ambassade Wanneer: Dinsdag, 25 September 2012, 8h30 vir 9h00 Tyd duur: Omtrent een tot twee ure Waar: Venning Park (tussen Pretorius en Schoemanstrate) oorkant die Amerikaanse…

Nog ’n terroriste aanval

Mnr. Johannes Jakobus (Jan) du Toit is in sy huis deur twee swart terroriste met messe aangeval en vermoor. ‘n Foto van die moord toneel word hiermee saam geplaas.. Mev….

Malema se siening oor nasionalisering

In ’n onderhoud met ’n radiostasie het Malema gesê die nasionalisering van myne beteken nie noodwendig die onteiening van myne nie, maar groter deelname daarin deur die staat. Hy het…

Ruimtetuig waarnemings insiggewend

Nasa se Curiosity ruimtetuig het daarin geslaag om foto’s te neem van ‘n gedeeltelike sonsverduistering op Mars. Die foto wys die klein maan Phobos wat verby die son beweeg. Phobos…

Briewe – Azania?

Ek maak ten sterkste beswaar daarteen dat julle die naam wat die Iluminatie aan Suid Afrika gegee het, propageer, nie eens die ANC doen dit op hierdie staduim nie !…

Briewe – Ek sien dit so

Ek sien dit so , ons gee voor ons is Christene maar dan vertolk ons die Bybel elkeen soos ons wil. So vind ek sommige van die die artikels deurspek…

Briewe – Hoe lank nog?

Hoe lank nog? Ek druk my vinger vandag teen die bors van die volk en vra jou- HOE LANK NOG? Hoe lank nog wil julle aanhou met hierdie siek speletjie?…

Briewe – Volksmoord in SA

Ek wil graag n eier le tov die moorde op blankes hier in Suid Afrika. Om optogte te reel en protes briewe te oorhandig maak geen merk hier ter plaaste…

Groete uit Vlaandere

Beste lezer van Die Vryburger, beste Boer, Sta me toe mijzelf even voor te stellen. Ik ben Ruben, een jonge Vlaming met interesse voor cultuur, politiek en sport. Reizen is…

Selfs die koue Kanada kan warm wees

Dis ‘n pragtige herfs dag vanoggend. Die boere gebruik hierdie tyd om hul hooi in bale te rol sodat die perde en beeste kos het vir die hele winter. Temperature…

Kanadese Ekonomie versorg sy burgers

Spesiale verslag uit Kanada Ons medewerker uit Kanada berig dat hulle deel is van byna 6 miljoen Kanadese wat aan die Kanadese regering se pensioen fonds behoort. Die burgery is…