ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Nuusflitse

• Vier babas het in die George Masebe-hospitaal in Potgietersrus, Noord-Transvaal, gesterf omdat daar glo nie dokters is om hulle te behandel nie. • Die Padverkeer bestuurkorporasie sê meer as…

Jong Marcelle klief deur die lug

Marcelle Nienaber (15) van die Hoërskool Garsfontein in Pretoria het die jongste vroue vlieënier in die land geword. Sy het met ’n Cessna 172 sowat 15 minute lank by die…

Wêreldwye horing-oorlog: Skokkende feite

Suid-Afrika het reeds twee renosters aan stropers afgestaan en die jaar is skaars een week oud. ‘n Donker jaar in terme van wildbewaring wag vir Suid-Afrika. Die Dalberg Verslag, Fighting…

Tegnologie gebruik om diewe vas te trek

Mnr. Johan Engelbrecht het die diewe vasgetrek wat sy toerusting en dié van sy dogter gesteel het tydens ’n huis inbraak. Hy vertel dat die adrenalien vinnig gepomp het toe…

Mite van die “Kraken”-seemonster word gekraak

‘n Reuse inkvis wat na bewering tussen 13 en 15 meter lank word, is vir die eerste keer ooit lewendig in sy natuurlike habitat verfilm. ‘n Japanese span wetenskaplikes het…

So uitslag laat mens jeuk!

Dit was die beste van tye, dit was die misleidendste van tye… Dit was vroegoggend toe die minister van onderwys so drillend wakkerskrik van die geskreeu van ‘n Hadida, dat…

Lyk ek maar soos almal?

“Want Ek is die Here wat julle uit Egipteland laat optrek het om julle God te wees. So moet julle dan heilig wees, omdat Ek heilig is.” –Lev 11:45 God…

Tronk opstand onbeheerbaar

Mijoene Rand se skade is aangerig by die Groenpunt-tronk van Deneysville in die Vrystaat. Behalwe vir die groot skade is 53 gevangenes beseer en nege bewaarders. Die onluste het losgebars…

Pantoffelorgideë of “Lady’s slippers” …

Daar kan nie ’n meer gepaste naam vir hierdie orgideë wees nie. Hul lyk darem regtig soos dames pantoffels. En hul is pragtig, maar onwelriekend!! Ons kry hulle in die…

Foutbal!

In tragiese sportnuus is Burry Stander, bergfiets ryer en wenner van die Cape Epic, in Shelley Beach deur ’n taxi doodgery. Hierdie is voorwaar ’n groot verlies vir Suid-Afrikaanse fietsry….

Skurke onskuldig?

Twee verkeersbeamptes van Kroonstad wat na bewering ’n boer aangerand en met ’n mes gedreig het, is tydens ’n interne dissiplinêre verhoor van die munisipaliteit onskuldig bevind. Hulle was glo…

Mid-somerkleure

Januarie word beskou as midsomer. Dit is wanneer die laaste vroeg somerkleur van die plante, struike en rankplante wyk voor die geharde helderkleurige somerblomme wat die hitte kan weerstaan en…

Ek sien dit so!

Die tweede week van die nuwe jaar, en die aanduidings is reeds dat dinge nie beter sal wees in 2013 as wat dinge was in 2012 nie. Inteendeel, miskien gaan…

Landbouers en die stakers

Die staking van plaaswerkers begin weer Woensdag. Die onderhandelinge tussen vakbonde en landbouers het op niks uitgeloop. Die vakbonde eis R150-00 per dag per werker. Tans is die loon tussen…

Mynwerkers wil nou weer werk !

Die onwettige staking by die Harmony myn het tot gevolg dat meer as 5,000 werkers steeds wag om hul werk te hervat. Die werkers wag om te hoor wanneer hulle…

Carnarvon boer se lyk in dam gevind

Jan Potgieter (48), ’n boer op die plaas Toeslaan, en voormalige voorsitter van Agri Carnarvon, se lyk is in ’n plaasdam gevind. “Jan het saam met ons kinders hier grootgeword….

Lady Diana se omstrede foto

’n Foto van prinses Diana wat glo tydens ’n skivakansie in 1979 geneem is en nooit in enige tydskrif gepubliseer is nie, word eersdaags opgeveil. Die foto is blykbaar enkele…

Kongokoors in Vrystaat gediagnoseer

Die Kalkfontein Natuurreservaat in die Vrystaat het tydelik gesluit nadat ’n werknemer met die lewensgevaarlike Kongokoors-virus gediagnoseer is. Dié werknemer, ene Johannes Ngwato (46), ’n assistent by dié natuurreservaat naby…

Willie Spies onregmatig gekies?

’n Drukgroep vir die transformasie van hoër onderwys is verheug. Dit volg nadat besluit is dat die “onregmatige en onregverdige” aanstelling van ¬Willie Spies en Kallie Kriel, by die Universiteit…

Nog ’n vreemde vrug vir ons — Vla-appel – … “Custard Apple”

Die Vla-appel kom voor in tropiese gebiede soos Suid Asië, Taiwan, Pakistan, Australië en volgens bronne ook in Afrika en ook die Andes. Dit is ’n boom wat ongeveer 7…

Zuma se jongste rassisme

Pres. Zuma het die afgelope naweek verwys na die ongelykheid tussen wit en swart huishoudings en gesê dit is “sleg vir versoening,” . Zuma het dit Sondag tydens ’n seremonie…

Moorde versus padsterftes

Die Padverkeer bestuurskorporasie (PVBK), sê in ’n verklaring dat 13 802 mense in 2010-11 in padongelukke gesterf het. In dieselfde tydperk is 15 609 mense in Suid-Afrika vermoor wat beteken…

McDonald’s se gemorskos

Mnr. Mornay Walters van die Wes-Kaap is baie ontsteld omdat hy glo ’n halwe wurm ingesluk het ná die eerste hap aan ’n burger wat hy by McDonald’s in Kaapstad…

Lugdiens al meer sukkelende

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) is op soek na ’n kontantinspuiting van minstens R400 miljoen om staande te bly. Dié Lugdiens het tans ’n waarborg van die Regering van R5miljard wat…

Terroriste sluit slagoffers in kluis toe

Mnr. Jannie du Plessis, ’n boer van Villiers in die Vrystaat veg om sy lewe nadat terroriste hom in die maag geskiet en saam met sy vrou in die kluis…

Tweede fietsryer dood in Natal

‘n Jong vrou is in ‘n uiters kritieke toestand in die hospitaal nadat sy deur ’n motor raak gery is in Richardsbaai. Haar naam kon nie bekend gemaak word nie….

Eskom in 2013

Die Nasionale Energie Reguleerder (Nersa) se openbare verhore oor Eskom se voorgestelde tariefverhogings begin op 15 Januarie. Eskom het vroeër aansoek gedoen om sy tariewe met 16% per jaar te…

Kanadese ekonomiese vooruitsig goed vir 2013

Kanada het 2013 positief binne gestap nadat die nuutste statistiek vrygestel is. Die Kanadese werkloosheid syfer het gedaal na die laagste in 4 jaar, naamlik 7.1%. Die Kanadese ekonomie het…

Rondloper hond wys dwelms

In Perth, Australie het ’n hond wat in die verkeer gesien is, die polisie gelei na ‘n bergplek vir dwelms, kontant, vuurwapens en ammunisie. Polisie het die hond gevolg om…

Hand met sukses oorgeplant

Mark Cahill van Engeland kan al sy nuwe vingers beweeg nadat hy op 27 Desember die eerste Britse handoorplanting ondergaan het. Dít was die 51 jarige Mark Cahill se droom…

Matrieks kry nie hul uitslae nie

Letterlik honderde matrikulante wat verlede jaar die Nasionale Matriek¬eksamen deur private of tuisskool-instellings geskryf het, het nog nie hul uitslae nie. Klagtes van ouers is ontvang wat woedend is aangesien…

Motor rubriek – Veteraan motors (vervolg)

In die vorige artikel is verwys na die DKW 3=6 en daar was ’n foto van ’n ratkas ingesluit. Dit is ’n foto van die DKW se ratkas en die…

Patetiese onderwys

Ek dink SA met sy ANC/SAKP regering is beslis die swakste regering wat hiierdie land nog ooit gehad het. Dink so aan die matriek uitslae waaroor die ver-linkse media so…

Dank aan die Vryburger

Geagte Radakteur Langs hierdie weg my goeie wense aan die Radaksie en medewerkers van ons volkseie koerant Die Vryburger. Ek is dankbaar dat u gedurende die Feesseisoen aan diens gebly…

Kersdag toe treurdag

Kersdag moes ’n dag van vreugde en vrede gewees het, maar word toe ’n dag van vrees en verskrikking vir die Smit-gesin op hulle kleinhoewe naby Rustenburg. Mnr. Wentsel Smit…

Kenners bekommerd oor matriek uitslae

Gedurende die afgelope dae was die media vol lof vir die matrieks wat hard gewerk het en die styging in die slaagsyfer van 2012 se matriek leerlinge. Kenners is egter…

Padsterftes wys op oneffektiewe Departement

Die padsterftes gedurende die feesseisoen op Suid-Afrika se paaie staan op 1 279. Verslae van die SAPD vir 1 Desember tot 1 Januarie het 1 067 ongelukke aangedui, wat tot…

Ysland Was Reg, Ons Was Verkeerd: IMF

Bets Botha Vir die afgelope sowat drie jaar het regerings, bankiers en die massa-media die versekering gegee dat hulle die antwoord het vir die herstel van die ekonomië wat hulle…

Welgestelde vrou leef in eenvoud

Amerika – Mary McConnell Bailey het in eenvoud geleef en was terug getrokke. Sy het jare in New York gewoon en was nooit as welgesteld geag nie. Ná haar dood…

Tiener red meisie van terroriste aanval

’n Tiener van Brits, Luday van der Merwe, is moontlik permanent verlam nadat hy ’n meisie op Oujaarsaand uit ’n terroris se pad gestamp het. In die proses het die…

Nuusflitse

• Die bestuurder van die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit het ‘n bonus van R140,000-00 ontvang ondanks ‘n bevinding deur die Openbare Beskermer dat hy van diefstal aangekla moet word. • ’n Hartlyer wat…

Skelms se bod aanvaar by veiling

Drie swartmense is blykbaar in hegtenis geneem weens bedrog met motors wat by veilings in Noord-Transvaal met vervalste bank dokumente gekoop is. Die betrokke Departement van Gesondheid het in verlede…

Die EU begin 2013 versigtig optimisties

Aan die begin van 2013 kan die Europese Unie met ‘n sug van verligting terugkyk op ‘n moeilike jaar wat verby is. Die Duitse kanselier, Angela Merkel, se nuwejaarsboodskap aan…

V.S.A. oorleef “Fiskale Afgrond”

Die wêreldekonomie kan weer asemhaal nadat die wêreld se grootste ekonomie, die V.S.A., se twee politieke partye ‘n tydelike ooreenkoms bereik het. Die Amekrikaanse president, Barak Obama, wat die land…

Uit die Woord – Pred 5:3-4

“As jy ’n gelofte aan God gedoen het, stel nie uit om dit te betaal nie, want daar is geen welgevalle in dwase nie. Betaal wat jy belowe. Dit is…

Warm patat!

‘n Vreeslike lelike besigheid het hom afgespeel in Natal verlede week. In ‘n kombinasie van die tv-realiteitsreekse Fear Factor en Biggest Loser is die werkloosheidsyfer met ses verminder in een…

Spinnekop bou interessante lokval.

Deur: Bets Botha ‘n Spinnekopspesie wat ‘n lewensgrootte model van homself bou wat as ‘n lokval vir sy vyande mag moontlik ‘n nuut-ontdekte spesie wees. Hierdie spinnekop mag ook die…

Polisiebeampte in hegtenis vir dubbele moord.

Een van die Metropolisie is in hegtenis geneem weens beweerde moord op sy meisie en dié se vriendin. Dit het in Soweto gebeur. Supt. Wayne Minnaar van Johannesburg sê die…

Ek sien dit so!

Hier is ek alweer! Dit wil tog voorkom of onkruid inderdaad nie vergaan nie. Met die nuwe jaar so op almal se lippe-soos elke nuwe jaar voor hierdie een, het…

Afrikaner Boerevolk se “Om te Doen” Lys in 2013

Terwyl ek as Volksgenoot na 2012 baie ontnugter staan oor die ontdekkings uit ons “eie mense” se politiek, kerk, verval, verdeelthede, misleidings, hardkoppighede, volhardende wedersydse ondermyning, goedgelowige mistastings, uitlewering, volksmoord…