ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Pennetjies se lewe kom ten einde

Pennetjies, die ystervark wat uit ’n draad strik in die ooste van Pretoria bevry is en geopereer is, is dood. Sy was in ’n onwettige strik onder ’n heining gevang…

RSA ONDERWYS DIE VROTSTE VAN ALLE LANDE

Suid-Afrika is 132ste uit 144 lande met betrekking tot gehalte van laerskool onderrig kom en is 115de wat die toelating van leerlinge tot laerskole betref. Dié skokkende bevinding wat in…

Amerikaanse Ambassadeur gedood in Libië

Die Amerikaanse ambassadeur in Libië en drie ander ambassade-personeellede is na wat berig word in ‘n vuurpyl-aanval in Benghazi dood. ‘n Regeringsamptenaar in die stad het aan Reuters gesê dit…

Nuusflitse

1 Drie mense is ongedeerd nadat ‘n ligte vliegtuig naby Pietermaritzburg in Natal neergestort het. 2 Die Nederlandse tegnologiemaatskappy Philips het gesê hy sal 2 200 poste uit sy totale…

Malema laat myne staak in Noordkaap

Die onrus is by die myngronde net langs die myn hostel van die Anglo American myngroep in die Kathu omgewing is klaarblyklik deur Malema se toedoen besig om uit te…

S.A. se werkskepping en kompeterendheid verswak steeds

Volgens die arbeidsmakelaars, Adcorp, se woordvoerder, Loane Sharp, het werksgeleenthede in Augustus 2012 verder verswak met 0,23%. Dit beteken ‘n netto verlies van 6 600 werksgeleenthede. Die verswakking in Mei…

Briewe – Barbare in East-Lynn?

Goeie naand, ek skryf uit East-Lynne Pretoria. Net so na 7 vanaand het hordes swart betogers van nerens af opgedaag en soos barbare reg voor ons huis verby ge” toi…

Aussies vra sanksies teen Suid-Afrika

Die nasionale voorsitter van die Australian Protectionist Party, mnr Andrew Phillips, het ’n beroep gedoen op die regering van Australie, sowel as op opposisie partye om sanksies teen Suid-Afrika te…

TRADISIONELE HERDENKING OP ERFENISDAG

Die jaarlikse eerbetoon by Moorddrift Monument, suid van Potgietersrust aan die oewers van die Nylrivier, word weereens beplan vir Erfenisdag, Maandag 24 September 2013. Daar sal D.V. om 10:30 v.m….

ABSA – besig met onbillike praktyke?

Personeel van ABSA word klaarblyklik nou op subtiele wyse gedwing om meer te werk, en word hul verhogings gekanseleer. Die doel daarmee is waarskynlik om op so ’n wyse personeel…

Uit die Woord – Spr 3:6-7

“Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak.” Spr 3:6-7…

Wit en soet asseblief!

Die woordvoerder van die kettingwinkelgroep wat van hulle werknemers donker hou, het laat weet dat die winkel se bakkiesblad vir kommentaar gesluit het omdat hulle nie hulle klante wil onderwerp…

Armoede in die EU

Die Europese Unie se bekendstelling van ECB (Europese Centrale Bank) se aanvaarding van staatseffekte aankope het die Eurowisselkoers versterk na die beste vlak in drie maande. Die algemene gevoel is…

TLU SA lewer kommentaar oor terrorisme in SA

Nog ’n boere-gesin is vermoor. Mnr. Johan Fourie (71) en sy vrou, Cecile (72) is op die plaas Koppe in die Trompsburg distrik, Suid-Vrystaat, vermoor. Volgens gesoute speurders was dit…

Dwelm smouse floreer in Pretoria

Die polisie in Pretoria het toegeslaan op ‘n dwelm-laboratorium in die stad. Hierdié keer in Willowpark in Silverton. Berigte is ontvang dat beslag gelê is op dwelms van sowat R5…

Mees kompeterende lande ter wêreld

Die drie mees kompeterende lande in die wêreld is in volgorde van eerste na derde: Switserland, Singapoer en Finland. Die VSA het terug gesak en beklee tans die sewende posisie….

Pssssssssssst, gehoor wat sê die slimmes van: gort?

Gort is baie ryk aan minerale, kalsium en potassium en is uitstekend om jou algemene spanningsvlakke te help verlaag. Gort word duisende jare al gebruik om beskadigde weefsel en selle…

Skeiding tussen volke

Die Vryburger het verlede keer rapporteer dat daar in Augustus sewe moorde op volksgenote gepleeg is deur terroriste in hierdie droewige land. Toe ’n woordvoerder van Projek 2010 dit onder…

Skelms aangekla vir moord, bedrog en vervalsing

‘n Handskrif-deskundige het in die Wes-Kaapse Hooggeregshof getuig dat die vrou van die wyle regter Patrick Maqubela probeer het om sy handtekening op sy testament te vervals. Kol. Marco van…

So word jou geld gesteel

’n Vooruit betaling van R500 miljoen vir HOP-huise vir die Vrystaatse departement van behuising is al verlede jaar in Desember deur korrupte amptenare onder verskaffers uitgedeel. Die skokkende nuus is…

Bokser broers bobaas

Die Klitschko boeties oorheers nou al vir ’n paar jaar die swaargewig boks toneel. Tussen die twee broers is hulle in besit van al die menigte wêreldtitels wat beskikbaar is….

Nog ’n terroriste aanval slaag

’n Bejaarde egpaar Greef se lyke is verlede Vrydag in hul huis in Morningside, Sandton gevind’ Hul seun het kort ná drieuur die namiddag op die paartjie afgekom. Die egpaar…

Nog vier slagoffers van terroristiese aanvalle

Skok en ongeloof heers in die boeregemeenskap ná ’n dubbele moord gister op ’n boer en sy vrou mnr. Johan Fourie (71) en sy vrou, Cecile (72). Die egpaar is…

Ek sien dit so!

Kry jy skaam? Jy wat sonder om tweekeer te dink, by Woolworths instap en jou hardverdiende geld te gaan oorhandig? Besef jy dat hulle jou vir die gek hou? Jy…

Hospitaal dienste verswak daagliks

Dokters by die grootste hospitaal in Natal het gewaarsku dat hulle sommige operasiesale sal sluit as gevolg van ‘n ernstige tekort aan linne. Die Vryburger het berigte ontvang dat talle…

Ons groet Louis van Rensburg

Die bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Louis van Rensburg het gesterf nadat hy met longontsteking in die hospitaal opgeneem is. Van Rensburg (68) is in die Garden City-kliniek in Johannesburg…

Zimbabwe kom leen reuse bedrae in RSA

Zimbabwe wil Suid-Afrika en Angola nader om finansiële hulp om ‘n tekort van sowat $400 miljoen (dit is R3 miljard) in dié land se begroting aan te spreek. Tendai Biti,…

Arabier verkoop vir baie geld

Altesaam 38 perde is op die eerste prestige Arabierperd veiling in Suid-Afrika opgeveil. Die veiling is deur die telers Aucamp Arabians van Lydenburg en Strydom Arabian Stud van Bronkhorstspruit gereël…

Pasop vir Durban se seewater

Tagtig persent van Durban se seewater wat in die afgelope jaar getoets is, het nie aan Suid-Afrikaanse water standaarde voldoen nie, is amptelik berig. Die toetse, wat deur die eThekwini…

Shell gaan Karoo verrinneweer

Die voorsitter van Shell Suid-Afrika, Bonang Mohale, sê die hulle kan sowat bydra om armoede te bestry deur tot 300 000 werksgeleenthede te skep indien die lisensie toegestaan word om…

Woolworths kreun onder blanke aanslag

Die Woolworths kettingwinkel groep het besluit om sy Facebook-blad vir kommentaar te sluit weens ‘n stortvloed negatiewe en neerhalende kommentaar. “Die besluit om ons Facebook-blad vir kommentaar te sluit is…

Teleurgestelde aanbidders

Die Springbokke het baie bokaanbidders teleur gestel die naweek. Die bokke is tans op hulle Australasiese been van die Rugbykampioenskap reeks. Die afgelope Saterdag het hulle, heel gepas, teen die…

MOTOR RUBRIEK – VETERAAN MOTORS – 13 SEPT. 2012

’n Interessante deel van die herstel en restourasie van ’n veteraan motor is wanneer daar begin word met die bakwerk. Wanneer dit aangepak word, moet besluit word of die restoureerder…

Boerenooi eis teen Britse burgemeester

Neleen Strauss, die mede-eienaar van ’n restaurant in die middestad van London, het £80 000 (meer as R1 miljoen) van Boris Johnson, die burgemeester geëis. Johnson het voor die Olimpiese…

Rusland se ekonomie

Daar word gereeld nuusberigte gepubliseer oor die ekonomië van die VSA, China, Indië en die EU, maar selde oor Rusland. Wat gaan aan in die Russiese ekonomie en hoe vergelyk…

Briewe – Puik!

Ek wil ook graag n stuiwer in armbeurs gooi,deur te se dat die Vryburger puik is! Ek glo dit sal die toekoms van Boere Afrikaner se leesstof wees. Dit is…

Tshwane of Pretoria?

Hallo Daar, Ek wil ten sterkste verskil van die opskrif van hierdie berig. Dit is die Twane Metro munisipaliteit wat bankrot is en verseker nie Pretoria munisipaliteit nie. Pretoria munisipaliteit,…

Die “Woolies” Fenomeen.

Ek sit nie my voete in ‘n Woolworths nie as gevolg van hoe hulle ons boere uitbuit. Hulle pryse is belaglik duur, maar die boer moet aan al hulle fiemies…

Ope brief aan Mnr. Theo de Jager.

Na aanleiding van die berig in die nuus “Farmers could become extinct: Agri SA” (2012-09-03) die volgende: Kom ons breek weg van die diplomatiese praatjies en praat so bietjie eerlik…

Volksmoordklag teen ANC regime

Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika het ‘n klag van Volksmoord teen die ANC regime by die Internasionale kriminele hof in Den Haag gelê. Verskeie ander organisasies het sedertdien hul steun vir…

Opleiding noodsaaklik

Met die volksmoord wat die afgelope tyd in felheid toe geneem het, het Boeremoed Selfverdediging aangekondig dat hulle ‘n selfverdedigingskurses sal aanbied op die openbare vakansiedag 24 September 2012. Volgens…

Majuba 2013

Die Majuba Trust het bekend gemaak dat die Boere-Afrikanervolksraad verantwoordelikheid aanvaar het vir die aanbied van Majuba 2013. Volgens ‘n woordvoerder van die Boere-Afrikanervolksraad word daar beplan om Majuba 2013…

Suid-Afrika se handelstekort kommerwekkend

Suid-Afrika se handelstekort vir Julie het R6,7 miljard beloop wat die tekort vir die afgelope sewe maande op R57,3 miljard te staan bring. Die tekort was slegs R6,9 miljard vir…

China bedreig S.A. se ekonomie

Volgens ‘n verslag van die Universiteit van East Anglia het goedkoop produkte uit China die Suid-Afrikaanse ekonomie oor die afgelope tien jaar met meer as $900 miljoen benadeel. Dit het…

China en Indië se ekonomië beweeg afwaarts

Die belangrike ABI, Aankope Bestuur indeks, wat as barometer dien vir die vervaardigingsektor en die algemene ekonomiese toestand van ‘n land aandui, toon aan dat die bedrywe besig is om…

Kikker jou huis op met kruiekerse

Die volgende keer as Eskom weer skitter in hul afwesigheid kan kruiekerse jou aand verlig. By stokperdjie-winkels is die belangrikste materiaal bekombaar om kruiekerse te maak Materiaal: Reuklose paraffienwas of…

Briewe – Radio Pretoria

Geagte Redakteur Anders as die volksvreemde Radio Pretoria, is u bereid om sonder huiwering, aandag te gee aan dit wat van belang is. Ek stuur vir u n e-pos wat…

Viscount gedenkteken onthul

Op 3 September, 34 jaar gelede is die eerste Viscount vliegtuig deur terroriste afgeskiet tydens die Bosoorlog. Mnr Johan Willemse, n Munisipale Raadslid van die VF Plus in Pietersburg het…

Eureka – lente is hier!

Die lente is hier en beloon ons – of ons dit verdien of nie. Bestee jou tyd buite en gun jouself die reuk van varsgebreekte grond, soet blomme en vars…

FW moet dalk sy sak skud

FW de Klerk veg met verbete om te keer dat sy geldsake en sy sogenaamde vertroulike inligting openbaar gemaak word in ’n onderhoud hofgeding oor twee van sy kleinkinders. ’n…