ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Nuusflitse

• ’n Medebeskuldigde in Julius Malema se korrupsieverhoor, die sakeman Lesiba Gwangwa, het volgens hofdokumente spook-werknemers gebruik om ’n multi-miljoen Rand staatstender te bekom. • ‘n Portret van Mandela het…

Worshondjie gaan soek hulp

Mnr. Ben Lurie (68) het drie meter ver geval van die leer waarop hy was. Sy worshond, Karli, het blykbaar dadelik besef daar is fout met haar baas. Karli het…

Sasolburg is terroriste gebied

Die polisie moes dringend versterkings inroep uit ander gebiede om behoorlike beheer uit te oefen oor die oproermakers. Ongeveer 100 polisiebeamptes, asook inwoners en joernaliste is by die Sasolburg-polisiekantoor gyselaar…

Hy vergeet nie

“Kan ‘n vrou haar suigeling vergeet, dat sy haar nie ontferm oor die seun van haar skoot nie? Ofskoon hulle sou vergeet, nogtans sal Ek jou nie vergeet nie!” -Jes…

Vat vir jou!

Sasolburg brand en die noorde oorspoel en die land se president skitter in sy afwesigheid soos die son van sy aartappelvormige blink kop. Dit is tog interessant dat wanneer daar…

Sasolburg se oproer grens aan terrorisme

Na die geplunder van Sondag, het Maandag sy nuwe kwota gelewer waarin twee vragmotors deur die vandale van Zamdela- plakkerskamp aan die brand gesteek is. ‘n Vragmotor wat ‘n paar…

Kat red lewe van sy baas

‘n Kat het ’n vreemde en onaardse geluid gemaak en daarmee sy baas se aandag gevestig op die inbreker buite sy venster. Mnr. Dennis van den Berg van Claremont het…

Sertifikaat bedrog oopgevlek

Die polisie in Oos-Kaap het ’n bedrogspul oopgevlek van ‘n onderneming in Umtata wat die regering se betaalstrokies, gewone identiteitsdokumente en matriek sertifikate vervals. ’n Polisie woordvoerder het gesê die…

Petrolprysverhoging vir Februarie

Die petrolprys kan op 6 Februarie met ongeveer 24c per liter styg en dieselprys met ongeveer 26c per liter. Daar was op 17 Januarie op 95-oktaan petrol ‘n onderverhaling van…

Die geldmaak bedrog

Oor dekades het mense probeer om op verskillende maniere hulle finansiële stand te verbeter. Daar is diegene wat met niks begin het nie, ander het waaghalsig kanse gevat en ander…

Nuwe rooiwyn teen rumatiek

Die gesondheidsvoordele van ’n nuwe rooiwyn is deur ‘n Australiese biochemikus ontwikkel wat selfs rumatiek kan beveg. Die rooiwyn het aandag getrek by ander wetenskaplikes nadat vasgestel is dat dit…

Plundery, boewery en oproer versprei

Dit wil voorkom of die geplunder en vandalisme onder die dekmantel van swak dienslewering gepleeg word in die noorde van die Vrystaat. Wat verontrustend is vir sakemanne van die omgewing,…

Veels geluk mnr. Clive Derby-Lewis

Die Vryburger wil namens die Redaksie hul hartlike gelukwense oordra aan mnr. Clive Derby-Lewis met die herdenking van sy geboortedag 77 jaar gelede. Mag u geseën wees met krag, gesondheid…

Verdeeldheid verskerp in ANC

Die ANC se Uitvoerende komitee (NUK) het Angie Mo¬tshekga, Minister van Onderwys, uit die party se na¬sionale werkkomitee (NWK) weggelaat. Dié Komitee het die afgelope naweek in Pretoria vergader waar…

Groot stormskade in Transvaal

Minstens drie mense is dood toe hul motor op die pad tussen Mesina en Pontdrift deur vloedwater oorstroom en meegesleur is. In die Alldays omgewing is vyf kinders die naweek…

Ek sien dit so!

Die lewe is darem maar snaaks. Net wanneer jy dink jy staan op, word jy weer platgeslaan. Dis maar een van daardie realiteite van hierdie aardse lewe. Neelsie noem dit…

Minister van Polisie moet kom kyk !

Die Minister van Polisie moet na my ouers kom kyk. Hy sal dan weet dat bewusmakingsveldtogte oor plaasaanvalle nie publisiteitsfoefies is nie. “Dis onverantwoordelik en onsensitief om so iets te…

Lekker-eet met belastinggeld

Drie van die land se grootste maatskappye in staatsbesit betaal groot geld om sake-ontbyte van die Gupta-familie, boesemvriende van Jacob Zuma, te finansier. Die Guptas is glo die eienaars van…

Luuksheid vir Ministers onthul

Departement van Openbare Werke het in die boekjaar 2011/12 sowat R65 miljoen bestee aan verbeterings by huise van ministers en adjunkministers. Volgens die koerant het Thulas Nxesi, die minister dié…

Barbaarse plundering

Meer as drieduisend oproerige plunderaars het Sondagmiddag die strate van Sasolburg in gevaar en winkels gestroop van derduisende Rande se voorraad en ander goedere. Enorme skade is ook aangerig aan…

Suid-Afrika!

Hierdie Mazda bakkie het op die N1, naby Pretoria, besluit om die gees te gee onder die swaar vrag. Die oorlaaide bakkie is op geen stadium deur verkeersbeamptes voorgekeer nie.

FVP vra sterker optrede

Die Federale Vryheidsparty vra dat strenger opgetree word om plaasaanvalle te bekamp. Die party vra ondermeer dat: 1. Plaasmoorde moet onmiddellik as prioriteitsmisdaad erken word 2. Fondse moet beskikbaar gemaak…

Swart leiers aan die spits by landbou stakings

Vakbondleiers, ANC manne, ex-vakbondbase – die hele lot het hul vingers in die paai in die Boland! Hierdie staking is bes moontlik niks anders as om die boere te ondergrawe…

Reuse tekort aan Balju’s in SA

Aansoeke vir 130 vakante poste vir balju’s het gesluit. Jeff Radebe, Minister van Justisie het vandeesweek ’n beroep op belangstellendes gedoen om aansoek te doen. Waarnemers meen dat behoorlik opgeleide…

Nog plaasaanvalle verwag

TLU SA is bekommerd dat die staking in die landboubedryf, met revolusionêre praatjies soos “Die grondoorlog kom binnekort”, ’n invloed het op die oënskynlike toename in plaasaanvalle die afgelope tyd…

Klein Megan is ’n wenner

Die Vryburger het verlede jaar in September berig oor die dapper stap wat klein Megan Croucamp geneem het deur te besluit dat haar been geamputeer word. Megan Croucamp (8) ry…

NG Kerk verloor duisende

Onlangse verslae toon dat die NG Kerk byna 30,000 lidmate verloor het gedurende 2012. In ’n opname wat deur ’n Afrikaanse dagblad gedoen is, word twee belangrike redes gegee waarom…

Laerskool spog met dertien tweelinge

In Vanderbijlpark is vanjaar 13 tweelinge in die skool. Van die tweelinge is vyf paar vanjaar vir die eerste keer op die skoolterrein as skoliere. Daar is ’n paar identiese…

Boeing 787 bly op die grond

Die nuwe Boeing 787 Dreamliner passasiersvliegtuie word deur die VSA owerheid tydelik verbied om die lugruim te bestyg. Die vliegtuig moet oral in die wêreld, al 50 wat reeds verkoop…

Die nuutste skelmstreek

In Suid-Afrika is daar staatshulp vir minderjariges wat versorg moet word. Persone registreer die kind by die betrokke Department waar vingerafdrukke van die kind of kinders geneem word, tesame met…

Kaapse Katjiepiering / Wildekatjiepiering / Rothmannia capensis

Hierdie pragtige boom behoort aan die Rubiaceae familie. Die Kaapse Katjiepiering is ’n inheemse boom en lok voëls na ons tuine. Die wortels van hierdie boom is nie aggressief nie…

Motor Rubriek – Veteraan Motors – (vervolg)

Indien ’n Veteraan motor bekom is wat bekend is aan die motor entoesias, d.w.s. ’n motor waarvan die geskiedenis bekend is, kan daar oorweging geskenk word om die enjin aan…

Dronk polisieman deur motoris gevang

Russell George van Prestbury het ’n polisievangwa gesien wat heen en weer jaag. Die vangwa het teen die aankomende verkeer gery. Op ’n stadium het die voertuig afgedraai, weer teen…

Wapenskandaal: Kommissie onder verdenking

Die Seriti-kommissie wat die wapenskandaal ondersoek, is onder ernstige verdenking na ’n bedankingsbrief van een van sy lede uitgelek het. Die senior ondersoek beampte beweer blykbaar in die brief dat…

Dom bemanning lag vir kaptein

Kaptein Darren White, het tydens vlootoefeninge met ’n Suid-Afrikaanse duikboot in die middel van die Atlantiese Oseaan ’n brief en foto in ’n bottel gesit en oorboord gegooi. Sy bemanning…

Tronkbewaarders meer as net arrogant

Van die Vrystaatse Groenpunt tronk se beamptes het joernaliste aangehou en selfs hul gereedskap gekonfiskeer. Die foto’s wat hulle geneem het van bewaarders wat ‘n gevangene aangerand het, is uitgevee,…

Man leef na ses koeëls hom tref

“Ons dank die Here hulle het die aanval oorleef, dit kon anders gewees het.” Marinda Senekal (57) vertel van motorkapers in Bellville, wat haar seun Elandré (26) ses keer geskiet…

BCVO matriekuitslae 2012

Al die harde werk van ons matriekgroep 2012 het beslis geseëvier in hul resultate.   Baie geluk aan die matrieks en die BCVO bid seën af op hierdie leerlinge vir…

Menseregte, Wet en orde.

Goeiedag, Ek sal graag n stuiwer wil werp oor bg onderwerp. Watse menseregte het ons Blankes werklik? Ons werk ons lewe lank om iets bymekaar te maak vir ons oudag…

Polisie o Polisie!

Gedurende 2007 het ’n polisievoertuig in ’n ander voertuig vasgery. Die dame het ’n eis ingestel vir die skade van bykans R11,000-00 aan haar motor. Byna ses jaar later word…

Boere-Afrikaner Volksraad verhoog die druk

Die Volksraad het op 3 Desember 2012 ‘n klag teen die Regering by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien weens versuim om aan bepaalde internasionale verdragbepalings uitvoering te gee, en die Volksraad…

Boere kan nie ook prysnemers op grond ook word nie

In n amptelike verklaring van TLU SA wys die Landbouorganisasie daarop dat die landbouers maar tevrede moet wees met die prys wat hulle vir hulle produkte kry. Nou wil die…

Terroris kap man met panga

Mnr. Japie Truter (65), ’n bekende inwoner van Allanridge in die Vrystaat, is met ’n panga by sy huis op die dorp aangeval. Hy sterk aan in die hospitaal in…

Fruit & Veg winkel verkoop maaier besmette kos

Mev. Adele Terblanche (32) is erg die josie in omdat die worsbroodjies wat sy by ’n kettingwinkel gekoop het, gewemel het van maaiers. Haar sesjarige dogtertjie het byna ’n hap…

Nog polisie brutaliteit

Die arbeidsonrus in die Wes-Kaap het Maandag ’n laagtepunt bereik toe ’n man wat niks met die staking te doen het nie dood is as gevolg van beweerde polisie brutaliteit….

Terroriste vermoor nog ’n egpaar

Die polisie het op die gevriesde lyk van mev. Annetjie van Rooyen (74) afgekom wat in ’n vrieskas gesit is deur terroriste. Die lyk van haar man, mnr. Ernst van…

Ongerooflik!

Die misdaadsituasie in die nuwe Republiek van Swart-Afrika is seker nie veronderstel om iets te wees om oor te lag nie. Hoe dan gemaak as mens effe deur die slaap…

Die suiwer pad

Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Deur dit te hou na u woord. -Ps 119:9 Dit is interessant hoe gereeld mens hoor van die afvalligheid van die jeug!…

Zimbabwe: aandele-oordrag van banke na swartes

Zimbabwe, wat aanvanklik plaaseiendom met geweld oorgeneem het, het sedertdien by die ANC-regime geleer en doen dit nou meer versigtig maar hoogs effektief met sogenaamde swartbemagtiging. Na die voltooiing van…

Mynposte met 14 000 verminder

Die gevolge van die geweldadige stakings en buitesporige vergoedingseise is besig om sy tol te eis. Anglo Platinum beplan om vier van sy skagte te sluit as deel van sy…