ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Bloedvoorraad gevaarlik min

Die Nasionale Bloeddiens (SANBD) het bekend gemaak dat hul voorraad op ‘n uiters kritieke laagtepunt is en aanvulling dringend noodsaaklik geword het. Die SANBD het gesê dat hulle ten minste…

Russiese vuurpyl ontplof

‘n Proton-M Russiese vuurpyl het tydens die lansering daarvan in Baikonoer, Kazakstan neergestort en ’n hewige ontploffing veroorsaak.. Die ontploffing is deur die Russiese ruimte-agentskap bevestig. Die Proton-M se vuurpyl-draer…

Dennebome sterf uit

Die Wereld Bewaringsunie (WBA) het bevind dat meer as 33% van die 115 verskillende denne-spesies besig is om uit te sterf. Die WBA het pas hulle rooi-data lys bygewerk en…

Zuma op laagtepunt

Pres. Jacob Zuma se ondersteuning het in die stedelike gebiede tot sy laagste vlak ooit gedaal. ’n Navorsingspan bekend as “TNS Research Surveys” het in ’n opname onder sowat 2,…

Aandag Afleibare Sindroom is ‘n fiktiewe siekte.

Aandag Afleibare Sindroom (AAS) is ‘n fiktiewe siekte. Hierdie bekentenis kom van die man wat dit die eerste keer “gediagnoseer” het, Leon Eisenberg. Op sy sterfbed het die psigiater en…

Snowden: Sit jou selfone in yskas .

‘n Verslaggewer wat ‘n onderhoud met die Amerikaanse fluitjieblaser Edward Snowden in sy skuilplek in Hong Kong bygewoon het, het berig dat Snowden almal gevra het om hulle selfone in…

Nog meer woede oor Obama optrede

Pres. Francois Hollande van Frankryk is baie bitsig oor die wandaad van meeluistering en ander ongerymdhede onder leiding van Barack Obama van die Verenigde State. Hollande eis dat die Obama-regering…

Volkshulp 2000 sê dankie

Daar is al dikwels in die verlede gesê dat Volkshulp 2000 se versamelpunte een van die slagare van die beweging se bestaan is. Ongelukkig moet ons hierdie week bekend maak…

Kaptein Cook was dalk nie eerste nie

’n Eeue-oue kopbeen van ’n witman wat in Australië gevind is, het die blanke bevolking aan die gons of die veelbesproke Kaptein James Cook wel die eerste blanke was wat…

E-tol: tariewe weer verlaag

Die Minister van vervoer, Ben Martins, het gesuggereer dat ’n vêrdere verlaging in die tariewe van e-tol paaie in Sentraal Transvaal verwag kan word. Dit sal die derde verlaging in…

Birmingham in rookwolk gehul

In Birmingham, Engeland woed ’n brand by ’n herwinningsaanleg toe sowat 120,000 ton plastiek en papier aan die brand geraak het. Van die 220 brandweerpersoneel op die terrein, het 10…

Vir die huisvrou- sultansgenot

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons ‘n vinnige en lekker gereg, wat saam met vla as ‘n nagereg bedien kan…

Penkoppe se Dagkamp

Die tak van die Penkoppe op Donkerhoek het op 26 Junie 2013 hul eerste dagkamp gehou. Teen agtuur op die heerlike kil wintersoggend is al elf Penkoppe asook vier voornemende…

SARB maak groot verlies

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) se goewerneur, Gill Marcus, het aangekondig dat die SARB die jaar wat op 31 Maart 2013 geëindig het met ‘n verlies van R1,3-miljard afgesluit het. Die…

Individuele belastingbetalers dra die las

Die staat se inkomste vir die jaar, wat in Maart 2013 geëindig het, was R814,1-miljard. Dit laat ‘n tekort van R175-miljard teenoor die 2011-12 jaar se tekort van R148,5-miljard. Die…

Europese leiers verag Obama optrede

Europese leiers het hul uiterste misnoeë en selfs woede uitgespreek met die nuutste onthullings dat die Amerikaanse Nasionale Veiligheidsagentskap (NSA) besig is om op aktiewe wyse die Europese Unie (EU)…

Burgemeesters geroskam

David Mabuza, die Oos-Transvaalse ANC-premier, het tydens ’n sogenaamde leiersberaad waar talle burgemeesters teenwoordig was, gesê die leiers gaan hulle poste verloor omdat hulle nie hulle werk doen nie. Hy…

Petrolprys op nuwe rekord

Die brandstofprys word op 3 Julie 2013 verhoog wat sal meebring dat dit die hoogste prys ooit in Suid-Afrika is. Petrol vir 95 Oktaan word verhoog met 84 sent/liter en…

Aitsa, sies man!

As ’n wafferse swart teoloog vertel dat Mandela opgetree het soos Christus, dan weet diep gelowiges dat dit nie net ’n vêrregaande stelling is nie, dit grens waarskynlik aan godslastering….

Nog stakings in landbou verwag

Aktiviste en regslui in die Wes-Kaap het ’n konferensie belê waar die moontlikheid van veel groter stakings in die sektor bespreek is. Waarskuwings is tydens die byeenkoms gerig tot boere…

Grondgryp program verhoed tweede Zim

JP Landman, bekende liberale politieke ontleder van Suid-Afrika, meen die ANC regering se Grondhervorming en restitusie beleid is die regte medikasie gewees om ’n tweede Zimbabwe te verhoed. Landman reken…

Kragdief dood geskok

’n Swarte wat by Mooinooi naby Rustenburg ’n poging aangewend het om kragkabels te steel, het toe met sy lewe daarvoor betaal. Hy is dood geskok en het feitlik tot…

Vryheid in ’n nuwe land

Twee leeus en hulle twee welpies, asook twee tiers wat agt weke gelede uit baie swak toestande in ’n dieretuin in Roemenië geleef het, is nou in die Vrystaat losgelaat…

Eendjie medies versorg

‘n Klein eendjie is in November gebore met ’n poot wat hom laat kreupel loop. Die Manderynse eendjie is in die VSA gaan binnekort met ’n 3D-kunspootjie sy weg baan…

Motor rubriek – Ford Kuga

Gedurende 2011 het die Ford Kuga in S.A. verskyn en die indrukke wat dit geskep het was nie baie goed nie. Die opgedateerde weergawe wat nou sy verskyning gemaak het,…

INDRINGER … Die Orgideëboom / Bauhinia variegate

Hierdie is ’n welbekende boom in baie tuine. Bauhinia variegate is ’n spesie van die familie Fabaceae en kom oorspronklik van Suidoos Asië van China, Pakistan en Indië. Baie van…

Digitale toestelle stel kinders bloot aan vroeë demensie.

Langdurige blootstelling aan syfertaal (digitale) toestelle stel kinders bloot aan vroeë demensie. Hierdie stelling is deur mediese dokters in Suid-Korea gemaak. Volgens ‘n berig in ‘n koerant in Suid-Korea, een…

Polisie vuur skokgranate teen Obama protesteerders.

Die Suid-Afrikaanse Polisie het skokgranate gevuur teen honderde wat Saterdag teen die VSA se President Barack Obama se besoek aan Suid-Afrika geprotesteer het. Drie harde plofslae is gehoor terwyl die…

Obama se besoek belig ook Blanke Volksmoord.

Die wêreldpers wat in Suid-Afrika saamgedrom is vir o.a. die besoek van die Amerikaanse President, Barack Obama, veroorsaak ook dat daar teen wil en dank kennis geneem word van die…

Skokgolf van Russiese meteoriet het tweemaal om die aarde gegaan.

Die skolkgolf van die meteoriet wat in Februarie in die Oeralgebergtes in Rusland ontplof en geval het, was so kragtig dat dit tweemaal om die aarde getrek het. Hierdie bevinding…

Luiperdwelpie verjaag jakkalstrop.

Klein maar getrein: ‘n klein luiperdwelpie het met sy wilde oë en gegrom ‘n jakkalstrop verjaag wat gedink het dat hy ‘n maklike ete sal wees. Die luiperdwyfie en haar…

Handelstekort neem toe

Volgens SARS (South African Revenue Services) het die land se handelstekort vir Mei 2013 op R11,03-miljard te staan gekom, teenoor R15-miljard vir April. Uitvoere was R66,48-miljard (0,1% hoër as April)…

Die Fed laat S.A. skrik

Die Federal Reserve (Fed), as sentrale bank van die VSA se besluit om liditeit uit die mark te onttrek het skokgolwe veroorsaak. Die verandering in die Fed se beleid maak…

Linkses pak mekaar.

Die SAUK het koue voete gekry oor ‘n hoogs omstrede dokumentêre werk wat reeds in Januarie vanjaar uitgesaai sou word. Ofskoon dit nie ‘n nuwe openbaring oor die sedelike lewe…

Franse verlsaggewer se mistasting

Die Franse nuusagentskap, France24, het berig dat blankes nie die hospitaal besoek waar die terroris Mandela aan die lewe gehou word en tot die gevolgtrekking gekom dit is omdat blankes…

In sy huis doodgeskiet

Mnr. Roelof du Plessis (46) is Donderdagoggend in sy woonhuis doodgeskiet nadat vyf terroriste die huis in ’n middernagtelike uur binnegekom het. Hulle het eers sy seun aangehou en wou…

Beroerte: nuwe simptome – slaan ag daarop

Moenie dink jy is te jonk vir ’n beroerte-aanval nie! Hier is nog ’n simptoom om op ag te slaan indien jy dink dat ’n persoon beroerte het of nie….

Bloulig-bestuurder onbekwaam

Die bestuurder van die bloulig-motor wat blykbaar die ongeluk veroorsaak het in Krugersdorp waartydens Thomas Ferreira baie ernstig beseer is, is twee keer gedruip vir sy poging om ’n gevorderde…

BKA hou vergadering

Die Federale Volksparty het in ’n persverklaring bekend gemaak dat ’n vergadering gehou gaan word in Pretoria,. Die party wys daarop dat dit ’n Volksvergadering sal wees. Die tersaaklike deel…

Blankes vrees Mandela-dood

Die Franse Nuusagentskap France24 skryf in ’n berig dat blankes vrees die dag wanneer Mandela dood is en daarom besoek hulle nie die hospitaal nie. In die berig word gemeld…

Radebe se transformasie-plan

Daar is reeds meer as 20 vakante senior landdros poste wat nou vir vier jaar onbeman is omdat Minister Radebe die poste slegs aan swartmense wil toeken. Die Landdrostekommissie se…

Spesiale promosie – Die Vryburger

Die Vryburger wil, in die lig van die uitmuntende groei wat ondervind word in die lesers getalle, iets terug ploeg na sy ondersteuners. Sakemanne, en lesers in die algemeen, kan…

Die Vryburger boer vooruit

Gedurende die afgelope drie maand het Die Vryburger se lesers met meer as 36% gegroei wat ’n gemiddelde van sowat 12% per maand beteken. Nog meer opwindende nuus is dat…

Malema kry jeug se steun

’n Onafhanklike opname wat onlangs gedoen is, toon aan dat Malema sowat 25% van die swart jeug se ondersteuning geniet. Pondering Panda, ’n navorsingsmaatskappy se verslag toon dat ’n groot…

Volksvergadering – Vrydag 4 Oktober 2013

Die VVK- Registrasiebeamptes van Swartruggens en Koster het besluit om op 4 Oktober 2013 in die Koöperasiesaal te Koster, ‘n Volksvergadering byeen te roep teneinde die VVK – geregistreerde Volksgenote…

Nuusflitse

• Paul Maqolosane Zwane, die motorbestuurder van Sasolburg se burgemeester, word deur ‘n klag van roekelose en nalatige bestuur in die gesig gestaar nadat hy ’n voetganger op die R57-pad…

Week van groter rustigheid

Gedurende die afgelope week het Boere-Afrikaners meer rustigheid beleef met die alledaagse gebeure wat minder traumaties was as wat in die normale gang van sake in hierdie land die geval…

Cosatu verkies Freedom Charter

Volgens die Sekretaris Generaal van Cosatu, Zwelinzima Vavi, se toespraak by die Universiteit van Kaapstad benodig die land se ekonomie radikale veranderings alvorens dit sal regkom. Vavi sê dat radikale…

Kul jou hier, kul jou daar

Die Sweep is bewus dat hy al ‘n wit streep geklap het dwarsoor die 1.5meter breë agterstewe van die SAPD (Sangomas for Arms and Panga Distribution), maar hulle is so…

Bybel skeefgetrek

Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is; en net so het ook die manne…