ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Prof Wybenga vermoor

Prof. Daan Wybenga (69), voormalig verbonde aan die Universiteit van Portchefstroom, is in sy huis op Clarens in die Vrystaat vermoor deur terroriste. Wybenga het alleen in sy huis gewoon…

Wie’s jou pa?

Julle het die duiwel as vader, en die begeertes van julle vader wil julle doen. Hy was ’n mensemoordenaar van die begin af en staan nie in die waarheid nie,…

Objektiewe bevoordeling

Mens kan amper verstaan hoe ‘n ondergekwalifiseerde verkeerskonstabel met ‘n stortkop sonder mondprop die verkiesing van Bob Mug-apie as vry en regverdig kon bestempel as jy in ag neem hoe…

NG Kerk tevrede met Belhar

Afgevaardigdes na die sinode van die NG Kerk is tevrede dat Belhar deel van die belydenisskrifte van die Kerk word. Die sinodesitting wat plaasvind in Port Elizabeth, het glo ’n…

Polisie bevorder geweld

Dr. Johan Burger, ’n senior navorser verbonde aan die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS), het aan ’n parlementêre portefeuljekomitee oor polisie gesê, die SAPD dra by tot misdadigheid in die land….

Oranjekas voorsitter oorlede

Die voorsitter van Oranjekas, mnr. Andre Strydom, is in die ouderdom van 60 jaar in Pretoria oorlede, vermoedelik aan ’n hartaanval. Mnr. Strydom was erg ontstel toe hy verneem het…

Anneli van Rooyen getuig.

Anneli van Rooyen het Saterdagaand op die verhoog van Sun City se Superbowl gesê dat sy nie uit eie krag daar staan nie. Sy neem elke dag ‘n handvol vars…

Veertienjarige sterf in ongeluk.

Stiaan Delport (14), ‘n leerling aan die Hoërskool Zwartkop in Pretoria,is dood in ‘n botsing op die N4-snelweg, nadat hy en sy maats ‘n pretdag by Sun City geniet het….

Fratsongeluk eis lewe

Die familie van ‘n man in Potchefstroom is verpletter nadat hy in ‘n fratsongeluk met ‘n .270 Winchester-jaggeweer doodgeskiet is. Thinus Kok (28), ‘n eiendomsagent by die Willows Property Group,…

So verwurg die kommunis die "demokrasie"

Sowat 500 mense, hoofsaaklik skoolkinders van Ratanda buite Heidelberg, het gister ‘n memorandum by die Volkskool Heidelberg afgelewer waarin hulle ‘n einde aan beweerde rassisme by dié skool eis. Die…

Zuma die verkeersman

Terwyl die land gebuk gaan onder die geweld van verkragtings, moorde, kapings, korrupsie en gewapende rooftogte, het die land se president tyd om sy lyf verkeersbeampte te hou. Dit is…

Hof in die bos?

Afrikastaatshoofde maak hulle reg vir ‘n buitengewone Afrika Unie-sessie (AU) in Addis Abeba waar die moontlike onttrekking aan die Internasionale Strafhof bespreek gaan word. Een van die voorstelle is dat…

Voorvadergeeste werk hard!

Volgens Winnie Madikizela-Mandela, voormalige vrou van oudpres. Nelson Mandela, gaan dit goed met hom. "Die geeste van Afrika … sy voorvaders bewaar hom vir ons almal," het sy gesê. Nadat…

Redaksionele kommentaar

Dit is verblydend om te sien dat ons volk stadig maar seker besig is om te begin mobiliseer. Op ‘n vredeliewende manier soos nog altyd in ons geskiedenis bewys is….

Weermag spesmagte word bevraagteken

Inligting wat vrygestel is dui daarop dat twee van die Weermag se spesmagte operateurs vermis geraak het. in ’n voorval waar sowat 700 spesmag soldate aan ’n operasie langs die…

Duur bome – bedrogspul

Johannesburg Munisipaliteit se voormalige besturende direkteur van City Parks, het gister op klagtes van bedrog en korrupsie, in die Johannesburgse kommersiële misdaadhof verskyn. Die klag spruit uit beweerde korrupsie en…

Jansen se weerligafleier

Prof. Jonathan Jansen, die rektor van die Vrystaatse Universiteit (UV), is tans in omstredenheid gedompel met sy openhartige onverdraagsaamheid oor die Engelse taal in skole. Jansen probeer blykbaar nou sy…

Vir die huisvrou – Souttert

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Na verlede week se heerlike Malvalekkerdroomtert, gaan ons hierdie week aan met ‘n souttert. Dit kan warm of…

Dit klink aaklig!

Om mense wat sonder enige siekte is, se ontlasting te gebruik om ander mense gesond te maak, klink bietjie dik vir die waarheid. Dit blyk egter dat dokters en navorsers…

Koei wat vis vreet!

In die jare rondom 1950, was daar ’n Afrikaanse leesboekie vir graad een kinders, met snaakse vrae met die bedoeling om die leerling bewus te maak van die letters en…

Die ongeregtighede van die hede

Hier in die stilte van die lapa, kry gedagtes koers na die kondisionering wat die afgelope 20 jaar en meer, in Boere-Afrikaners se kele afgedruk word, blykbaar met die idee…

NG Kerk veelrassig en Engels

Die NG Kerk se gemeente in Sentraal Port Elizabeth roem daarop dat hulle maar klein is, maar beslis veelrassig, Engels en energiek is. Die gemeente het sommer die naam verander…

Verslag slaan asems weg

Tydens die Algemene Jaarvergadering van die Oranje Sake Instituut, het belangrike gegewens bekend geraak wat afgevaardigdes se asem weg geslaan het. Die Oranje Sakekamer van die Wesrand het in hul…

Die ongelykhede in RSA

Die voormalige polisiehoof, Jackie Selebi, is deur die veroordeelde bedrieër, Schabir Shaik geadviseer om sy lewe te verander, en sy uitkyk op die lewe te wysig. Hy sê Selebi moet…

Vlot gebou met afvalmateriaal

By Douglas het ’n span organiseerders van die Ghaap River-Xtreme, verlede Saterdag op die Vaalrivier gereik na ’n nuwe wêreldrekord deur die grootste vlot nóg te maak wat van afvalmateriaal…

VSA-stilstand belemmer navorsing

Amerika gaan gebuk onder die sluiting van talle staatsdepartemente en dit lei daartoe dat van die beste wetenskaplike eksperimente, en gevolglike navorsing, ernstig skade ly en dermiljoene dollar, gaan ook…

Nobelprys vir geneeskunde na Swede

In Swede is die Nobelprys vir geneeskunde toegeken aan drie navorsers vir hul werk in selfisiologie, met die spesifieke bepaling oor hoe die selle in die liggaam se vervoer meganisme…

‘n Ligte geruis

Daar was ’n ligte geruis in die Andre Strydom saal van Oranjekas toe mnr. Dirk Engelbrecht aangekondig het dat die Oranje Nywerheidsontwikkeling Koöperasie (ONOK) op 19 Oktober vanjaar hul loodsingsvergadering…

Dapper optrede besorg kroon

Mev. Corné Labuschagne moes drie skurke met ’n skokapparaat verwilder, en te midde van die spanning daarvan, en ook daarna, tog die kroon op haar hoof gekry tydens die “Role…

Hoog aangeslaan vir prestasies

Die Oranje Sakekamer aan die Wesrand het vanjaar skoonskip gemaak deur nie minder as drie trofee in te palm nie. Die prestasie, ’n eerste van sy soort, het plaasgevind tydens…

Gold Reef City verdrink.

Gold Reef City gaan waarskynlik die volgende twee maande gedwing word die drie onderste vlakke van sy mynmuseum te sluit weens die stygende water in die Sentrale Kom van die…

Doodsiek Selebi nog springlewendig

Jackie Selebi is blykbaar gesond genoeg om in die strate te kerjakker terwyl hy glo ’n ernstige probleem van nierversaking het. Dit blyk dat hy, net soos die vriend van…

Die Onderwysdepartement kry sê oor toelating

Die Rivonia Primary –skool in Sandton, veg al sedert 2011 in die howe vir hulle reg om hulle eie toelatingsbeleid met inagneming van die  leerlingkapasiteit van die skool toe te…

Ek sien dit so!

Het jy al ooit ‘n bitter smaak in jou mond gehad? Een van daardie wat veroorsaak word deur iemand se ondeurdagte (of fyn beplande?) uitsprake? Dit het verlede week behoorlik…

Volksraad / VVK vergadering – Koster

Vrydagaand 4 Oktober is ’n Volksraad vergadering gehou te Koster. Die Voorsitter van die vergadering, mnr. Manie Bester, het die besoekers verwelkom en die verrigtinge is deur ds. Chris de…

Oranjekas bly groei

In ’n voorlegging oor die groei wat tans ervaar word in die volksekonomie, het dit bekend geword dat die moontlikheid bestaan dat die aandeelhouers van Oranjekas eersdaags die eienaars sal…

Polisie so regruk?

Genl. Riah Phiyega, die nasionale polisiehoof, se planne om die polisie reg te ruk is dalk goed bedoel, maar is makliker gesê as gedaan. Dit is die mening van dr….

BMW het genoeg gehad

Volgens ‘n berig van Agence-France Presse op 4 Oktober het BMW bekend gemaak dat die beplande investering op produksie-uitbreidings in Suid-Afrika terug getrek word. Die staking wat in die land…

Sondag handel verbode in Frankryk

Net soos in Suid-Afrika ‘n paar dekades gelede is daar vanaf sekere kommersiële oorde toenemende druk op die Franse regering om winkelhandel op Sondae te wettig. Tans mag daar slegs…

Volksraad koerant nr5

Lees die nuutste Volksraad koerant HIER.

Einde van Model C-skole?

Die uitspraak in die Rivonia-skoolsaak het ernstige implikasies indien onderwysowerhede dit as ‘n groen lig beskou om skoliere voortaan links en regs in openbare skole te plaas, sonder om vooraf…

Rioolafval veroorsaak probleme

Onverwerkte rioolafval kan ernstige siektes veroorsaak. Dit ken nie status, kleur of ras en is blykbaar wêreldwyd ‘n ernstige probleem. So het Koos Davel, ‘n professionele ingenieur wat in afval…

Terroris slaan vrou met knopkierie

‘n Jong vrou van Vanderbijlpark het op Erfenisdag haar regteroog verloor, toe sy met ‘n knopkierie in die gesig geslaan is terwyl sy op haar bromponie, verby ‘n plakkerskamp in…

OVK ook bedrogspul?

Die leier van Agang SA, dr. Mamphela Ramphele, sê Suid-Afrika kan nie die 2014-verkiesing binnegaan terwyl daar ‘n vraagteken oor die Onafhanklike Verkiesingskommissie, (OVK) se kop hang nie. Sy het…

Boer wys sy slag

Faansie Basson van die skaapplaas Excelsior, tussen Bredasdorp en Swellendam, het die louere geoes met sy twee honde Don en Jill, tydens die afgelope Nasionale Skaaphond-kampioenskap buite Caledon. Don het…

Drie seuntjies versmoor

In Meyerton het drie kleine kindertjies op Sondag gesterf toe ’n brand hul woonstel verwoes het en die ouers niks kon doen om te red nie. Die kinders se hulpgeroep…

Nommer Een of nie No. Een?

Die Gupta-gemors het nog voetangels wat klaarblyklik na Nommer Een wys. Die hoof “verdagtes” is heelwaarskynlik onskuldig omdat hulle gruwelik mislei kon gewees het deur die gelieg van Bruce Koloane….

Mikayla verloor vinger.

‘n Vinger van Mikayla Robertse (7) van Ellisras, wat in haar bed deur ‘n Mosambiekse spoegkobra gepik is, gaan geamputeer word. Haar ma, Charmaine Robertse het gesê verskeie dokters wat…

Irma Stern se sjarme

‘n Werk van die Suid-Afrikaanse skilder, Irma Stern, het R19,630,500 behaal op ‘n veiling van die afslaer Bonhams in Londen. Die skildery, Malay Bride, is een van drie werke van…

Jy gaan lank wag!

As jy gedink het die Nuwe Suid-Afrika gaan jou nuwe ID-Kaart voor jou volgende verjaarsdag beskikbaar stel, wag daar ’n verrassing! Dit kan tot sewe jaar neem voor jy die…

rolex replicas for sale