ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Mugabe is nie toiletpapier nie

Takura Mufumisi (26), ‘n stemgeregtigde Zimbabwiër word daarvan aangekla dat hy ‘n verkiesingsplakkaat van pres. Robert Mugabe iewers van ’n paal of muur verwyder het en dit as toiletpapier gebruik…

Diewe wond twee in winkelsentrum

Twee winkelassistente is gewond tydens ‘n gewapende rooftog in Oriental City, Bruma, Johannesburg toe 12 swartes by ’n winkel ingestorm het. Toe die eienaar hom teensit, het die gewapende boewe…

Nasionale park in VSA bedreig

’n Geweldige groot veldbrand wat die Yosemite-Nasionale Park bedreig, is aan die nader beweeg te midde van die duisende brandbestryders se poging om te verhoed dat die gewilde park vernietig…

Stropers doodgeskiet in Wildtuin

Die afgelope naweek is vier renosterstropers in die Krugerwildtuin doodgeskiet deur veldwagters wat op diens was. Die veldwagters het glo verlede Saterdag op ses stropers in die Krugerwildtuin afgekom en…

Nuusflitse

·        Sasol se finansiële hoof, Christine Ramon, tree in September ná sewe jaar by die maatskappy uit. Sy sal ook bedank as direkteur van Sasol en as direkteur van alle filiale…

Kontrakteur aangekla oor R35 miljoen

Mnr. Johann Ströhfeld (52), ’n welbekende boukontrakteur van Bloemfontein, het in die Streekhof verskyn op 38 aanklagte van bedrog en vervalsing ten bedrae van sowat R35 miljoen Die verhoor voor…

Regering bevoordeel seker boere

’n Vernietigende veldbrand in die Oos-Kaap het ook die plaas van Gwede Mantashe, die sekretaris-generaal van die ANC, geruïneer. Boere van dié provinsie moes verskeie kere hoor dat daar nie…

Drie doodgeskiet, twee gewond

Fochville: Een man is dood en een gewond in ’n tweede skietvoorval op die grond van mnr. Bertus Moolman, wat sy grond verhuur aan mynwerkers, wat op sy plaas woon…

Beroof jy God?

Mag ’n mens God beroof? Want julle beroof My, en julle sê: Waarin het ons U beroof? In die tiendes en die offergawe. Met die vloek is julle belaai, en…

Reg ‘n slag-ting

Ek besef dat Suid Afrika alle moontlike pogings aanwend om hand-om-die-blaas te wees met elke enkele land in die wêreld. Ons ministers spandeer meer ure in die lug as op…

Padongelukfonds moet betaal

Regter Corné van Zyl het in sy uitspraak gese die Padongelukkefonds (POF) moet maar die eis van R8,2 miljoen betaal aan ’n voormalige omroeper wat breinbeserings opgedoen het weens ’n…

Veediewe se vragmotor gevind

Die Vragmotor wat blykbaar gebruik is in die diefstal van beeste in Noord- en ook Wes-Transvaal, is glo deur die polisie opgespoor.   Die dief het sowat 160 beeste ter…

Hy steel fietse se saals

In Tokio het die Japanse polisie na baie kopkrap uiteindelik uitgevind waarom die ongewone misdaad plaasvind van fietse waarvan die saals gesteel word.   Dit is ook net saals wat…

Muskiete se dae getel

Malaria sterftes kan dalk dramaties daal as die nuwe Kite-plakker sy werk doen soos wat verwag word.   Die plakker wat op ’n mens se klere geplak word, is so…

Pa ry sy kind dood

Mnr. Martin Kruger (35) van Dewetsdorp het die een oomblik nog met sy klein eenjarige dogtertjie gepraat, en oomblikke later was sy dood nadat hy oor haar gery het.  …

Word ons afgetrek tot ‘n laer vlak?

Dis met kommer in die hart dat ons berigte moet plaas oor mense met Afrikaanse vanne wat kinders, klein blonde kleuters, met skokapparate martel.   Oor die jare het Suid-Afrika…

Nuwe eenheid sal ongerymdhede ondersoek.

‘n Gespesialiseerde eenheid wat ongerymdhede met behuisingsprojekte sal ondersoek, gaan deur die ANC in die Vrystaat gestig word.   William Bulwane, Vrystaatse ANC-sekretaris, het op ‘n perskonferensie gesê dié party het…

SAID-spook by Malema se huis

Die halfgeboude huis in Johannesburg, wat oorspronklik deur Julius Malema laat bou is, en op ’n veiling gekoop is, se nuwe eienaar word nou ook deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID)…

Liberië se matrikulante dop almal

Die Libiese Minister van Onderwys het bekend gemaak dat nie ’n enkele matriekleerling daarin kon slaag om die eksamen vir universiteitstoelating suksesvol af te lê nie.   Sowat 25,000 matrieks…

Ondersteun ons kinders

Volkskool, Brakpan, is ’n volkseie instelling wat ook een van die grootste CVO-skole in die land is.   Volkskool hou weer ’n hengel kompetisie waar groot pryse gewen kan word….

Bekende Noord-Kaapse boer oorlede

Die welbekende boer, mnr. Eric de Wet (59), en direkteur van Oranjerivier-Wynkelders (OWK)  is in die Medi-clinic van Upington oorlede na hy in ’n motorongeluk betrokke was. Sy dogter, Marize…

Nog nie reëntyd nie

Die son steek sy kop vroeër uit, die voëltjies maak jou vroeg wakker, die eerste blomme spog in die tuin, sekere boomsoorte wil al bot, maar die reëntyd het nog…

Russe waarsku Yankees

Sergei Lawrof, Rusland se Minister van Buitelandse Sake, het Amerika se John Kerry, gewaarsku dat daar gevaarlike gevolge kan wees van militêre aksies wat teen die Siriese regering gevoer mag…

Ek sien dit so!

Daar is nog goeie mense daarbuite, Neelsie weet, aangesien daardie goeie mense van tyd tot tyd skenkings van klere, komberse en ander noodsaaklikhede by hom kom aflewer vir verdere verspreiding….

Veiligheid – tien wenke wat kan help

Deel die wenke met jou gesin en vriende 1. Die elmboog is die sterkste punt van die liggaam. As dit nodig word en die vyandige is naby genoeg, gebruik dit! 2….

Kuruman verval?

Buite Kuruman in die Noord-Kaap word die voortbestaan van die Duvenhage-wildkamp, bedreig nadat vasgestel is dat die heining verwyder is en die wild gevolglik weg is.   Die pragtige, beskermde…

Die duiwel of tokkelossie?

Drie lede van die bende, bekend as die Koevoet-bende, wat betrap is met ’n kamerasisteem, waar hulle besig is met ’n rooftog, het geseq dit is die duiwel se skuld…

SA se toerisme floreer

Terwyl die wêreld se toerisme verlede jaar met slegs gemiddeld 4% kon groei het dit in Suid-Afrika met byna 11% toegeneem.   Dit lyk asof die wêreld vanjaar meer toeriste…

Onafhanklike Verkiesingskommissie uitgevang

Die Openbare Beskermer het bevind dat adv. Pansy Tlakula, voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK), tesame met haar Uitvoerende Komitee, erg onreëlmatig gehandel het en blykbaar die Verkrygings-wetgewing oortree het….

Blanke barbarisme oopgevlek

’n Blanke vrou en twee mans, is in hegtenis  geneem in Vanderbijlpark omdat hulle ’n driejarige, blondekop-blouoog seuntjie aanhoudend met ’n skokapparaat gemartel het.   Die klein seuntjie was later…

As kraai die kinders vermaak!

Oor dekades is daar stories en verhale van kraaie wat die ryk mense se kosbare juwele en ander blink voorwerpe “gesteel” het om aan die arm mense te gee.  …

Zuma besoek Maleisië

Pres. Jacob Zuma het tydens sy besoek aan Maleisië die erewag van die verwelkoming-seremonie by die Perdana Putra-gebou in, Putrajaya geïnspekteer. . Zuma het by die geleentheid glo gesê dat…

Debat oor land se sleutelpunte.

 Uiteindelik sal die debat oor die land se nasionale sleutelpunte ná maande se gesloer voortgaan nadat Nathi Mthethwa, Minister van Polisie, die groen lig hiervoor gegee het.   Die ANC-hoofsweep…

Meisie skiet maatjie

 ‘n Sesjarige meisie van Warmbad het ‘n maatjie in ‘n fratsongeluk doodgeskiet. Die Rewolwer waarmee haar oupa hulle teen inbrekers wou beskerm het, is deur die kinders in ‘n kas…

3: Eskom: verliese is miljarde Rand.

Eskom en plaaslike owerhede ly jaarlikse verliese van tot R4 miljard weens elektrisiteitsdiefstal en die kragvoorsiener sê hy het die afgelope drie jaar sowat 76,931 onwettige kragkabels ontkoppel.   Hierdie…

Mikrogolf Melktert

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Almal soek mos altyd ‘n kortpad! Hierdie resep maak lekker vinnig en is altyd ‘n sukses.  …

Selfmoord na moordklag.

  ‘n Ma wat saam met haar eksman van die moord op haar drie en ‘n half weke oue babseuntjie aangekla is, het haarself in Port Edward opgehang.   Juanita…

3: Afrikaanse Bybel: 80 jaar.

Die 80ste verjaarsdag van die eerste volledige Bybelvertaling in Afrikaans is Sondag met ‘n gedenkdiens by die Voortrekkermonument gevier, terwyl talle gemeentes van verskillende Kerke hulle eie herdenkingsdag gehad het….

Vrystaatse landbou-projek weer onder soeklig

  Die geheimsinnige landbou-projek, waarby die Gupta-familie vermoedelik betrokke is, of was, is al weer onder die soeklig geplaas en het die regering nou ’n nuwe plan bedink om bespiegelings…

Gupta se weldoener werk weer

  Bruce Koloane, die geskorste hoof van Staatsprotokol, sal eersdaags in ’n nuwe pos werksaam wees. Hy is die kêrel wat verantwoording moes doen oor die Gupta-vliegtuig-landing-skandaal waartydens 200 bruilofsgaste…

Knysna kry Moslem moskee

Die Moslems se beplanning vorder om ’n moskee in Knysna, in die Wes-Kaap, te vestig. Knysna se Moslem-raad het gepoog om ’n gebou in Rawsonstraat te koop met die doel…

Konstruksie bedryf skuld Miljarde Rand

  Suid-Afrika se konstruksiebedryf skuld die land se Inkomstediens meer as R4 miljard.   Marika Muller, woordvoerder van die SAID sê dat maatskappye in die konstruksie bedryf skuld die SAID…

Top-student verwerf top toekenning

Gerdus Benade (23) het as die vierde beste matrikulant nou, vyfjaar later, die hoogste toekenning by die Universiteit Stellenbosch ontvang vir sy prestasies in die Natuurwetenskappe.   Hy het as…

Zimbabwe dreig VSA en Britte

Die president van Zimbabwe, Robbert Mugabe, het in ’n toespraak gesê daar is ’n aansienlike getal Britse en Amerikaanse maatskappye in sy land, wat tot nou toe baie goed behandel…

SA Weermag in DRK kos miljoene

Die Suid-Afrikaanse Weermag is weer betrokke by buitelandse rebelle-gevegte. Hierdie keer is 1,345 SANW soldate na die DRK gestuur om saam met die Verenigde Nasies se spanne te probeer om…

Pianis laaste toer in SA

Die legendariese pianis, David Helfgott, se laaste optrede in Suid-Afrika, vind op 7 September in die ZK Matthewssaal by Unisa plaas.   Helfgott het bekendheid verower na die Oscarbekroonde rolprent,…

Geniet Spaanse danse

Maria Lorca Montoya en haar ma, Helena, bied ‘n aand van Spaanse danse aan in die Atterburyteater tot 25 Augustus.   ‘n Groep van 70 dansers sal deelneem, waaronder studente…

Duitsers wantrou Windows 8

Die Amerikaanse Nasionale Sekuriteitsagentskap (NSA) se afloerdery kos Amerikaanse maatskappye ‘n klomp geld. Die Duitse publikasie Zeit Online het dokumente in die hande gekry wat na bewering bewys dat internettegnologie…

Twee sterf in vliegongeluk.

Twee middeljarige mans van Nieu-Seeland is dood nadat hulle vliegtuig naby Bourkes Luck in die Blyderiviervallei geval het. Die vliegtuig het vermoedelik in sterk winde in die moeilikheid geraak en…

Nog ‘n kragstasie gaan kom

Die regering gaan onmiddellik begin met planne om ‘n derde makro-steenkoolkragstasie te bou om kragvoorsiening vir die toekoms te verseker, sê dr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid.  …

rolex replicas for sale