ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Wêreld Nuusflitse

Zimbabwe Die Amerikaanse regering het sanksies ingestel teen die Minister van Veiligheid, Owen Ncube, weens sy betrokkenheid by die oortreding van menseregte in sy land. Dit beteken dat die minister…

Regerende party wen Botswana verkiesing

Die regerende Botswana Demokratiese Party het die algemene verkiesing gewen deur 51% van die totale stemme te trek. Die party het 29 van die 57 setels gewen, en daarmee ’n…

Russe bou kernkragsentrale in Rwanda

Rusland se atoom kernkrag maatskappy, Rosatom, het ’n ooreenkoms onderteken met die regering in Rwanda vir die bou van ’n sentrale kernkrag aanleg. Die kragsentrale wat deur wetenskaplikes en tegnologiese…

EU bied hulp teen terrorisme

Di Europese Unie het gesê hy sal vir ’n verdere vier jaar tydperk fondse voorsien ter ondersteuning en implementering van Columbië se vorige ooreenkoms met die rebelle in die land….

Irak waarsku teen protesoptogte

Die regering van Irak het die afgelope maande skerp deurgeloop onder die protes optogte, wat later gewelddadig geword het, en groot skade aan infrastruktuur aangerig het. Die afgelope naweek het…

Toeriste staan tou vir bergklim

Honderde toeriste het hulle gehaas on na die Australiese berg, Uluru, wat hulle vir ’n laaste keer mag klim nadat die owerheid ’n verbod op dié  aantrekkingskrag geplaas het. Die…

Bedrog: Japanse minister bedank

Berig is uit Tokyo ontvang dat die Minister van Handel in Japan, Isshu Sugawara, sy bedanking ingedien het nadat beskuldigings van verkiesingsbedrog gemaak is. Die bedanking kom net ’n maand…

Geen Aarto vir Kaapstad

’n Woordvoerder van die burgemeesters komitee wat ook handel met veiligheid en sekuriteit in Kaapstad sê die munisipaliteit oorweeg dit nie om Aarto in te stel nie. Hy sê daar…

Ryke wil duisende werksgeleenthede skep

Een van Suid-Afrika se rykste swartmense het ’n fonds tot stand gebring om voorsiening te maak vir “duisende werksgeleenthede oor die volgende paar jaar”. Dit is glo sy tweede groot…

OB kla oor Gordhan en Ramaphosa

Die Openbare Beskermer Busisiwe Mkhwebane het weer ’n strydbyl gevind en daarmee die spanning met Pravin Gordhan , asook met Ramaphosa verhoog. Die ongemaklike situasie met die OB toon geen…

Maimane gedoem tot mislukking

As die uitgeskopte leier van die DA gedink het om ’n nuwe party te stig, kan hy net eers kennis neem van die werklikheid in Suid-Afrika se nuwe politieke bedeling….

Geteisterdes herstel na kuber aanval

Voortgesette dienslewering sal glo geleidelik ingebring kan word by die Johannesburgse munisipaliteit nadat kuberkrakers die rekenaar stelsel aangeval het die afgelope week. Die verwagting is dat alles weer op dreef…

Motor rubriek – Nissan GT-R

Sedert die verskyning van die Nissan GTR gedurende 2007, was en is dit steeds een van my persoonlike voorkeur motors – veral die blou kleur motor! Wanneer daar by ‘n…

VSA troepe bly in Sirië

Di Verenigde State van Amerika is daartoe verbind om sy militêre mag se posisie in Sirië te handhaaf met bykomende bronne om te voorkom dat die gebied oorgeneem word deur…

President verdedig Bolivia verkiesing

Na weke van ongelukkigheid tussen die twee grootste groepe in Bolivia, wil dit lyk of die hertel van stemme regoor die land, uiteindelik ’n wenner gebring het. Alhoewel die land…

Kim Jong-Un wil spanning verminder

Spanning sal verminder tussen Noord-Korea en sy suidelike buurland, Suid-Korea nadat Kim Jong-Un aangekondig het dat hy die Mount Kumgang oord gaan aftakel wat deur die Suide opgerig is. Die…

Sjina: Europa moet verantwoording doen

Die moontlikheid dat die 39 oorledenes wat in ’n vragmotor gevind is, almal van Sjinese afkoms is, het skerp reaksie uit die kommunistiese staat ontlok. ’n Woordvoerder van die Sjinese…

Britte hou vervroegde verkiesing

Eerste Minister Boris Johnson het ’n voorstel ingedien by die Britse parlement om ’n blits verkiesing te hou op 12 Desember. Die algemene verkiesing kom as gevolg van sy mislukte…

VSA beskuldig Sjina van verontregting

Die Amerikaanse Visepresident, Mike Pence het Sjina daarvan beskuldig dat hy die “regte en vryhede” van die Hong Kong inwoners inkort en beperk. Die Visepresident sê die Westerlinge in die…

Koerde beskuldig Turke van aanvalle

Die Siriese Demokratiese Mag wat deur die Koerdiese vegters gelei word, beskuldig die Turkse regering en die land se Weermag van ’n massiewe aanval op drie dorpies in die noorde…

Nuusflitse

Malema skuldig en onskuldig Die Joernaliste Forum het hul saak teen Malema verloor in die Gelykheidshof rondom intimidasie, teistering en aanranding van joernaliste, maar Malema is skuldig bevind aan haatspraak…

Perspektief: Lippediens-gehoorsaamheid of openlike vyandskap

Die sosiale media is aan’t gons oor gebeure in ‘n plaaslike skool – ‘n video van skokkende “kuns” in ‘n sogenaamd “Christelike” skool ontlok klaarblyklike skok by talle. So kort…

Reën bly weg in Oktober

Die voorspellings vir Oktober lyk ni goed nie, en die laaste week van die maand hou weinig belofte in vir reënneerslae in die Sentrale binneland. Die eerste goeie reën word…

DA val uitmekaar

Die linkse DA wat pas sy leier se bedanking ontvang het , word waarskynlik nog verder geteister deur Maimane wat nie gehuiwer het om as “gewone lid” die party te…

EFF en Gordhan veg in hof

Die ANC se minister, Pravin Gordhan, is uitgeskel as ’n “hond van die wit monopolie” en nou is die twee EFF lede, Malema en Shivambu in ’n hofgeding wat deur…

So val die staat se entiteite

Dit is nie net Eskom, SAA, die SABC en verskeie ander instansies van die staat wat bankrot is nie, want ook die Padongelukkefonds (POF) is tegnies bankrot. Die Ouditeur-Generaal het…

Regering word ernstig gewaarsku

Die Ouditeur-Generaal, Kimi Makwetu het die regering gewaarsku dat verdere reddingsboeie aan staats entiteite die begrotingstekort gaan verhoog en lei tot krediet afgraderings.  Die staat het in die 2018/19 boekjaar…

Sjinese olieboor verlaat Vietnam water

Die Sjinese olieboor skip wat onwettig in die seegebied van Vietnam was vir sowat drie maande, het uiteindelik die gebied verlaat. Sjinese woordvoerders sê die skip het navorsing gedoen maar…

VSA: Republikeine ontwrig ondersoek

Republikeine het in woede opgetree teen die Demokratiese lede wat besig is met die proses om President Donald Trump in ’n staat van beskuldiging te plaas, het tot wetsoortreding en…

Leiers kom byeen oor historiese eise

Die Eerste Minister Shinzo Abe van Japan, en die premier van Suid-Korea, Lee Nak-yon, het bymekaargekom om die jarelange dispuut en geskil tussen die twee lande te probeer besleg. Die…

Russiese bomwerpers land in SA

Terwyl die ANC se president, Cyril Ramaphosa, die Afrika afvaardiging na Rusland lei vir samesprekings met die Russiese regering, land twee Russiese bomwerpers op Suid-Afrika se lughawe. Wat die voorval…

Dosyne lyke in vragmotor gevind

Minstens 39 liggame is in ’n vragmotor se toegesluite bakwerk gevind in die Verenigde Koninkryk wat klaarblyklik uit Boelgarye na die stad Grays in Engeland vervoer is. Die vragmotorbestuurder wat…

Beste lewensgehalte in Noorweë

As dit gaan oor die lewensgehalte van die vroulike geslag, dan is die beste plek om te woon in die Skandinawiese Noorweë. Volgens die verslag van die Vroue Vrede en…

President van Brasilië bereik mylpaal

Die president van Brasilië het ’n mylpaal bereik wat deur talle van sy voorgangers nagestreef is, maar dit nooit deurgevoer kon kry nie. President Jair Bolsonaro het met vreugde gesien…

Stryd tussen Eskom en Deloitte

Eskom het nou beskuldigings ingebring teen die oudit firma Deloitte dat meer as R60 miljoen betaal is aan die firma vir slegs twee weke se werk.  Die werk het ook…

DA krisis word al groter

Die politieke krisis in die DA word al groter, en die bedanking van verskeie senior lede uit hulle ampte het die party nou in ’n leierskap krisis gedompel Trollip van…

DA in chaos na Mashaba bedanking

Kort nadat die burgemeester van Johannesburg, Herman Mashaba, uit die vêr linkse DA bedank het, het die eerste tekens van ’n swart uittog uit die party begin. Dit is nie…

Karoo skalie gas weer in gedrang

Na meer as twee jaar van stilte oor die moontlikheid dat skaliegas ontginning in die Karoo ontgin gaan word, het die onaanvaarbare praktyk weer sy kop uitgesteek. Onbevestigde berigte lui…

Die 1998 Huwelikswet kan weer verander

Die Huwelikswet en ander verwante wette kan verander wat glo sal verseker dat diskriminasie uitgeskakel word in die huwelik. Die ANC se Minister Motsoaledi het reeds begin met samesprekings met…

ANC president besoek Rusland

Die ANC se president Cyril Ramaphosa sal glo ’n afvaardiging van Afrika verteenwoordigers lei na die eerste Russiese-Afrika vergadering in die Russiese stad Sochi wat plaasvind vanaf 23 Oktober. Die…

Randfonteinse Hoërskool se skande

’n Hoërskool in Randfontein het nie minder as 34 swanger leerlinge wat steeds in die skoolbanke sit om hulle standerd te probeer slaag. Volgens ingeligte bronne is een uit elke…

VSA verlig spanning in Afrika

Die konflik tussen Ethiopië en Egipte kan ’n gevaarlike vlak bereik wat die VSA laat toetree het om die spanning te verlig en oplossings te vind vir die twee lande…

Rusland voorkom nog aanvalle op Koerde

 Die Russiese President Vladimir Poetin en sy Turkse eweknie, President Erdogan, het tot ’n ooreenkoms gekom oor hoe die Koerde uit die Noordelik Sirië geneem kan word sonder geweld. Russiese…

Nasionaliste ruk Kanada tot denke

Separatiste in die Kanadese provinsie Quebec wat hulle eise om onafhanklikheid te kry, ietwat versag het, is die grootste rede waarom die Eerste Minister so baie steun verloor het. Die…

Wêreld se oudste pêrel ontdek

Argeoloë in die Verenigde Arabiese Emirate het, wat as die wêreld se oudste pêrel beskou word, gevind en sê die pêrel van 8,000 jaar gelede kom uit die Steen Tydperk….

VSA en Taliban weer in onderhandelings

Die Amerikaanse Minister van Verdediging, Mark Esper, het in Afghanistan aangekom gedurende die naweek met die verwagting om die onderhandelings oor vrede in die land te hervat met die Taliban….

Quebec: Klanke oor onafhanklikheid gesmoor

Die twee sterkste politieke partye in Kanada het albei op verskillende tye die moontlikheid verwerp dat hulle sal toelaat dat die Franssprekende Quebec onafhanklikheid kry. Die Bloc Quebecois se leier…

Kapers kaap Irannese kapers

Russiese kapers het toegeslaan op ’n span kuber kapers van Iran wat beplan het om aanvalle uit te voer op industriële instansies in meer as ’n dosyn ander lande van…

Die Film Projek 10,000

Lesers het nou reeds kennis geneem waar die DVD film sy oorsprong het, en dit verklaar ook waarom Die Vryburger tot die verspreiding van inligting betrokke is, want dit is…

SA Lugdiens kanselleer vlugte

Talle vlugte van die SA Lugdiens en sy filiale soos Comair het vlugte gekanselleer omdat ’n oudit-verslag getoon het dat vliegtuie verbied word om op te styg. Die SA Lugdiens…

rolex replicas for sale