Eskom skrik wakker uit sy korrupsie slaap
Eskom het ontwaak uit sy 25 jaar se korrupsie slaap en nou skielik besluit om Soweto se onwettige kragverbruikers se toevoer af te sny. Volgens die jongste verslag het Eskom…
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
Eskom het ontwaak uit sy 25 jaar se korrupsie slaap en nou skielik besluit om Soweto se onwettige kragverbruikers se toevoer af te sny. Volgens die jongste verslag het Eskom…
Suid-Afrika kry senuwee aanvalle met die kragvoorsiener se gedurige waarskuwing dat sy netwerk op maksimum vermoë werk weens “noodsaaklike instandhouding” wat die totale kapasiteit beïnvloed. Die kragvoorsiener sê alhoewel beurtkrag…
Rampbestuur spanne is inderhaas ontplooi in die Utrecht gebied in Natal toe berig ontvang is dat ’n kragtige tornado aan die nader beweeg is. Dit is die derde tornado binne…
Kwazi Mshengu is onlangs daarvan beskuldig dat hy ’n motor verhuring skema gebruik het om te regverdig dat hy nie die ampsmotor van sy voorganger hoef te gebruik nie. Kwazi…
Suid-Afrika het die reuse kontrak van Denel geblokkeer wat miljarde Rand beloop het. Die kontrakte, waarvan die grootste is vir wapentuig aan die twee lande, Saoedi-Arabië, en die ander een…
In die onlangse verlede het General Motors besluit om SA te verlaat maar Williams Hunt het die geleentheid aangegryp en besluit om Opel in die land te behou en voort…
Die Prokureur-Generaal in Bolivië het bekendgemaak dat sy kantoor ’n ondersoek gelas het na die voormalige president, Evo Morales. Die ondersoek hou verband met moontlike ondergrawing van die tussentydse regering…
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het na Delaware gereis om besoek te bring aan die Dover Lugmagbasis om eer te betoon aan die twee Amerikaanse soldate wat beswyk het tydens…
Ondersteuners van die president, Daniel Ortega, in Nicaragua het probeer om ’n stormloop uit te voer op ’n Katolieke kerk, wat die spanning in die land tot breekpunt neem. Die…
Woelinge in Soedan het weer opgevlam en die protesteerders het selfs in groot getalle binne en bo-op ’n trein stelling ingeneem om hulle boodskap oor te dra. Die stryd gaan…
Die nuut verkose orsident van Sri Lanka, Gotabaya Rajapaksa, het in omstredenheid verval nadat hy sy eie broer aangewys het as die land se nuwe Minister van Finansies. Mahinda Rajapaksa…
Die Israelse Prokureur-generaal het aangedui dat die land se Eerste Minister, Benjamin Netanyahu, aangekla is weens beweerde korrupsie, en heelwaarskynlik sal moet bedank. Dit laat kommer in Israel oor wie…
Senior lede van die regerende Christen Demokrate Unie (CDU) van Bondskanselier Angela Merkel moet tydens die party kongres besin oor ’n nuwe Bondskanselier. Alhoewel Merkel vroeër met Annegret Kramp-Karrenbauer vervang…
Alhoewel nege mense vasgetrek is wat vermoedelik betrokke waas by die toilet skandaal in die Oos-Kaap, beteken dit nie dat daar nie nog arrestasies gemaak kan word nie. Diegene wat…
Die Ouditeur-Generaal het wel groter mag bekom, maar moet vanjaar daarop wys dat sy kantoor ’n finansiële verlies opgediep het van R2,8 miljard waarvan die grootste deel veroorsaak is deur…
Die ANC parlementslid en oud-minister van Staatsekuriteite, Bongani Bongo, het vlugtig in die Kaapse Landdroshof verskyn nadat hy deur die Valke gearresteer is op beweerde korrupsie klagtes. Hy word ondersoek…
Die voormalige ANC president, Jacob Zuma, het nou blykbaar sy laaste poging begin om die korrupsie aanklag teen hom te vermy. Zuma se regsverteenwoordigers is besig om argumente op te…
Julius Malema is met ’n video opname uitgevang dat hy gelieg het oor sy betrokkenheid met ’n polisie offisier se onderonsie tydens ’n Mandela begrafnis. Die leier van die Rooi…
Staatsbeheerde entiteite is tans onder besondere groot druk en daar bestaan twyfel oor hoeveel van hulle oor die vermoë beskik om voort te gaan sonder die nodige finansiële bystand. Dit…
Ter ondersteuning van Numsa se staking, en as verset teen die standpunt van ANC minister Pravin Gordhan, het meer vakbonde te kenne gegee dat hulle gaan aansluit by die staking….
Elektriese kragtoevoer is deur die kragvoorsieners afgeskakel wat duisende mense en minstens 100 skole sonder krag laat en daarom gesluit moes word. Die kragtoevoer is afgeskakel weens die geweldige risiko…
Bolivia se tussentydse regering het ’n wetsontwerp ingedien wat die weg baan vir die hou van ’n nuwe verkiesing om die opstand en straatgeweld te beëindig. Sedert die eerste opstand…
Die geskil tussen Amerika en Suid-Korea oor die finansiële bydraes tot die gesamentlike militêre oefeninge het nou verder uitgekring en kan die verhouding tussen die twee lande nadelig beïnvloed. Amerika…
Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers het twee wetsontwerpe ingedien wat ondersteuning gee aam die pro-demokratiese protesteerders in Hong Kong. Die VSA stuur daarmee ook ’n waarskuwing aan Sjina oor hulle…
Serwië se President Aleksandar Vucic het beveel dat ’n intensiewe ondersoek begin word na ’n video getoon het dat Russiese intelligensie beamptes geld oorhandig aan ’n Serwiese burger. Die president…
Die Suid-Amerikaanse staat Bolivia se rustigheid was van korte duur, en hernude optogte wat gepaard gaan met geweld in die hoofstad, La Paz, het die tussentydse regering verplig om ’n…
Noord-Korea is besig om die VSA in ’n ongewenste rigting te druk deur voorwaardes te stel vir verdere onderhandelings oor die Skiereiland se kernwapen program. Aanvanklik het die VSA besluit…
Die jarelange droogte in dele van die Noord-Kaap het meegebring dat dit nou die ergste krisis geword het wat die provinsie beleef het in die laaste 70 jaar. Skenkings vir…
In die klein dorpie Masina in Verre Noord-Transvaal, het ’n revolusionêre stukkie wetenskaplike vordering gemaak wat miljoene mense se lewens kan red. Dit geld veral vir jong kinders wat elke…
Regerings se onreëlmatige uitgawes Die onreëlmatige uitgawes of te wel verkwisting van geld deur die regering het toegeneem tot R 62 biljoen. Dit aldus die Ouditeur Generaal Kimi Makwetu. Hy…
Andre de Ruyter, die nuut aangestelde Hoof Uitvoerende Beampte van Eskom, sal in Januarie sy amp beklee, maar sal ook met goeie voetwerk sy staan moet ken. Die goed gekwalifiseerde…
Die sogenaamde vlugtelinge in Kaapstad wat nou in die Metodistekerk gehuisves word nadat hulle met die polisie gebots het, wil glo nou die land verlaat in immigrante karavaan formaat. Hulle…
Die vêr linkse DA het sy amptelike kandidaat vir die gesogte Johannesburgse burgemeesters pos bekendgemaak wat Herman Mashaba moet vervang. Herman Mashaba het onverwags in Oktober bedank wat slegs sedert…
Met die toetrede van Pravin Gordhan in die SAL stakings krisis, het die spanning tussen die ANC regering en die vakbonde verhoog, en word die magspel al gevaarliker vir die…
’n Vrou het die liggaam van ’n oorledene by die Old Mutual Bank in die gebou geneem omdat sy na bewering nie die begrafnis se uitbetaling ontvang het nie. Die…
Die regering van Oostenryk het vir jare gesukkel om te besluit wat met die woonplek gemaak moet word waar Adolf Hitler gebore is. Die woonhuis was later die eiendom van…
Die Amerikaanse FBI het sy spyt uitgespreek omdat hy te lank gewag het en daarmee die Sjinese toegelaat het om in die VSA intelligensie eiendom te steel. Die FBI sê…
In Australië het ’n uitgeworpe hond, wat as welpie afgekeur is om spesialiste se werk te doen, nou die land se verbeelding aangegryp met sy weldade. Die hond, genaamd Bear,…
Die Verenigde State van Amerika het die gesprek vinnig beëindig met Suid-Korea oor die groter finansiële bydrae wat verwag word van die Skiereiland met die gesamentlike militêre oefeninge wat jaarliks…
Die owerheid in die VSA het meer as 100,000 kinders in immigrante kampe in aanhouding, volgens ’n opname wat deur die Verenigde Nasies gesoen is. Die Verenigde Nasies se navorser,…
Onbeheerde bosbrande in Australië het oor ’n groot gebied verwoesting gesaai, wat ook ’n massiewe rookwolk oor Sydney gebring het. Die owerhede het mense versoek om binnenshuis te bly en…
Nuwe bevindinge het getoon dat gereeld lees en skryfwerk kan verseker dat die brein aktief bly en sodoende verseker dat die menslike brein die hele leeftyd sonder enige insinking sal…
Slegs 11 kandidate het aansoeke ingedien wat gekwalifiseer het om op die kortlys te verskyn vir die pos as grootbaas vir Transnet, waarvan drie uitvoerende hoofde van die spoordiens is….
Die staatsadvokaat, Addelaid Ferreira-Watt, is tydens ’n hofsitting die slagoffer toe ’n wapen wat as bewysstuk dien, afgegaan en haar noodlottig getref het. Addelaid Ferreira-Watt is ’n senior staatsadvokaat wat…
Parkstasie in Johannesburg was die toneel van beskadiging van eiendom en blatante diefstal by winkels. ‘n Groep amok makers het die spoorwegstasie se gebou betree en begin om winkels te…
Witbank hospitaal personeel vlug Nadat ‘n pasiënt die naweek dood geskiet is in die hospitaal is daar slegs noodpersoneel werksaam aangesien personeel vrees vir hul lewens. ‘n Pasiënt wat behandel…
Die dae van wag en gis is verby nadat bekendgemaak is dat Andrew de Ruyter die ondankbare pos van Eskom sal beklee. Dit gaan sy taak wees om die bankrot…
Die Gupta woonhuis in Avonwold Weg is opgeveil, en die R3 miljoen koopprys van destyds is nie behaal toe die hamer die bot toegeslaan het op R2,6 miljoen. Ingeligte bronne…
INLEIDING. Daar was ‘n tyd in die geskiedenis waar die kerk baie verdwaal het – weg van die Woord van die Here. Dit was ‘n tyd waar dit wat mense…
Suid-Afrika se grootste pluimveeplaas, Astral Foods, wat sien hoe sy winste wegkwyn, staan magteloos weens die water tekorte in Standerton. Die pluimveeplaas het weens die ernstige water krisis, verplig geraak…
Nuutste kommentaar