Pole betrap Sjinese spioene

Gesaghebbendes in die regering van Pole sê ʼn voormalige Geheime Diens agent en ʼn Sjinese burger wat glo vit die telekommunikasie maatskappy werk, is betrap en vervolg omdat hulle vir…

Sjinese kommunisme word vreesaanjaend in HK

Die nuwe wet wat deur Sjina op Hong Kong afgedwing is, het nou vir die stad se pro-demokratiese inwoners ʼn bron van vrees geword met die jongste arrestasie in die…

Onverwagse steun vir Outa siening

Die voormalige Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, het haar geskaar by die standpunt van Outa wat vroeër bekend gemaak het dat hy gekant is teen die vrye toelating van parlementariërs in…

Chaos in Pretoria met taxi staking

Groot ontwrigting is veroorsaak toe werkers nie by hulle werksplekke kon kom nie weens die staking van taxi bestuurders wat ontevrede is met die regerings se optrede. Taxi eienaars sê…

Afname in betaal van TV lisensies

Die Suid-Afrikaanse Uitsaai Korporasie,  (SAUK) het in die afgelope week sy verlag aan die staande komitee in die parlement gelewer en erken dat die afname in betalings van TV lisensies…

Uit my Kuierkombuis

Koekies wat altyd lekker is en bly,  is die bekende hawermoutblokkies wat ewe lekker vir koffietyd of ‘n kosblik happie, is.  Maklik om te maak omdat dit ‘n bakplaat koekie…

Lewensbrood

En die kinders van Israel het gegaan en dit gedoen. Soos die HERE Moses en Aäron beveel het, so het hulle gedoen. En middernag het die HERE al die eersgeborenes…

Anargie. Wanneer?

Dit is nogal opvallend dat vooraanstaande persone skielik die lig begin sien van ‘n naderende sosiale en maatskaplike probleem en selfs moontlike anargie in die land.  In gesprekke word die…

Spook werkers

Daar kom al hoe meer voorvalle na vore waar “werkers” op betaalstate is maar nie een dag se werk verrig nie.  Wie verantwoordelik is vir die skepping van sulke poste…

Lugrederye maak gereed vir entstof vervoer

Vliegtuig rederye is aan die skarrel om gereed te maak vir die vervoer van Covid-19 entstof wat teen baie lae temperatuur gestoor moet word. Die Covid-19 entstof wat ontwikkel is…

Boeing mag weer sy 737 Max laat vlieg

Na bykans twee jaar waarin die Boeing 737 Max vliegtuie op die grond moes bly, lyk dit nou of die verbod opgehef gaan word in die VSA. Boeing moet egter…

Orkaan Iota saai verwoesting

Talle mense het omgekom, en baie word vermis terwyl die Orkaan Iota voort woed in die Sentraal Amerikaanse gebied, terwyl groot getalle mense vlug om van die verwoestende wind en…

VSA aanvaar Trump se nederlaag

Alhoewel president Donald Trump dit nie in soveel woorde gesê het nie, is dit duidelik dat hy die nederlaag van die afgelope presidentsverkiesing aanvaar, met sekere voorbehoude. Die hof beslissings…

Duitsland subsidieer sy motorvervaardigers

Nadat Bondskanselier Angela Merkel met Duitse motorvervaardigers gesprek gevoer het, is aangekondig dat die regering sy land se vervaardigers van elektriese voertuie verder gaan subsidieer. Die regering se bydrae van…

Belarus opposisie vra sanksies

Sviatlana Tsikhanouskaya, die leier van die amptelike opposisieparty in Belarus het Dinsdag ʼn beroep gedoen op die leiers van Europese lande om sanksies in te stel op ekonomiese gebied ter…

Vier ruimtevaarders veilig by Ruimtestasie

Die Amerikaanse en een Japanese ruimtevaarders het veilig aangekom by die Internasionale Ruimtestasie na hulle reis met Elon Musk se SpaceX Dragon vanaf die VSA ruimte basis van Nasa. Die…

Nuwe redery eersdaags aktief

ʼn Nuwe redery, bekend as “Lift” sal eersdaags sy vlerke sprei noudat die maatskappy sy webblad opgestel het en besprekings daar gedoen kan word vir vlugte. Die Lift redery se…

Honderde kinders van Wes-Kaap ontvoer

Gerugte is ontvang dat die ontvoering van kinders in die Wes-Kaap nou baie ernstige afmetings aanneem, en maak van die streek ʼn gevaarlike woonplek vir kinders, is gesê. In die…

Inbrake by wonings styg skerp

Sekuriteitsmaatskappye het in hulle verslae kommer uitgespreek oor die stygende tendens in Suid-Afrika met inbrake by woonhuise, en veral in die stedelike gebiede. Die toename in Sentraal Transvaal (Gauteng) het…

Windplaas sal duisende van krag voorsien

Lekela is glo ʼn maatskappy wat daarop fokus om groen krag opwekking te bevorder, en het pas aangekondig dat hulle Windplaas suksesvol is met handel operasies wat krag opwekking betref….

Lewensbrood

En as julle in die land kom wat die HERE aan julle sal gee soos Hy beloof het, moet julle hierdie diens onderhou. En as julle kinders julle vra: Wat…

“Nee ek is nie jou Vriend”

Regter Raymond Zondo het in reaksie op die voormalige ANC president, Jacob Zuma, se uitlating gereageer wat vir die oud staatshoof erg vernederend moes wees. Die regter het reguit aan…

Wedvlug duif behaal rekord prys

Die Europese lande is bekend vir hulle goed geteelde wedvlug duiwe, en vanjaar is geen uitsondering toe ʼn eienaar van België sy duif teen ʼn rekord prys van die hand…

Regse partye groei in Brasilië

Politieke partye wat die huidige president van Brasilië ondersteun, het swak gevaar in die plaaslike owerheid verkiesings, en die linkse opposisie het klaarblyklik nog swakke gedoen. Die linkse Werkers Party…

Nog een virus entstof suksesvol

Die Amerikaanse farmaseutiese maatskappy Moderna sê dat sy Fase 3 stadium se analise toon dat sy effektiewe werking van die koronavirus entstof wat ontwikkel is, ʼn 94,5% doeltreffendheid gewys het….

EU in krisis – veto van begroting

Twee van die Europese Unie se lidlande, wat bekend is vir hulle nasionalistiese standpunte, Het die begroting wat byna goedgekeur is deur die lede, op die mees kritieke oomblik gekelder…

Irak hang talle veroordeeldes

Sedert die Islamitiese Staat terroriste in 2017 verslaan is, het Irak talle lede van die terreur groep gevange geneem en honderde tereggestel weens beweerde verbintenisse met die groep. Die afgelope…

Kategorie 5 Orkaan bedreig Sentraal Amerika

Die Sentraal Amerikaanse staat Nicaragua staar een van die ergste rampe in die gesig met die aanstormende Orkaan Iota wat as kategorie 5 geklassifiseer is deur die weerkundige agentskap.  Verskeie…

Peru politieke krisis vergroot

Dit is geen wonder dat kiesers in hewige protes optogte deelneem nie, want om drie keer in een week nuwe presidenmt te kies, gee genoeg rede vir frustasie. Francisco Sagasti,…

Rekord prys vir Marie-Antoinette pantoffel

Die Franse vorstin, Marie-Antoinette was op haar dag seker die mees gehate koninklike wat Frankryk ooit geken het, en dit het dalk bygedra tot die rekord prys wat haar pantoffel…

Verlore Vryheid

Dit was voor die jaar 1652 dat die eerste aanslae op mense se vryheid sou begin, maar die uitkoms was so beskik dat die verlore vryheid vervang sou word met…

Regering gee grond, nie huise

Die ANC minister, Lindiwe Sisulu, het die naweek gesê die regering sal grond beskikbaarstel waar mense hulle eie woonhuise kan oprig, want die regering gaan nie die huise bou nie….

SA se geld vlug

Dit is nie net die verlies aan kundiges wat die land raak nie, maar ook die aansienlike bedrae geld wat die land verlaat.  Ekonomiese kenners soos Dawie Roodt en Magnus…

Woelinge binne die ANC

Daar is die afgelope tyd wye bespiegeling rondom die woelinge binne die ANC.  Die lasbrief vir Ace Magashule en sy moontlike vervolging het die Uitvoerende Bestuur in twee kampe gejaag….

Lewensbrood

Want die HERE sal deurtrek om die Egiptenaars swaar te tref. Maar wanneer Hy die bloed sien aan die bo-drumpel en aan die twee deurposte, sal die HERE by die…

FNB kliënte beland in verleentheid

Kliënte van FNB wat met kredietkaart hul aankope die afgelope Sondag wou doen, was in ernstige verleentheid weens ʼn tegniese probleem wat by FICA ontstaan het. Mense wat Sondag met…

Generaal Ace ondermyn Ramaphosa

Die ANC verkeer in ʼn ongemaklike situasie met sy Sekretaris-Generaal, Ace Magashule wat weier om uit te tree uit sy amp, al sê die president dat hy eenkant toe moet…

Vier ruimtevaarders in SpaceX

Die Suid-Afrikaans gebore miljardêr en tegnoloog, Elon Musk, het in samewerking met NASA die eerste ruimtereis met vier mense aan boord, na die Internasionale Ruimtestasie gelanseer. Daarmee is die Amerikaanse…

Belarus polisie arresteer 140 protesteerders

Die polisie in Belarus het minstens 146 mense wat deelgeneem het aan ʼn protes optog die afgelope Sondag, gearresteer sonder dat hulle ʼn enkele woord gepraat het en slegs saam…

Ethiopië word oorlog sone

Terwyl duisende inwoners vlug na buurland om die geweld vry te spring, het aanvallers ʼn bus met vlugtelinge met geweervuur op grusame wyse vernietig waarin minstens 34 mense gedood is….

Duisende betoog in VSA oor bedrog

Derduisende van president Donald Trump se ondersteuners het die afgelope naweek die strate van Washington ingeneem om hulle ontevredenheid te toon met die beweerde bedrog wat gepleeg is in die…

Brand in hospitaal veroorsaak chaos

ʼn Brand wat deur die intensiewe sorgeenheid se saal van ʼn Roemeense hospitaal gewoed het waar Covid-19 pasiënte behandeling kry,  het chaos veroorsaak. ʼn Amptelike woordvoerder sê minstens tien mense…

Vyftien Nasies onderteken handelsverdrag

Tien Asiatiese lande plus vyf ander lande in die streek het na vier dae van onderhandelinge, die wêreld se grootste handelsooreenkoms gevestig. Die ooreenkoms is ook daarop ingestel om die…

Nog verkiesings terugslae vir Trump

Die Federale Hof sowel as deelstaat howe in Pennsilvanië en Michigan het die Trump-verkiesings span en sy politici se sake uitgegooi oor beweerde bedrog waarvan die bewysstukke ontbreek. Die Amerikaanse…

Cele gekant teen drank

Die omstrede Minister van Polisie, Bheki Cele, het weer sterk standpunt ingeneem teen die alkohol verbruik in Suid-Afrika wat die land se hoë kriminele rekord nog verder verhoog. Die afgelope…

Ford aanleg opereer met sonkrag

Die Ford Motor Maatskappy van SA het aangekondig dat sy aanleg wat in Silverton as monteer aanleg ingerig word, van plan is om van sonkrag gebruik te maak. Die Ford…

TLU SA: Jong Boer Finaliste Bekend

TLU SA stel graag die top drie finaliste in TLU SA se Jongboerkompetisie 2020 bekend. Die wenner word op 23 November tydens ‘n geleentheid in Silverton, Pretoria aangekondig.“Dit wil vir…

Lewensbrood

Moses het toe al die oudstes van Israel laat roep en aan hulle gesê: Gaan haal vir julle kleinvee vir julle families en slag die pasga. En neem ’n bossie…

Generaal Ace kry borgtog

Een van Ace Magashule se borg voorwaardes is dat hy as voormalige premier van die Vrystaat, nie kontak mag maak met sy persoonlike assistent van destyds nie. Die voormalige premier…

Motor rubriek – Renault Megane RS 300 Trophy

Van die vroegste dae was Renault een van my gunstelinge en ek gaan nie my ouderdom verklap nie maar die blou/pers Cordini’s van die jare sestig het my altyd aangetrek….