ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

VSA-Sjina kry dalk beperkte ooreenkoms

Senior onderhandelaars van Amerika en Sjina het na die eerst dag van samesprekings gesê die moontlikheid bestaan dat die twee lande ’n ooreenkoms met beperkte reëlings bereik kan word. President…

Oekraïne was nie afgedreig

Die president van die Oekraine, Volodymyr Zelenskiy, het in sy land se hoofstad, Kiev, aangekondig dat hy nooit deur die Amerikaanse president afgedreig is om Joe Biden se optrede te…

Turkse magte saai verwoesting

Vlugtende Koerde en Westerse moondhede, sowel as senior lede van die Amerikaanse Republikeine het hulle teleurstelling uitgespreek teen Donald Trump se besluit om die VSA troepe te onttrek uit Sirië….

Sjinese firmas onder VSA druk

Kort nadat die Trump-administrasie bekend gemaak het dat sekere Sjinese maatskappye op ’n swartlys geplaas word, het die aandele van verskeie groot maatskappye getuimel. Die aandele van instansies soos Hangzhou…

Gelyke taalregte op Stellenbosch?

Die Stellenbosch Universiteit het in Junie 2016 besluit dat Engels die voertaal sal wees en dat Afrikaans ’n ondergeskikte plek moet inneem. Die stemming wat met 113 teen 10 stemme…

Klagte dat Gordhan media wil inperk

Minister Pravin Gordhan van die ANC regering word deur die South African businessman se Iqbal Survé daarvan beskuldig dat hy die media se reg op vryheid van spraak wil inperk….

Angelo Agrizzi weer by Zondo

Angelo Agrizzi, die voormalige uitvoerende beampte van Bosasa, is weer voor die Zondo Kommissie nadat hy talle mense se oortredings tydens sy getuienis lewering uitgespel het. Die Zondo Kommissie, wat…

Jacob Zuma weer in Hooggeregshof

Die kantoor van die hoofregter het bevestig dat die voormalige ANC president, Jacob Zuma, weer in die hof sal verskyn in Pietermaritzburg. Zuma sal glo Vrydag moet verskyn in ’n…

Niks gekry van miljarde se betaling

Die Departement van Sosiale Ontwikkeling het nie die Ouditeur-Generaal van Suid-Afrika vanjaar beïndruk met die verkwisting wat ontdek is nie. Die Departement het R2 miljard uitbetaal waarvoor niks in ruil…

Taiwan in verset teen Sjina

President Tsai Ing-wen van Taiwan het haar land se soewereiniteit verdedig toe sy in ’n toespraak gesê het haar regering sal Taiwan se vryheid en soewereiniteit en demokrasie beskerm teen…

Turkse aanvalle op Koerde veroordeel

Die aankondiging van die Amerikaanse president, Donald Trump, om sy land se troepe te onttrek uit die Midde-Ooste, het die Turkse regering die geleentheid gebied om aanvalle uit te voer…

Venezuela kry lening vir ontwikkeling

Die Latyns Amerikaanse Ontwikkelingsbank het ’n lening van $400 miljoen toegestaan aan Venezuela, maar beklemtoon dat die land se president, Nicolas Maduro, nie beheer oor die fondse en ontwikkelings sal…

Talle huise afgebrand in Australië

Minstens 30 woonhuise is geheel en al vernietig in ’n verwoestende brand waar ’n erge droogte die gebied teister. Die droogte wat beskryf word as die ergste in die geskiedenis…

Noord-Korea moet kernprogram stop

Die vyf Europese lidlande van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad het ’n dringende beroep gedoen op Noord-Korea om “konkrete stappe” te neem om sy kernwapens en ballistiese missiel program te…

Johnson staar rebellie in die gesig

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, staar ’n parlementêre rebellie in die gesig wat soortgelyk kan wees as wat hy met sy voorganger, Theresa May gedoen het toe hy sy…

Pole herstel verdeeldheid van families

Die nasionalistiese regeringsparty, Wet en Geregtigheid, het begin met ’n reeks hervormings om su verdeeldheid onder families en volksgenote te vervang met eenheid. Die hervormings maatreëls sluit ondermeer in die…

VSA: Talle Sjinese firmas op swart lys

Die Sjinese regering en die kommersiële sakeondernemings is pas deur die Verenigde State op ’n swart lys omdat VSA regte misken en oortree is. Die VSA het egter ontken dat…

Perspektief: Ligte in die wapad

Die saad van eiebelang het in ons volksgeledere gedurende 1899 en 1902 die kanker van verdeeldheid laat posvat – verdeeldheid wat in die 1990’s tot tragiese omvang sou bloei. En…

Polisie wandade wod geïgnoreer

Die wandade van polisiebeamptes word klaarblyklik geïgnoreer as die statistieke oor klagtes teen die polisie in aanmerking geneem word. Van meer as 40,000 klagtes teen die polisie, wat almal van…

SA hotelle beste in Afrika

 In die Kategorie Afrika Hotelle, het Suid-Afrika se hotelle die kontinent oorheers deur minstens die eerste 30 plekke op te raap. ’n Reisagentskap het die name van die 30 beste…

Tientalle reik na adjunk OB pos

Die huidige adjunk Openbare Beskermer, Kevin Malunga, se termyn verstryk binnekort, en nuwe aansoekers het reeds hulle CV ingestuur om die gesogte pos te beklee. Tussen die groot aantal aansoekers…

Eskom moet geprivatiseer word

Die sukkelende staats entiteit  wat oor dekades uitstekende diens gelewer het voordat werkreservering ten gunste van swartmense ingestel is, het die afgelope twee dekades verval tot ’n derderangse entiteit. In…

TLU SA steun hersiene Landelike Veiligheidstrategie

TLU SA ondersteun die hersiene Landelike Veiligheidstrategie van die Suid-Afrikaanse polisie (SAPD) wat die minister van Polisie, Genl. Bheki Cele Vrydag, 11 Oktober 2019 in Makhado, Limpopo sal bekendstel.  TLU…

SA boere bly produseer

Die Suid-Afrikaanse boer is reeds wêreldwyd gesien as die beste landbouers op moeder aarde, en die afgelope jare se versengende hitte sonder reën is ’n bewys daarvan. Die Noord-Kaap is…

EU kap Johnson en waarsku

Die Europese Unie het skerp gereageer op die Britse Eerste Minister se optrede deur te dreig dat Brittanje “aaklig” gaan wees as die EU nie sy voorstelle aanvaar nie. Kanselier…

Britte dreig EU met Brexit

Brittanje sal ’n aggressiewe houding inneem teenoor die Europese Unie oor die Brexit verskille en sal ook veiligheid samewerking terughou om die EU te oortuig dat verdere vertragings gestop moet…

EU skuldig aan finansiële wanbestuur

Die Europese Unie het hom skuldig gemaak aan wanbestuur deur meer as $4,3 miljard onregmatig te spandeer gedurende die vorige boekjaar. Die opspraakwekkende bevinding is gemaak deur die EU se…

Kanadese premier verloor debat

Die Kanadese Eerste Minister het weer die onderspit gedelf in ’n televisie debat wat deur duisende van die land se kiesers gesien is. Die leier van die amptelike opposisieparty Andrew…

Dit is Russiese volksdiens

Die 61-jarige onderwyseres, Uminur Kuchukova, van ’n sterwende dorpie in Rusland het volhard in die lewering va diens aan haar volk. Sy kon reeds jare gelede afgetree het, maar die…

Kosovo opposisie wen naelskraap

Die amptelike opposisieparty in die klein Oos-Europese staat Kosovo het die algemene verkiesing met ’n geringe meerderheid gewen. Die Vetevendosje opposisieparty se leier, Glauk Konjufca, het 26% van die stemme…

Oekraïne in opstand teen nuwe president

Duisende kiesers het aan ’n optog in die hoofstad Kiev van die Oekraïne deelgeneem uit protes teen die koers van die nuwe president. President Volodymyr Zelenskiy se besluit om outonomie…

Russiese minister besoek Venezuela

Die adjunk Eerste Minister, Yuri Borisov, van Rusland het ’n besoek gebring aan Venezuela te ondersteuning vn die diktator, president Nicolas Maduro. Die minister se besoek is daarop gemik om…

Droogte: ANC bied druppel in emmer

Die belofte van R30 miljoen om boere in die erge droogte van die Noord-Kaap by te staan, is kwalik ’n druppel in die emmer, en die besoek wat die ANC…

Kimberley sit sonder water

Inwoners in die Noord-Kaapse munisipaliteit van Sol Plaatjies wat Kimberley insluit, is nog steeds sonder water in hulle krane. Na vier dae van leë krane terwyl beloftes van ’n nuwe…

Oktober is Krugermaand

Verskeie jare gelede het ’n beeldradio advertensie uitgebasuin: “Oktobermaand is weer suiwelmaand, van die môre tot die aand.” Alhoewel melk en kaas in elke Boere-dieet hoort, is Oktobermaand veel meer…

Zuma lieg, sê Madonsela

Zuma het baie geleenthede gehad om te reageer op die beskuldigings teen hom voordat die verslag vrygestel is, sê Thuli Madonsela. Die voormalige Openbare beskermer het Duduzane Zuma, die beskuldigde…

Regering se tyd loop uit

Die regering het drie weke tyd om beslissende besluite te neem oor Eskom se posisie en toekoms.  Teen 30 Oktober moet Tito Mboweni sy middel begroting lewer en verduidelik hoe…

Nuusflitse

Myeni onaantasbaar? Dudu Myeni ,die persoon wat SAA tot in die grond bestuur het,  het glo nie geld om ‘n hofsaak by te woon nie.  In plaas van ʼn bevel…

Portugese sosialiste wen vekiesing

Portugal se regerende Sosialiste Party het die afgelope naweek se algemene verkiesing gewen wat Eerste Minister Antonio Costa weer aan bewind stel. Die groeiende ekonomie van Portugal het ’n deurslaggewende…

Skotte streef na onafhanklikheid

Die Skotte het die stryd om onafhanklikheid nog nie laat vaar nie, en die jongste opmars van duisende Skotte, getuig van die ers waarmee die stryd gevoer word. In die…

VSA en Noord-Korea onderhandelings misluk

 Die twee werkgroepe van top diplomate uit Amerika en Noord-Korea kon nie tot ’n ooreenkoms kom nie, en het die gespek gestaak wat in Swede plaasgevind het. Die hoof onderhandelaar…

Johnson se Brexit voorstelle verwerp

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson se nuwe voorstelle is nie goed genoeg vir die Europese Unie en Ierland nie. Johnson het die besluit in die Britse parlement afgemaak en…

VSA verkoop wapentuig aan Oekraïne

Die Amerikaanse regering het goedkeuring gegee vir die lewering van 150 moderne anti-tenk wapentuig aan die Oekraïne. Die Javelin anti-tenk toerusting word beskou as van die wereld se mees doeltreffende…

Irak regering moet bedank

Een van Irak se mees invloedryke meningsvormers het die afgelope naweek ’n beroep gedoen op die land se regering om eerder te bedank en ’n verkiesing aan te kondig. Hy…

Iran meng in met VSA verkiesing

Die Amerikaanse rekenaar maatskappy Microsoft sê dat kapers wat verbind word aan Iran, die Amerikaanse presidentsverkiesing as teiken het. Die kapers is glo prominente Irannese kundiges wat volgens media inligting…

Trots en Dankbaar

Te midde van al die verval wat ons elke dag waarneem in die land wat eens soos ’n modelstaat gegroei het, maar daar bestaan tog non ’n sprankie hoop dat…

Krugerdag viering by Paardekraal

“God se Woord is dan ook die rigsnoer in alles. Om dit te kan volg, moet die volk met die Bybel vertroud wees.” Paul Kruger Op Saterdag 12 Oktober, twee…

Uit my Kuierkombuis

So het ek grootgeword ………… daar is gekuier wanneer ons in Ouma se kombuis was.  Met ‘n tafel wat kreun onder ontbyt, middagete en natuurlik die vieruur middag koffietyd op…

Gauteng personeel in privaat besighede

Dit het aan die lig gekom dat sowat 184 personeellede van die Gauteng Gesondheiddienste privaat besigheid besit wat met staats departemente insluitend die Gesondheid Departement sake don.  Hierdie dienste wat…

Maimane se kop word gevra

Twee prominente wit lede van die ver linkse DA het ʼn afvaardiging gelei na die leier van die DA,  Mmusi Maimane, wie in omstredenheid gedompel is.  Die afvaardiging het na…

rolex replicas for sale