Category Archives: Wetenskap en tegnologie

Navorsing word afgeskeep

Suid-Afrika betaal jaarliks sowat R12 miljard vir die reg om buitelandse patente te gebruik, terwyl die land se beste navorsers in universiteite se lesingsale vasgevang sit. Dan is daar die…

Nóg renosterkarkasse gevind

Twee renosterkarkasse is by die Mafikeng-wildplaas in Wes-Transvaal gevind. Beamptes sê dat die karkasse enkele meters vanaf die hoofweg opgespoor is. Volgens beamptes was dit ‘n renosterkoei en haar kalf…

Miltsiekte in Kruger Wildtuin maai onder wild

‘n Ernstige uitbraak van miltsiekte het byna 50% van die skaars bastergemsbok bevolking in die Kruger Nasionale Park uitgewis. Talle seekoeie het ook al as gevolg van hierdie hoogs aansteeklike…

Eerste oogopslag: Die wêreld se skaarsste dolfyn

Wetenskaplikes het nooit besef dat twee dolfyne wat in 2010 aan die Nieu-Seelandse kus gestrand het, van die skaars Mesoplodon traversii -spesie was nie. Hierdie spesie is so skaars dat…

Kaartjies nog beskikbaar vir ruimtereise

Die bekende biljoener van die Virgin Atlantic lugdiens, Richard Branson, is nog volstoom besig met sy voornemende ruimte lugdiens, bekend as Virgin Galactic. Die eerste fase van die ontwikkeling en…

SA misgis hom weer met kernkrag

Suid-Afrika is “verstommend optimisties” oor die koste van sy voorgenome kernkraguitbreidingsprogram. ‘n Britse kernkragekonoom het die waarskuwing aan die ANC-parlement gerig. Stephan Thomas van Greenwich-universiteit sê dat Suid-Afrika ‘n geskiedenis…

Slim mediese navorsing verlig lyding

Nuwe tegnologie het by die Cleveland-kliniek in Ohio die top tien mediese uitvindsels vir 2013 bedink. Die opwindendste produk is waarskynlik ‘n toestel so groot soos ‘n amandel wat in…

Vuurvliegie leer wetenskaplikes

Wetenskaplikes in Suid-Korea steek kers op by die vuurvliegie. Hulle het die vuurvliegie se onderbuik nageboots om ‘n beter, meer bekostigbare LUD-lens te ontwikkel. Hulle hoop dat die nuwe ontwikkeling…

Chinese Toerusting riskant volgens VSA Paneel

‘n Komitee van die VSA regering het bevind dat China se twee grootste telekommunikasie maatskappye as werktuie vir die Chinese regering optree om intellektuele bates van VSA maatskappye te steel…

Curiosity tel dalk sy eie onderdele op

Nasa-amptenare het bekend gemaak dat Curiosity-verkenningstuig ‘n blink artikel van Mars se oppervlakte af opgetel het. Die opwinding kan dalk van korte duur wees, omdat die voorwerp waarskynlik ‘n stuk…

Stamsel oorplantings – ’n nuwe wonder.

Shinya Yamanaka van Japan en John B. Gurdon van Brittanje het gesamentlik die Nobelprys vir geneeskunde gewen net hul baanbrekerswerk in stamsel aanwending. Die twee is met die prys vereer…

BlackBerry se verlies kleiner

BlackBerry, die Kanadese selfoonmaatskappy, se verlies van $235 miljoen vir die afgelope kwartaal is kleiner as wat verwas was. Daar word staat gemaak op die BlackBerry 10, om die groep…

Vodacom beplan 4G

Volgens Vodacom die die Suid-Afrikaanse eenheid van Brittanje se Vodafone, se woordvoerder Shamed Joosub, beplan hulle ‘n nuwe generasie LTE-standaard diens. Dit sal as 4G-hoëspeod diens teen die einde van…

Ruimtetuig vertel wat lank reeds vermoed word

Nasa se Curiosity-verkenningstuig het ontdek dat daar eens ’n stroom water gevloei het alhoewel dit duisende jare gelede gebeur het, het die ruimteagentskap gesê. Wetenskaplikes het al voorheen ander bewyse…

Ongewone Nobelprys

Daar is verskillende kategorië Nobelpryse wat toegeken word en dit dek omtrent elke lewensterrein. Een van die eienaardigste is die “Ig Nobel” prys wat ook vir prestasies op verskillende lewensterreine…

Ruimtetuig waarnemings insiggewend

Nasa se Curiosity ruimtetuig het daarin geslaag om foto’s te neem van ‘n gedeeltelike sonsverduistering op Mars. Die foto wys die klein maan Phobos wat verby die son beweeg. Phobos…

LG ook in die resies met slimfoon

LG Electronics het sy nuwe slimfoon bekend gestel. Die slimfoon moet teen Samsung en Apple meeding. Die Suid-Koreaanse elektronika-reus het gesê die nuwe toestel, die Optimus G, sal volgende week…