Category Archives: Wetenskap en tegnologie

Nuwe elektriese muurproppe vir S.A.

Suid-Afrika het besluit om na meer as 80 jaar na ‘n meer moderne muurprop vir huishoudelike en kantoor gebruik oor te skakel. Die slegte nuus is dat dit nie soortgelyk…

Nuwe selfoon tegnologie

Die jongste ontwikkeling is daarop ingestel om die mensdom deur middel van ’n gesofistikeerde “selfoon” (app) meer bewus maak, en hulle leer, hoe om die oë op te pas, en…

Japan het ‘n plan!

Die groeiende hoeveelheid afval wat deur die mens in die ruimte gelaat word, sal eendag nog sy eie ondergang kan meebring. Om hierdie groter wordende probleem aan te spreek, het…

Slimfone gaan onheil veroorsaak

‘n Nuwe gesig-eiening apparaat sal gebruikers toelaat om foto’s van vreemdelinge te neem en daarna alles van hulle aanlyn op te spoor. NameTag, wat tans in die ontwikkelingstadium is, sal gesigseiening tegnologie gebruik…

Oogtoegang

As dit van Voxx afhang sal wagwoorde binnekort iets van die verlede wees. Die 45 jaar oue maatskappy, Voxx International Corporation, van New York het die afgelope week sy produk…

Nege reuse verrys by Grabouw

Hulle is elkeen 90 meter hoog, met drie reuse lemme van 50 meter lank, en sowat 600 meter uitmekaar geplaas, staan die nege massiewe windlaaiers naby die N2 buite Grabouw…

Gaia-teleskoop kan kennis verbreed

In Frans-Guyana word ’n gevorderde ruimte-observatorium gelanseer wat klaarblyklik die mees gedetailleerde databank nóg van die Melkweg gaan saamstel. Die Ruimteagentskap in Europa (ESA) sien uit na die ongelooflike resultate…

ISON het dit nie gemaak nie

ISON,wat veronderstel was om die komeet van die eeu te wees, het toe nie die uitstraling van die son oorleef nie. Daar het groot opgewondenheid geheers toe ISON binne 730,000…

Plant of jagter

Die orgidee-hotnotsgot boots eksotiese blomme na om sy prooi aan te lok. Dikwels is die hotnotsgot aantrekliker as die blomme wat dit naboots. Wetenskaplikes het in die 1800’s voorgestel dat…

Mans en vrouens se breine verskil

Dit is uiteindelik deur die wetenskap bevestig dat mans en vrouens se breine verskil. ‘n Studie het nou vir die eerste keer bewys dat die twee geslagte se breine verskillend…

Handskoen wat kan voel

Mense wat melaats is, ‘n siekte wat deur sowat 50 tot 70 mense in Suid-Afrika per jaar opgedoen word, sal nou gehelp kan word deur ‘n  handskoen wat kan "voel." Die…

Jou slimfoon is die klikbek

Het jy al gewonder waar kom instansies, bemarkers en skurke, aan gegewens rondom jou persoonlike lewe en dit wat jy as private inligting besit? Jou slimfoon is waarskynlik die klikbek!…

Byekolonies vernietig

Wetenskaplikes probeer al ‘n paar jaar lank om ‘n oplossing vir die vernietiging van byekolonies te vind. ‘n Vreemde siekte het ongeveer 10 miljoen byekorwe in Amerika oor die afgelope ses…

TV’s spoeieneer

ʼn IT raadgewer in Brittanje, Jason Huntley, het vasgestel dat een van die grootste elektroniese maatskappye in die wêreld, die Suid-Koreaanse LG Electronics groep, se TV-stelle sekere inligting van kykers…

Duitsers wantrou internet vertroulikheid

Die Duitsers is een van die volke wat die meeste gesteld is op hulle internet privaatheid. Die Europese Unie se wetgewing oor private internet beskerming is ook veel hoër as…

Apple stel slimfoon vry

Apple se nuwe slim slimfoon, die 5S- en 5C-fone is nou op die rakke van handelaars beskikbaar teen ’n prys wat net sommige kan bekostig. Apple verspreiders sal waarskynlik vrystellingspakkette…

Vroulike spinnekop soek geskenk

Dis nie net mans wat voordeel trek om geskenke aan hulle geliefdes te gee nie. In die kweekhuis-spinnekopwêreld is dit normaal vir die mannetjie om paring te inisieer deur vir die…

Olifante vergeet nie

Olifante ly ook aan post traumatiese stres. Hierdie stelling geld veral wanneer dit by dood kom. Hierdie imposante diere rou soos mense, stort trane en deel in ritusse om dooies te…

Sonvlekgetal hoog vir Oktober

Die amptelike gemiddelde daaglikse sonvlekgetal vir Oktober is nog nie beskikbaar nie, maar geoordeel aan die beskikbare daaglikse data, sal dit in die omgewing van 85.6 wees. Dit sal meer…

Vervaardigingsrewolusie met 3-D drukwerk

Die wêreld staan waarskynlik op die vooraand met ‘n nuwe vervaardigingstegnologie met die aanwending van die 3-D drukproses. Daar word reeds merkwaardige plastiese produkte vervaardig met die 3-D drukproses soos…

Komeet Ison nog op koers

Hoewel die komeet steeds mag opbreek op sy reis om die son, lyk dit volgens die nuutste Hubble Ruimteteleskoop, asof dit steeds in een stuk is. Dié foto is op 9…

Grafien – Een van die grootste ontdekkings die afgelope eeu

Een van die grootste moderne tyd se ontdekkings is die wondermineraal, bekend as grafien (Engels graphene). Grafien het ongelooflike eienskappe. Dit is slegs een atoom in dikte, harder as diamant…

Bill Gates erken fout

Die magnaat en medestigter van Microsoft, Bill Gates, het uiteindelik erken dat die sleutel kombinasie “Control-Alt-Delete” ’n groot fout was om ’n funksie te verrig..  Gates het kommentaar gelewer op…

Komeet is oppad

Die koms van die komeet bekend as Ison, is oppad en sal sigbaar wees in die Suidelike Halfrond aangesien dit vêr van die son verby beweeg. Wetenskaplikes beweer die komeet…

Daar’s water!

In Brittanje het menige Brit hulself groot skade berokken met hul Apple slimfone omdat hulle ’n vals advertensie geglo het en die gesofistikeerde stukkie tegnologie in die water gegooi het….

Nuwe Google Blad

Internet gebruikers sal vanaf 17 September kon opmerk dat die voorkoms van hulle Google blad effens anders daar uitsien. Alhoewel die blad nie ‘n groot verandering ondergaan het nie, is…

Seun ontwerp hulpprogram

’n Ontwerp om die mens se leesspoed te verbeter, is deur ’n standerd 8 leerling van Hoërskool Waterkloof in Pretoria ontwerp. ’n “Interaktiewe app” is vir ’n iPad ontwerp wat…

Nuwe inplanting vir gehoor

Simony ­Fraser(12), ’n dogtertjie van Hendrina, in Oos-Transvaal, en haar ma, mev.Tinkie de Kock, is baie opgewonde oor die suksesvolle inplanting wat Simony in staat gaan stel om goed te…

Ruimtereis al hoe gewilder

Die belangstelling om ’n duur ruimtereis te onderneem, is aan die toeneem, en daar is reeds meer as 500 welvarendes wat begin toustaan om Virgin Galactic, se “Space Ship 2”,…

Hospitaal kry wêreld se beste skandeerder

Die beste MRI-skandeerder ter wêreld is aangekoop deur die Medi-clinic Hoogland in Bethlehem, en is blykbaar die enigste hospitaal in die land wat oor die uitmuntende apparaat beskik. Die toestel…

Internet aankope word gevaarlik

’n Dame van Bloemspruit in die Vrystaat, Tolla Bothma, het gemeen sy kry twee papegaaie gratis as sy net vir die krat waarin hulle versend word, sou betaal. Sy moes…

Nokia nou in Microsoft stal

Microsoft het ‘n stap verder gevorder om een van die grootste rolspelers in die slimfoonmark te word met sy aankoop van Nokia. ‘n Bykomende voordeel is dat die infrastruktuur van…

Slim horlosies

Verskeie toonaangewende selfoonvervaardigers beplan om binnekort hulle slim polshorlosies vry te stel. Die ontvangs daarvoor deur die publiek is tans onseker.   Dit is bekend dat jong mense altyd die…

BlackBerry te koop

Die bekende Kanadese selfoonmaatskappy, BlackBerry, het bekend gemaak dat hulle dit oorweeg om van eienaars te verwissel en belangstellende kopers word ingewag.   Die maatskappy sit tans met $3-miljard se…

Duitsland beveilig sy e-pos

Die Duitsers se ontsteltenis oor die VSA se intapping in privaat inligting van internetgebruikers het tot gevolg dat inligting voortaan beskerm gaan word met inkripsies op boodskappe.   Drie van…

Curiosity presteer en stuur duisende foto’s

Die ontdekkings-tuig Curiosity het reeds sowat 70, 000 foto’s van die Mars oppervlakte teruggestuur waaruit twee baie belangrike bevindings oor die moontlike oertydperk op die planeet gedoen is.   Curiosity…

Internet verbruik styg drasties

Volgens ‘n opname van DMMA en Echo Consulting het die aantal internetgebruikers in Suid-Afrika die afgelope jaar met twee miljoen toegeneem. Die getal internetgebruikers word op 14-miljoen gestel, wat 39%…

Sjirurgiese slim skalpel.

‘n Sjirurgiese skalpel wat kan vasstel wanneer dit deur kankerweefsel sny, word tans in hospitale getoets. Dit vestig die hoop daarop dat die verspreiding van kanker weens kankerselle wat nie…

Boikot produkte wat geaborteerde foetusselle gebruik.

‘n Wêreldwye oproep om alle produkte wat ge-aborteerde foetusselle gebruik in die toetsing van hulle produkte te boikot, is deur bekommerde groepe gemaak. Die “pro-lewe” groepe het verskeie briewe aan…

Oorbevolking van die wereld?

Wetenskaplikes beweer dat meer as nege miljard mense die aarde sal bewoon in die jaar 2050. Berekenings wat gemaak is dui daarop dat die bevolkingsontploffing ook gesondheidsdienste en voedselsekerheid negatief…

Nuwe tegnologie om stadiger te ry

Craig Seaman het ’n nuwe moontlikheid ontwerp om motoriste te help om stadiger te ry. Dié nuwe ontwikkeling is deur Seaman ten toon gestel by die Nasionale Vervoer konferensie in…

Sonkragaangedrewe vliegtuig land in New York.

Die Solar Impulse-vliegtuig wat slegs deur sonkrag aangedryf word, het Saterdag in New York geland. Nie net is dit die eerste vliegtuig wat dag en nag op sonkrag kan vlieg…

3D-Vervaardiging van die toekoms

Additiewe (toegevoegde) of 3D-drukkers is hier om te bly. So sê dr. Michaella Janse van Vuuren, ‘n elektriese ingenieur. ‘n 3D-drukker is ‘n proses waar ‘n drie-dimensionele soliede objek van…

Brandwonde met CO2-laser geheel

Corne van der Merwe (20) het jare gelede as klein dogtertjie ernstige brandwonde opgedoen langs ’n braaivleisvuur. Sy is nou een van die eerste Suid-Afrikaners wat as jong vrou met…

Uitvinder sterf op hoë ouderdom

Dr. Douglas Engelbart, uitvinder van die rekenaar-muis is in die rype ouderdom van 88 oorlede. Dr. Engelbart, wat in Oregon gebore is, was ’n elektriese ingenieur maar ook ’n gekwalifiseerde…

Russiese vuurpyl ontplof

‘n Proton-M Russiese vuurpyl het tydens die lansering daarvan in Baikonoer, Kazakstan neergestort en ’n hewige ontploffing veroorsaak.. Die ontploffing is deur die Russiese ruimte-agentskap bevestig. Die Proton-M se vuurpyl-draer…

Aandag Afleibare Sindroom is ‘n fiktiewe siekte.

Aandag Afleibare Sindroom (AAS) is ‘n fiktiewe siekte. Hierdie bekentenis kom van die man wat dit die eerste keer “gediagnoseer” het, Leon Eisenberg. Op sy sterfbed het die psigiater en…

Snowden: Sit jou selfone in yskas .

‘n Verslaggewer wat ‘n onderhoud met die Amerikaanse fluitjieblaser Edward Snowden in sy skuilplek in Hong Kong bygewoon het, het berig dat Snowden almal gevra het om hulle selfone in…

Eendjie medies versorg

‘n Klein eendjie is in November gebore met ’n poot wat hom laat kreupel loop. Die Manderynse eendjie is in die VSA gaan binnekort met ’n 3D-kunspootjie sy weg baan…

Digitale toestelle stel kinders bloot aan vroeë demensie.

Langdurige blootstelling aan syfertaal (digitale) toestelle stel kinders bloot aan vroeë demensie. Hierdie stelling is deur mediese dokters in Suid-Korea gemaak. Volgens ‘n berig in ‘n koerant in Suid-Korea, een…