Category Archives: Wetenskap en tegnologie

MS Chirurg se unieke ontwerp, markgereed

Die nood leer bid,  maar dit is net aangrypend as die nood daarby ook leer doen!                          Die 43 jarige MS (meervoudige sklerose) gestremde chirurg dr. Mike Pretorius het ‘n motor…

Dosent bou nuwe kragbron

’n Dosent van die Universiteit van Pretoria se departement Lugvaartkunde en Meganiese Ingenieurswese, Willem le Roux (28), het ’n nuwe konsep van energie-opwekking ontwikkel wat nou verder gereed gemaak sal…

Kunshart werk goed na agt maande

Die ontvanger van ’n kunshart, wie se naam nie bekend gemaak mag word nie, is springlewendig na die verloop van agt maande. Hy is die tweede persoon wat ’n kunshart…

Facebook is soos ʼn bloedhond

Jy word gevolg, of jy nou Facebook gebruik, of nie gebruik nie – soos n bloedhond word jou bewegings op die internet gevolg en word rekenaars se gegewens nagegaan soos…

Emfiseem verlig met nuwe tegnologie

Mnr. Robbie Faux (65) van Johannesburg was aangenaam verras toe hy verneem dat hy in Duitsland verligting kan kry vir die erge emfiseem waaraan hy ly. Nog groter was sy…

Tegnologie het voor en nadele

Behalwe dat die tegnologie die mens se lewe kan vergemaklik, is daar ook die moontlikheid dat dit die mens van sy daaglikse brood as werker kan beroof. Na mate die…

Eersdaags bou elk sy eie selfoon

Asof daar geen einde is aan die mens se vermoë om ook uitvinder te wees nie, word dit nou voorsien dat selfoon vervaardigers na iets beter gaan kyk omdat potensiële…

Vreemde ster herontdek

By Sutherland het sterrekundiges blykbaar ’n dowwe ster raakgesien wat na raming sowat 70,000 jaar gelede redelik “naby” aan die rand van die sonnestelsel verbygekom het. ’n Sterrekundige van die…

Stamsel-inplanting is wonderwerk

’n Vrou van Bloemfontein, wat 18 maande gelede in ’n motorongeluk in haar onderlyf verlam is, ervaar aansienlike verbeteringe in haar toestand nadat stamsel-oorplantings gedoen is. Mev. Sue Jordaan, sê…

Pluto helder sigbaar

Die planeet Pluto is sowat 85 jaar gelede ontdek, maar kan deesdae baie beter gesien word nadat ’n ruimtetuig nuwe foto’s na die aarde gestuur het. Die ruimtetuig wat ’n…

Rekordtal domeine in SA

Meer as ‘n miljoen webwerf-domeine is in Suid-Afrika by die registrasie-operateur geregistreer. Hierdie mylpaal sal egter nie baie lank voortduur nie aangesien die ZA Central Registry (ZACR) op 23 Januarie…

Google hersien sy tegnologie

Die internetreus, Google, gaan sy rekenaar-bril wat bekend is as die Google Glass, binnekort herontwerp voordat dit aan die internetgebruikers bekendgestel word. Die eienaardige glasbril is ontwerp om nuus, kort…

Nuwighede in elektronika bekendgestel

’n Skou in elektronika wat onlangs in Las vegas, in die VSA, gehou is, het ’n aantal nuwighede na vore gebring wat mense na hulle asem laat snak. Die mees…

Slimfone beheer die mens

Eers was dit die wonderwêreld van ’n bioskoop, toe word dit die TV, daarna die rekenaar met sy e-pos en internet, opgevolg deur selfone en vandag is dit die slimfoon…

Studente bereik opspraakwekkende prestasie

Terwyl sekere studente in Suid-Afrika oefen om te staak, het Switserse studente ‘n wêreldrekord opgestel in die versnelling van elektriese voertuie met ‘n renmotor wat hulle ontwerp en gebou het….

Boer-maak-n-plan

Slim plan vir daardie lastige muskiete   Met die warmer Somerweer in aantog, merk ons dat die muskiete alreeds besig is om uit te broei, daar waar die vroeë reëntjie…

Belangrike mediese deurbraak

ʼn Jarelange stryd om mense te help wat ly aan makulere degenerasie (MD) kan nou vir die eerste keer werklik gehelp word om hulle lewenskwaliteit te verbeter. Dié oogprobleem, bekend…

Outonome lugvoertuie vir nood ingespan

Hulpverlening in die geval van nood aan ontoeganklike of afgesonderde gebiede gaan met rasse skrede vorder met behulp van outonome lugvoertuie. Die tegnologiese reus, Google, het die outonome lugvoertuie (algemeen…

Nuwe vliegtuig-ontwerp wek belangstelling

Met die jongste vliegtuig-ontwerp wat deur ’n span Suid-Afrikaners aangepak en deurgevoer is, kan dit bydra daartoe dat die land weer sy plek inneem in die gallery van ontwikkelde lande…

Wenke vir sappige stukkie boerewors

Goeie dag al die dames, Almal dink altyd net ‘n man kan ‘n sappige stukkie boerewors braai. Volg gerus die volgende skakel  http://rvb.org.za/wenke-vir-boerewors/ sodat ons dames ook die kuns kan…

Nuwe tegnologie beskerm voëls

’n Blink nuwe stukkie tegnologie sal in die toekoms aangewend word om voëls te beskerm sodat hulle nie teen Eskom kragdrade vasvlieg gedurende nagvlug nie. Watervoëls wat gedurende die nag…

Nuwe GPS kan jou beskerm

  Dit gebeur dikwels dat ’n motorongeluk plaasvind waarin die een motoris onskuldig is, en dan sukkel om sy saak te bewys aangesien hy alleen in sy voertuig was. Dit…

Nuwe GPS kan jou beskerm

Dit gebeur dikwels dat ’n motorongeluk plaasvind waarin die een motoris onskuldig is, en dan sukkel om sy saak te bewys aangesien hy alleen in sy voertuig was. Dit gebeur…

Slimfoon-app toets kinders se gehoor

Prof. De Wet Swanepoel, ’n oudioloog aan die Universiteit van Pretoria (UP) is as ’n finalis in vanjaar se toekennings van die Nasionale Wetenskap en Tegnologie Forum (NSTF) benoem nadat…

Ingenieurstudente ontwerp sonkrag-motor

’n Span van tien ingenieurswese-studente verbonde  aan die Universiteit van Johannesburg (UJ) werk dat dit klap om later vanjaar aan die Suid-Afrikaanse Sonkrag-uitdaging deel te neem met hul sonkrag-motor wat…

Nuwe medikasie teen beroerte

Die Amerikaanse Voedsel en Medisyne Owerheid (FDA) het ’n nuwe middel goedgekeur wat blykbaar ’n groot bydrae kan lewer om hartaanvalle en beroerte te voorkom. Na bewering sal die nuwe…

Bekom jou eie vlottende eiland

Die geweldige uitgestrektheid van die oseane het vele verrassings waarvan sommige nog ontdek moet word. Om ‘n mens se eie eiland te besit sal deur niemand van die hand gewys…

Indië is verlig

Die Indiese regering se spanning is verby nadat die VSA nie die land by sy lys gevoeg het van lande wat inbreuk maak op patentregte nie. Daar was verwag dat…

Suid-Afrika se swak Internet

Die land se vastelyn breëbandspoed is waarskynlik van die swakste in die Westerse wêreld met sy gemiddelde 5,21 Mbps wat uiters swak vergelyk met die internasionale gemiddelde van sowat 17,7…

Gewilde nuwe slimfoon speletjie

Die nuwe slimfoonspeletjie, ­bekend as Flappy Zuma, wat deur die Suid-Afrikaanse maatskappy Go Life Mobile ontwikkel is, het die ganse jongmens-wêreld in die land aan die speel. Die ontwikkelaars het…

Selfoon bankbedrog gedy

Volgens inligting wat vrygestel is deur ‘n ombudsmanwoordvoerder van bankdienste, Nicky Lala-Mohan, was bankbedrog met selfoontransaksies vir 2013 die hoogste ooit. Selfoon uitvissing (“phishing”), waar skynbaar onskuldige boodskappe aan selfooneienaars…

Fiets wat hulp verleen!

Fietse bly nie agter in die tegnologiese ontwikkeling nie. Die Copenhagen Wheel (CW) is een van die vele ontwikkelings om fietsry geriefliker te maak. Die CW verleen aan die fietsryer…

Hy byt jou flenters

Die nuwe Heartbleed-bug word in die kring van die rekenaar-kenners beskryf as van die grootste veiligheidsprobleme en bedreigings wat die wêreld van die Internet al ooit beleef het. Die dierasie…

Om die wêreld met sonkrag

Twee Switsers, Bernard Piccard en André Borschberg het die ondernemingsgees openbaar deur ’n ligte vliegtuig, die Solar Impulse 2 gereed te maak om reg om die aarde daarmee te vlieg….

Horlosie akkuraat binne 1 sekond in 300-miljoen jaar

Die atomiese NIST-F2 horlosie, wat op Donderdag 3 April, by die National Institue of Standards and Technology (NIST), van die VSA se Departement van Handel, bekend gestel is wen of…

Internet word noodsaaklik

Die eerste internet verbindings is 25 jaar gelede bewerkstellig en het mense oor die wêreld se verbeelding aangegryp. Nou, ’n kwarteeu later, is dit ’n alledaagse en word dit deel…

Waarskuwing teen"App" programme vir Android slimfone

Die meeste gebruikers wat toestemming gee wanneer hulle op hulle Android slimfone sekere “App” programme laai besef nie altyd waarvoor hulle hul inlaat nie. Gebruikers wat “App’s” op hulle Android…

Dalk word ons 100 jaar oud

Dr. Craig Venter, ’n wêreldbekende genetikus, het ’n program opgestel waarin mense daarby betrokke, dalk 100 jaar oud kan word sonder om ’n ongemaklike eindtyd deur te gaan, of siek…

Word lekker wakker gemaak

Die Oscar Meyer kouevleis-maatskappy in die VSA het besluit om sy ontbytspek liefhebbers verder te bederf deur ’n alarmtoestel te ontwerp wat die reuk van gebraaide ontbytspek vrystel wanneer dit…

Nie meer verdwaal nie!

Die wêreldbekende vervaardiger van gloeilampe, Philips, het ‘n nuwe produk bekend gestel wat verskeie unieke eienskappe het. Dit is ‘n intelligente ligstelsel wat by winkelsentrums gebruik kan word waarby die…

Nuwe stedelike vervoermiddel

Binnekort gaan Kaapstad die eerste plek wees waar ’n nuwe vervoermiddel te vinde gaan wees, miskien as ’n eie vervoermiddel na die werkplek, of as ’n nuwe taxi-model vir die…

Windlaaiers aan die werk

Die nege reuse windlaaiers wat tussen koringlande staan, het reeds begin om hulle kwota elektriese krag te lewer om die voortdurende nypende tekort aan te vul. Die nuwe aanleg, bekend…

Selfhelp grassnyer

Volgens EcoMow Technologies het hulle reeds ‘n prototipe stadium bereik met ‘n grassnyer wat homself bestuur en sy eie energie opwek. Die EcoMow-grassnyer maak van Google Map gebruik met die…

Pienkvoetjies met droë boudjies

Baba hoef nie meer met ’n nat doek te le en wag tot ma eendag agterkom die boudjies is nat nie. In Tokio is ’n draadlose sensor ontwerp wat aan…

Juweeldief uitgevang met soen

As jy van plan was om ’n rooftog uit te voer, dan is dit gevaarlik om die slagoffer te soen, want dit kan jou identiteit verklap. In Frankryk het die…

Die tegnologie van die radioteleskoop

Die Square Kilometre Array (SKA)-radioteleskoop sal binne die volgende paar jaar in volle werking wees waar dit opgerig word in die Karoodorp Carnarvon. Die tegniese vermoë van die SKA is…

Teleskoop antenna’s in aanbou

Sowat 64 massiewe groot strukture moet vervaardig word vir die MeerKAT radioteleskoop wat in die Groot Karoo opgerig gaan word. Die eerste antenna se raamwerk, wat meer as 25 metrieke…

Ja, ek hoor!

Daar was trane van vreugde by ouers en familie toe hulle vanuit ’n toe kamertjie, hul seuntjie hoor sê “Ja ek kan hoor”. Vir meer as nege jaar kon Juan…

Windlaaier produksie begin

Gestamp Renewable Industries (GRI) se produksie van sowat 150 kragopwekker windlaaiers het in aanvang geneem by hulle aanleg in Atlantis. Die projek, saam met die sonenergie projekte wat nou aan…

Sement se dae getel?

Tegnologies kan Suid-Afrika weer ’n sterk leier word met die jongste ontwikkeling om sement as bou komponent te vervang. Alhoewel die nuwe konsep nie in alle gevalle sement sal vervang…