Category Archives: Wetenskap en tegnologie

Mars, hier kom ons!

Sedert Elon Musk begin het met sy ruimtemaatskappy meer as 14 jaar gelede, was sy mikpunt nog deurgaans om ’n kolonie op Mars te vestig waar mense kan woon en…

Toekenning gemaak vir prestasies

’n Nuut ontwerpte mediese apparaat is bekend gestel wat die diagnose van talle ernstige siekte toestande vinnig en korrek kan uitvoer. ’n Span van die Cambridge Universiteit se wetenskap departement…

In 2024 land mense op Mars

Die Suid-Afrikaner, Elon Musk, eienaar van die SpaceX maatskappy, het glo ’n gewaagde uitlating gemaak toe hy gesê het hy beplan om gedurende 2024 die eerste mense na Mars te…

SA firma versprei ruimtefoto’s

‘n Suid-Afrikaanse maatskappy het die regte verkry om foto’s en ander beeldmateriaal te versprei wat met twee kameras van die Internasionale Ruimtestasie geneem word. Die Kaapse maatskappy het die regte…

Navorsers koppel selfone aan kanker

Navorsers in Amerika beweer dat daar ’n verband is tussen die gebruik van selfone en kanker, en verwys in besonder na die uitstralings van koordlose toerusting. Die bevindinge is met…

Mars se ys-tydperk

Radarbeelde van die Rooi Planeet, Mars, dui volgens die jongste gegewens daarop dat die planeet se ystydperk besig is om aan te breek. Volgens die navorsers blyk dit dat Mars…

Eerste bakterie met weerstand gevind

Wetenskaplikes in die Verenigde State van Amerika het die eerste “super bakterieë” ontdek wat nie gedood word deur die bestaande antibiotika nie. Die ontdekking is gemaak by ’n 49-jarige vrou…

Robot ontwikkel wat "pyn" kan voel

Duitse navorsers werk aan ’n projek om ’n kunsmatige senuweestelsel te ontwikkel vir ’n robot wat daarmee in staat sal wees om pyn te voel. Die bedoeling daarmee is om…

Musk bou wêreld se vinnigste trein

Elon Musk, die Suid-Afrikaans gebore tegnoloog, wat tans in die VSA besig is om selfs vir Nasa te klop met sy tegnologie, is nou ook op ’n nuwe terrein die…

Nasa ontdek honderde nuwe planete

Nasa het aangekondig dat hulle 1 284 nuwe planete, wat as “aardes” bestempel word, en wat buite die aarde se sonnestelsel is, ontdek het. Nasa reken dat sowat 550 van…

Gevaarlike lugsakke

Die Duitse onderdelevervaardiger, Takata, moet 40 miljoen lugsakke in die VSA vervang weens die gevaar dat dit tydens ʼn botsing kan ontplof. In een so ’n voorval het ʼn stukkie…

O aarde, nog ‘n aarde!

Belgiese sterrekundiges het ’n planeetstelsel ontdek wat by uitstek geskik is vir die mensdom om te gaan bewoon as daar nie reeds lewe is nie. Die stelsel het drie planete…

Koffie vir die pad!

Die wêreld sit met ʼn al groter wordende afvalprobleem en moet elegante oplossings probeer vind. Koffie-afval kan in die toekoms gebruik word as boumateriaal vir paaie, volgens Arul Arulrajah, ‘n…

Duitsland bevorder elektriese voertuie

Die regering van Duitsland het ’n ooreenkoms aangegaan met motorvervaardigers in die land om die vervaardiging en verkope van elektriese motors te bevorder. Die regering het ’n aankondiging gemaak oor…

Nuwe middel teen talle virusse

Navorsers is vol verwagting oor ’n nuwe middel wat klaarblyklik oor die eienskappe beskik om ’n reeks verskillende virusse met sukses te beveg. Wat die wetenskaplikes opgewonde maak is die…

SpaceX tegnologies suksesvol

 “Ons het dit reggekry”, was die aankondiging van die span wat ’n lansering van ‘SpaceX’ suksesvol uitgevoer het met die aflewering van ’n belangrike ruimtetuig wat uiteindelik op Mars gebruik…

Magnetiese storm kan kommunikasie verwoes

Wetenskaplikes maak glo gereed vir ’n massiewe “geo-magnetiese storm” wat ’n vlaag van kleiner voorwerpe van die son se atmosfeer kom en die aarde se magneetveld kan ontwrig. Die voorgestelde…

Skildery-gekonkel met nuwe Rembrandt

In Amsterdam, Nederland, is ’n “nuwe” Rembrandt skildery voorgestel , maar alhoewel dit geen nuwe ontdekking is nie, word die nuwe “kunsskat” met ’n rekenaar gemaak wat aan al die…

Planeet saai verwoesting in ruimte

’n Planeet wat deur wetenskaplikes as ‘n “dooie ster” beskryf word, en noukeurig waargeneem word, is besig om verwoesting te saai in die buitenste ruimte. Gedurende Oktober 2015 het wetenskaplikes…

Mikro klein robotte trek voertuig

Wetenskaplikes verbonde aan die Universiteit van Stanford het daarin geslaag om mikro-robotte te bou wat gesamentlik ’n enorme krag uitoefen en selfs ’n Chevroletmotor kon sleep. Ses van die piepklein…

So groei die Zika-virus

Wetenskaplikes het in proewe met die oog gesien hoe die Zikavirus groei van embrio tot “volwassenheid” wat deurdring na die “wegkruip” sone in die liggaam. Die waarneming het opnuut die…

Hoor die magtige dreuning

Wetenskaplikes het ’n lang, herhalende klank vanuit die verre buitenste ruimte opgevang, maar kon nie bepaal presies waarvandaan die geweldige dreuning kom nie. Die ruimte navorsers het ’n ontdekking gemaak…

Al meer mense is bysiende

Die toename in die aantal mense wat bysiende raak, kan meer as 50% van alle bewoners op aarde teen die jaar 2050 raak. Die beraming is gemaak deur Australiese wetenskaplikes…

Te warm en te vêr

Britse wetenskaplikes en ’n student van die Astronomie Departement het daarin geslaag om die atmosfeer van die sogenaamde “diamant planeet” wat ook bekend staan as die “Super aarde” te ontdek….

Dit is waarom mense bles word

Baie mense, veral mansmense, verloor hulle hare en word “ringkoppe” as die middeljare aangebreek het, maar tot hede is daar geen konkrete redes gevind vir die verskynsel nie. Wetenskaplikes kom…

Entstof teen Zika einde 2016

Die toenemende risiko dat die Zika-virus regoor die aarde mense kan besmet, en daarmee derduisende ongebore babas kan benadeel, het wetenskaplikes na die laboratoriums gedwing om teenmiddels en entstof te…

Reuse gasplaneet in sonnestelsel

Wetenskaplikes krap nog kop oor die moontlikheid dat ’n reuse gasplaneet wel bestaan in die sonnestelsel, en verwys daarna as die misterieuse negende planeet. Ruimte wetenskaplikes reken die gasplaneet, wat…

Slimfoon karteer jou omgewing

Die Lenovogroep het ‘n nuwe slimfoon bekend gestel wat sy omgewing karteer met die hulp van Alfabet 3D-skandeertegnologie genaamd Projek Tango. Die Sjinese maatskappy sal die eerste wees wat van…

VSA toets nuwe revolusionêre wapentuig

Amerikaanse wapenkenners, navorsers, wetenskaplikes, ingenieurs en ander deskundiges het glo saamgespan om die mees gesofistikeerde wapens te ontwikkel wat die wêreld kan vernietig sonder ’n geluid. Volgende maand kan ’n…

Student ontwikkel veiliger IT-netwerk

’n Student van Nederland, Jelle van Hooff, het ’n “veliger” internet netwerk ontwikkel wat mense meer “anoniem” kan gebruik, en wat die persoonlike besonderhede van die gebruiker beter beskerm. Navorsing…

Nuwe tegnologie vervang pynlike mammogram

Dit is nie meer nodig dat dames vreesbevange raak vir ’n mammogram nie, want nuwe tegnieke om ’n mammogram te neem, is so revolusionêr dat daar nie sprake is van…

Aanpasbare robothand

Oplossings lê dikwels by nuwe idees. Terwyl rekenaartegnologie-ontwerpers met gedeeltelike sukses probeer om die ingewikkelde menslike hand na te aap het die maatskappy, Empire Robotics, iets ander probeer. Die maatskappy…

Sjina toets hipersoniese projektiel

Die Sjinese Weermag is besig met hul sesde toetsprogram op ’n hipersoniese projektiel en sweeftuig wat saam met ’n ballistiese missiel afgevuur word. Die sweeftuig is gelanseer vanaf die Wuzhe…

Ure se geduld lewer meesterstuk

Alan McFadyen het 4,200 ure spandeer om sy droomfoto in Skotland te neem soos wat in die afbeelding hiernaas gesien kan word. In ’n sesjaar-tydperk het die man nie minder…

Rotsagtige planeet is soos aarde

Die ontdekking van ’n planeet aan die “rand” van die sonnestelsel, het eienskappe wat soortgelyk is aan die van die aarde, en het die belangstelling van wetenskaplikes gaande wat verdere…

Monarg skoenlapper

Vir meer jare as wat die mens weet, migreer die monargskoenlapper duisende kilometer van Mexiko oor Amerika na Kanada. Die skoenlappers wat elke migrasie begin is ongeveer ses generasies verwyder…

Saadkluis vir oorlewing

Diep in die ysbedekte berg, Spitzbergen, op die Noorweegse eiland by Svalbard word daar ongeveer 180,000 soorte graansade 150 meter onder ʼn sneeu bedekte berg in ʼn reuse kluis gewaar….

Rekenaar laat verlamde loop

Brein-tot-rekenaar-tegnologie, wat gedagtes in beenbewegings kan omskep, het ’n verlamde man in staat gestel om ‘n paar treë te loop. Adam Fritz (28) van Kalifornië in die VSA is die…

Gaan Apple en Google motors bou?

Gedurende die Frankfort Motorskou het die vraag telkens na vore gekom of Google en Apple met hulle kennis van die rekenaartegnologie nou die motorvervaardiging gaan betree. Met Apple se semi-geheime…

Curiosity steeds besig op Mars

Die ruimtetuig Curiosity wat deur Nasa gelanseer is en op Mars doenig is sedert sy aankoms, is blykbaar steeds besig op die Rooi Planeet. Navorsers se hoop om een of…

Apple oorheers die mark

Met sy jongste aankondiging oor nuwe produkte op die mark, het Apple daarin geslaag om met ’n aggressiewe bemarkingsaksie, die ganse media se aandag op hom te vestig en daarmee…

BlackBerry konsentreer op sagteware

Die grootkoppe van BlackBerry het aangekondig dat hulle bereid is om tot soveel as $425 miljoen (R5800 miljoen) te betaal vir die aankoop van “Good Technology” en is bereid om…

Yahoo se groot dilemma

Die rekenaarmaatskappy “Yahoo Japan Corp” het erken dat hulle sowat 2,5 miljoen boodskappe wat geadresseer is na 970,000 rekeninghouers, weens ’n rekenaarfout verloor het. Die e-posse wat met Yahoo se…

Kan Apple dit weer doen?

Die Amerikaanse maatskappy “Apple” het ’n rekord aantal slimfone van 180 miljoen eenhede verkoop sedert September 2014 tot Augustus vanjaar. Dit verteenwoordig ’n gemiddelde van 1,5 miljoen eenhede per maand…

Wees versigtig met kontaklense

’n Organisasie wat daarop ingestel is om die gebruik van kontaklense toe te lig, het mense gewaarsku teen die onsensitiewe gebruik van gekleurde kontaklense, en het daarop gewys dat die…

Windows systap kuberkrakers

’n Span Israeli’s is besig met die ontwikkeling van ’n nuwe Windows-weergawe wat ten volle bestand sal wees teen aanvalle van kuberkrakers. Die stelsel word so opgestel dat dit die…

Katarakoperasies dalk iets van die verlede

Die enigste manier waarop katarakte verwyder kon word, was deur ‘n operasie. Maar wetenskaplikes meen dat ‘n chemiese middel wat natuurlik in die menslike liggaam voorkom, mag die probleem oplos…

Herbruikbare ruimtetuiglanseerder bekendgestel

Die Europese vliegtuig-vervaardiger, Airbus, het aangekondig dat die maatskappy ’n deurbraak gemaak het met die ontwerp van ’n herbruikbare ruimtetuig-lanseerder. Die tegnologiese deurbraak beteken dat die duurste gedeelte wat die…

Sonpaneel vliegtuig steeds op koers

Die sonenergie tuig, bekend as Solar Impuls moes wens ongure weersomstandighede, ’n tussentydse landing maak in die Japanse stad Nagoya. Japan is die afgelope week geteister deur swaar storms, en…

Nuwe tegniek ontwikkel vir veloorplanting

Kaapstad –  In die Tygerberg-hospitaal is ’n nuwe metode van veloorplanting ontwikkel wat nie net goedkoop is nie, maar skynbaar veel beter is as die metodes wat tot hede gebruik…