Category Archives: Wetenskap en tegnologie

NASA ‘boormasjien’ werk uitstekend

Nasa se ruimtetuig, ‘Perseverence’ het daarin geslaag om met ʼn tweede probeerslag rots stukkies van Mars op te tel en te berg nadat die eerste poging misluk het. Die ‘boormasjien’…

WhatsApp bring nuwe moontlikheid

Die Hoof Uitvoerende Beampte van “Facebook”, Mark Zuckerberg, het aangekondig dat die gewilde WhatsApp se diens verder uitgebrei gaan word. Hy sê die gewilde WhatsApp se boodskap diens sal dit…

Moeilik om te glo

ʼn Mikroskopiese klein organisme wat sowat 24,000 jaar gelede geleef het, en toe gevries het, is ontdek en gevind dat dit nou weer leef. Die klein wese leef in varswater…

Eerste vrou in bevel van ruimtereis

Die eerste Europese dame wat as bevelvoerder ʼn ruimtevaart onderneem na die Internasionale Ruimte Stasie is ʼn Italiaanse vrou. Samantha Christoforetti was voorheen al gelys as moontlike kandidaat, maar hierdie…

NASA se Ingenuity helikopter suksesvol

Ingenuity, die eerste mensgemaakte vliegtuig wat op ʼn ander planeet vlieg, het vier suksesvolle kort vlugte op Mars gehad in die afgelope week. Die tingerige 1.8 kilogram helikopter met sy…

Nasa se Mars helikopter doen eerste vlug

Nasa se klein helikopter wat 1,8 kg weeg, het sy eerste vlug op Mars suksesvol uitgevoer waarvan die beheer vanaf ʼn ander planeet uitgevoer is. Die helikopter, Ingenuity, was glo…

SpaceX kry Nasa kontrak van miljarde

Elon Musk, die bekende ruimte tegnoloog en miljardêr, se SpaceX ruimtevaart maatskappy het ʼn NASA kontrak bekom ter waarde van bykans $3 miljard. SpaceX sal nou begin met die ontwerp…

Reuse asteroïde nie meer gevaarlik

Wetenskaplikes by NASA het die wêreld bevolking gerusgestel dat die asteroïde wat aanvanklik gelyk het of dit op die aarde afstuur, nie meer ʼn gevaar vir aardbewoners is nie. Die…

Mars se waterbronne nie verlore

Aanvanklik het wetenskaplikes geoordeel dat die meeste van die Rooi Planeet se water voorraad in die ruimte verlore geraak het, wat nou blyk, ʼn verkeerde aanname was. ʼn Nuwe studie…

Eerste Mars foto’s in kleur

Nasa het die eerste kleur foto’s ontvang wat deur die ruimtetuig Perseverance gestuur is na ʼn suksesvolle landing op Mars uitgevoer is. Die ruimtetuig wat Donderdag suksesvol geland het op…

SpaceX maak tegnologiese deurbraak

Die ruimtevaart tegnoloog Elon Musk, het geskiedenis gemaak met sy jongste prestasie toe ʼn enkel Falcon 9 vuurpyl die draer was van meer as 140 satelliete en ander ruimteskip toebehore…

Sjina ruimtetuig land op Maan

Sjina het ʼn ruimtetuig suksesvol lanseer wat gister op die maan geland het, en die Sjinese vaartuig het ʼn historiese sending om vir die eerste keer in dekades, rots vanaf…

Skoonmaak van Ruimte rommel begin

Die Europese Ruimte Agentskap betaal miljoene euro om ʼn begin gemaak te kry sodat ʼn groot klomp “ruimte rommel” opgeruim kan word. Gesaghebbendes wys daarop dat duisende satelliete wat lank…

Nog entstof is gereed

Die jongste gegewens is van nog ʼn entstof wat suksesvol getoets is en waarskynlik in sekere lande meer aanvaarbaar sal wees as ander entstowwe. AstraZeneca se entstof is 70% doeltreffend,…

Pfizer entstof 95% doeltreffend

Pfizer en BioNTec is besig om gereed te maak om hulle koronavirus entstof in gevolge die VSA regulasies goedgekeur te kry sodat verspreiding teen middel Desember kan begin. Die twee…

Vier ruimtevaarders veilig by Ruimtestasie

Die Amerikaanse en een Japanese ruimtevaarders het veilig aangekom by die Internasionale Ruimtestasie na hulle reis met Elon Musk se SpaceX Dragon vanaf die VSA ruimte basis van Nasa. Die…

Covid entstof maak deurbraak

Die Amerikaanse farmaseutiese maatskappy Pfizer Inc en BioNtech van Duitsland het aangekondig dat hulle Covid-entstof suksesvol getoets is en meer as 90% positiewe resultate lewer. Die entstof beskik oor die…

Dubbele teenliggaampies lyk belowend

ʼn Behandeling wat bestempel word as “dubbele teenliggaampie behandeling” werk glo die beste om pasiënte wie se immuunstelsel nie goed is nie, uitstekend te laat reageer.  Dit is die bevinding…

Wetenskaplikes vind molekule wat virus vernietig

Wetenskaplikes aan die Universiteit van Pittsburgh se Skool vir Medisyne het ʼn “baie klein biologiese molekule” ontdek wat volledige en spesifiek die virus neutraliseer wat die koronavirus veroorsaak. Die teenliggaampie…

Vorm van lewe op Venus

Wetenskaplikes het die teenwoordigheid van ʼn unieke gas ontdek op die planeet Venus wat dui op die moontlikheid van ʼn teken van ʼn soort primitiewe lewe. Alhoewel dit nie beteken…

NASA ruimtevaarders land foutloos

Die twee ruimtevaarders, Bob Behnken en Doug Hurley, se landing is deur Nasa beskryf as ’n foutlose landing in die Golf van Meksiko. Kommer het bestaan oor die twee ruimtevaarders…

Ruimtevaarders terug om bodem

Die twee ruimtevaarders, Bob Behnken en Doug Hurley, het Sondag veilig in die Golf van Meksiko geland na hulle ruimtereis na die Ruimtestasie wat wentel om die aarde. Dit is…

Nasa soek na vorige lewe op Mars

NASA se volgende generasie ondersoeker, ’n ultra moderne en hoogs gesofistikeerde ruimte-voertuig is gelanseer om die soektog na vroeëre lewe op Mars te doen. Perseverance sal op mars land en…

Sjina lanseer satelliet na Mars

Sjina het Donderdag ’n onbemande satelliet na Mars gelanseer wat ondersoek sal doen na die omstandighede op die Rooi Planeet. Ingeligte waarnemers sê die Sjinese se lansering van die vuurpyl…

Entstof gereed teen einde 2020

Die tweede studie wat positiewe resultate getoon het as resultaat van die navorsing en ontwikkeling van ’n entstof teen die nuwe koronavirus, maak dit moontlik dat die entstof teen einde…

Entstof: Britte kry positiewe resultate

’n Entstof wat deur wetenskaplikes aan die Universiteit van Oxford ontwikkel is, het reeds positiewe resultate getoon in die eerste fase van toetse wat uitgevoer is. Die Universiteit het in…

Proteïen genees Covid virus infeksie

Etlike maande gelede het Die Vryburger rapporteer van ’n middel wat getoon het dat dit hoogs effektief is om infeksie van die nuwe  koronavirus te beveg. Toetse is intussen gedoen…

Twee manne vaar die ruimte in

Doug Hurley en Bob Behnken het ’n historiese reis aangepak toe hulle Saterdag met die SpaceX ruimte missiel vertrek het na die Internasionale Ruimtestasie. Die NASA projek is van historiese…

Dit is wat wetenskaplikes wil weet

Britse wetenskaplikes en navorsers is besig met ’n omvangryke studie van die genetiese samestelling van duisende pasiënte wat infeksie opgedoen het van die koronavirus. Die navorsers probeer vasstel hoe ’n…

Entstof resies jaag voort

Entstof ontwikkelaars is koorsagtig in die jaagtog om ’n doeltreffende middel te ontwikkel teen die koronavirus wat reeds vir die dood van meer as 250,000 mense in die wêreld verantwoordelik…

Gat in osoonlaag verdwyn

Die gat in die osoonlaag wat reeds vir etlike dekades die mensdom bekommer het, en wat in die noordelike atmosfeer was, is weg. Die gat was ongeveer die grootte van…

Virus: Teenmiddel lyk belowend

Koronavirus infeksie by ape is behandel met ’n eksperimentele middel en die diere het binne 12 uur na behandeling ’n aansienlike verbetering in hulle toestand getoon.  Die Amerikaanse regering sê…

Entstof: Wetenskaplikes koorsagtig besig

Minstens drie navorsingspanne maak gereed om hulle produk te begin toets om die pandemie hok te slaan, terwyl meer as 70 ander spanne ook besig is met navorsing om antwoorde…

Wetenskaplikes ontdek massiewe ontploffing

Wetenskaplikes het die grootste ontploffing wat in die ruimte plaasgevind het ontdek en sê dit was tien keer hewiger as die grootste ontploffing wat tot nog toe in die ruimte…

Wetenskaplikes wil spoedig entstof ontwikkel

Die wêreldbekende Amerikaanse Pfizer maatskappy het met die Duitse maatskappy, BioNTech, ’n ooreenkoms aangegaan om hulle medikasie ontwikkelings platform te gebruik om ’n entstof te ontwikkel vir die COVID-10 wat…

Massiewe ontploffing in ruimte ontdek

Die grootste ontploffing waarvan die mensdom bewus is, het in die ruimte plaasgevind, en sekere wetenskaplikes beweer dit is die grootste ontploffing sedert die begin van die ruimte, maar talle…

Stadige internet in SA

Die gesukkel met die stadige internet in Suid-Afrika word grootliks toegeskryf aan die ondersese optiese kabel wat iewers langs die Afrika kus gebreek het. Die vertraging om die kabel te…

Elon Musk se ruimte toetse suksesvol

Nasa sê die jongste toetse was ook die “laaste mylpaal” voor twee van sy ruimtevaarders met Elon Musk se SpaceX in stede van Rusland se Sovuz die ruimte in gestuur…

Japanese ruimtetuig oppad aarde toe

’n Ruimtetuig van Japan het sy terugtog na die aarde begin nadat hy ondersoek gedoen oor ’n asteroïed vir ’n volle 18 maande. Die vernuftige ruimtetuig sal ’n jaar lank…

Daar is water buite ons sonnestelsel

Ruimte navorsers het op die planeet K2-18b  water gevind en ’n vogtigheid in die atmosfeer, en bevat die moontlikheid dat dit vatbaar is vir lewe. Dit is die eerste keer…

SA ingenieur se ontwerp bring revolusie

’n Suid-Afrikaanse ingenieur, Malcolm Brown, se revolusionêre ontwerp van ’n boemerang kan lei tot ’n heel nuwe konsep in die lugvaart bedryf. Sy “Vliegende V” kan moontlik die toekoms van…

Goud vir almal op aarde

Nasa het sy oog op ’n asteroïed wat in die ruimte hang, wat alle mense op aarde miljardêrs sal maak, want die metaalagtige rots bestaan uit ryk minerale. Wetenskaplikes het…

Nasa ondersoek Saturnus maan

Nasa is besig met die beplanning om ’n hommel ruimtetuig vir wetenskaplike navorsing doeleindes na die grootste maan van Saturnus te stuur. Wetenskaplikes beweer dat die grootste maan wat om…

Amazon maak gereed vir maanreis

Die stigter van die sakereus Amazon, het gesê “dit is tyd om terug te gaan na die maan” en bygevoeg dat die tyd naby is om pense te vervoer na…

Mars kry ook “aardbewings”

Anders as wat voorheen die mening van wetenskaplikes is, kry mars ook Narsbewings (aardbewings op Mars) en is nou vir die eerste keer vasgestel met die hulp van die ruimtetuig…

Wetenskaplikes sien ruimte “swart gat”

Wetenskaplikes het vir die eerste keer daarin geslaag om die veelbesproke “swart gat” in ruimte te sien deur middel van kragtige teleskope. Die opspraakwekkende deurbraak is moontlik gemaak deur k=agt…

Ruimtetuig bereik rekord snelheid

’n Ruimtetuig wat deur die lug klief teen 25 keer vinniger as die snelheid van klank is ontwikkel en suksesvol getoets. Die hipersoniese “vliegtuig” is so vinnig dat dit van…

Kragtige teleskoop ontdek “ruimteskip”

Met ’n kragtige teleskoop tot sy beskikking, het ’n wetenskaplike ’n voorwerp in die ruimte gevind wat moontlik ’n reuse ruimteskip kan wees. Vanaf die teleskoop in Hawai is die…

Inaseming van seelug bestry kanker

Die inaseming van seelug help om kanker te bestry en dra ook by tot die vermindering in cholesterolvlakke. Die nuwe ontdekking is gemaak deur wetenskaplikes verbonde aan die Universiteit van…

Saturnus se maan kry reën

’n Nuwe ontdekking deur wetenskaplikes het die wêreld aan die gons toe vasgestel is dat die maan bekend as Titan, reënval geniet in sy noordelike gebied. Die wetenskaplikes sê die…