ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Category Archives: Vir die dames

Vir die huisvrou – Lamspastei

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Wat maak mens met lamsvleis wat oorgebly het na ‘n braaivleis of van Sondag se skaapboud? Maar ‘n…

Jatropha podagrica of bottelplant

Hierdie spesifieke Jatropha is ’n klein vetplantagtige struik en oorspronklik van Sentraal Amerika. Daar is verskeie Jatropha plante by kwekerye, maar hierdie spesifieke plant trek mens se aandag sommer gou….

Voëltjiebos / Crotolaria gatiflora) – indringer struik

    Die besondere voëltjiebos is ’n BA Kategorie 1-a indringer plant en moet liefs verwyder word. Dit is ’n spreiende struik en word tot 3 meter hoog. Die lansvormige…

Wilde dagga / Leonotis leonurus ook bekend as "Lion’s Tail

Wilde dagga is ’n plant spesie in die familie Lamiaceae. Dit is ’n groot struik en is immergroen met breë blare en die oorsprong is van Suid-Afrika. Die plant bevat…

Vir die huisvrou – Biltong Potjie

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Die vakansie is hier, en almal is lus vir braaivleis en potjiekos. Hierdie week deel ons ‘n…

Lavas / Levisticum officinale, ‘n onbekende krui?

Hierdie krui staan ook bekend as “Lovage” en is ‘’n groot plant wat ’n mens aan seldery laat dink. Dit is in die familie Apiaceae, en subfamilie Apioideae. Lavas is…

Vir die huisvrou – Strogganoff

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Ons gaan voort met ons vleis-resepte. Hierdie week deel ons ‘n heerlike Strogganhoff-resep met ons lesers. Strogganhoff is…

Swart rys .. ken ons dit in Suid-Afrika?

Swart rys staan ook bekend as pers rys of “forbidden rice”. Dit is ’n tipe rys wat baie gluten bevat en is daarom baie lymerig. Daar is natuurlik ook variëteite…

Vir die huisvrou – Braaihoendersous

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Vir die volgende paar weke gaan ons ‘n paar vleisresepte met die lesers deel. Ons spring weg met…

Agave stroop van die Agave tequilana of die"Blue Agave"

Daar is drie algemene Agave spesies naamlik Agave americana, Agave attenuate en Agave tequilana. Soos u sekerlik kan aflei word die gewilde Tequila drankie van die Agave kaktus gemaak. Agave…

Vir die huisvrou – Kerriekool

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Niks is so lekker soos ‘n bietjie kerriekool saam met jou kos nie. Hierdie resep kan lekker vinnig…

Kalmoes / Acorus calamus – Bybelse kruie..

Alhoewel kalmoes soos palmiete in die vlei vertoon, is dit sowaar ’n krui wat in die Bybelse tye baie gebruik is. In daardie tyd is die blare van die plant…

Vir die huisvrou – Appelvorm

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Die Vryburger het hierdie week ‘n lieflike vormslaai resep – ‘n lekker afwisseling van die gewone tradisionele slaaie….

Varkore / Zantedischia

Wie van ons ken nie hierdie pragtige blomme nie en hoeveel van ons se bruidsruikers het dit nie gehad nie? Die kleure wat daar deesdae by kwekerye en tuinsentrums en…

Vir die huisvrou – Rysslaai

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons ‘n ander variasie van Rysslaai. Hierdie resep is nie so duur soos verlede week…

OKRA / Abelmoschus esculentus

Okra is ook bekend as ‘lady’s fingers, bhindi or gumbo’. Dit is familie van Malvaceae. Die genus is Abelmoschus en die spesie A. esculentus. Hierdie plant is dalk bietjie onbekend…

Vir die huisvrou – Vrugte en Neute- rysslaai

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Ons gaan aan met ons slaai-reeks. Hierdie week het ons ‘n lieflike rysslaai. Dis lekker vars, maar tog…

Chia / Salvia hispanica

Salvia hispanica, bekend as chia, is ’n blommende spesie van die mint familie, Lamiaceae, en kom oorspronklik van Suid Mexiko en Guatemala af.   Die genus is Salvia. Die wetenskaplikes het…

Vir die huisvrou – Geelperskeslaai

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Vir die volgende paar weke gaan ons onsself bietjie laaf met ‘n paar heerlike slaai-treffers om die ondraaglike…

Inkalelies / Alstroemeria of Peruviaanse lelie

Wie van ons ken nie hierdie pragtige lelies nie. Hul pryk mos in die meeste van ons tuine en dis min-moeite plante wat ’n fees vir die oog is wanneer…

Vir die huisvrou – Souttert

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Na verlede week se heerlike Malvalekkerdroomtert, gaan ons hierdie week aan met ‘n souttert. Dit kan warm of…

Aloe dichotoma / quiver tree / kokerboom

Die kokerboom is tot die aalwyne (Asphodelaceae) familie.  Die aalwyne is ’n Afrika-genus van vetplante waarvan net enkele tot bome kan uitgroei.  Kokerbome kom spesifiek in die Noord Kaap omgewing…

Vir die huisvrou- Malvalekkerdroomtert

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Hierdie week deel ons ‘n droom van ‘n tert met die lesers! Dis voorwaar ‘n trefferresep.  …

Boom Aalwyn / Aloe barberae of Aloe bainesii

Die boom aalwyn het geen bekendstelling nodig nie. Dit is een van die mooiste fokuspunte in ons tuine en hy is inheems. By die meeste kwekerye staan hy net bekend…

Vir die huisvrou- Appelkrummel

  Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Hierdie week het ons ‘n heerlike Appelkrummel-resep. Dis flatervry en baie maklik om te maak. Geniet…

Star fruit / Carambola of in Afrikaans die Sterappel

Hierdie vrug is ’n spesie van Averrhoa carambola, ’n boom eie aan die Filippyne, Indonesië, Maleisië, Indië, Bangladesh en Sri Lanka. Die vrug is baie gewild in Asië.   Die vrug…

Mev Malva poeding oorlede

Stellenbosch. – Hulle noem haar “mevrou Malvapoeding”, Maggie Pepler (87), is ’n alom bekende in die kosmaak-kringe van die land, maar sy het nou te ruste gegaan en is gedurende…

Vir die huisvrou- Koffie roomtert

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Niks is so lekker soos hierdie tert op ‘n warm dag nie! Jy gaan verseker ‘n paar komplimente…

Fuchsia hibriede . van die mooiste blomme in die wêreld.. ballerinatjies?

Die Fuchsia is vernoem na ’n Duitse wetenskaplike, Leonhart Fuchs.  Fuchsias  blom oorvloedig vir ’n lang tydperk en die blomme kom voor in verskeie vorms en dubbelkleurig en hang soos…

Vir die huisvrou- Karringmelk-sjokoladekoek

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Hierdie week het ons ‘n heerlike sjokoladekoek , waarvan karringmelk een van sy bestanddele is.  Geniet dit!…

Euphorbia tirucalli / Sticks on Fire / Pencil Tree / Kraalmelkbos..

Die beskrywing “sticks on fire” pas uitstekend by hierdie struik of  klein boompie en hy vertoon pragtig in ons tuine, want die punte van die takkies is ligroos / roesbruin…

Vir die huisvrou- Klam koffiekoek

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Die lente is hier, en ons vier dit vir die volgende paar weke met heerlike koek- en tertresepte….

Dis September en boomplantmaand

Dis September en boomplantmaand   Dis lente en dis boonop boomplantmaand en tuiniers kan sommer sien die groeityd is hier.  Let op hoe pragtig groen word die grasperke en dis…

Mikrogolf Melktert

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Almal soek mos altyd ‘n kortpad! Hierdie resep maak lekker vinnig en is altyd ‘n sukses.  …

Die Lukwart / Eriobotrya japonica

Hierdie immergroen boom is eintlik ’n kategorie 3 indringer.  Die kategorie 3 beteken dat ons hom nie meer mag plant nie en dat hy eintlik ook nie meer in die…

Jicama / Pachyrhizus erosus .. onbekend?

  Jicama is ’n groentesoort wat onbekend is aan ons.  Dit staan ook bekend as die “Mexican Turnip” of “Mexican Yam” of “Yam bean”  want dis oorspronklik  ’n Meksikaanse rankplant…

Vir die huisvrou – Turkish Delight

  Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Hierdie week wil ons ‘n heerlike “Turkish Delight” resep met u deel. Kan enigiemand ons dalk…

Vir die huisvrou- Marmite poffertjies

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Hierdie week wissel ons bietjie die lekkernye af met ‘n soutigheidjie. Marmite-poffertjies is lekker goedkoop met bestanddele…

Dombeya rotundifolia / Wildepeerboom / Dikbas / "Wild pear" oftewel die Bosveldbruid

Hierdie is nog ’n inheemse boom vir kleiner tuine.  Die naam “Bosveldbruid” pas dan voorwaar pragtig by die boom.  Die boom kry sy Engelse naam “Wild pear” en sy Afrikaanse…

Bauhinia Tomentosa – Bosbeesklou

In die afgelope weke het ons nou baie oor indringerplante en selfs indringerbome geskryf.  Aangesien die winter nou einde se kant toe staan, het ons al baie indringers vernietig. Nou…

Vir die huisvrou- Noga

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Vir die volgende paar weke gaan ons ‘n paar lekkerny-resepte met u deel. Ons skop af met ‘n…

Aalwyne / Aloe :

Ons het seker almal opgelet hoe vriendelik lyk die bosveld met die blommende aalwyne op die oomblik. Dis mos die plante wat omtrent net van reënwater oorleef, maar wil in…

Vir die Huisvrou – Sjokolade nagereg

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Met die dat die winter op sy koudste is, is ons almal lus vir sjokoladekoek. Hierdie klam sjokoladekoek…

Ornamentele kool… te mooi om te eet

Ornamentele kool is maklik om te kweek en groei van saad. Die kool is eetbaar, maar nie so smaaklik en sag soos ons gewone kopkool nie. Hierdie kool word gewoonlik…

Vir die huisvrou – Lemoenkoek

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons ‘n lekker variasie van verlede week se Malvapoeding. Jy kan dit as ‘n warm…

SIKLAME / Cyclamen persicum: wintervreugde

Hierdie plante is omtrent ’n vreugde met al die kleure en vorms van blomme in die winter. Dit is ook lonende blommende huisplante. Hulle presteer baie goed in die koel…

Vir die Huisvrou – Malvalpoeding

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Malvapoeding is soet poeding van Kaaps Hollandse oorsprong, wat gewoonlik warm bedien word met vla en/of roomys. Dit…

Gousblom / Calendula officinalis – ons bekende jaarplant

Wie van ons ken darem nie hierdie pragtige jaarplant nie? Daar is bykans nie ’n tuin waarin ons hulle nie sal vind nie. Hul vertoon ook sommer lekker warm in…

Vir die huisvrou- sultansgenot

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons ‘n vinnige en lekker gereg, wat saam met vla as ‘n nagereg bedien kan…

INDRINGER … Die Orgideëboom / Bauhinia variegate

Hierdie is ’n welbekende boom in baie tuine. Bauhinia variegate is ’n spesie van die familie Fabaceae en kom oorspronklik van Suidoos Asië van China, Pakistan en Indië. Baie van…

rolex replicas for sale