ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Category Archives: Vir die dames

Die Kremetartboom of boabab

Die kremetartboom is seker een van ons pragtigste bome in die land. As ons om ons kyk na allerhande soorte bome, dan sal ons sien dat hul min of meer…

Vir die dames – Tiemie

Pssssst, het jy gehoor wat sê die slimmes van tiemie? Die woord tiemie kom van Griekse word Thymon wat  ‘moed’ beteken. Tiemie is een van die mees algemeenste kruie en…

Rosa chinensis viridiflora … die groen roos

Hierdie groen roos word die fantasie van die natuur genoem, so pragtig is dit. Dit is een van die mees ongewoonste klein tipe rose wat bestaan. Dit is nie algemeen…

Vir die huisvrou – Salie

Pssssst, het jy gehoor wat sê die slimmes van: Salie? Die naam Salie kom van Latynse oorsprong, wat beteken “om te genees of om te red” Dis baie gewild om…

Vanwykshoutboom / Bolusanthus speciousus

Tuiniers, hier is nou regtig ‘n pragtige blommende boom. Die Vanwykshout is ‘n elegante boom wat middelgroot is en meer regop groei as wyd. Hierdie is ‘n beskermde boom in…

Waatlemoenslaai met soet kruie-vinaigrette

Ons braai mos nou almal so lekker vleis gedurende hierdie tyd van die jaar. Hier volg ‘n heerlike verfrissende waatlemoenslaai, wat sommer goed saam met u braaivleis op oujaarsdagaand of…

Hisop nog ‘n geurige kruid van die Bybel

Hyssopus officinalis is ‘n kruidagtige plant in die Lamiaceae (mint) familie. Dit is ‘n baie aromatiese plant en oorspronklik uit Suid Europa, die Midde-ooste en die Kaspiese see. Dit word…

Vanielje of Vanilla

Vanilla planifolia is ‘n spesie van die vanilla orgedieë. Hierdie genus was in 1754 ontdek. Die woord vanilla word afgelei van die Spaanse woord “vaina” wat “pod” beteken. Dit is…

Iguana troeteldier of dalk ‘n lekker Kersfeeshappie?

Iguana is geklassifiseer as ‘n reptiel en is veral bekend in Mexico, Sentraal Amerika en ook in die tropiese Karibiese eilande. Dit is ‘n gewilde happie in restaurante in daardie…

Althaea officinalis / ‘marshmallow’ plant

Die ‘Malvalekker’ plant is ‘n meerjarige spesie en inheems van Afrika. Althaea officinalis is in die familie Malvaceae. Dit is ‘n ornamentele plant en word ook as ‘n medisinale plant…

Kankerbossie / Sutherlandia frutescens

Kankerbossie of Sutherlandia frutescens is in die familie, Fabaceae, dit is die ertjiefamilie. Die Sutherlandia frutescens kry sy naam van James Sutherland wat die bossie in1863 in die botaniese tuin…

Vir die dames – Rabarber / Rhubarb

Rabarber is in die familie Polygonaceae. Die naam rabarber is afgelei van die Griekse woord “rha en barbarum”.  Hulle is geharde meerjarige plante en groei van kort, dik risome. Hulle…

Kaneel, heerlike spesery

Dames, wie ken nie hierdie heerlike aromatiese spesery nie? Het u geweet dit word gemaak van boombas van die Kassia boomfamilie? Die woord “kaneel” het saam met die Hollanders Kaap…

Crinum bulbispermum / Oranjerivierlelie

Die Oranjerivierlelie is ‘n groot bolplant in die Amayllidaceae (Amarilla) familie. Crinum bulbispermum se blomme vertoon nes die Amarillalelies se pragtige klokvormige blomme. Dit is ‘n fassinerende plant wat ons…

Kalanchoe blossfeldiana

Daar is sekerlik baie min tuiniers wat nie hierdie pragtige plantjies ken nie, en ook nog nie van hulle in potte gehad het nie. Dit is baie vriendelike plante en…

Kondensmelktert

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). In hierdie reënerige weer is almal lus vir ietsie soet. Hierdie week se bydrae het ‘n heerlike soet-suur…

Agave attenuata – Leeustert

Hierdie pragtige fokusplant word ook genoem “lion’s tail’, “swan’s neck” of “foxtail”.  Die byname van Agave attenuata pas eintlik baie goed by die plant veral wanneer dit in blom is. …

Vir die huisvrou – Vinnige Bierbrood

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Ons almal het al in die situasie beland wanneer manlief baie skielik baie lus kry vir braai,…

Kruie … voordelig om self te plant

Tuiniers, November is die nuwe groei en plant tyd vir allerhande kruie en tog so heerlik om uit ons eie tuin vars kruie te pluk vir die slaaibak. En dit…

Kaas en worsie muffins

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week deel ons ‘n heerlike muffinresep met u. Die kinders is mal daaroor en vra altyd vir…

Aloe rupestris / borselaalwyn of kraalaalwyn

Aangesien dit warm is met son wat helder skyn en hoë temperature, is dit nogal raadsaam om ‘n paar aalwyne in die tuin te plant. Dit vertoon altyd pragtig, van…

Mackaya bella / Blouklokkiebos / Forest bell bush / River bell

Hierdie name pas volmaak by hierdie struik. Wanneer die struik in blom is,  is dit voorwaar sommer ‘n skoonheid (bella) om te aanskou. Blouklokkiesbos is van die familie Acanthaceae. Dit…

Heerlike pastaslaai

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Die lente is hier! Kom ons vier dit met hierdie heerike pastaslaai.   Heerlike pastaslaai: Bestandele: 500g…

Kumato tamaties … raar maar waar

Tuiniers hierdie tamaties is so skaars soos hoendertande in Suid Afrika. Moontlik is dit beskikbaar in groot stede by die groot groentewinkels of supermarkte? Kumato is ‘n kultivar van die…

Skilferkors pizza op die kole

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Ons het ‘n paar weke terug ‘n appeltert-op-die-vuur-resep gehad. Hierdie week het ons ook ‘n heerlike resep…

Die Trots van Franschhoek / Serruria florida / Blushing bride..

Serruria Florida is ‘n spesie van ‘n blomplant in die familie Proteaceae en die genus is Serruria. Dit is ‘n pragtige plant en word beskou as een van die mooiste…

Slim idees vir lui vrouens!

Goeie dag al die dames Ons soek almal ‘n kitsoplossing vir enige frustrasie in die huis. Die mans sal natuurlik reken ons is lui, maar kom ons noem dit: SLIM!…

Pasta en kaas gebak

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Wie van ons kan nee sê vir ‘n heerlike bak kaserige pasta? Dis lekker vinnig en lekker vullend….

Olifant tandestokkies / Sansevieria cylindrica / Snake plant / African Spear

Hierdie plant is afkomstig uit Angola en groei baie goed in Suid Afrika. Sansevieria cylindrica is in die familie Asparagaceae en is vetplantagtig. Die plant se blare is silindervormig en…

Biltong askoek

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Die lente is in die lug, en dit maak ons almal mos lus vir braai! Hierdie week het…

Bronkors / Watercress, heerlike vars krui vir slaai

Die botaniese naam vir bronkors is Nasturtium officinale en oorspronklik kom dit van Europa en Asië, en is een van die oudste eetbare kruie waarvan ons weet. Bronkors is in…

Vir die huisvrou – Karamel-truffels

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons ‘n heerlike soet lekkerny. Geniet dit!   Karamel-truffels Maak: sowat 40 Bereidingstyd: 30 minute, plus ys-…

Alruin ‘n onbekende Bybelse kruieplant

Alruin (Mandragora officinarum) is ‘n plant uit die Solanaceae familie waarvan die aartappel en die tamatie ook verwant is. Dit is ‘n mees omstrede plant en is in die bybelse…

Vir die huisvrou – Feta happies

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Het u al gesoek na vinnige happies wat nie ‘n ewigheid op die heupe sit nie? Ons het…

"The Princess Lavender" (lavandula sp.)

Laventel is darem maar mooi! Dis een van ons algemene kruieplante, maar hierdie spesifieke “Princess Lavender” staan uit bo al die ander. Dit dra helder pink na ligpers blomme en…

Maklike Piesangbrood Resep

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). ‘n Mens sit gewoonlik met jou hande in jou hare as piesangs oorryp geword het, en niemand wil…

Gort / Barley / Hordeum vulgare L

Gort is van die familie Poaceae en subfamilie Pooideae en die genus is Hordeum en die spesie is H. vulgare. Ons in Suid Afrika ken gort  baie goed want ons…

Appeltert op die vuur

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hier is ‘n heerlike resep vir almal wat lief is om te gaan kamp en lus is vir…

Amorphophallus titanum .. blom net 1 keer in 7 jaar

Hierdie is seker die seldsaamste blom op aarde. Die Amorphophallus is in die familie Araceae en  subfamilie Aroideae. Dit is net eenvoudig pragtig en uniek en ons sal dit sekerlik…

Vir die huisvrou – spinasietert

  Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Na ‘n paar weke se soettert-resepte, wissel ons dit bietjie af met ‘n heerlike spinasietert-resep. Geniet dit!…

Vir die huisvrou – suurlemoentert

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Na verlede week se soet sjokoladetert, bederf ons die lesers met ‘n heerlike suurlemoentert. Geniet dit!  …

Wilde Rabarber / Acanthus mollis / Bear’s breeches of beervoete….

Wilde Rabarber is aan ons almal baie bekend. Dit vorm ‘n pragtige fokusplant in die tuin met sy groot, groen, blink blare en die lang regop stingel met wit en…

Vir die huisvrou – Vinnige sjokoladetert

  Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   In die koue wintermaande is almal mos lus vir sjokolade! Hierdie week het ons ‘n fantastiese…

Swartoognooi / Black-eyed Susan / Thunbergia alata

Tuiniers, pas hierdie naam “Swartoognooi” darem nie te pragtig by hierdie rankplant nie. In Suid Afrika het hierdie plant met sy mooi blommetjie al ‘n ereplek op ons posseëls gekry….

Vir die huisvrou – Appelkooskluitjies

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Vir almal wat lus is vir “iets anders”, is hierdie resep net vir jou! Geniet dit.   Appelkooskluitjies:…

Terme en benamings in die volksmond

Goeie dag al die dames,   Ons almal was al in die penarie as ons Ouma se resep probeer maak, en ons lees: “”n bietjie meel”, of “”n sopie asyn”….

Erysimum of muurblommetjies

Erysimum of muurblommetjies is ‘n genus van die blomplante in die botaniese familie Brassicaceae en daar is omtrent 180 spesies wat baie gewild is as tuin plante. Die genus Cheiranthus…

Polonie-en-suikermielie-koekies

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons ‘n ‘n heerlike sout lekkerny, wat mens saam met die oggendtee kan bedien, of…

Varkoortjies / Centella asiatica

Centella asiatica, of gewoon varkoortjies genoem, is ‘n klein kruidagtige jaarplant van die familie Apiaceae en subfamilie Mackinlayoideae en die genus Centella. Centella asiatica is oorspronklik van die moerasgebiede in…

Vir die huisvrou – Sjokolade skerfiekoekies

  Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   In hierdie koue weer, is mens altyd lus vir ietsie soets saam met ‘n warm koppie…