Category Archives: Vir die dames

Bottergeel songesigte vir ‘n vrolike tuin

Sonneblomplante is in die familie Asteraceae en die genus is Helianthus Ons ken almal die Transvaal- en Vrystaatse sonneblomlande in die somer. Ons weet hoe pragtig vertoon dit. Dit aard…

Warm hoender- en lensieslaai

Lus vir ‘n warm hoender- en lensieslaai? Hier volg vir u ‘n heerlike en baie maklike resep. Dis so min moeite en kan binne 30 minute reg wees vir ete….

Plant Philodendron Xanadu vir min moeite

Hierdie plant is redelik bekend aan tuiniers en potplantliefhebbers. Dit kan binnenshuis of in die skadugedeelte in die tuin geplant word. Dit is in die familie Araceae en die rang…

Plant ‘n granaat vir versiering en sy vrugte

Granaatbome en hul vrugte word pragtig beskryf as daardie die bloedrooi glinsterende pêrels…   Die meeste van ons ken granate en ook die pragtige digte granaatbome of struik. Die botaniese…

Vinnige botterboonsop

Wat eet ons vanaand? Dis koud en winter, en sop is net die antwoord. Hier volg ‘n vinnige resep vir botterboonsop. Gebruik 4 blikkies botterbone dan is dit sommer vinnig…

Verskillende soorte soute vir gebruik in voedsel

Hier is ‘n paar tipes sout wat gebruik word wanneer ons kook en selfs vir voete wat moeg is en ook as ‘n gesigwasmiddel. Eerstens kom ons by die pragtige…

Vullende papgereg

Wat eet ons vanaand? Kom ons eet papbolle wat sommer anders is, maar heerlik vullend is. Die hoeveelheid pap wat u moet maak, hang af van hoeveel mense saam aansit….

Anderste patatgereg

Wat eet ons vanaand? Hier is vir u ‘n heerlike romerige patatgereg en dit kan saam met enige ander bykos gebruik word. Dit is nie ‘n gereg wat ons voorouers…

Suurlemoengras / Cymbopogon / "lemon grass"

Sitroengras of suurlemoengras is glad nie ‘n onbekende plant met al sy gebruike vir ons nie. Dit is eintlik welbekend en word al hoe meer gebruik. Dit kom oorspronklik van…

Blatjang hoender

Wat eet ons vanaand? Dis winter en koud en dié van u wat prutpotte het kan gerus die volgende gereg daarin kook vir aandete. Glad nie moeilik nie en ons…

Tatsoi – Oosterse kos

Tatsoi, oftewel Brassica campestris, chinensis, Brassica rapa, en sommer al die Brassica-spesies soos bokchoy, ens. is ‘n standaard bestanddeel in die Chinese kookkuns. Tatsoi is in die familie Brassicaceae en…

Rooi uie

Rooi uie behoort saam met alle ander uie (Allium cepa) aan die Liliacae familie. Dit het vermoedelik in Asië ontstaan. Rooi uie word ook pers uie genoem, en hierdie pers…

Romerige aartappel melksop

Wat eet ons vanaand? Heerlike sop in die koue met ‘n snytjie tuisgebakte brood of rolletjies. Hier volg ‘n heerlike romerige smaaklike aartappelsop resep.   Aartappel melksop met mielies en…

Wat ‘n turksvy

Wat ‘n turksvy, en dit het vele gebruike Tuiniers ons sit met ‘n turksvy? Wie ken dan nie ook die bekende spreekwoord: “ons sit met ‘n turksvy” nie? Ja sy…

Gebakte vrugtekelkie nagereg

‘n Heerlike gebakte nagereg wat sommer vinnig en nie te ryk is nie.   Gebakte vrugtekelkie nagereg   Bestanddele: 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier Knippie sout 50 ml botter…

Visvinger- en rysgereg

Dames, iets anders met visvingers vir vanaand? Heerlik geurig en baie smaaklik. Dit is so vinnig want gewoonlik het ons gaar rys oor van Sondag se ete. U kan die…

Tabasco-rissieplante

Tabasco-rissies is van die Capsicum frutescens spesie. Hierdie plante kom oorspronklik uit Mexiko. Dit is natuurlik baie bekend by ons in die vorm van Tabaxco-sous. Die rissies is vernoem na…

Maklike korslose souttert

Is u lus vir ‘n heerlike souttert, maar nie lus om ‘n kors te maak nie? Hier volg ‘n maklike souttertresep sonder kors en met bestanddele wat gewoonlik in die…

Rosea-kaktus – ‘n mooi onkruid

Tuiniers dit is werklik mooi, maar ‘n BA Kategorie 1b verklaarde onkruid. Tog nogal jammer. Volgens bronne kos dit die land miljoene rand per jaar om hierdie silindervormige kaktusse uit…

‘n Heerlike klam koek

Lus vir koekbak? Hier volg ‘n heerlike klam koek. Hierdie pynappel-piesing koek is heerlik en maklik om te bak en die bestanddele is gewoonlik in die koskas.   Bestanddele: 3…

Kelkiewyn blomme / Geissorhiza spledidissima

Hierdie is seker van die mooiste veldblomme in ons land. Dit staan eintlik bekend as die Blou trots van Nieuwoudtville en die blou-pers blomme doen die naam gestand. Kelkiewyne blom…

Ifafa-lelies / Cyrtanthus mackenii Hook.f.

Ifafa-lelies is nogal algemeen bekend en dit is ‘n bolplant wat in enige tuin sal aard en sommer ook vinnig groei. Ifafa-lelies behoort tot die familie Amaryllidaceae en die genus…

Blomkoolgereg

Dames, die volgende blomkoolgereg is heerlik saam met braaivleis, gebakte hoenderporsies en indien u nou nie meer lus is vir vleis na die naweek nie, is dit sommer ‘n heerlike…

VIR DIE DAMES – As die koue kom

 ‘n Heerlike resep vir ‘n koue wintersaand. Dit klink na baie moeite maar dis so vreeslik lekker. Natuurlik kry dit ook vars koppe suikermielies in wat dit nogal watertand lekker…

VIR DIE DAMES – Luisiebossie / leucospermum calligerum – ‘n Protea soort

Is dit nie ‘n pragtige naam nie?   As ons na die blom van hierdie protea kyk, pas die naam luisiebossie die beste want die blomme lyk of daar goggatjies…

Vir die dames – Wat kry ons die naweek

Die naweek lê voor en wat is daar vir nagereg? Meeste van u ken ‘n telefoonpoeding. As kinders het ons dit menige Sondag vir nagereg gekry. Ons ouma’s het dit…

VIR DIE DAMES – n Heerlike broodjie

‘n Heerlike vinnige gesondheidsbroodjie vir ontbyt saam met spek en eiers. Dit is heerlik wanneer dit nog warm is met egte botter gesmeer saam met tee of koffie.   Bestanddele:…

Vir Tuiniers – Iris domestica / luiperdlelie

Tuiniers, hierdie is darem ‘n pragtige lelie en kom in verskillende kleure voor. Die een wil mooier wees as die ander en indien u ‘n bol of plant gaan koop,…

Vir die Dames – wat eet ons vanaand

Wat eet ons vanaand? Hier volg ‘n fees van ‘n paptert om te geniet saam met braaivleis of net so vir ‘n kits ete. Dis die lekkerste nog ooit geproe….

Vir die Dames – Lekker eet!

Hier volg ‘n besondere happie gemaak van “Bar One” sjokolade stukkies en filodeeg. Dit neem so bietjie tyd maar dis heerlik.   Bestanddele:   4 velle filodeeg 100 gr botter…

Vir die dames – Palo Verde boom / Parkinsonia florida / Parkinsonia aculeata

Hierdie is ‘n regte woestyn boom en kom ook net in die woestyngedeeltes van die Amerikaanse deelstate Kolorado, Californië, Suid Arizona en Mexiko voor. Dit is in die familie Fabaceae…

Vir die dames – Wat eet ons vanaand

Wat eet ons vanaand of miskien saam met ons braaivleis of skaapboud hierdie naweek? ʼn Besonder smaaklike gebakte patat gereg vir saam met braaivleis. Die gereg kan ook sommer as…

Vir Tuiniers – Bergamot / Monarda fistulosa

Het u geweet dat Earl Gray tee van hierdie plant gemaak word? Hierdie plant is egter nie net daar vir die tee nie, dit is ʼn pragtige kruidagtige plant en…

Vir die dames – Visgereg

Dames, kom probeer gerus hierdie vinnige en maklike, min moeite visgereg en dis boonop so lekker romerig. Die resep is genoeg vir 4 tot 6 persone.   Bestanddele:   8…

Besondere melktert vir die naweek

‘n Ongewone melktert vir die soettande. Ons maak vir die naweek  ‘n karamel melktert. Bietjie duur maar te heerlik! Probeer dit gerus. Die kors word sommer van fyngerolde Tennis beskuitjies…

Valsjasmyn / Gelsemium sempervirens

Valsjasmyn is ‘n rankplant in die familie Gelsemiaceae en kom redelik wyd versprei voor reg oor die wêreld. Dit staan ook bekend as die geel jasmyn en die trompetblom.  …

Wat van vetkoekies vir vanaand

Wat eet ons vanaand? Die langnaweek is verby en ons eet sommer net iets ligs. Kom ons bak gou hierdie kitsvetkoekies, die kinders gaan vreeslik daarvan hou. Maklik en ons…

Gemmerbier hoendergereg vir Paasfees

Wat is daar vir ete gedurende die Paasnaweek? Sommer ‘n min moeite hoendergereg met gemmerbier gebak en u kan dit net in die oond plaas terwyl u heerlik met u…

Maklike geurige nagereg vir paasfees

Kom ons maak iets anders met gekoopte paasbolletjies. Maak hierdie volgende heerlike paasbolletjie nagereg vir die paasnaweek. Dis sommer vinnig en so heerlik sag op die tong   Bestanddele: 4…

Gesonde kruid as jy hom kan sluk

Wynruit / Ruta Graveolens   Wynruit se botaniese naam is Ruta Graveolens en word sommer ook kortliks Rue genoem. Wynruit is in die familie Rutacea. Dit word ook die kruid…

Wat is daar vir aandete?

Wat eet ons vanaand? Nog ‘n maklike resep vir ‘n lekker kitsete en alles kan in blikvorm verkry word en dan gemeng word. Geniet die ete vanaand.   Kekerertjie en…

Pragtige George lelie

Georgelelies / Cyrtanthus elatus   Ons het hier te doen met een van die pragtigste lelies in die land. Die Georgelelies is familie van die Amaryllidaceae en is een van…

Aandete met min moeite vir smulpape

Kom ons eet vanaand heerlike varsgebakte plaatkoekies met botter en stroop of heuning. Die reën is mos nou so welkom en so reg in ons kraal vir ‘n aandete van…

Teeboom olie

  Melaleuca alternifolia struik waarvan “Tea tree olie” vervaardig word   Die Melaleuca alternifolia (Tea Tree) is ‘n baie waardevolle plant want ons ken almal die olie wat vir menige…

Varktjops met pynappel

Aan almal wat dalk nie van die skaaptjops en appelkose gehou het nie, hier volg ‘n resep vir die heerlikste varktjops en moontlik ook baie goedkoper as die skaaptjoppies.  …

Appelkoos Skaaptjops

Dames ons kan bykans nie meer ‘n tjoppie bekostig nie, veral nie lamtjops nie maar hier volg ‘n staatmaker resep vir appelkoos skaaptjops. Knyp die sente en spaar vir hierdie…

Groot Noemnoem boom

Groot Noem-noem boom / Carissa macrocarpa / Natal Pruim   Carissa macrocarpa is inheems van Suid Afrika en  bekend as die Noem-noem of Natal pruim. Dit is ‘n groot struik…

Rolkoekresep

Die geheim van rolkoekbak is om vinnig daarmee te werk wanneer dit uit die oond gehaal is en nie te lank te bak nie.   Maklike onfeilbare rolkoek   Bestanddele:…

ONGEWONE PAMPOENKOEKIES

Pampoen is seker een van die gewildste groente en kan op baie maniere gaargemaak word. Hier volg ‘n ongewone, moontlik onbekende, pampoenkoekie resep en dit is heerlik en anders.  …

Kits Tuna gereg

Wat eet ons vanaand? Dames maak sommer gou hierdie kits tuna tert en eet saam met ‘n heerlike vars gemengde slaai en/of ‘n kraakvars broodrolletjie.   Kits Tuna tert  …