Category Archives: Vir die dames

Aspen bome, bietjie onbekend aan ons?

Die Aspen boom groei meestal in koue wêrelddele en is in die Populus familie. Daar waar hierdie bome in die berge en bosse groei vertoon hulle net soos ons populier…

Geen moeite bruinrys slaai

Bruinrys slaai vir ‘n warm aand saam met braaivleis. Geen moeite resep en kan ‘n paar dae voor dit opgedien word in yskas gestoor word. Genoeg vir 6 porsies.  …

Heerlike Parmesaan Hoender

Alweer hoender? Nogal maklik en smaaklik. Hier volg ‘n heerlike Parmesaan hoender gereg met ‘n krakerige kaas bolaag.   Parmesaan Hoendergereg: Bestanddele: 2 eetl olyfolie 2 knoffelhuisies gekneus en fyngesny…

Manzanita struik bietjie onbekend?

Manzanita is ‘n spesie van die Arctostaphylos familie. Dit is ‘n immergroen struik of word ook geklassifiseer as ‘n klein boom. Dit kom oor die algemeen in die weste van…

Appelkose is Desember vrugte!

Appelkose is nou oral te sien en te koop. Het u ook agtergekom dat dit van die steenvrugte is wat al hoe skaarser en duurder word? Vroeër jare was dit…

Vir die oujaarsbraai

Iets anders vir ons stukkie buitegebraaide vleis op oujaarsaand. 2 Resepte volg wat sommer maklik is en genoeg vir 4 tot 6 mense. Soetsuur sous: Bestanddele: 1 Eetl olie 250…

Anthurium plante

Anthuriums is van die mooiste plante wat ons ken. Hulle is ‘n genus van omtrent 1000 spesies van blommende plante in die arumlelie familie en hulle is almal familie in…

Nagereg vir Kersete

Dames, kom ons maak ‘n heerlike koue nagereg met piesangs vir al die smulpape. Piesangs is heeljaar volop en die bestanddele is maklik verkrygbaar indien nie in die yskas nie….

Arthropodium cirratum of ook genoem die Nieu Seelandse rotslelie

Tuiniers, die lelie plante bly darem maar vreeslik mooi. Hierdie plant word ook die Rengarenga lelie genoem. Wanneer die Arthropodium cirratum plant blom, lyk dit soos ‘n klomp spinnekoppe wat…

Middel van die week lekkerny

Lus vir iets anders met hoender vir die middel van die week? Kom ons maak hierdie heerlike grondboontjie hoendergereg met rys. Genoeg vir 4 ruim porsies Bestanddele: 30 ml grondboontjiebotter…

Cuphea plante

Daar is soveel Cuphea plantspesies te koop by kwekerye en almal is pragtig. Dit is moeilik om een uit te sonder. Die blomme verskil ook van plant tot plant en…

Weeksaand bederfie

Dames kom bederf die gesin sommer een weeksaand en maak hierdie brosgebraaide uieringe wat in karringmelk gemarineer is saam met ‘n burger of gebraaide steak. Dit is smullekker. Die resep…

Jakopregop plante / Zinnia

Jakopregop of Zinnia, dit is so bekend en so pragtig wanneer dit in massas aangeplant word. Die mees kleurvolste en vriendelikste blomme in die tuin. Jakopregops is baie goeie tuinplante…

Vir die dames – Konsertina aartappels

Desembervakansie is op hande en ons gaan braai en wat gaan ons saam met ons braaivleis eet? Kom probeer gerus hierdie heerlike konsertina aartappels, dit is anders as al die…

Frambose / Raspberries / Rubus idaeus

Frambose of soos ons dit eintlik sommer noem, “raspberries” is heerlike vruggies wat ons net so kan eet of met room soos aarbeie of in geregte en slaaie.  Frambose is…

Sondagmiddag lekkerny

Wat is daar saam met koffie vir Sondagmiddag? Kom ons maak gou hierdie maklike suurlemoentert. Dis vinnig en nooit ‘n mislukking nie.   Bestanddele: 1 blikkie kondensmelk ½ kop suurlemoensap…

Bromeliads die pragtigste pante vir ‘n skadutuin

Bromeliads is eintlik bekende skaduplante en waar dit in massas aangeplant word, vertoon dit so pragtig. Daar is ook al ‘n verskeidenheid soorte en verskillende kleure beskikbaar. Bromeliad is in…

Maklike yskastert vir die naweek

Vinnige, maklike yskastert vir die komende naweek. Wie van ons hou nie van Peppermint Crisp tert nie? Dis so romerig en sag op die tong. Onweerstaanbaar lekker.   Peppermint Crisp…

Pandorea jasminoides oftewel die Australiese prieelplant

Tuiniers, ons vergeet soms dat daar darem maar pragtige rankplante te sien is. Hierdie Australiese prieelplant is regtig iets besonders met sy wit/ligtepienk blomme met die rooi hartjie. Soos die…

Smullekker nagereg

Bederf die huismense in hierdie hitte met yskoue sjokolade mousse nagereg bedien in glasies.   Bestanddele: 200 gr donker sjokolade 150 gr malvalekkers 1 blikkie Idealmelk (oornag in yskas) Kersies,…

Slaai in die hitte

Wat eet ons vanaand in hierdie hitte? Kom ons maak sommer ‘n vinnige hoender en koeskoes slaai. Dit neem net 25 minute indien u reeds gaar hoenderborsies gereed het. Hierdie…

Westringia fruticosa / Australiese Roosmaryn

Die Westringia fruticosa is ‘n plant wat baie goed groei by die kus. Dit is oorspronklik van Australië afkomstig en die Afrikaanse naam is heeltemal gepas en word die Australiese…

Gemmer, merkwaardige plant en spesery wat ons almal ken

Almal van ons gebruik gemmer nogal gereeld. Dis so veelsydig en word oral in die wêreld gebruik as spesery en ook as ‘n plant in die tuin of potte. Gemmerplante…

Smulgereg by hoender of vark

Wat eet ons vanaand saam met gebakte hoender of varkboud? Het u al gemmerkoekies en malvalekkers in ‘n patatgereg gebruik? Te heerlik en so romerig. Bestanddele: 6 patats 150 gr…

Lupinus polyphyllus seker van die kleurvolste plante in die tuin

Lupinus is ou bekende blomplante in ons tuine in Suid Afrika. Dit vertoon so mooi in beddings en daar is deesdae sommer allerhande kleure. Die bekendste kleur is seker die…

Naweeklekkerny saam met koffie

Die naweek is voor die deur en wat is daar wat ons saam met ons koffie kan geniet? Kom ons maak gou hierdie heerlike vinnige sjokolade roomtert, dis so maklik…

Chaparral: botaniese naam Larrea divaricata, Larrea tridentata

Larrea divaricata is ‘n kruidagtige struik, redelik onbekend aan ons. Die naam Chaparral verwys na die area waar plante aanpas by droogtes, son, vuur en enige gebied waar dit moeilik…

Wat eet ons vanaand?

Hier volg ‘n vinnige ete vir Saterdagmiddag of Sondagaand. Dit kan sommer in ‘n japtrap voorberei word en gewoonlik het ons die bestanddele in die yskas en groenterak.   Spekrol:…

Wat eet ons vanaand saam met ons braaivleis?

Hier volg ‘n maklike en vinnige botterskorsie gereg wat gerus probeer kan word in die plek van die gewone aartappelgeregte. Dis veral heerlik saam met biefstuk. Pikante geroosterde botterskorsie, patat…

Onbekende woestynplant: die Welwitschia

Die Welwitschia is ‘n onbekende interessante plant vir die woestyn of droogte gebiede van die wêreld. In Afrikaans is hierdie plant bekend as die “tweeblaar-kanniedood”. Welwitschia is ‘n eensoortige naaksadige…

Worsboom / Kigelia africana

‘n Pragtige boom vir die klein of groot tuine. Die worsboom is in die familie Bigniaceae. Dit is ‘n boom wat regop groei met lang digte takke en die stam…

Lekkergoed vir die naweek

Kom ons maak ‘n maklike en vinnige ongebakte kaaskoek vir die naweek. Dis mos tyd vir ietsie koel en romerig en sag op die tong.   Amarula Kaaskoek   Vir…

Wat eet ons by die braaivleis hierdie komende naweek?

Hier volg ‘n heerlike interessante aartappelgereg. Hierdie resep is maklik en gewoonlik het ons al die bestanddele in die kruidenierskas.   Bestanddele: 6 – 8 middelslag aartappels met skil aan…

Henkel se geelhout boom / Podocarpus henkelii

Henkel se geelhoutboom is ‘n beskermde spesie van die SA Bosboubedryf. Podocarpus henkelii is vernoem na dr. J.S. Henkel, ‘n botanis in die Kaap en Natal. Die naam Podocarpus het…

Olienhoutboom / wilde olyfboom / Olea oleaster

Soos ons almal weet is dit mos boomplant maand en wat ‘n verskeidenheid het ons net nie om van te kies nie. Die olienhout of wilde olyfboom is in die…

Wat eet ons vanaand?

Wat eet ons vanaand? Dit is mos nou net reg vir ‘n heerlike slaai en ‘n broodrolletjie daarmee saam. Hier volg ‘n voedsame biltongslaai.   Spesery neute en biltongslaai Bestanddele…

Boeredames doen eie ding

Terwyl die manne met hulle sake doenig is, hou die boervroue hulle met nulle eie dinge besig. TLU SA se kongres is tans by die WNNR in Pretoria aan die…

Karob boom – Die Johannes broodboom

Hierdie boom word in die Bybel genoem en is in Afrikaans bekend as die Johannes broodboom. Die botaniese naam is Ceratonia siliqua en is in die familie Fabaceae (die ertjiefamilie)…

Wat eet ons vanaand?

Wat eet ons vanaand? Hier volg ‘n maklike en vinnige hoenderrepies gereg wat min bestanddele benodig en vinnig is om voor te berei sonder baie vuil skottelgoed.   Hoender repies…

Delphinium / Ridderspoor plante – hoe pragtig kleurvol

Delphiniums/Ridderspore is so bekend in ons tuine, veral in groot boomryke tuine en groot beddings. Meeste van ons ken dit maar net as “Delphiniums”. Ons ouma’s het dit vreeslik graag…

Nageregwenk

Wat eet ons vir nagereg of sommer net vir die lekkerte by koffie? Ons maak ‘n heerlike pannekoekresep aan en bedien dit met karamelsous en aarbeie. Bestanddele vir pannekoek:  (Gemiddeld…

Smeerwortel, die handige kruid om te plant vir menige gebruike

Smeerwortel (Comfrey) is ‘n belangrike kruieplant in die tuin. Dit is in die familie Boraginaceae. Die genus is Symphytum en daar is nog verskeie spesies soos die Symphytum officinale wat…

Vir die dames – Heerlike vleispastei

Wat eet ons vanaand? Ons gaan vleispastei met ‘n drupdeeg maak. So maklik en geen ingewikkelde kors nie. Dit is ook mos so reg in die kraal vir ‘n lekker…

Vir die dames – Stokvis vir ete

Wat eet ons vanaand? Lus vir ‘n stukkie vis? Hier is vir u ‘n baie maklike visgereg en vinnig om te maak. Resep is genoeg vir 6 porsies.   Stokvis…

Hotnotsvy / Kaapsevy, suurvy, Carpobrotus edulis

Hierdie plant is sekerlik nie onbekend nie. Ons sien dit mos by die see so al op die duine waar hulle groei en blom en rank. Menige van ons is…

Vir die dames – Kalbassies

Marakka / Maranka / Marankie of soms ook genoem kalbassie   Ons ouer geslag ken hierdie plante en sy “tipe” pampoentjies wat hy dra baie goed. Sommige mense noem dit…

Vir die dames – Heerlike varkvleis

Wat eet ons vanaand? Varktjops met soetpatats en parmesaan. Net reg vir nog ‘n koue wintersaand, want soetpatats en varkvleis smaak heerlik saam met mekaar gebak.   Hierdie resep is…

Stowe botter vinkelgereg

Nog nooit vinkel op hierdie manier gaargemaak nie? Probeer dit gerus, dit smaak heerlik saam met vis- en hoendergeregte.   Stowe botter vinkelgereg: Genoeg vir 4 persone   Bestanddele: 2…

Preie nog ‘n plant in ui-familie

Ons ken eintlik mos almal preie, maar seker nie almal van ons ken die plante en weet hoe om dit voor te berei of te gebruik nie. Dink aan die…

‘n Heerlike droomneut nagereg

Wat eet ons vir nagereg? Wie hou nie van ‘n heerlike warm sjokolade, neuterige nagereg in die winter nie? Hier volg ‘n ryk nagereg vir die soettande en dis so…