ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Category Archives: Vir die dames

Pantoffelorgideë of “Lady’s slippers” …

Daar kan nie ’n meer gepaste naam vir hierdie orgideë wees nie. Hul lyk darem regtig soos dames pantoffels. En hul is pragtig, maar onwelriekend!! Ons kry hulle in die…

Mid-somerkleure

Januarie word beskou as midsomer. Dit is wanneer die laaste vroeg somerkleur van die plante, struike en rankplante wyk voor die geharde helderkleurige somerblomme wat die hitte kan weerstaan en…

Nog ’n vreemde vrug vir ons — Vla-appel – … “Custard Apple”

Die Vla-appel kom voor in tropiese gebiede soos Suid Asië, Taiwan, Pakistan, Australië en volgens bronne ook in Afrika en ook die Andes. Dit is ’n boom wat ongeveer 7…

Vlamlelie vir die tuinier

Die vlamlelie is ’n rankplant met geel en rooi blomme wat omkrul en die stuifmeel lyk dan of dit aan die onderkant sit. Daar is ook ’n meer bosserige vlamlelie…

Pssssst, gehoor wat sê die slimmes van: olywe?

Olyfbome dateer sover terug as 3500 v.C. en word vir eeue al gebruik in kos sowel as in medisyne. • Olyfolie is ‘n baie kragtige anticholesterol-middel; • Olywe het baie…

Vir die Feesseisoen: Krismisrose

Krismisrose (Hydrangea) is so lonend en gewild en boonop blom hulle gedurende die feestyd. Daar is alreeds sowat 70 tot 75 verskillende spesies en hul is oorspronklik van Suid- en…

Psssssst, gehoor wat sê die slimmes van: mielies?

Het jy al gewonder hoekom ons swart bure nie so baie nierkwale kry nie? Omdat hulle so baie mielies en mieliepap eet! Behalwe dat mielies baie heilsaam is en ‘n…

Ooo .. Koekemakranka!!!

Dis mos ’n uitdrukking wat ons nogal dikwels hoor, veral wanneer daar so ’n klein foutjie ingesluip het in ons doen en late! Wel hier is hy en wat ’n…

Psssssssst, gehoor wat sê die slimmes van: komkommer?

Komkommer het net voordele! Kom ons kyk waarvoor help dit alles: • Komkommer is ryk aan vitamien C en kan uitwendig sowel as inwendig as’n liggaamsreiniger gebruik word; • Dis…

Hibiskus Struik – die roos van Natal

Hierdie struik met die pragtige blomme, in soveel kleure beskikbaar, is die nasionale blom van Maleisië. Die Hibiskus kom oorspronklik van Oos Asië maar is reeds baie gewilde struike in…

Hier is nog ’n onbekende vir ons… Die “Horned Melon” /“Prickly Melon”

Hierdie vrug is regtig onbekend, maar dit is blykbaar heerlik. Dit word ook die kiwano spanspek genoem of die African horned melon. Hy is bekend in Suid en Sentraal Afrika….

Wie sê vetplante/kaktusse is nie mooi nie??

Om ’n vetplant tuin of rotstuin te maak is heerlik. Wanneer hulle geplant is, verg hul so min aandag. Wanneer hulle blom word jy so ryklik beloon daarmee. Hulle het…

Is jou plante met die maan gepla?

In Desember is dit algemene ploeg- en planttyd. Die meeste grondvog kom nou by die sade vir ontkieming, en grasperke moet nou gesny word vir verbeterde groei. Maar het jy…

Dragon Fruit / Pitaya, nog ’n onbekende vrug vir ons:

Hierdie plante het hul oorsprong in Suid-Oos Asië, Mexico, Suid Amerika en Israel. Hul word vandag ook in talle Asiatiese lande gekweek. Die plant is familie van die kaktusse. Die…

Persimmon – “Sharon Fruit”

Ag hoe heerlik soet, koel en sag op die tong!!! Vir u wat dit al op die groente en vrugte rakke gesien het, en nog altyd te versigtig was om…

Psssssst, het jy gehoor wat sê die slimmes van: knoffel?

Wat ‘n fantastiese groentesoort wat die Here gemaak het! Dit gee die asem wel so ‘n vreemde klankie, maar sy voordele is net eenvoudig wonderlik: • Knoffel is ‘n eeue-oue…

Dracontium Amorphophallus

Hier kom ons weer by die Aronskelkfamilie. Hierdie rare Amorphophallus is van die Aronskelke familie en die plante is in 1692 vir die eerste keer gesien, maar nog nie geïdentifiseer…

Pssssst, gehoor wat sê die slimmes van kool?!

Kool is in antieke tye gebruik vir mediese sowel as voedende doeleindes. Kool was vroeër ‘n straf vir kinders om te eet vanweë sy bitter (magnesium) smaak. Vandag se kool…

VIR DIE TUINIER – KALADIUMS

Hierdie pragtige plante is van die kleurvolste plante wat uitsluitlik vir hul sierlike loof gekweek word. Hulle behoort aan die Olifantsoor- en Aronskelkfamilie . Daar is meer as 1000 verskillende…

VIR DIE TUINIER – MONSTERS IN ONS TUINE GERAAMTEPLANT / MONSTERA DELICIOSA

Die geliefde geraamteplant is algemeen bekend aan ons en ons vind dit in menige tuin. Hierdie monster behoort ook aan die aronskelk-familie en is ’n rankplant. Dit kom oorspronklik uit…

Verlustig jou in jou somer-lushof

Verlustig jou aan die kleurespel in jou somertuin. Jou pragrose behoort nou met hulle tweede drag te spog, terwyl jou bolplante nou moet begin om hulle deel by te dra…

VIR DIE TUINIER – NEPENTHES AMPULLARIA (BEKERPLANT)

Hierdie wonderlike plante groei gewoonlik die beste in woudagtige, klam gebiede. Hulle groei maklik. Hulle is vrylik beskikbaar by kwekerye. Die bekerplant is ’n karnivoor en verkry hul voedingstowwe van…

VIR DIE TUINIER – AASBLOMME

Hierdie plante is presies wat die naam sê: “Aasblomme” en kan dit regtig so mooi wees? Daar is verskeie soorte en die een is meer dramaties as die ander. Hulle…

Drink water voordat jy gaan slaap

Ongeveer 90% van alle hartaanvalle vind plaas in die vroeë oggendure. Daar word gesê dat dit verminder kan word indien ‘n mens 1 of 2 glase water sou drink voordat…

Psssssst, gehoor wat sê die slimmes van: koffie?

Koffie het nogal, verbasend genoeg, ‘n paar voordele: dit bevat kafeïene wat jou wawyd wakker kry, en dit verbeter jou gehoor en sig. Dit versnel ook jou metabolisme en voorkom…

VIR DIE TUINIER – PERDEBLOM / DANDELION

Soos u weet, saam met die somer, die reën en die son, kom ook die bossies. Sommige plante wat ons as bossies beskou, is nogal nie bossies nie! Hier is…

Pssssssst, gehoor wat sê die slimmes van koeksoda?

Koeksoda word nie net gebruik om jou gebak te laat rys nie, maar jy kry hom ook in baie natuurlike medikasies. Dis ‘n natuurlike anti-inflammatorikum, en werk ook uitstekend vir…

Die mooiste maand

Dit is verreweg die mooiste, mooiste maand wat tuine aanbetref. Blomme blom, bome bot en die voëltjies kattemaai. Al jou harde werk kan jy nou waardeer. Kyk om jou rond…

KATSTERT / BULBINE FRUTESCENS

Dit is weer lente, winter is verby …… en saam met die lente kom die insekte!! KATSTERT / BULBINE FRUTESCENS: Hierdie plant kom in soveel tuine voor. Ons dink dis…

Pssssssssssssssssst, gehoor wat sê die slimmes van: jogurt?

Jogurt is ‘n Turkse woord vir suurmelk, wat dik geword het. Jogurt is ryk aan proteïene en bevat vriendelike bakterieë wat broodnodig is in die behoorlike vertering van die kosse…

IMPALA LELIE (ADENIUM MULTIFLORUM)

Hierdie lelie word aangetref in die droë streke van ons land soos die verre Noord Transvaal. Dit is nogal gehard en ’n vetplantagtige struik of boom. Hy word tussen ’n…

Pssssst, gehoor wat sê die slimmes van: geelwortels?

Wortels is aanvanklik as ‘n medisyne gebruik en later as ‘n groentesoort, omdat dit so geweldig ryk is aan vitamien A. Dis ook baie ryk aan vitamien B, C en…

LUGPLANTE OF EPIFIETE

Lugplante groei normaalweg op ander plante, soos in boomtakke en ook op houtstompe. Hulle is nie parasiete nie, hul gebruik die plant waarop hul groei net vir ondersteuning en leef…

Pssssssssssst, gehoor wat sê die slimmes van: gort?

Gort is baie ryk aan minerale, kalsium en potassium en is uitstekend om jou algemene spanningsvlakke te help verlaag. Gort word duisende jare al gebruik om beskadigde weefsel en selle…

Kikker jou huis op met kruiekerse

Die volgende keer as Eskom weer skitter in hul afwesigheid kan kruiekerse jou aand verlig. By stokperdjie-winkels is die belangrikste materiaal bekombaar om kruiekerse te maak Materiaal: Reuklose paraffienwas of…

Eureka – lente is hier!

Die lente is hier en beloon ons – of ons dit verdien of nie. Bestee jou tyd buite en gun jouself die reuk van varsgebreekte grond, soet blomme en vars…

VIR DIE TUINIER – KOEDOELELIE

PACHYPODIUM SAUNDERSII Die Koedoelelie is onder die vetplant familie geklassifiseer en sy oorsprong is Suid-Afrika. Dit is ’n pragtige plant vir die droë tuin en droë klimaat waar water skaars…

Pssssssst, het julle gehoor wat sê die slimmes van: brood?

Volgraanbrood het goeie eienskappe in die sin van vitamien B, wat stresvlakke kan help verlig. Growwe bruin brood kan jou metabolisme help stimuleer. Dit bevat ook chromium, wat kan help…

Psssssst, het julle gehoor wat sê die slimmes van: Avokado’s?

Die Avokado is ‘n fenominale sub-tropiese vrug, wat baie ryk is aan vitamien A, B-kompleks, C, E, potassium en bevat proteïene asook ‘n bietjie stysel (koolhidrate). Hy word as die…

Pssssssssssst, gehoor wat sê die slimmes van: aspersies?

Aspersies wat ons so lekker uit die blik laat uiteet, is van die leliefamilie en is eintlik ‘n dinamiese lewertonikum. Dit bevorder urienuitskeiding deur die uitskeidingsorgane, byvoorbeeld by vernouing van…

VIR DIE TUINIER

(PACHYPODIUM LAMEREI) Hierdie pragtige plant word ook die Halfmens genoem. Hy vertoon pragtig in kliptuine of rotstuine. Hy is deel van die vetplant familie en word ook in boomgidse gelys…

Dis sulke tyd . . .

Augustus is die maand van veranderings. Dit is ‘n onrustige tyd met die wind, maar hopelik waai lente by ons deur in. Onthou om al jou rankplante na te gaan….

Vir die tuinier – Clivia Minata

Dis weer blomtyd vir die Clivias in u tuin. Hierdie pragtige foto is van die groen blommende Clivias en is die Umsangu 2. Dit is nogal uitsonderlik mooi. Ons was…

’n Appel ’n dag

Psssssssst, het jy gehoor wat sê die slimmes van: Appels?! “An apple a day, will keep the doctor away”, het die ou mense altyd gesê. Vandag sê ons: ‘n Appel…

VRUGTE, EN NOGMAALS VRUGTE

Ons almal dink dat vrugte sommer maar net gekoop en geëet moet word. Nee – sommige mense het ‘n ander mening. Hulle beweer dat daar ‘n regte manier is om…

Psssst, gehoor wat sê die slimmes van: aartappels?!

Aartappels is een van die oudste medisynes op aarde. Hierdie groentesoort is baie ryk aan vitamines, minerale en vitamine C. Die skil is baie ryk aan potassium. Aartappelskiltee is algemeen…

Wakker die groeityd aan

Dit is Julie – die winter is op sy einde en ons vingers jeuk om in die grond te kom. Oorplant, aanplant, snoei en spuit – ai, ons voel al…

Psssssssst, gehoor wat se die slimmes van: Aarbeie?!

Die aarbeiplantjie groei die beste in ryk, vogtige goed gedreineerde grond en verkies sonnige plekke. Die blare van hierdie plant is ‘n seëning vir swanger vrouens (moet asb nie verdere…

rolex replicas for sale