ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Category Archives: Vir die dames

INDRINGER … Die Orgideëboom / Bauhinia variegate

Hierdie is ’n welbekende boom in baie tuine. Bauhinia variegate is ’n spesie van die familie Fabaceae en kom oorspronklik van Suidoos Asië van China, Pakistan en Indië. Baie van…

Vir die Huisvrou – sjokoladesous

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons twee lekker Bar-one-sous resepte wat mens oor vrugte of oor roomys kan eet. Mens…

Kategorie 1 Indringerplant

Die gemmerlelie / Hedychium coronarium is een van die indringerplante wat uitgeroei moet word. Dit is ’n baie sterk plant en versprei sommer vinnig met lopers in die grond. Hy…

Vir die Huisvrou – Melknoedels met kaneel

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons ‘n lekker resep wat die koue sal uitdryf. Dis ‘n lekker vinnige resep, mens…

Araujia sericifera oftewel “motvanger”.. Indringerplant kategorie 1

Hierdie is ’n groeikragtige immergroen rankplant en al dra hy nou hierdie pragtige blomme, is hy ’n indringerplant wat uitgeroei moet word. Die motvanger is familie van die Apocynaceae plante….

Die Kandelaarplant…Indringerplant

Die stryd teen onkruid is nimmereindigend. Ons kan die onkruid duidelik sien wanneer dit winter is en die plante en gras in die veld besig is om te gaan rus…

Vir die Huisvrou

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Dit raak nou al lekker koel, en mens raak lus vir allerhande soetighede. Ons gaan wegspring met ‘n…

Onkruid … Dodder of Cuscuta

Dodder of Cuscuta is ’n genus van omtrent 100 – 170 spesies van geel, oranje of rooi parasitiese plante. Dodder was voorheen ’n genus van die familie Cuscutaceae, maar word…

Vir die huisvrou

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons ‘n maklike broodjie wat jy gerus kan bak as jy braai of in die…

Petunias .. hoe pragtig en kleurvol in die tuin en handmandjies

Volgens tuinkenners is die droë winter die beste tyd om Petunias te kweek. Petunias is van die Solanaceae familie en Petunias is genus van 35 spesies van blommende plante van…

Vir die huisvrou – Prego-Rolletjies

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons ‘n lekker vinnige resep wat mens oor die naweek kan geniet. Vrydagaand Prego-Rolletjies Marinade:…

Affodille / Narcissus … nog nie te laat om te plant

Dis nog glad nie te laat om nou nog ’n paar Affodilbolle in die grond te kry nie. Ons kan hulle mos van April tot laat in Mei elke jaar…

Vir die Huisvrou- Gemengde saadbrood

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie resep is lekker gesond en goed vir die spysvertering. Geniet dit! Gemengde saadbrood: 700g koekmeel 5ml (1t)sout…

Waterblommetjies / Aponogeton distachyos

Waterblommetjies in die Boland, waterblommetjies in die Kaap… Die lekker bredie uit die Kaap! Waterblommetjies word ook Vleikos genoem. Nogal ’n gepaste naam omdat dit ’n waterplant is. Hierdie plante…

Epiphyllum crenatum / ackermanni .. oftewel ons eie ou litrosies of bladrosies

Het u dalk al opgemerk hoe lyk die hangmandjies met lidrosies onder die bome en op sommige stoepe of balkonne? Is dit nie te pragtig nie? Oortrek met blomknoppies en…

Vir die Huisvrou – Tunatert

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons ‘n ander variasie van ‘n tunatert. Verlede week s’n was gemaak met noedels. Hierdie…

Vir die Huisvrou – Tunatert

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Vir die volgende twee weke gaan Die Vryburger vir u heerlike Tunatert resepte bring. Die resep is lekker…

Soursop vrug van Annona muricata oftewel die suursakboom

Hierdie Soursop (Annona muricata) is ’n breëblaar, blommende, immergroen boom en is nie bekend by ons in Suid-Afrika nie. Dit is ’n tropiese plant. Hy kom van Mexico, Kuba, Sentraal…

Orchis italica of The Naked Man Orchid … raar maar waar

Hierdie naam pas nogal baie mooi by die blom van die Orchis italica. Dit is familie van Orchidaceae en word in Europa aangetref, in lande soos Portugal, Spanje, Italië, Griekeland,…

Vir die huisvrou – Viskoekies

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons ‘n heerlike variasie van die gewone geblikte sardientjies of salm. Wat hierdie resep so…

Vir die huisvrou

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie maand gaan ons kyk wat ons alles met vis kan optoor. Vis is baie veelsydig, mens kan…

Pragtige Maanblom .. Brugmansia

Hierdie Maanblom is familie van die Solanceae spesies. Hul dra groot, welriekende trompetvormige blomme. . Die blomme word ook “angle’s trumpets” genoem. Die Maanblom klassifiseer onder struike of klein bome….

Vir die huisvrou – Ingelegde uie

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week sluit ons af met voedselpreservering, op ‘n pikante tranerige noot! Ingelegde uitjies is heerlik om as…

Gewone Artisjoke of ook genoem “Globe Artichokes”

Bogenoemde is mos die soort artisjokke wat ons ken. Het u geweet dat die artisjokke ’n ligte pers poeierkwasblom maak op die bopunt van die eetbare artisjokblom. Die artisjokblom word…

Vir die huisvrou – Ingelegde hoendereiers

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week is dit Die Vryburger se voorreg om ‘n resep oor ingelegde eiers vir die lesers te…

Jerusalem Artisjokke. (Helianthus tuberosus)..

Hierdie artisjokke is sekerlik nie van die bekendste groente nie. Miskien ken van die ouer mense dit. Die knol van die plant word soos ’n groente gaargemaak en geëet. Die…

Vir die huisvrou – Rabarber konfyt

Die Vryburger het dit goedgedink om die lesers te bederf met beproefde resepte, wat beloof om nooit ‘n flop te wees nie. Hierdie maand gaan ‘n paar resepte oor voedelpreservering…

Dis nou tyd om bolle te plant vir ’n tuin vol kleur in die lente

Ja, so vinnig gaan die tyd verby. Dit is sulke tyd, tyd vir bolle plant. Hier dink ons mos gewoonlik eerste aan Anemone, Ranonkels, Freesias, ens. Dis mos van die…

Pssssssst, gehoor wat sê die slimmes van: Vye?

Daar is baie genesende krag in vye. In die Bybel lees ons dat Hiskea vyekoeke gebruik het as geneesmiddel. Dit is baie ryk aan vitamines en minerale. Vye is ‘n…

Boomtamatie (Cyphomandra batacea)… ’n buitengewone subtropiese vrug?

Hierdie boom het sommer verskillende name, o.a. Tamarillo, “Dutch eggplant” of “the nightshade plant”. Die Boomtamatie is oorspronklik van Peru, Suid Amerika, afkomstig. Hy is nie familie van die Sharon…

Dis herfstyd!

Die herfs is kort op ons hakke en daar is baie werk in die tuin. Alle blinde lote (stele wat nie blomme dra nie) en stele met dooie rose moet…

Rambutan … nog ’n eksotiese vrug wat ons nie ken nie?

Die Rambutan is ’n middelmatig grootte boom van die bessie-familie Die vrug van die boom word ook die rambutan genoem en lyk soos ’n groot litchi en volgens bronne is…

Wildepynappel / Krulkop … Eucomis autumnalis

Hierdie plant is van die Aparagaceae familie en oorspronklik van Suid-Afrika en kom veral voor in die Oostelike dele en die grasvelde van die land. Dit is inheems en vertoon…

Psssssst, gehoor wat sê die slimmes van: uie?

Wat ‘n fantastiese groentesoort om in jou huis en in jou lewe te hê! Dis juis rou uie wat uiters gesond is vir jou, maar moenie dat ‘n skerp asem…

Die Boerkwasdissel of silybum marianum

Hierdie plant is ook bekend as die melkdissel. Dit is ’n geharde eenjarige plant wat jou tuin sal verryk en jou gefassineerd hou. Hierdie plant groei oral oor die wêreld….

Die Annatto….. ook genoem roucou of achiote

Dit is ’n boom wat in tropiese gebiede groei en hierdie trosse sade dra met vele gebruike in ons voedsel. Het u geweet waar kom die kleurstof wat in kaas…

Pssssssst, gehoor wat sê die slimmes van: suurlemoen?

‘n Huis sonder suurlemoen is ‘n halwe huis! Suurlemoen word geslagte reeds vir sy terapeutiese doeleindes gebruik. Suurlemoen is baie ryk aan vitamien C (wat jou immuunstelsel bou en versterk)…

Nog ’n vetplant vir die hitte: Hoodia gordonii…..

Hier het ons weer ’n skaars plant wat ons nie sommer in ons eie omgewing sal vind nie. Die Hoodia groei natuurlik in Suid-Afrika en Suidwes-Afrika. Hy is vir die…

Eienaardige “vrug” en onbekend .. die “Durian”

Die Durian klassifiseer onder die Malvaceae familie. Dit is oorspronklik van Indonesië en Maleisië Dit groei in tropiese gebiede. Hierdie vrug word deur die Suid-Oos Asiërs as die “koning van…

‘n Pot vol liefde

Dit is Februarie – die maand van romanse! Hierdie is die maand wat jy jou tuin van liefde en romanse kan laat blom. Jy kan die kombuistuin by die maand…

Ongewone plant, Nagblom / Oenothera biennis … ons “Evening Primrose”

Hier is hy nou, die Nagblom (“Evening Primrose”) waarvan die olie so goed is vir ons!! Die Nagblom behoort nou in die somerhitte ’n vreugde vir die oog te wees…

Pssssst, gehoor wat sê die slimmes van: seldery?

Seldery werk uitstekend vir nek-, spier- en rugspasmas. Dit is ook ‘n goeie tonikum en stimulant en verlig winderigheid. Dit is baie ryk aan vitamien C, daarom is dit baie…

Nog ’n onbekende vir ons… “Purple Mangosteen” (Garcinia mangostana)

Die Mangosteen is ’n tropiese altyd groen boom en oorspronklik van die Sunda Eilande en Indonesië. Die boom word 6 meter tot 25 meter hoog!! Die boom neem nogal ’n…

Kaapse Katjiepiering / Wildekatjiepiering / Rothmannia capensis

Hierdie pragtige boom behoort aan die Rubiaceae familie. Die Kaapse Katjiepiering is ’n inheemse boom en lok voëls na ons tuine. Die wortels van hierdie boom is nie aggressief nie…

Afrika Aartappel……

Ons het mos al so baie van die Afrika Aartappel gehoor, maar wie van ons het hom al werklik gesien? Hy word ook die Sterblom genoem. Dit is nogal ’n…

Pssssst, het jy gehoor wat sê die slimmes van: pomelo?

Pomelo is ‘n baie besonderse vrug wat baie ryk is aan vitamien C (wat goed is vir immuniteit) en potasium (wat goed is vir jou hart en metabolisme). Wat doen…

’n Struik – Kooigoed / Helichrysum petiolare

Hierdie is ’n aromatiese kruieplant. Kooigoed is ook bekend as die “liquorices plant. Oorspronklik van Suid-Afrika en ook bekend in Portugal en die VSA. Helichrysum petiolare is afgelei van Grieks,…

Pantoffelorgideë of “Lady’s slippers” …

Daar kan nie ’n meer gepaste naam vir hierdie orgideë wees nie. Hul lyk darem regtig soos dames pantoffels. En hul is pragtig, maar onwelriekend!! Ons kry hulle in die…

Mid-somerkleure

Januarie word beskou as midsomer. Dit is wanneer die laaste vroeg somerkleur van die plante, struike en rankplante wyk voor die geharde helderkleurige somerblomme wat die hitte kan weerstaan en…

Nog ’n vreemde vrug vir ons — Vla-appel – … “Custard Apple”

Die Vla-appel kom voor in tropiese gebiede soos Suid Asië, Taiwan, Pakistan, Australië en volgens bronne ook in Afrika en ook die Andes. Dit is ’n boom wat ongeveer 7…

rolex replicas for sale