Category Archives: Uit die Woord

Uit die Woord – Ef 5:18

Moenie dronk word van wyn nie – daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul. Ef 5:18 So volop is dronkenskap en sedeloosheid dat dit nie eers vir die…

Uit die Woord – Gen 9:5-6

“Maar wat julle eie bloed betref, dit sal Ek eis…Ook van die mens, van die een teenoor die ander, sal ek die siel van die mens eis. Hy wat die…

Uit die Woord – 2 Tim 1:3-5

Ek dank God…terwyl ek verlang om jou te sien…en as ek my herinner aan die ongeveinsde geloof wat in jou is, wat eers gewoon het in jou grootmoeder Loïs en…

Uit die Woord – Op 2:4-5

Maar Ek het teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat het. Onthou dan waarvan jy uitgeval het, en bekeer jou en doen die eerste werke. Anders kom Ek gou…

Uit die Woord – Heb 12:1,2

“Daarom dan…laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê, die oog gevestig op Jesus,…

Uit die Woord

“Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. Kwel julle dus nie oor die dinge van more nie, more…

Uit die Woord – Rom 5:1-2

“Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is,het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus; deur Wie ons ook deur die geloof toegang verkry het tot hierdie genade…

Uit die Woord – Job 1:21

“Naak het ek uit my moeder se skoot gekom, en naak sal ek daarheen terugkeer. Die Here het gegee en die Here het geneem: Die Naam van die Here sy…

Uit die Woord 5 – Heb 11:1

Die geloof is dan ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. Heb 11:1 Een van die moeilikste dinge…

Uit die Woord – Joh. 8: 31b-32

Joh. 8: 31b-32 “As julle in my Woord bly is julle waarlik my dissipels. En julle sal die waarheid ken en die waarheid sal julle vrymaak” Hierdie woorde van Jesus…

Uit die Woord (3)

1 Tim 3: 2,4 “‘n Opsiener moet dan onberispelik wees, die man van een vrou, nugter, ingetoë, fatsoenlik, gasvry, bekwaam om te onderrig… …een wat sy eie huis goed regeer…

Uit die Woord (2) – Ps. 92 : 13,14

“Die regverdige sal groei soos ‘n palmboom; hy sal opgroei soos ‘n seder op die Libanon. Geplant in die huis van die Here, sal hulle groei in die voorhowe van…

Uit die Woord

Neh 4: 14b “Julle moet nie bang wees vir hulle nie; dink aan die grote en gedugte Here, en veg vir julle broers, julle seuns en julle dogters, julle vroue…