Category Archives: Spesiale verslae

Sosialisme – basterkind van die liberalisme

In ’n onlangse bydrae het ons “sosialisme” en die verskyningsvorme daarvan in oënskou geneem. Ten eerste móét ons die definisie duidelik stel – en “sosialisme het slégs een korrekte definisie:…

Besoedeling in Indië kommerwekkend

Die graad van besoedeling wat tans in Indie is, vergelyk sterk met die gevaarlike situasie wat in Beijing ondervind word, alhoewel die regering ontken dat dit die vuilste atmosfeer in…

SAR benodig nog soldate

Die Verenigde Nasies (VN) se woordvoerder sê dit is nodig dat nog sowat 12,000 soldate in die oorlog geteisterde Sentraal-Afrika Republiek (SAR) ontplooi om die geweld in die land teen…

Onderwys in perspektief

Die uitslae van die afgelope Nasionale Assessering van hoërskoolleerlinge verdien aandag: Die uitslae van die assessering van Wiskunde en Wetenskap laat enige kenner suur om die kiewe. Dié ANA’s het…

Spesiale Verslag: ANC gaan privaatbesit in Suid-Afrika nasionaliseer

“Die ANC-regime gaan so gou moontlik Suid-Afrika se “Bilaterale Beleggingsooreenkoms” met die Europese Unie kanselleer – dit beëindig die laaste waarborg dat daar nie privaatmaatskappye genasionaliseer sal word nie. Daarna…