ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Category Archives: Redaksioneel

Bouers en brekers

Elke volk het sy bouers, en elke volk het sy brekers. Die opvallende verskynsel is dat brekers nêrens op die volksakker werksaam is nie, veral nie wanneer die bouers besig…

Steeds ‘n geknelde land

Toe ’n geliefde volksman, F. A. Venter, die boek Geknelde land geskryf het, was hy sekerlik nie oortuig dat die land na soveel dekades, nog steeds ’n geknelde land sou…

Ons weet dit reeds

Die interessante gegewens wat vrygestel is oor mense se voorkeure om inligting en nuuswaardigheid te bekom, is vir menige ’n verrassende brokkie nuus, maar vir die redaksie van Die Vryburger…

Die 2014 moontlikhede

Sonder om te probeer voorspel wat in 2014 verwag kan word, is daar enkele onderwerpe waarvan ’n mens tog kennis neem omdat dit in ons volksbestaan noodsaaklik is om gereed…

Geseënde Christusfees

Dit is met dankbare harte dat Die Vryburger en sy redaksie die Feestyd saam met sy lesers kan ervaar en geniet. Gedurende die afgelope drie weke het lesers op vele…

Al die eer

Geloftedag is weer op besondere wyse herdenk. In die meeste gevalle is daar in nederige opregtheid, ’n atmosfeer geskep wat getrou is aan die gees van die Gelofte van 1838…

Dankie, hooggeagte Leser

Terwyl die wêreld in gekheid verval deur die dood van ’n man wat nie gehuiwer het om hom met terreurdade op te hou nie, het Die Vryburger sy lesers bedien…

Plaasbesetting

Dekades gelede het Suid-Afrika aanskou hoe die destydse blanke regering in Rhodesië omvêr gegooi is met die hulp van ’n papbroekige regering van Suid-Afrika. Menige blanke het grootdoenerig gesê sulke…

Aanloop tot Geloftedag

Met die pragtige samewerking van ’n gereelde leser, wil Die Vryburger se redaksie vanjaar ’n spesiale reeks berigte plaas rondom die gebeure van 16 Desember 1838 om daardeur ’n bydrae…

Is ons erns werklik opreg?

Hoeveel erns is daar by ons mense wanneer ons met die groter, en die dieper sake van ons volk besig is? Die dieper waardes wat in ons volk gevestig is…

Op die voorpunt

Dit is opvallend hoe daar in politieke kringe geskarrel word om nog ’n paar stemme te lok om ’n kruisie vir die party te laat trek met die 2014 verkiesing….

Verskil in denke!

As die president van Uruguay 80% van sy inkomste terug gee aan sy volk, dan is hy ’n volksman wat hom diensbaar stel aan die mense wat hom gekies het…

Maar was dit n Boeremag?

Die Vryburger wil perspektief stel oor die sogenaamde “Boeremag”. As 23 Boerseuns ’n “Boeremag” is, dan wonder ’n mens wat se “mag” sal dit wees as 230,000 van hulle stoffasie,…

Redaksionele kommentaar

Dit wikkel op skolegebied na die verkeerde kant toe soos wat die kommuniste hulle "her-opvoeding" van kleintyd wil afdwing dat almal goeie "kammerade" kan wees. Om hierdie rede word veral skole…

Redaksionele kommentaar

Die nimmereindigende "debatte" oor rassisme wat in skole, universiteitskringe en op elke vlak van die gemeenskap heers, begin nou irriterend word. Aan die spits is die gewone skynheilige, humanistiese linkse…

Redaksionele kommentaar

Dit is verblydend om te sien dat ons volk stadig maar seker besig is om te begin mobiliseer. Op ‘n vredeliewende manier soos nog altyd in ons geskiedenis bewys is….

Allerlei vreemde gebeure

Elke gereelde leser sal waarskynlik saamstem dat hierdie week se berigte oor die vreemdste gebeure denkbaar handel. Die polisie wil met “skoon hande” begin werk, so asof dit iets nuut…

Opgradering kom later

Die redaksie van Die Vryburger oorweeg verskillende moontlikhede om die koerant verder uit te bou, maar voordat dit aangepak kan word, moet ons eers probeer bepaal wat ons lesers dink…

Prysenswaardig

Dit is prysenswaardig dat die Verkennersbeweging die voortou geneem het om ’n gedenkmuur op te rig vir die slagoffers van die volksmoord wat plaasvind. Heel van pas is die besluit…

Doelbewuste verheerliking

As jy wegskram van die waarheid, of as jy probeer om die waarheid te verdraai, dan is jy besig om ten minste die waarheid skuins te hou, of kortom, blatant…

Om te verkwis

Dit is maklik om met ’n ander se geld te werk, en dit te verkwis, veral as die sin vir waardes nie dieselfde is as die eienaars van die geld…

Word ons afgetrek tot ‘n laer vlak?

Dis met kommer in die hart dat ons berigte moet plaas oor mense met Afrikaanse vanne wat kinders, klein blonde kleuters, met skokapparate martel.   Oor die jare het Suid-Afrika…

Een moord is te veel

Die graad van moordlustigheid in hierdie land is weer skerp op die voorgrond as berigte die wereld met ’n slag tref, soos wat nou weer die geval is met die…

Dankie geagte Lesers

Dit is 14 Augustus. Vandag is GRA-Dag. Die vegters vir die erkenning van Afrikaans het op hierdie dag begin toe die Genootskap vir Regte Afrikaners met ’n verbete stryd begin…

Ons koerant word wyd gelees

Gedurende die afgelope weke het ons tegniese manne baie ure ingesit om die “Nuus wat saakmaak” blitsvinnig op die voorblad te kry, vir vyf dae van die week, elke dag….

Die bloeddruk styg soms vinnig

Hierdie week se berigte vul mens met gemengde gevoelens en soms word die bloeddruk met moeite in toom gehou. Die ergste graad van verwronge insig is waarskynlik die uitlating dat…

Goeie nuus is soms skaars

Om nuus aan lesers te bied is nie elke dag ewe maklik nie, veral as die nuus geklassifiseer kan word as slegte nuus. Moord en doodslag, verkragting en diefstal, kapings…

Kom ons help!

Namens die redaksie van Die Vryburger wil ons langs hierdie weg ons dank uitspreek teenoor die talle lesers wat ons komplimenteer met die inhoudelike van die koerant. Een leser het…

Vreemde gebeure

Dit is sekerlik nie vreemd as vier tiere woedend is omdat vyf mans ’n welpie doodgemaak het en die mans dan in ’n boom op jaag en drie dae gyselaar…

Die media se breinspoel-pogings

Die afgelope twee weke is Suid-Afrika behoorlik gebreinspoel deur die media se wanvoorstellings. Aanvanklik was dit ’n klomp verslaggewers vanoor die ganse wêreld wat oënskynlik vir baie dae lank soos…

Spesiale promosie – Die Vryburger

Die Vryburger wil, in die lig van die uitmuntende groei wat ondervind word in die lesers getalle, iets terug ploeg na sy ondersteuners. Sakemanne, en lesers in die algemeen, kan…

Die Vryburger boer vooruit

Gedurende die afgelope drie maand het Die Vryburger se lesers met meer as 36% gegroei wat ’n gemiddelde van sowat 12% per maand beteken. Nog meer opwindende nuus is dat…

Week van groter rustigheid

Gedurende die afgelope week het Boere-Afrikaners meer rustigheid beleef met die alledaagse gebeure wat minder traumaties was as wat in die normale gang van sake in hierdie land die geval…

Diefstal, moord en druppels genade

Suid-Afrika het ’n paradys geword – ’n paradys vir diewe. Hierdie week is daar talle berigte oor diewe wat toeslaan. Die een werknemer besteel die bankier wat blykbaar verkeerdelik die…

Ons land verval tot ruïnes

Laat my toe om eerstens ons dank en waardering uit te spreek teenoor die lesers wat in groot getalle hulle waardering en gelukwense oorgedra het met Die Vryburger se eerste…

’n Jaar is verby

Die Vryburger is hierdie week een jaar aan die gang. Sy eerste berigte het op 4 Junie verskyn. Sedert daardie dag het Die Vryburger van krag tot krag gegaan, en…

Vryheid – ons strewe

Hierdie afgelope week is Die Vryburger oorval met persverklarings, e-pos en telefoon navrae oor die Demokratiese Alliansie se liederlike optrede te Kleinfontein. Miskien is dit goed dat die DA weer…

Die Volk in beweging

Te midde van talle hindernisse, is die Boere-Afrikaners aan die beweeg – en die beweging is doelgerig vorentoe. In hierdie week se uitgawe van Die Vryburger sal u lees hoe…

Die nuus is krapperig

Suid-Afrika se boeremusiek liefhebbers het met spyt verneem van die skielike heengaan van Nico van Rensburg wat diep spore getrap het in die musiekwêreld. Die mynstaking is besig om vernietigend…

Daar is ook nog die goeie

Die onrus laai op onder pensioenarisse wat as beleggers hulle geld in die Bloubergstrand Hotel gewaag het en waarskynlik die meeste daarvan gaan verloor. Dit is net so erg as…

Kom ons help !

In die afgelope vier maande is daar nie minder nie as 53 volksgenote op gruwelike en barbaarse wyse vermoor. Ons harte gaan uit na diegene wat met hartseer en skok…

Help om die geskiedenis op te teken

Tot hede het nie minder as dertien mense omgekom in die volksmoord wat voortduur nie, Wat egter kommer wek is die moontlikheid dat meer moorde plaasgevind het waarvan Die Vryburger…

Met hartseer

Dit is met hartseer dat volksgenote moes kennis neem van twee jongmense wat in afsonderlike gevalle besluit het om ’n einde aan hulle lewe te maak. Albei woonagtig in Bloemfontein….

Nuus wat saakmaak

Lesers kan in hierdie uitgawe weer kennis neem van die onreg teenoor mnr. Clive Derby-Lewis wat nie vrygelaat gaan word op parool nie. Die siening is dat hy nie verskoning…

Ter wille van wie?

Blaai deur die berigte van Die Vryburger en daar is talle kere iets wat ’n mens se bloed laat kook. Berigte wat daarop dui dat die volksmoord teen versnelde pas…

Nuwe wending in koerantbedryf

Die ontwikkeling op tegnologiese gebied het die gedrukte media met ’n donderslag getref. Die liggelowiges het met ’n frons neergesien op die koms van Die Vryburger as e-koerant. Doemprofete het…

Die goeie en die slegte

Die lesers sal hierdie week weereens lees van die goeie dinge wat gebeur, maar ongelukkig ook van die minder goeie gebeure. Wat egter opvallend is, is die merkwaardige groei wat…

Binnegevegte of gesonde debat?

Die Vryburger se redaksie het kennis geneem van die hewige debat wat gevolg het na aanleiding van ’n briefskrywer se opmerkings oor sake wat van belang is vir Boere-Afrikaners. Of…

Die norm – verkwisting!

Terwyl die Rand se waarde nuwe laagtepunte bereik, die korrupsie voortduur, word Suid-Afrika by die dag armer en armer… In hierdie week se bydraes kom die verkwisting weereens skerp na…

Beurend teen die steiltes

Die afgelope week se gebeure laat onwillekeurig die gedagtes terug gaan na daardie dag toe die Engelse ’n behoorlike drag slae gekry het – Majuba! Hierdie week plaas ons ’n…