ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Category Archives: Redaksioneel

Polisie opleiding

Terugskouend kan verklaar word dat Suid-Afrika op sy tyd een van die beste polisiemagte ter wêreld gehad het, wat nie net elke situasie kon hanteer as gevolg van die uitstekende…

Kultuurverskil?

Die sogenaamde Afrikane, beter bekend as swartmense, se onderlinge kultuur verskil tussen die onderskeie volke, is ’n bewese feit.. Dat daar wel baie gewoontes en tradisies is wat ooreenstem, soos…

Die President se vergrype

Dit is nie nodig om al die ergerlike dinge weer op te haal asof dit nuwe nuus is nie, en omdat dit tot skande van Suid-Afrika strek, vermy almal die…

AHMP se Voortrekkermeisie

Die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria (AHMP) wil nou hulle skoolwapen by die moderne dame aanpas. Die Voortrekkermeisie wat vir bykans ‘n 100 jaar met haar kappie en Voortrekkerdrag op die wapen…

Akademiese vryheid is nie rasverraad nie

Na al die geweldpleging by universiteite sedert die begin van die jaar, is dit hierdie week skielik hosannas na die toetrede van Solidariteit-Afriforum. Die feit dat Solidariteit in die FW…

Hierdie is oorlog

Die moderne manier van oorlogvoering is om dit nie te verklaar nie. Kry ‘n verskoning van hoe menseregte aangetas word (Libië); of daar is kernwapens wat die wêreld kan verwoes…

Genoeg is nou genoeg

Is dít wat nou op die universitietskampusse aangaan en in verskeie dorpe werklik protesoptrede of is dit naakte terrorisme. Volgens die Verklarende Woordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) beteken die…

Intellektuele barbare

Volgens ‘n nuusflits gisteraand het die Universiteit van Kaapstad aansoek gedoen vir ‘n dringende interdik teen 19 studente wat amok op die kampus maak. Dit sluit Nkululeko Molefe, die seun van…

Hoeveel onse in die pond?

President Jacob Zuma het in sy staatsrede aangekondig dat “ons moet ophou geld mors.” Daaroor sal almal seker hartlik saamstem. “Ons” voel ook al lankal dat “hulle” moet ophou om…

Twintig jaar later

Die sterk ekonomie, ’n Eerstewêreldse infrastruktuur, en ’n veilige land om in te woon, met uitstekende wapentuig en atoomkrag om die land se mense te beskerm, is oor ’n tydperk…

Dit word al moeiliker

Suid-Afrikaners vind dit al moeiliker om kop bo water te hou in ’n land wat nou teen ’n verbysterende snelheid uitmekaar val omdat die land sit met ’n owerheid wat…

Onreg op onreg

In Suid-Afrika is positiewe gebeure maar skaars, want hier gebeur te veel dinge wat rassewrywing veroorsaak omdat die gaping te groot is in kultuurverskille tussen die blanke Westerling en die…

Ons het die territoriale imperatief verloor

Watter redes daar ookal aangevoer word vir die benarde situasie waarin ons volk onsself vandag bevind, bly dit alles steeds oefeninge in futiliteit, tensy ons ophou om klippe na mekaar…

Probleme om Die Vryburger te lees

Die probleme wat sommige persone tans ondervind om Die Vryburger oop te maak, is te wyte daaraan dat bepaalde netwerkverskaffers Die Vryburger se numeriese webadres nie kan vind nie.  Die tegniese span werk sedert 29 Desember ononderbroke…

Elke ras glo aan sy meerderwaardigheid

Die ANC het sy kloue uit om met brute geweld enige opposisie in die komende verkiesing te onderdruk en soos gewoonlik speel hulle die rassekaart met oordrewe verontwaardiging. Die afgelope week…

Opvolg op gister se redaksionele kommentaar

Die Vryburger se tegniese span het bevestig dat die probleem by Vodacom nou opgelos is. Die fout was aan hulle kant gewees en hulle kon dit Maandag eers begin aanspreek….

Belangrike aankondiging

Oor die afgelope paar vakansiedae het die redaksie van Die Vryburger talle klagtes ontvang van lesers wat nie die koerant kon lees nie. Die persone wat aan die spits van sake in…

Laat ons 2016 met kennis en wilskrag aanpak.

Vooruitgang is altyd ‘n gegewe en kan nie gestuit word nie. Maar as dit ‘n bepaalde waardesisteem, nie net bedreig nie, maar ook vernietig, dan is dit miskien noodsaaklik dat…

‘n Stil Kerstyd

Hier kort voor Kersfees is dit moeilik om nie terug te dink aan die land soos wat dit was voor die oorgawe in 1994 nie. Weke voor die tyd was…

Die Taal is die Volk Self.

In hierdie kommentare is daar al dikwels oproepe gedoen dat volksgenote iets vir die volksaak moet doen. En telkens is van die antwoorde dat die stryd om oorlewing dit onmoontlik…

Politieke korrektheid is kollektiewe vrees

Hoewel daar mense is wat die gebruik van anti-biotika misbruik, is daar weer talle wat weier om dit te gebruik, selfs in gevalle waar dit lewensbelangrik is. Die argument wat…

Volk soek vryheid maar vryheid soek ook ‘n volk

Dag na dag en week na week word verslag gedoen van die ellendes wat oor ons volk gekom het, en word die ligpunte van wat daar gebeur om ons volk…

Universiteite word fabrieke vir rewolusionêres

Die toekoms van Afrikaans aan prominente universiteite gaan nou beslis word deur ‘n klomp amateurs wat buite die Grondwet van Suid-Afrika optree. Almal onthou mos nog, die Grondwet wat moedertaalonderwys onder andere…

Blankes vernietig ons Westerse Beskawing

Op talle maniere is ons eens gerespekteerde parlementsgebou veral die afgelope jaar onteer. Die EVV het opgetree soos ons nou al van hulle gewoond is, en daarna het die studente ‘n…

Is die droogte gesigloos?

Die ou gesegde dat almal praat oor die weer en niemand doen iets daaraan nie, hou nie meer water nie. Die soeke om die natuurelemente te beheer het met Nikola…

Die Vryburger Kinderfonds

Gedurende Augustus 2014 tydens die kongres van die Calvinistiese Alliansie is Die Vryburger Kinderfonds gestig. Die nodige grondwet is deur prokureurs opgestel en tydens die Augustus 2015 kongres aanvaar en…

Kom ons werk eerder saam

Soveel slegte dinge gebeur in die land, en midde-in is ‘n klompie volksgenote wat onder moeilike omstandighede hard werk om die volk en land weer op te bou. Lees ‘n…

Reguit blik op studente-opstand

Daar is geen manier wat iemand hierdie studente-opstande as spontaan en toevallig kan beskou nie. Hoe hartseer dit ookal is om te aanskou hoe vooraanstaande blankes soos groot goggas wat op die rug…

Wêreldgebeure – dinge al moeiliker

Suid-Afrika het meer as genoeg probleme wat rede gee vir behoudende volksgenote om met ’n frons na alles te kyk. Die gebeure in die wêreld maak dit nog meer ingewikkeld…

Kul jou hier, kul jou daar

Dit wil soms lyk asof die ganse wêreld van kullery afhanklik is om te bly bestaan, want dit is nie net Volkswagen wat sy kliënte mislei het nie, daar is…

Patriotisme in absentisme

Een van die aangename ervarings in die skrywe van hierdie weeklikse kommentaar is die feit dat die menings van lesers wys dat hulle in hart en siel saamstem dat ons volk…

Ons verlede word ook gesteel

Dit moet darem werklik swaar wees om intelletueel so bankrot te wees dat jy ‘n ander se intellektuele eiendom moet steel sodat jy darem intelligent kan lyk. Dít is die…

Dít maak alles saak

Ek kry vandag ‘n skrywe op my lessenaar wat my uitnooi na die Solidariteit Helpende Hand se byeenkoms op 10 Oktober. As in gedagte gehou word dat hierdie organisasie baie…

Skole word speelveld vir boelies

Toe ek nog jonk was, lank, lank gelede, was dit niks ongewoon om as iemand jou gepla het, hom na skool te ontmoet, ‘n streep in die grond te trek…

Volksverootmoediging eerste stap na vryheid

Die Volksraad se oproep vir volksverootmoediging het verlede week afgeskop. Die skielike koue na die lekker warm weer het ‘n demper op die gebeure geplaas, maar daar was volgens verslae ook…

Stellenbosch se video oor rassisme

Die video oor rassisme by die Universiteit van Stellenbosch wat die linkses so in heilige verontwaardiging na asem laat snak, het van die begin af die stempel van kwaadwillige propaganda gedra….

Hoe durf ek niks doen nie

Nou wie dink ek altemit is ek om op ‘n stoel te sit en modderkluite gooi? Hoe durf ek sê: ” dis ‘hulle’ wat die land verkoop het – of…

Vrouedag

Eergister was dit Vroue-dag. Nog ‘n vakansie dag wat deur die nuwe regering in 1994 ingestel is, ter herdenking aan die klomp blanke vrouens wat hulleself as die Black Sash…

Op die Volksakker – "Wat sou Madiba sê?"

Hierdie opskrifte begroet koerantlesers en word deur koerant-plakate langs ons paaie uitgeroep. Die Openbare Beskermer eggo hiermee die vroeëre woorde van Zelda la Grange in ´n onlangse reaksie oor korrupsie….

Redaksiebeleid

Die Vryburger probeer om te alle tye ʼn akkommoderende koerant vir al sy lesers te wees, want elkeen is vir hom kosbaar. Dit is ook waar dat daar somtyds briewe…

Leierskap in perspektief

Dat ons volk in nood is, is gewis. Een element van daardie nood wentel om leierskap – dit is ´n nood met vele fasette: ons volk gaan gebuk onder sowel…

Wantroue

Suid-Afrika het vir die soveelste keer getoon dat sy woord nie vertrou kan word nie, en het inderwaarheid die internasionale gemeenskap geskok met sy optrede toe hy ’n ooreenkoms wat…

Terrorisme

Terwyl die ganse wêreld besig is om hulle veiligheidsmagte op gereedheid te hou vir enige moontlike terreuraanval, word polisie en weermagsoldate intensief opgelei om  terreuraanvalle te beheer. Hierdie paraatheid wat…

Die aggressie teen ons volk

Die bewyse spreek daarvan dat ’n erge wrok bestaan by swart leiers in Suid-Afrika teen die blankes, en in besonder teen Boere-Afrikaners. Dat daar ’n skyn van goedgesindheid bestaan, word…

Die uitnodiging

Suid-Afrika was oor dekades heen bekend as die staat wat een van die mees doeltreffende polisie-korpse ter wêreld gehad het. Sy kundigheid het daartoe gelei dat selfs in die dae…

Ons soetste taal

Dit is nie net die Britte van weleer wat teen die Vryburgers aan die Kaap gekant was omdat hulle nie wou verengels nie, hulle is vandag nog gekant teen al…

Waarheen nou!

Gedurende die afgelope weke het Suid-Afrika soveel intriges gehad dat dit nie vreemd is as Boere-Afrikaners nou met hernude erns rondkyk oor waarheen om te gaan nie. Oor baie jare…

Gereed vir die ergste

Die geweldige aardbewing in Nepal het weereens die besef gebring van die noodsaaklikheid om gereed te wees vir enige natuurramp of groot krisis wat die mensdom kan bedreig. Dit is…

Geweld, geweld.

Die moorde op blankes duur voort, en die gewelddadige optrede van swartmense op ander swartes afkomstig uit ander Afrikalande, het Suid-Afrika in die kalklig van geweldenaars gesit wat moeilik weggepraat…

Internasionale skakeling ook belangrik

Terwyl die linkse media in Suid-Afrika reeds die skeuring in die konserwatiewe Franse politieke party van Le Pen besing het, is hulle teleurstelling duidelik waarneembaar want daar word nou geen…