Category Archives: Menings

“Professor Sam”, en die kaperjolle van die bedorwe brokke…

Staatsleer (of “Politieke Wetenskap”) handel, soos alle ander geesteswetenskaplike studievelde, met die gedrag van mense – maar die probleem is dat menslike gedrag nie met ‘n skaal geweeg, of met…

Binnegevegte en verdeeldheid.

Die binnegevegte onder Boere-Afrikaners en mede volksgenote is nie uniek in die wêreld nie. Dit is nie korrek om tekene te gee dat die “verdeeldheid ons volksgenote” sy oorsprong het…

Volkseie arbeid in volkseie ekonomie (5)

Die tyd het aangebreek vir elke regdenkende volksgenoot, om hand in eie boesem te steek, en te begin om volksgenote in nood by te staan. Op papier of soos hier,…

Ysland se President – ’n ware demokrasie

Ysland se spesiale vervolger insake die bankkrisis van 2008, het bevestig dat arrestasies gemaak is. Die Sentrale Bank van Ysland is een van die banke wat ondersoek word. Die hoof…

VOLKSEIE ARBEID IN ʼn VOLKSEIE EKONOMIE – (4)

Nou dat ons besef dat selfwerksaamheid moontlik en nodig is, ontstaan die volgende vraag: Watter stappe kan geneem word om ʼn volkseie arbeider in die hande te kry? Die maklikste…

VOLKSEIE ARBEID IN ʼn VOLKSEIE EKONOMIE

Soos verlede week genoem, sal ons vlugtig kyk na ons volk se geskiedenis in terme van selfwerksaamheid. Waar kom volkseie arbeid vandaan? Wie was die arbeiders toe Jan van Riebeeck…

Volkseie arbeid in ‘n volkseie ekonomie (2)

Om voort te gaan op wat verlede week gesê is, bly een ding seker – ʼn volkseie werker sal jou nie vir ure aaneen martel en daarna met ʼn glimlag…

Boomstraat en ’n koerant vir die volk

Dink ons vandag aan Boomstraat, Pretoria, dink ons dadelik aan die ingang na die Nasionale dieretuin. Verder dink ons ook aan honderde minibus taxi’s wat lawaaimakerig die verkeer ophou. Boomstraat…

Volkseie arbeid in ‘n volkseie ekonomie

Wanneer ons dink aan al die wreedaardige moorde, aanrandings en dergelike dinge wat ons volk op ʼn daaglikse basis deurmaak, laat dit mens maar net weer besef dat ons vanuit…