Category Archives: Briewe

Brief – logiese gevolgtrekking

Die redaksionele artikel in Die Vryburger van 6 Augustus 2012, onder die opskrig “ Logiese gevolgtrekkings”, meld dat honderde lede van die veelrassige organisasies, die vakbond Solidariteit en sy Suid-Afrikaanse…

Briewe – Dr Verwoerd, ‘n gedig

Die Verwoerd-figuur alleen was meer as genoeg om met alle mense se ryke verbeelding te ploeg. Op die kruin van sy betekenisvolle lewenspad het hy geheers soos geen ander volksleier…

Aandag oud-Tukkies!

Beste Mede-Tukkie, Lede van die konvokasie van Tukkies kry van vandag af tot die 10de Augustus 2012 die geleentheid om te stem vir ’n president van die konvokasie. Daar is…

Ope brief aan AfriForum

Die Afrikaanse webwerf Praag het op 9 Julie 2012 in ‘n artikel die bewering gemaak dat Mnr. Ernst Roets gesê het dat ras geen rol speel in plaasmoorde nie en…

Brief van dank

Hiermee ‘n groot dank en gelukwensing met die opstel en verspreiding van Die Vryburger – wat ‘n pragtige e-nuusbrief! Dit is groot en tydige aanwins vir ons Boere. Mag die…

Gee Selfbeskikking vir die wat daarna soek

In Suid-Afrika is daar deesdae drie soorte groepe, naamlik die Sosialis/Kommunis, “Kom ons maak saam Suid-Afrika ‘n beter plek”-groep en die Selfbeskikkingpersoon. Soos ons weet, is die SAKP en die…

Opebrief aan Ds. Snyman

Ds. Gawie Snyman. Ek is een van die” regses” wat deelgeneem het aan die optog in Delmas en wat glo aan die dorp en sy gemeenskap omverskoning moet vra vir…

Puik!

Geagte Redakteur Baie dankie vir ’n puik koerant. Dit kom soos manna ! Betyds na die verraad met die destydse Volksradio wat nou in die hande van die Facebook-Twitter bende…

Matikana Hospitaal

’n Inwoner van Pretoria het ’n nare ondervinding gehad by ’n hospitaal in Pretoria. Gert Peens is vandag gelukkig genoeg om te kon bly leef om die gebeure te kan…

Soliforum en Spies

Ek het onlangs die onderstaande uittreksel ontvang vanaf ’n vriend. Die verstommende is dat dit hieruit duidelik word dat Afriforum, Solidariteit en die nuut gekaapte Radiostasie blykbaar beheer wil neem…

Delmas-dominee se drogredenasies

As ‘n organiseerder van die protesoptog in Delmas, kan ek Ds. Snyman verseker dat hy besig is om polarisasie te vererger met sy aandrang op ‘n verskoning van ons kant…

Kommer oor beleid en standpunte – Radio PTA

Geagte bestuur 22 Mei 2012 Kommer oor beleid en standpunte Hiermee gee ek kennis dat ek nie meer bereid is om as nuuskommentaarskrywer vir Radio Pretoria op te tree nie….

Ope brief aan Radio Pretoria na aanleiding van ‘n uitnodiging na ‘n skemerkelkie

Dankie, maar nee dankie. Ek is duidelik oortuig daarvan dat Radio Pretoria nie meer die Radio Pretoria is wat dit veronderstel is om te wees nie. Dit het nie meer…

Opebrief aan Ds. Snyman

Die brief van Ds. Snyman “Verregse groepe skuld dorp ‘n ekskuus” (Beeld,4 Junie) het betrekking. Dit wil lyk of ds. Snyman die Evangelie eensydig wil verstaan as boodskap van versoening…