Category Archives: Briewe

Foeitog

Geagte Redakteur Dit is met hartseer dat mense vandag moes hoor hoe Radio Pretoria sy onkunde en sy ongevoeligheid openbaar toe die omroeper aan diens die bekroonde sanger, Rudi Neitz…

Dank en waardering

Goeiedag Boere, My dank aan die redaksie van Die Vryburger wat tot die 21ste Desember vir ons die joernaalinskrywings daagliks geplaas het. Ek neem aan hulle gaan hierna ook ʼn…

Ken jou vyand

Meneer die Redakteur, Enersyds het ons mense seker nie veel erg aan die wêreldwye heldeverering van ´n geweldenaar nie, maar mens kan nie anders as om te sidder wanneer ondeurdagte…

Dankie

Geagte Redakteur Langs hierdie weg ons opregte dank en waardering aan u en u span vir die pragtige aanbieding van Geloftedag. U het u onderskei van al die ander media…

Die nadraai

Die Redakteur Die Vryburger Die nadraai van die hele begrafnis-storie is tog te vermelde: Niemand behalwe die arme dowe mense weet dat die ANC regering vir die gek gehou word…

Roudiens?

Die Redakteur En toe het die berg ‘n muis gebaar. Wat die begrafnis van die eeu, en iets groter as die laaste Pous se heengaan moes wees, het sonder massas en…

Konsentrasiekampe

Ek en my vrou is al die afgelope 3 jaar besig om al 52 Boerevroue en kinders se konsentrasiekampe te besoek. Ons het tot op datum 31 van die konsentrasiekampe…

RGN en Afrikaans!

Die Redakteur Die Vryburger   Geagte Redakteur, Ek het net al lekker begin dikbek raak: kort-kort hoor ek van dié "marknavorsing" wat "onder ‘n verteenwoordigende steekproef van die bevolking" van…

Pietersburg-Doornkraal Geloftefees

Die Bybel leer ons dat mens ʼn gelofte aan God nie mag misken nie. Dit is dan ook ons voorreg om die Gelofte van 1838 jaarliks te eerbiedig. Hierdie gelofte…

Uitspraak van n bygelowige

Geagte Redaksie Dit het nou al ’n gewoonte geword vir ANC en ANC gesinde “leiers” om lasterlike uitsprake te maak. Ek verwys na Ace Magashule se nuutste uitspraak dat om…

Bloedrivier

Goeiedag Boere, Onderwerp – Joernaal van die Bloedrivier Strafveldtog Bogenoemde onderwerp is geskiedkundig van aard en lê my baie na aan die hart.  More, presies 175 jaar gelede op 27…

Uit die voortyd

Geagte Redakteur, As  86-jarige Boere Afrikaner vestig ek u en die lesers van die Vryburger se aandag op iets wat die afgelope tyd tot my deurgedring het. Toe die Grensboere se…

Christen of Gelowige?

Geagte Redakteur Na aanleiding van die anc se uitlatings rakende die Drie Eenheid maak daar nou meer dinge vir my sin. Twee of drie jaar gelede het die RGN statistieke…

Woorde Uit My Hart

Aan wie dit wil lees As die mistigheid oor die berge kruip, en die klowe en kranse hulle deure sluit. Wens ek dan dat ek hierdie woorde vir julle kan…

Is dit misleiding?

Die Redakteur Ek kyk op die webblad van Radio Pretoria en sien dat hulle missie die volgende sinsnede bevat in die aanhef daarvan: “Om die samehorigheid van Boere-Afrikaners te versterk…

Julle dink regeer is maklik!

Die Redakteur   Gedurende Desember 2012 is daar ’n ANC konferensie gehou in Bloemfontein, en die volgende is in die parkeer gebied opgemerk. 106 – BMW X5’s 28 – Range…

Boere koerant!

More Vryburgers, Wat n vooreg om hierdie Boere koerant te mag lees. Ek het baie jare die Rapport gelees, omdat ek so ver van die dorp is, was dit maar…

DA Burgermeester maak " eierdop " beloftes oor plaasmoorde !

Na twee persoonlike besoeke aan Prof. Combrinck se kantoor oor beide plaasaanvalle en veral plaasmoorde het Prof. Combrinck beloof om ‘n persverklaring in die verband vry te stel om die…

Verkenners bring hulde

Die Paardekraal Verkenners wil graag ’n huldeblyk aan een van sy lede bring. Oom Ewert Klopper is vandag, 25 Oktober 2013, in die ouderdom van 68 jaar oorlede. In die…

Van Jingoisme tot Sikofansie, siektes van ons tyd.

Dit verbaas my altyd as ek Afrikaners ontmoet met geen Volkstrots. Mense wat skaam is vir hulle herkoms. Dit skep die gedagte dat hulle die volk waarin hulle gebore is…

Baie dankie

Die Redakteur Die Vryburger Dit is met kommer dat ek lees van die geweldige aanslag op die klein blanke volk wat hierdie land gebou het tot ’n modelstaat in Afrika….

Gedig sonder opskrif

Gedig geskryf deur ’n jongeheer van 13 jaar.   Oor die einde van hierdie berg sal die Boerevolk hul nie vererg, al word hulle so geterg en al is hulle…

Erfenisdag in die Noorde

Die Redakteur  Die tradisionele Erfenisdagviering hier in die Noorde van ons land is by die Moorddrift-monument waar die moorde van September 1854 in herinnering geroep word. Vanjaar het ons daarin geslaag om…

Brief – Naamstryd

Die Redakteur Die Vryburger In Beeld van 20 Sept 2013 word mnr Willie Spies aangehaal oor die naamstryd oor Pretoria: “Ons is nie teen alle veranderings gekant nie, maar wel…

Brief – Verjaarsdagwense

Radio Pretoria sou vandag twintig jaar oud gewees het as die direksie en bestuur nie besluit het om nuwe meesters te begin dien en die volk se radio op die…

Ons mense in staatshospitale

Een van die plekke waar die verval van ons samelewing die duidelikste is, is in die staatshospitale. Wat dit nog erger en moeiliker maak is dat dit van die behoeftiges…

Brief : Draadloos

Die Redakteur Net ’n dankie aan u en die mense wat verantwoordelik is om die gebeure in die wereld aan ons beskikbaar te stel. Dit is voorwaar ’n voortreflike koerant,…

Liewe Antie Helen Maree-Zille

Geagte Redakteur, Ek het meer as ‘n maand gelede ‘n brief aan Helen Zille geskryf oor haar DA-jeug wat na Kleinfontein “opgeruk” het. Ek het nooit enige antwoord, of selfs…

Boikot Naspers is die gevolg van media wat nie verteenwoordigend is nie

Sedert die ontbinding van die ou Nasionale Party slaan die publikasies van Naspers ‘n uit en uit propaganda rigting in wat hom lynreg plaas teen die mense wat hom geskep…

Verheerliking van Mandela

In talle nuusberigte en openbare verklarings oor Nelson Mandela word hierdie revolusieleier vereer as ‘n held, ‘n ikoon en selfs as ‘n voorbeeld vir Christene! Ds Wasserman van Krugersdorp spreek…

Aitsa, sies man!

As ’n wafferse swart teoloog vertel dat Mandela opgetree het soos Christus, dan weet diep gelowiges dat dit nie net ’n vêrregaande stelling is nie, dit grens waarskynlik aan godslastering….

Franse verlsaggewer se mistasting

Die Franse nuusagentskap, France24, het berig dat blankes nie die hospitaal besoek waar die terroris Mandela aan die lewe gehou word en tot die gevolgtrekking gekom dit is omdat blankes…

Afrikane, Suid-Afrikaners of Afrikaners?

Hierdie is ‘n ope brief aan diegene wat hulle Afrikanerskap ernstig opneem. Dit is nie ‘n aanval op enige persoon of groep persone nie. Dit is wel ‘n saak wat…

Brief Radio PTA – Staatsman?

Waarde Heer, Nuusberigte hierdie naweek, t.o.v. Nelson Mandela, verwys na hom as ´n “staatsman”, waarteen ek erg beswaar moet maak. Dit is geskiedkundige feite dat Nelson Mandela as aanvoorder en…

Wanneer gaan ons beursie mense forseer ?

’n Getroue leser skryf die volgende oor sy Internet diensverskaffer: n Interessante terugvoer wat ek, as kliënt van die afgelope 7 jaar, kry na aanleiding van klagtes nadat die dienste…

Die DA se “opmars” na Kleinfontein

Geagte en Gewaardeerde Volksgenote in SA, Die DA se “opmars” na Kleinfontein het betrekking (Sien asb o.a. hierdie skakel na Times Live se berig: http://www.timeslive.co.za/thetimes/2013/05/24/kleinfontein-s-top-brass-find-da-youth-bad-mannered (Ek streef o.a. in genade…

MISKENNING VAN “ DIE STEM “

Vandat ek my verstand het wat nou oor ‘n periode van 53 jaar strek, het ek myself nog altyd met die ATKV vereenselwig  as ‘n Afrikaanse Kultuur Organisasie.  Uit my…

Prysstygings en dalings

Verlede week is daar bekend gemaak dat die prys van brandstof gaan verlaag met ’n aansienlike bedrag. Al die verbruikers was in hul noppies met die nuus. Uiteindelik ’n bietjie…

Een schertsvertoning van een kroning

Er was ooit een tijd dat Nederlanders stoer en sterk waren. Toen waren het de grote ontdekkingsreizigers en pioniers. Deze tijd ligt ver achter ons. Vandaag ligt dat Nederland Knock…

Dit is tyd vir ‘n toekoms visie

Die naïewe terug hunkering na die belofte van ‘n reënboognasie deur die neo-verkramptes is verbasend. Mens sou dink dat die realiteite oor die afgelope bykans 20 jaar hierdie miete en…

Die wonder van die natuur.

Hier in die bosveld waar ons woonagtig is, is ‘n hele aantal voëlspesies.Daar is alreeds 37 verskillende spesies geidentifiseer. Onder andere is hier verskeie Suikerbekkies en ek en my vrou…

Dagboek leiers

Die Redakteur Die Vryburger 17 April 2013 Meneer Ek het die bedenklike voorreg gehad om die GHA se dagboek met tema Volksleiers te siene gekry. Daar is ’n hele klomp…

GHA dagboek

Die Redakteur Die Vryburger Ek blaai noudiedag deur die dagboek wat deur die GHA uitgegee word en merk die gesigte en name van diegene wie hulle met Afrikaner leiers identifiseer….

BRIEF: E-tol deel van ‘massiewe korrupsie’

Terry Crawford-Browne Die onderstaande brief het in n dagblad verskyn en word woordeliks geplaas in Die Vryburger Alle Suid-Afrikaners moet die Bondgenootskap teen Stedelike Tol se regsaksie teen die Gautengse…

Brief – Radio Pretoria

Die Redakteur Die Vryburger Gedurende die afgelope jaar het ingrypende veranderings plaasgevind by Radio Pretoria. Die eens kragtige spreekbuis vir die Boere-Afrikaners, het ingrypende veranderings teweeg gebring nadat Solidariteit en…

Die Orania debat

Die Redakteur Die Vryburger Meneer Onwillekeurig dink ‘n mens aan William Shakespear se beroemde woorde, “The lady doth protest too much” as gekyk word na die dalk ietwat oordrewe reaksie…

Soliforum

Die afgelope tyd is daar briefwisseling in Die Vryburger rondom Solidariteit/ Afriforum wat ek nogal heel interessant vind. Ongelukkig is daar van die briefskrywers wat baie duidelik nie na behore…

Kulturele leierskapsopleiding

Die FAK het, in samewerking met Radio Pretoria, 2013 se eerste kulturele leierskapsopleidingsessie gehou. Daar word beplan om jaarliks vier van die bogenoemde sessie aan te pak om hulpmiddels en…

Broederbond-truuks

Die ou Broederbond-truuks werk dus nog steeds deur onder die volgende generasie! Ek was ‘n mede-oprigter van ‘n nie-profyt organisasie in Nederland, die Afrikaner Reddingsaksiefonds, laasjaar. Met die beste bedoelings…

Ek eis verskoning!

Ek verwys na die volgende artikel: Solidariteit Quo Vadis? Ek het my al menigmaal uitgespreek oor die sinlose binnegevegte tussen Afrikaner organisasies soos Solidariteit/Afriforum en die HNP/Verkenner/Volksraad groepering. Dit vir…