Category Archives: Briewe

Het iemand ‘n oplossing teen dié siekte?

Dit is verbasend hoe die media tekere gaan oor die mans wat ‘n swarte in ‘n doodskis probeer stop, maar doodstil is as ‘n weerlose 86 jarige vrou tydens ‘n…

Balk teenoor Splinter

Ons Afrikanerleiers het nog altyd geglo dat ons regering nie ons neus in ander lande se binnelandse sake moet insteek nie en dat ons ook nie duld dat ander lande…

Transnet pensioenarisse raak ongeduldig, VF+!

Ons pensioenarisse wag nou al 10 jaar dat die Transnet hofsaak afgehandel moet word. Daar is nog net ongeveer 60 000 lewende pensioenarisse oor van die aanvanklike 70 000.  Die saak…

Meerderheid in eie land

Tydens die munisipale verkiesings van 2016, het ‘n hele aantal ANC-stadsrade in ons land hul setels verloor, en die beheer aan die DA oorhandig. Selfs in die Oos-Kaap (soos Port…

Herdenk die Hervorming

Ek herinner graag alle Protestante in Suid-Afrika aan ons verjaardag. 31 Oktober behoort vir elke Protestant ‘n belangrike dag te wees, want die reformasie het op 31 Oktober 1517 in…

Hoe lank nog?

Die nuutgestigde Volkseie Verootmoedigingsaksie roep volksgenote op om te onderwerp aan God se gesag. Ons volk word verdruk,verneder en uitgemoor. Ons vra ook soos Asaf in Ps 79: O God,…

NH Kerk by waterskeiding?

Die Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsch Hervormde Kerk het op hul pas afgelope vergadering twee besluite geneem wat eerstens kommerwekkend is en tweedens  waterskeidende besluite vir die kerk kan wees….

Onderwys in krisis

Hierdie woorde is vele kere in die verlede geopper, maar nooit was dit so waar as nou in die nuwe Suid Afrika nie.  Kernsake soos moedertaalonderrig en kulturele verskille word…

‘n Lewende Monument vir dr. Verwoerd

Die eerste tien dae van September dra swaar aan die herinneringe aan Dr Verwoerd. Hy is gebore op 8 September 1901, het Eerste Minister van Suid-Afrika geword op 2 September…

Ai, die Vakbond se EF-EM

Volksgenote oor die hele Transvaal het saamgespan en hulle ondersteuning gegee toe Radio Pretoria opgerig is, en vir bykans tien jaar het die direksie deur volgehoue verset daarin geslaag om…

"Dankie, president Zuma"

Daar is verlede week wyd berig en uiteenlopende kommentaar gelewer oor president Zuma se mening dat die huidige krisis in ons land buite die howe om geskik behoort te word…

Zuma vlug land-uit

Die omstredenheid oor die Gupta-familie, hulle verbintenis met die Staatspresident, Jacob Zuma en hulle invloed op regeringsinstellings, het vir die tweede agtereenvolgende week die nuusdekking oorheers. Volgens ROi Africa, ’n organisasie wat…

Sondagontheiliging!

Dit gebeur baie min dat ek na die voorheen volkseie radio, Radio Pretoria luister. Wanneer ek dit wel doen is ek nogal taamlik krities want dit is nie die radio…

17 Maart is Korrupsiedag

Die 17 de Maart 2016 sal in die anale afgaan as Korrupsiedag meen ‘n Engelse rubriekskrywer. Dit kom nadat FIFA bevestig het dat die Wêreldbeker van 2010 gekoop is deur Suid-Afrika se sport-politieke…

Kom ons takel prysstygings

Gedurende die maer na-oorlogse jare toe ek ‘n kind op Kleindorp was, was daar ‘n pragtige ekonomiese stelsel tussen die boere en die dorpsmense vir die lewering van vars produkte.Wanneer…

Moaner se seun in koma

Die bekende rugbyspeler, Moaner van Heerden se seun Gerhard (30), is breindood en die masjiene wat hom aan die lewe hou, sal binne dae afgeskakel word. Gerhard is reeds breindood verklaar. …

Die oplossing vir Nkandla

Geagte Minister Gordhan,   As belastingbetaler en mede-slagoffer van die Nkandla-skandaal, wil ek graag die volgende beroep op u doen vir ´n billike oplossing. Aangesien die president meer as R2 miljoen per jaar verdien, en…

Grys Genade

Toe my ma in haar middel 90’s was, kuier ek op ‘n dag by haar. Hier kry ek die vroutjie met die groot gees en inmekaargetrekte osteoporose-lyfie besig om die…

Rassisme en Standard Bank

Die Redakteur In ‘n verklaring het die Hoof Uitvoerende Beampte van Standard Bank, Sim Tsabalala, met Chris Hart se skorsing ‘n onbedekde aanval teen blankes in SA geloods.  Blatante rassime en ongelykheid…

Wanbetaling/nie-betaling vir dienste

Die Redakteur,   Die Afrika kultuur van nie-betaling vir dienste gelewer is seker een van die groot redes waarom Suid Afrika tans in ‘n finansiele krisis verkeer.  Die “fees must…

Skrikkeljaar – Bonusjaar

  2016 is ‘n skrikkeljaar – ‘n jaar waarin ons die bonus van ‘n hele,  volle dag kry om vir ons volk te woeker! Elke mens kom in die lewe…

Kultuurplundering is vernietigend

Die Redakteur Tans is die verskuiwing van Totius (Jacob Daniël du Toit) se standbeeld van die Puk-kampus in die nuus. Dit is die gevolg van ‘n swart drukgroep, genaamd: ReformPUK…

Die Ef-EM vervreem verder

Geagte Redakteur Ek luister lankal nie meer na die radio uitsendings van die gekaapte Radio Pretoria wat deesdae EF-EM genoem word nie, maar kon nie help om te hoor wat…

Open letter to Nathi Mthethwa regarding "renaming" of history

To the Minister of Arts and Culture, Nathi Mthethwa:   From 1899-1902, the Boers defended their hard-won freedom and fatherland against British imperialism in the Second War of Independence (Tweede…

TLU waarsku regering oor moorde

Ope brief aan:  Die Agbare President, Adjunk-President, Kabinetsministers, Adjunk-ministers, Lede van die Nasionale Raad van Provinsies, Parlementslede van die Republiek van Suid-Afrika, Alle burgers van die Republiek van Suid-Afrika Die einde van…

Wat help dit om reg te wees?

The Editor, Herewith something I wrote in February 1990 just after Mandela was unbanned/released. Being prescient has its ups and downs and being ultimately right doesn’t mean you win. Pik…

Befondsingsplan vir onderwys

Geagte President Zuma, agbare lede van die Nasionale en Provinsiale Wetgewers, Stadsraadlede. Die politieke geskenk van gratis onderwys is só ‘n grootse gebaar, dat ek my voorgeneem het om minstens drie…

Brief van Krugergenootskap

OPE BRIEF RAKENDE DIE KRUGERSTANDBEELDGROEP, KERKPLEIN PRETORIA Die minister van Kuns en Kultuur, mnr N Mthethwa en Die Burgemeester van Pretoria, mnr K Ramokgopa Dit is met besorgdheid dat ons…

Ope brief aan SA Verbruikers

Die President van TLU SA, mnr. Louis Meintjes, het onderstaande ope brief gerig aan die verbruikers van Suid-Afrika Het jy al geëet vandag? Bedank dan die boer en sy plaaswerker,…

Wag en wag en ….

Geagte Redakteur,Daar sit ons toe in ‘n  tou voor die kantoor van Binnelandse Sake en wag….en wag.Ek tel dat van die mense voor ons, 25 vrouens is wat lekker rustig…

Ons verdiende loon?

Geagte Redakteur Ons volkie is begaan oor ons lot hier aan die Suidpunt. Ons is kriewelrig oor ’n geleerde prokureur ons land weg geteken het omdat hy ’n bangbroek is…

"Koerant FM"

Die Redakteur Die vreemde dinge wat in ons land gebeur laat mens soms wonder waarheen alles lei, want van korrupsie tot by politieke leiers wat openlik leuens verkondig, het nou…

Rusland se"anti-Westerse" retoriek

Die redakteur, Die verhouding tussen Rusland en die Anglo-Amerikaanse magsblok verdien ons aandag en kommentaar. Die hoofstroompers verwys deurlopend na “anti-Westerse” retoriek en sogenaamd “uitdagende” buitelandse beleid deur Rusland, nou…

Is dit die Jode?

Geagte Redakteur Ek rig hierdie skrywe in die lig van ‘n tendens wat ek in Die Vryburger se kommentaarkolomme opmerk. Daar word gereeld gepraat van die Jode, gewoonlik met verwysing…

Veloorplanting — dr. Kleintjes toe nie eerste nie!

Kaapstad –  Nuwe inligting wat pas vrygestel is, toon dat dr. Wayne Kleintjes se aanspraak op die uitvinding van ’n nuwe en goedkoper manier om veloorplantings te doen, nie ’n…

Neem standpunt in

Die Redakteur,   Ons het reeds, danksy die Calvinistiese Alliansie, kennis geneem van die aanslag op twee Christelike feesdae, wat tans as publieke vakansiedae erken word. Ons aanvaar wel dat…

Suid-Afrika word weer die muishond

Die veelvuldige foute wat op nasionale en internasionale vlak deur Suid-Afrika gemaak word, is besig om van hom die wêreld se muishond te maak. Dit is die mening van kenner…

"VE-dag" – oorwinning in Europa oor Duitsland, 1945

Die Redakteur Terwyl die wêreld hierdie oorwinning, vandag 70 jaar gelede vier, is dit ook nodig om nugter en objektief na die twintigste eeu te kyk. In kort was die…

Stemme werwers

Die Redakteur Toe ek in die winkel staan en wag, lees ek sommer so staan-staan in die linkse koerant van ʼn vrou, ene Dianne Kohler Barnard, van die ver-linkse DA…

Die Christelike vakansiedae

Geagte Redakteur In die lig van nuwe pogings om Christelike vakansiedae as amptelike vakansiedae af te skaf word baie oproepe tot gelowiges gemaak om ‘n stokkie daarvoor te steek. Met…

Haat teen vreemdelinge net simptoom

  Die Redakteur Tydens dieselfde tydperk waartydens nagenoeg sewe buitelanders in vreemdelingehaat omgekom het, is sowat 700 mense dood in die gewelddadige misdaad wat Suid-Afrika teister. Gemiddeld word sowat 50…

Oproep tot betrokkenheid

Meneer die Redakteur, Dit is verblydend dat daar diegene is wat, teen die vloedgolf volks-haat, standpunt neem teen die minagting, beskadiging en vernietiging van ons beelde-erfenis. Dit is egter ook…

En nadat die standbeelde geval het?

En nadat die standbeelde geval het?   Wat hier volg is die direkte vertaling van ‘n brief uit Engels wat in die Sowetan verskyn het onder die naam van ene…

Net een woord – sies!

Geagte Redakteur Ek lees van al die gebeure in die land, en wil my siening kortliks stel. Daar is diegene wat soos waansinniges tekere gaan oor standbeelde wat nou ewe…

Dit het tyd geword..

Die Redakteur Plekname, diewery, grondgryp, standbeelde, verkragtings, moorde, en wat nog alles, is besig om ons volk te vernietig. Ons kinders word ’n nuwe, vreemde geskiedenis geleer, en word in…

Max, man hou op tjank

Geagte Redakteur Eers geniet Max du Preez dit om gal te braak in die liberale koerant waar hy deesdae ook n eiertjie kan le, oor die triomf van nasionalisme wat…

Puk-gebeure simptoom van epidemie

Die Redakteur Wat tans by die Puk aan die gang is, is ‘n simptoom van al die siektes wat die afgelope twintig jaar in Suid-Afrika ‘n volskaalse epidemie geword het….

Ja-stemmers kry pak

Die Redakteur Dit wil lyk asof die Ja-stemmers in die NG Kerk ’n deeglike loesing opddie lyf geloop het toe die afgevaardigdes met ’n 68% Nee-stem die kerkleiers mooi laat…

Croucamp, jy tas mis

Die Redakteur   Miskien moes ek begin het deur te sê Croucamp praat “mis”, maar kom ons hou dit lig en op die man af. In een van die liberale…

Te perd met n Vierkleur

Die Radakteur   Ek is tans besig om te perd met die Transvaalse Vierkleur in die hand, deur die land te ry vir die herbevestiging van ons wettig en eerbaarbekomde…