Category Archives: Opinie

Minister moet afgedank word

Minister Mmamoloko Kubayi van die Departement Menslike Nedersettings verdien dit om onverwyld afgedank te word vir haar swak bestuur van sake. In die afgelope week het Die Vryburger kennis gekry…

Die Stem van Suid-Afrika

Die hernieude oproepe van die EFF, ondersteun deur onder andere Max du Preez, het interessante, dog beperkte, reaksie uitgelok. Tog is dit ʼn veelseggende aangeleentheid. Dit illustreer bloot wéér dat…

Pandemie vier

Die skerp toename in nuwe infeksie gevalle is die sterkste aanduiding dat die vierde pandemie besig is om te ontstaan, en met Sentraal Transvaal wat tans sowat 80% van die…

Gaan Staat en SAID die hof gehoorsaam?

In ʼn rigtinggewende uitspraak, wat verwelkom behoort te word, is die SAID beveel om Jacob Zuma se belastingrekords vir die periode 2010 tot 2018 aan die media beskikbaar te stel. …

Swart November

Hierdie maand is vir ander, gewigtige redes “swart November”. Die maand het begin met nóg ʼn vernietigende verkiesing.           Telkens stroom swakkelinge na die NWO stembusse …           Telkens kelder…

Verwerping

Koalisie politiek sal in Suid-Afrika die derde prys bly. Die sienings en persoonlike verskille is daarvoor verantwoordelik, en die onkunde is die seel daarop. Die politici in Suid-Afrika verwerp mekaar…

Ondersoek na sommige geneeshere

Die Afrikaner Selfbeskikking Party (AFRSP) het met kommer kennis geneem van media-berigte oor verdagmaking van, en nou selfs ondersoeke teen, geneeshere wat hul uitspreek teen die inspuitings wat deur die…

Grootskaalse korrupsie

Dit is prysenswaardig dat daar in sekere kringe opgetree word teen korrupsie, en dat die voorvalle meestal bekend gemaak word, maar of dit genoeg is, word betwyfel. Die jongste korrupsie…

Kort nabetragting – ‘n nuwe politieke werklikheid

Uit voorlopige berigte blyk dit dat die plaaslike verkiesings ʼn duidelike wantroue in die algehele party-politieke oligargie verklaar het. Die voorlopige opkoms blyk die laagste nog te wees – syfers…

2021 Akademiese jaar

Duisende matrikulante en universiteits studente is tans besig of gaan binnekort hul 2021 jaar afsluit met eksamens. Onderrig die afgelope 10 maande was telkens onderbreek deur die sg. pandemie sluiting…

Klimaat verandering

Gedurende die afgelope naweek is verskeie persone buite die politieke arena van die wêreld gebruik om die G20 beraad se verteenwoordigers toe te spreek met die doel om die besef…

Sosio-ekonomiese perspektief – bewuswording sonder begrip

Vooropgestelde aannames kan vernietigend wees. Soos die aanname dat Stalinisties-sentrale beheer ekonomiese welvaart kan verseker, dat lopende spandering (van geleende geld), in stede van belegging in PRODUKTIEWE infrastruktuur, die ekonomie…

Die afgod “sport” en die vrug daarvan

Die hoofstroom- en sosiale media gons behoorlik oor die weiering van krieketspeler Quinton de Kock om die knie te buig, in aanbidding van valse ras-afgodery. Uit vele kringe word hy…

Lesers: Beurtkrag

Die instelling van beurtkrag het ʼn uiters negatiewe gevolg op die verskyning van Die Vryburger se nuuswaardige berigte. Anders as die groter dagblaaie, het Die vryburger ʼn uiters beperkte aantal…

Willoos en onbevoeg

Op die vooraand van die munisipale verkiesing in Suid-Afrika sou kiesers kon verwag dat die ANC dinamies optree en probleem areas besoek en oplossings kry, wat sekerlik sal bydrae tot…

Die afgod “politiek”

Die mees verwoestende nalatenskap van die afgelope 119 jaar was die Engelse vrede – maar veral die klaaglike aanvaarding van “nuwe strukture”, van ʼn samelewing struktuur sonder beginsel.  Dit het…

Onderwys 2 – Geskiedenis in skole

Geskiedenis gaan glo verpligtend gemaak word vir leerders in skole.  Geskiedenis wat verder herskryf gaan word  om die Afrika geskiedenis van die Afrikaan uit te beeld. In ‘n huidige geskiedenis…

Die ruimtevaart wedloop

Mense was verslae toe die ruimtevaarder Armstrong sy voete op die Maan gesit het, en lank daarna het die gissings bly leef van die werklikheid al dan nie van die…

Onderwys onder die loep

Skielik gaan die stemme weer op rondom die hersiening van sillabusse  met die daaropvolgende skryf van nuwe handboeke.  Dit is reeds sedert 1994 so dat die skool leerplanne “verander” is…

Skole en sosio-politieke agendas

Die onlangse hof uitspraak oor taal by UNISA en die aankondiging deur die minister van Basiese Onderwys rondom geskiedenis in skole, het skole en die beginsels waarop skole behoort re…

Bekendstelling: Paul Kruger 2025

Dit is met dankbare afwagting dat die sameroepers die volgende aan ons volksgenote bekend stel: “Paul Kruger 2025”, ʼn samewerkende aksie van volks-organisasies wie die Christelik-gereformeerde geloofsgrondslag en volksliefde van…

BCVO moet gereed wees

Die aankondiging dat die ANC regering van voorneme is om die geskiedenis te herskryf en leerlinge van graad 10 tot graad 12 te verplig om die vak op skool te…

Caledon se Veldblomme tuin

Wat eens ‘n pragtige veldblom tuin was om te besoek is tans besig om in verval te raak soos die res van ons land. Tydens ‘n besoek die afgelope week…

Is jou erfenis een van bou, breek of blameer

Ons dink baie maklik aan die twee uiterstes in kultuur en voortspruitende lewensbeskouing.             Sommige volke en individue uit daardie volke BOU.             Ander BREEK … verwoes, steel, of laat…

Die oplossing

Die verskyning van die gevreesde koronavirus met al sy variante het die ganse wêreld verander in iets wat ongekend is van alle tye. Die uiteindelike ontwikkeling van die immunisering entstof…

Noodsaaklike partisie as plaaslike regerings alternatief?

Die verkiesingskoors is in onlangse weke tot nuwe hoogtes aangeblaas – Eendersyds weens die normale siklus van lieg-beloftes, waar elke politieke party die ander probeer voorbly met onhaalbare beloftes –…

Die Beloftes

Die plaaslike munisipale verkiesings is in vooruitsig, met ʼn horde politieke partye wat elkeen aanspraak maak op sy beleid wat ʼn wen situasie sou bied aan almal in die land….

Spesiale perspektief: Erfenis

Wanneer ons na ons volks-erfenis kyk, is daar baie om oor mismoedig te voel. In die woorde van president Kruger: “veel van wat opgebou was, is nou verwoes”. Tog spreek…

Immunisering

In die afgelope weke het die koronavirus immunisering al dan nie tot hewige debatte gelei, en die media rapporteer elke greintjie daarvan in ʼn klaarblyklike poging om mense te help…

Verkiesings hervormings ter wille van billikheid

Die storm rondom die plaaslike verkiesings sal sekerlik nie gou gaan lê nie. En terwyl meeste regdenkende mense besef SA se verkiesings is bloot ʼn sensus van party-steun, is dit…

Regerings doelwitte

Begrip van enige situasie word gevorm deur vrae te vra: dit is egter belangrik om die regte vrae te vra, én om die antwoorde skepties te ondersoek. Deel van intelligente…

Sterwende ANC

Een na die ander werklikheid van die geheime in die ANC kamp kom na vore, en waarskynlik is daar nog baie geheime wat verbloem word. Dat die AMC op sy…

Spesiale ekonomiese perspektief – belasting moraliteit

Die mees onlangse nuus uit SAID oord is dat daar saam met die NVG begin is met selektiewe vervolging van sogenaamd “oneerlike” beastingbetalers. Die mikpunt is om belasting moraliteit reg…

Spuit of nie spuit

Die debat rondom die Koronavirus en sy behandeling word by die dag hewiger. Daar is diegene wat pro-spuit is en diegene wat daarteen is. Die doeltreffendeheid van die verkillende spuitstowwe…

Minderhede

Dit was een van Suid-Afrika se sterk volksleiers wat die wysheid oorgedra het aan die volk in sy waarskuwing oor die politieke toekoms van die land: ʼn Klein minderheid Westerlinge…

Verstaan die argitektuur van oglokrasieë oligargie

Meeste mense verkeer onder ʼn grondliggende wanbegrip. Daarom is – uit oogpunt van die maghebbers en hul steunbasis – die nuwe SA wesentlik ʼn sukses, wel met enkele slaggate hier…

Dit is skrikwekkend

Die afgelope week het die Minister van Polisie die misdaad statistiek vir die tweede kwartaal van 2021 vrygestel. Misdaad het met reuse spronge toegeneem, maar die ergste is dat moorde…

Ramaphosa, RET en kabinet skommeling

Wat is die verwantskap tussen Ramaphosa se “veldtog teen korrupsie”, die onlangse kabinet skommeling en Radikale Ekonomiese Transformasie? Die aanknooppunt lê eendersyds in die jare tagtig en negentig, andersyds in…

Hoop op privaat inisiatief

Suid-Afrika is reeds ʼn dekade lank onderwerp aan die onvermoë van Eskom om voldoende elektrisiteit te voorsien aan sy inwoners, en die pas gepubliseerde berig in die staatskoerant dat die…

Neo-rassisme en akademiese bedrog

ʼn Onlangse boekbekendstelling lyk op die oog af min aandag te trek. Deels weens beheptheid met Covid, deels omdat die Zuma-staatsgreep drama die nuus oorheers het. Die boek van Sizwe…

Die Olimpiese Spele

Die Olimpiese Spele het tot ʼn einde gekom in die Japanse hoofstad Tokio, en sal waarskynlik onthou word as die 2020 Spele wat in 2021 aangebied is weens die pandemie…

Rebellie of oproer  –  Liberale woordspel

Insiggewend begin sogenaamde dinkskrum-instansies met openbare veldtogte om die onlangse oproerige rebellie in SA te versag na blote stropery en misdadigheid. Dit was inderdaad ʼn sterk element van die onlangse…

Is dit Geheueverlies of nie?

Dit blyk dat van ons mense aan selektiewe geheueverlies ly.  ‘n Klompie maande gelede met die BlackLivesMatter gedoentes en die gedienstige gekniebuig van sportmanne het daar ‘n vreeslike bohaai opgegaan. …

Terugslae verlam SA

Die een na die ander terugslag tref die land, en terwyl die armoede op die voorstoep huiwer, poog die geteisterdes om die oplossings te vind vir die herhaaldelike terugslae wat…

Politieke wensdenkery en die stormwind

Verkiesings in SA is bloot ʼn sensus van politieke steun MAAR die deelnemers aan verkiesings verleen ʼn berekende vals skyn van regmatigheid aan die Suid-Afrikaanse rasse-oglokrasie. Húlle verleen regverdiging aan…

Emigreer of vasbyt?

Daar gaan al hoe meer stemme op , veral vanuit finansiële kringe,  dat jonger mense met kinders dit moet oorweeg om te emigreer, al is dit vir ‘n interim periode…

Regering aan die hand van die Woord van God – aflewering 2

God het in Sy alwyse beskikking voorsiening gemaak vir menslike gesagstrukture, wat met gesonde verstand, maar met die tydlose maatstawwe  van Sý Woord en Wet, sodat gelowige leiers praktiese wetgewing…

Roeping in stryd

Geliewe hiermee word u hartlik uitgenooi na die volgende besonderse geestelike toerustingsgeleentheid: Tema: Roeping en Stryd: Reformatoriese Perspektiewe Op Burgerlike Verset, Weerstand en Rebellie. Hoofspreker: Prof. A.W.G. Raath van Bloemfontein…

SA se skuldlas

Suid-Afrika se skuldlas was in 2020 reeds $284 miljard en daardie bedrag het in 2021 verder gestyg, wat die terugbetaling aan die skuldeisers al moeiliker maak. In die afgelope maande…

Volkere skeiding teenoor rassisme

Dit is belangrik om die waarheid oor rassisme in perspektief te stel. Rassisme is bloot ʼn vorm van haat, afguns, hoogmoed. Dit manifesteer vandag veral as hoogmoed, verdoesel agter ʼn…