ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Category Archives: Nuus

Peiling: ANC groei, DA krimp

Die ANC president, Cyril Ramaphosa, se steun is sowat 55% wat aansienlik bete is was sy voorganger, Jacob Zuma se 26% in 2017. Die DA val na ’n onbeduidende 13%…

Pietermaritzburg Stadsraad onder administrasie

\ Die Msunduzi munisipaliteit is onder administrasie geplaas weens onregmatige uitgawes, wan-administrasie en gedurige afwesigheid van die raadslede.  Die Raad was die afgelope tyd disfunksioneel weens die afwesigheid van talle…

Nuusflitse

\ Toets stasie gesluit Nog ‘n toets stasie is gesluit deur die Valke. Hierdie keer in Ellisras waar sewe beamptes gearresteer is weens bedrieglike uitreiking van pad vaardigheid sertifikate. Dit…

Onderwysers afwesig

\ Daar is daagliks meer as 6,400 onderwysers afwesig by skole in die Oos-Kaap.  Dit beteken dat 12% van alle onderwysers in die provinsie  nie in klaskamers is nie. Die…

OVK verwerp alle besware

\ Die Onafhanklike Verkiesings Kommissie (OVK) het 51 van die 52 besware wat teen kandidate geopper is, van die hand gewys.  Slegs die beswaar teen die vorige PAC president, Alton…

Die Nkandla geld bly duister

Dit wil lyk of Jacob Zuma die koerant gaan hof toe sleep oor die berig dat hy $30 miljoen (R420 miljoen) van Caddafi se geld in Nkandla weggesteek het. Volgens…

Pretoria beplan aktivering van kragsentrales

Die Stadsraad van Pretoria is glo besig om die twee ou kragsentrales van die stad op te gradeer en weer in werking te stel in die lig van die onsekerheid…

Onderwysers gedurig afwesig

Onderwysers is gedurig afwesig in die klaskamer omdat hulle nie opdaag by die skool nie, en die rede daarvoor is die aanhoudende geweld en die gevolglike depressie wat ondervind word….

Nuwe hoof van SAID sal streng optree

Die nuwe Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) sê hy is van plan om op te tree, ongeag wie daarby betrokke mag wees, om die instelling weer reg te ruk….

Talle senior polisiebeamptes met kriminele rekord

Minister Bheke Cele en Khehla Sitole het op navraag bekendgemaak dat 32 senior lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens kriminele rekords het.  Die name van die polisiebeamptes is nie bekendgemaak nie,…

Nuusflitse

Wes-Kaap moorde styg Die Wes-Kaapse LUK vir Gemeenskaps Veiligheid Alan Winde het bekend gemaak dat daar 341 moorde in Maart 2019 plaasgevind het in die Wes-Kaap. Dit ten spyte van…

Krag tekorte ons voorland

‘n Krag voorsienings krisis is onvermydelik en gaan na bewering die onlangse onderbrekings soos ‘n piekniek laat lyk.  Verouderde steenkool kragstasies gaan binne die volgende tien jaar gesluit word  en…

Binnelandse Sake drie weke “van lyn”

Die kantore van Departement Binnelandse Sake in Natal was sedert 29 Maart 2019 sonder enige rekenaar ondersteuning en kon geen aansoeke  vir ID of paspoorte hanteer nie.  Dit is veroorsaak…

Te min vir herstel van Vaalrivier besoedeling

Die besoedeling in die Vaalrivier, en in besonder ook in die Vaaldam is so erg dat meer as R2 miljard benodig word om die krisis af te weer. Met Weermag…

Nog beskuldigings teen Ace

Die ANC se Sekretaris-generaal, Ace Magashule, het beskuldigings verwerp wat teen hom ingebring is dat hy gepeuter het met die kandidate lys vir die komende verkiesing. Hy sê die lys…

Soldate rebelleer teen studiewerk

Die Weermag het probeer om sy optrede te verdedig met die afdanking van 35 soldate wat glo ontevrede is dat hulle vyf jaar mediese opleiding ontvang het en nie erkenning…

SAPD generaal geskors

Bonang Mgwenya, die Adjunk-kommissaris van Polisie is geskors. Dit volg na beweerde inmenging oor haar seun se aansoek om ‘n leerling bestuurders lisensie. Bewerings van bedrog en korrupsie is deur…

Nuusflitse

Jan van Riebeeck – die krimineel Volgens  Nathi Mthethwa het die aankoms van die “veroordeelde krimineel” Jan van Riebeeck die dood veroorsaak van Solomon Mahlangu – 327 jaar na sy…

Gupta gee Ace maandeliks R1 m

Ace Magashula, die voormalige premier van die Vrystaat het maandeliks R1 miljoen ontvang in harde kontant van Tony Gupta. Die openbaring is gemaak deur ’n getuie wat verlede week voor…

Zuma steek miljoene weg in Nkandla

Die “Sunday Times” berig dat die voormalige ANC president, Jacob Zuma, het nie net die Libiese diktator, Muammar Gaddafi en sy familie beskerm in 2011 nie, maar het ook miljoene…

Ramaphosa nie oral gewild nie

Die afgelope naweek se besoeke aan verskillende swart woongebied van die ANC president, Cyril Ramaphosa, het getoon dat dit nie almal is wat hom in die komende verkiesing gaan steun…

Eskom: Miljarde word nou spandeer

Konstruksie by die twee onproduktiewe kragstasies, Madupi en Kusile, gaan voortgesit word in die hoop dat die twee entiteite hulle kapasiteit sal lewer waarvoor hulle aangekoop is. Die twee kragstasies…

SA sit met duurste arbeid

Toe ’n Duitse vriend en gereelde besoeker aan Suid-Afrika die stelling maak dat die land waarskynlik van die duurste arbeid in die wêreld gebruik maak, het mense regop gesit van…

Eskom se gemors nog groter

Die skuldlas van die bankrot Eskom is so groot dat die moontlikheid om binne tien jaar te herstel daarvan, nou na ’n onmoontlike situasie lyk. Dit is die mening van…

Binnelandse Sake se stelsel is kreupel

Alhoewel sekere dienste tog hanteer en afgehandel kan word, is die Departement Binnelandse Sake opgesaal met ’n nuwe stelsel wat veroorsaak dat sekere dienste nie gelewer kan word nie. By…

Gordhan se Eskom belofte

Of minister Pravin Gordhan daartoe in staat is om sy belofte na te kom, en die ligte aan te hou, sal net die tyd Suid-Afrika leer. Die ANC minister het…

SA bied hulp teen Mosambiek cholera

Alhoewel Suid-Afrika hulp verleen aan die geteisterde Mosambiek na die verwoestende sikloon Idai drie weke gelede oor die landstreek getrek het, styg die cholera gevalle teen ’n ontstellende tempo. Met…

Industriële besoedelaars word belas

Die nuwe belasting stelsel wat die industriële nyweraars gaan slaan met belasting wat deur die SA Inkomstediens gevorder gaan word, sal hopelik bydrae tot die land se skoner lugruim. Selfs…

Water: Die groter krisis kom

Eskom is ’n krisis simbool wat elke inwoner wat gereeld sy rekening vir kraggebruiker vereffen, rooi om die boordjie maak met elke beurtkrag wat mense tot stilstand dwing en die…

Terroriste aanval op blankes

Sommige werknemers van Volkshulp 2000 is woonagtig in Danville, Pretoria Wes. Op Maandag 25 Maart, die middag was een van die dames wat werksaam is by Volkshulp 2000 oppad huis…

Meer provinsies moet vroue premiers kry

Die ANC se Vroueliga, onder leiding van Bathabile Dlamini, reken meer vroue moet as premiers gekies word in die provinsies waar daar tans net mans is. Bathabile Dlamini is glo…

Hoeveel grond het die Staat gekoop?

Sedert 1994 het die ANC baie klem gelê op die “herverdeling van rykdom” en dan is grond wat in blanke besit is, as deel van die herverdeling gesien. Die ANC…

ANC se verkiesings plan met studente

Die Zuma belofte van gratis onderwys is steeds nie haalbaar nie, want die land is ekonomies nie toegerus om duisende leerkragte te lewer wat nodig is om behoorlike onderwys opvoeding…

Winnie se plek huisves skurke

Mense in die gemeenskap sê die gebou waarin Winnie Mandela in Brandfort gewoon het, word nie gerestoureer soos onderneem is nie. Die bewering word gemaak dat die verlate gebou nou…

Eskom het miljarde Rand verkwis

Die dag word nou afgewag wanneer Eskom se verskaffers en voormalige uitvoerende beamptes moet getuig voor die Zondo Kommissie. Die Kusile kragstasie wat etlike maande gelede begin het is een…

Ons wil aksie sien, nie praatjies

Die parlementêre kommissie wat handel oor die werksaamhede van die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, het keel skoongemaak tydens ’n bespreking sessie. Die komitee sê hulle wil sien dat arrestasie…

ANC president kry teenkanting

Die ANC president, Cyril Ramaphosa, se verkiesingsveldtog het te veel slaggate, maar daar is ook enkele ligpunte vir die president wat nie deur die hele ANC ondersteun word nie. Die…

TLU SA oorhandig memorandum aan NVG

“Ons is almal besorg. Almal in Suid-Afrika is.”   Met hierdie woorde het Me Makete van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) Dinsdagoggend ‘n memorandum van TLU SA ontvang by die NVG…

ANC in verleentheid oor Ace

Die vakbond Saftu het die ANC en sy Sekretaris-generaal, Ace Magashule, gelooi vir hulle “uitermatige politieke arrogansie”. Dit volg na die ANC en die Sekretaris-generaal se reaksie op die beskuldigings…

Opdraande pad vir SAID

Dit is nie net die staking van personeel at die SA Inkomstediens kniehalter nie, want dit is intussen uit die weg geruim met ’n salarisverhoging van 8% wat vir die…

Bus-diewe deur Prasa afgedank

Prasa se voorsitter van die Raad, Khanyisile Kweyama, sê die bevinding is dat ongerymdhede van kriminele elemente, asook korrupsie in die agentskap nie geduld kan word nie. Minstens 14 beamptes…

Bejaarde Buthelezi se IFP verloor steun

Die Inkatha Freedom Party (IFP) van die bejaarde Prince Mangosuthu Buthelezi, het groot steun verloor in die afgelope paar jaar, en die leier glo die skuld lê aan die voete…

Mynbou ook ’n korrupte bedryf?

Fondse wat geoormerk is om aangewend te word vir die ontwikkeling van projekte in Wes-Transvaal en Noord-Transvaal (Limpopo) het blykbaar tussen neus en ore verdwyn. Die toekenning en bestuur van…

So verryk die ANC hulleself

Die hoof van ’n agentskap word bykans R9 miljoen vergoed gedurende 2017 en ’n ander senior beampte het slegs 3 maande van sy finale jaar se kontrak gewerk. Die mees…

Total trotseer Kaap van Storms

Die Franse oliemaatskappy Total sal die Kaap van Storms moet trotseer wanneer hy met boorwerk begin, op soek na olie. Alhoewel die soektog algemeen beskou word as ’n wonderlike gebeurtenis…

Regering sê hy het ’n plan!

Aaron Motsoaledi Die ANC se Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het omstanders probeer paai deur te sê dat die regering wel ’n plan het met immigrante wat in SA se…

Nog ’n knewel uit Cullinan

Cullinan, die klein dorpie oos van Pretoria is gewoonlik nt in die nuus as daar nog ’n knewel van ’n diamant gevind is soos wat nou weer die geval is….

Meer werksgeleenthede in 2018

Die sakesektor het die grootste groei gesien in die toename van werksgeleenthede, terwyl die konstruksiebedryf, mynwese en die vervaardigings afdelings minder werksgeleenthede kon bied. Waarnemers sê die jongste statistiek toon…

Vakbonde hou SAID in staking

Die sukkelende SA Inkomstediens(SAID) word nog meer in die modder gedruk met personeel wat staak om hoër lone te bekom. Met vakbonde wat agter die stakings sit, is die SAID…

Die ANC se Eskom slenter

Gerugte doen die rondte dat Eskom hoofde opdrag van die regering gekry het om die elektrisiteitsvoorsiening aan die gang te hou sonder beurtkrag, tot na die verkiesing. Die opdrag kom…