ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Category Archives: Nuus

Rupert se siening verander oor SA

Johann Rupert word aangehaal in ʼn boek geskryf deur Pieter du Toit, die Stellenbosch Mafia, en sê dat SA op die rand van ʼn afgrond verkeer met veral die moontlikheid…

Zoeloe monarg ontvang miljoene

Die premier vir Natal het aangekondig dat die regering voortgaan met finansiële steun aan die Zoeloe koning Goodwil Zwelithini.  Die “koning” sal R66,7 miljoen ontvang ten spyte daarvan dat die…

Moody’s negatief oor Eskom

Die graderings groep Moody’s het die regering se finansiële “hulp” aan Eskom as negatief beskryf aangesien dit ‘n verdere las plaas op die land se begroting.  Medium termyn planne om…

Hanekom nou onder soekligte

Derek Hanekom, die voormalige minister in die ANC regering, word nou uit alle oorde bevraagteken, en beskuldigings kom uit onverwagte kringe van die politieke spektrum. Dit is egter die opmerking…

City Power se krag verkope stol

Die kliënte wat normaalweg hulle elektrisiteit aankoop by City Power, sal bereid moet wees om te wag weens ’n tegniese probleem op die webblad. Na verneem word, is die webblad…

OB ondersoek SAID se Kieswetter aanstelling

Die omstrede Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, wil glo twee ondersoeke doen waarvan die aanstelling van SAID se hoof, die een belangrike ondersoek sal wees. Die aanstelling van Edward Kieswetter as…

Hanekom het Zuma gejaag

Asof daar nie genoeg verdeeldheid in ANC geledere is nie, berig die SABC dat oud minister Derek Hanekom die EFF genader het om maniere te vind om van Zuma as…

Zuma se Zondo-pyn

Die Zondo Kommissie se aanhoudende vrae, wat klaarblyklik ook die aggressie mag toon van die vraesteller, word nou te veel vir die voormalige ANC president. Voor die verhoor kon begin,…

Droogte slaan Noord-Kaap hard

Die droogte in die Noord-Kaap provinsie is die ergste wat dit nog ooit was in die afgelope 50 jaar, en boere gaan ten gronde weens die voete sleep van die…

Kaapse bendes skrik nie

Bendes op die Kaapse Vlakte skrik nie vir die koms van weermag soldate wat ontplooi is nie, en daar is selfs bendeleiers wat sê hulle verwelkom die nuwe reëling. Die…

Iemand moet blameer word

Die vraag oor werkloosheid en die redes daarvoor doen al geruime tyd die rondtes. Die president van die kommunistiese gesinde regerings gee redes vir sy onopgeloste probleem. Eerstens kry tegnologie…

Hoof van Onafhanklike Kragverskaffer afgedank

Die hoof van  Independent Power Produser (IPP),  Karen Breytenbach,  se kontrak is sonder enige redes beëindig.  Haar kontrak wat in April 2020 sou verstryk is deur die Departement van Energie…

Eskom se reddingsboei kan beter doen

Volgens berekening kan die R59 miljard reddingsboei wat aan Eskom gegee is, 600 nuwe treine op die spoorstelsel plaas.   Minstens 56 nuwe skole kan opgering word met R59 miljard en…

Estina het Vrede Melkplaas besteel

Die Estina groep wat 49% aandeel in die Vrede Melkplaas gehou het, was veronderstel om R228 miljoen by te dra tot die omstrede projek. Dit het egter nooit gebeur nie,…

Nuusflitse

Volvo trek duisende voertuie terug Volvo SA het in ʼn verklaring gesê dat Volvo eienaars nie paniekerig moet raak rondom die terug trekking van meer as ʼn halfmiljoen voertuie wêreld…

Presteer, dan help ons

Die ANC se Minister van Finansies, Titi Mboweni, sê die entiteite moet presteer alvorens die tesourie finansiële hulp sal gee, Die minister het spesifiek verwys na drie entiteite van die…

OB vs Gordhan duur voort

Die Openbare Beskermer kon weer nie wen in die hof nie, en hierdie keer teen minister Pravin Gordhan, toe sy met ’n dringende aansoek na die Hooggeregshof in Pretoria is….

Dertien Prasa treine onder die hamer

Dertien lokomotiewe wat deur Prasa bestel is by die Spaanse vervaardiger Vossloh Espana,  gaan vroeg in September opgeveil word aan die hoogste bieër sonder dat  enige van die lokomotiewe gebruik…

Bloedsuier Eskom hou ANC gyselaar

As die geld nie kom nie, is daar nie elketrisieteit nie, en is die ANC regime die skuldige party want hy het die aanstellings gemaak in die kragvoorsiener se senior…

Honderde skole gaan sluit

Die Department van Basiese Opvoeding is daarop ingestel om ’n paar duisend skole te sluit weens die vermindering in leerling getalle. Die skole wat oor die grootste deel van die…

Geld-vlug al groter

Suid Afrikaanse eiendoms maatskappye neem tans miljarde rande die land uit deur beleggings oorsee te doen. Dit vind plaas as gevolg van die swak ekonomie, verhoogde munisipale tariewe en belastings,…

Skorsing van OB?

Die Regspraktyk Raad is deur Accountability Now(AN), ‘n nie-winsgewende organisasie, versoek om die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane,  se naam te skrap van die advokate rol.  Dit volg na die Konstitusionele…

Staatskas plundering gaan voort

Eskom gaan ‘n verdere R59 miljard oor twee jaar ontvang van die regering om die bankrot kragvoorsiener staande te hou. Dit volg op die R69 miljard wat reeds goedgekeur is…

Grondwethof beslis oor OB aansoek

Busisiwe Mkhwebane  Die Grondwethof het uitsluitsel gegee oor wie die R900,000 moet betaal vir die vorige hofsaak in die Hooggeregshof wat sy verloor het, maar het dit kort geknip deur…

Oortreders van die Grondwet

Kort nadat die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, haar verslag vrygestel het waarin sy beweer dat die president deur sy optrede die Grondwet oortree het, het hy daarop gereageer. Die ANC…

Spanning verhoog in regeringskringe

Alhoewel die ANC se president, Cyril Ramaphosa sekere opmerkings oor die Openbare Beskermer kon maak wat korrek mag wees, sê kenners dat sy die regte knoppie gedruk het oor die…

Hong Kong ontaard in geweld stad

Hong Kong se opposisie, die Demokratiese Party het begin met ’n ondersoek oor die aanvalle deur geweldenaars op treine se passasiers. Die ondersoek kom nadat ’n nag van geweld nuwe…

Kaapse doktor en reen oppad

Kapenaars kan hulle gereed maak vir ʼn erge koue front wat Dinsdag vir die gebied voorspel word. Dit sal gepaardgaan met welkome reën wat tot Woensdag kan duur.  Damme wat…

Lenasia se omgekeerde rassisme

Inwoners in die Lenasia woonbuurt, voorheen ʼn oorwegend Indiër woonbuurt,  is besig met protes optredes.  Die protes spruit voort uit die groeiende getal plakkers wat aan die suide van Lenasia…

Beskuldig iemand anders

Die voortslepende sage van die Bosasa skenking aan president Ramaphosa het nou ʼn wending aangeneem nadat die Openbare Beskermer die president beskuldig het van geld wassery.  Ramaphosa poog nou om…

Absa verwerp OB beskuldiging

Die Absa bankgroep het ontken dat hy geweier het om samewerking te bied aan die Openbare Beskermer oor die R500,000 wat op die ANC president se rekening inbetaal is. Busisiwe…

OB ontmasker ANC president

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het waarskynlik die ANC president, Cyril Ramaphosa, finaal ontmasker in haar verslag waarin sy aandui dat hy die parlement mislei het. In die verslag word…

Plaasmoorde deur president veroordeel

TLU SA het met waardering kennis geneem van President Cyril Ramaphosa se veroordeling van plaasmoorde tydens sy repliek op die presidensie se begrotingsdebat in die parlement, maar dring steeds daarop…

Die Rooi Brugade se voorspelling

Die geveg tussen die ANC minister, Pravin Gordhan en die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het die Rooi brigade se leier ook genoop om ’n eier te lê. Die Brigade se…

Zuma ontevrede oor vrae

Benewens ander situasies en voorvalle, het die ANC se voormalige president, Jacob Zuma, bollemakiesie geslaan oor die vrae skerp en direk aan hom gevra is. Die man wat gewoond was…

President verdedig Gordhan

President Cyril Ramaphosa se deelname aan die tweelfde aanbieding van die Afrika Unie se byeenkoms sal bepaalde golwe maak op die politieke waters van die land. Die Ramaphosa invloed op…

Kerke leeg en tronke vol

Die spreekwoord het ʼn werklikheid geword in Suid Afrika.  Oorbevolking in Suid Afrikaanse tronke het epidemiese afmetings aangeneem.  Verhoor afwagtende en gevonnisde gevangenes wie se regsdokumentasie onafgehandel is, is sonder…

Volgende era van diefstal

Kriminele sindikate het nou oorgegaan tot die volgende vlak van plundering.  Hierdie keer word selfoon torings geteiken waar batterye en koper kabels wag om gesteel te word. Volgens misdaad kenners…

OB kan Ramaphosa sink

Die omstrede Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, is besig om terug te veg teen die ANC politici, waarvan Cyril Ramaphosa en Pravin Gordhan die hoofrolle vervul. Ramaphosa probeer die OB se…

Militêre soldate nog nie ontplooi

Die aankondiging verlede week dat militêre soldate na die Wes-Kaap ontplooi gaan word om die bende geweld te probeer hokslaan, het nog nie gerealiseer nie. Die aankondiging wat deur minister…

Koeberg kan ook gevaar word

Die vrae word al meer en al indringender oor wat alles kan gebeur as Koeberg Kernkragsentrale foute opdoen en die wêreld om hom met radio aktiewe stof besoedel soos wat…

Hoofregter en bedrog

Die Hoofregter Mogoeng Mogoeng het ‘n skerp uitspraak gemaak rondom korrupsie en sê dat korrupsie nie net in die openbare sektor plaasvind nie.  Hy sê dat Suid Afrika, Afrika en die…

Onderwys en die leerders

Angie Motshekga Volgens die langsdienende Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga,  gaan graad R tot graad 3 leerlinge reeds volgende jaar blootgestel word aan die Vierde Industriële Revolusie met die…

Johannesburg bobbejaan maak amok

’n Groot mannetjies bobbejaan wat “op vrye voet” is in Johannesburg, is besig om amok te maak en paniek te veroorsaak. Die dier is reeds twee weke op vrye voet…

IT firma geskud met skaduagtige transaksies

Die IT firma EOH is geskud na bevindings rondom skaduagtige transaksies ter waarde van R1,2 miljard.  Die hoof van EOH, Stephen van Coller, het agt persone in die maatskappy geblameer…

Nog grootskaalse wanbestuur

Lindiwe Sisulu, die nuwe Minister van Water en Sanitasie, het tydens haar begrotings debat in die parlement erken dat haar departement onder ‘n wolk leef en dat “grootse finansiële wanbestuur”…

Die drie ape

Die beeldjies van die drie ape kom na vore as die Zondo kommissie voortsleep. Die een aap hou sy ore toe, die ander sy oë en die ander sy mond….

Alexandra weer sonder krag

Dieselfde Eskom substasie wat twee weke gelede die grootste deel van Alexandra sonder krag gelaat het toe dit aan die brand geslaan het, het nou weer in vlamme opgegaan. Die…

Bende geweld laat dosyne sterf

Minister Bheki Cele Die Minister van Polisie, Bheki Cele, beweer dat daar die afgelope naweek 43 mense in en om Kaapstad gedood is in bende geweld. Hy sê 141 verdagtes…

Jacob, jy tender vir tronkstraf

ʼn Meningsvormer van Pretoria reken die voormalige president van die ANC, Jacob Zuma, kan dalk in die tronk opgesluit word. Hy meen die oud president, Jacob Zuma, moet maar by…

rolex replicas for sale