ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Category Archives: Nuus

Die Zuma komplot onafgehandel

Asof Jacob Zuma nie genoeg skade aan Suid-Afrika berokken het in die tyd toe hy regeerder was nie, is sy rol as konkelaar nog lank nie uitgespeel nie. Dit is…

Bekende sanger oorlede

’n Goeie vriend van die Afrikanervolk en ook van die destydse Boere-Afrikaner instelling, Radio Pretoria, is op 25 April oorlede. Jaco Pieterse was een van Suid-Afrika se meer begaafde kunstenaars…

Politieke onsin

Gedurende die afgelope weke het politici talle uitsprake gemaak wat ietwat belaglik klink, en eerder met ’n knippie sout geneem moet word. Athol Trollip praat sy kollega, Msimanga na en…

Afrikaans klop baie wêreldtale

In ’n peiling wat wêreldwyd op die internet gedoen is, het Afrikaans se uitspraak en sy harmonieuse klanke hom die tweede plek van die wêreld se tale besorg. Nieu-Seeland se…

Semenya slaan voet in die wind – vir eers!

Die hofuitspraak oor Semenya se “onregverdige voordeel” het hom laat besluit om voet in die wind te slaan. Dit volg nadat sy regsverteenwoordigers die saak teen die Internasionale Atletiek Federasie…

Stemlokale in weermag tente

Verskeie skole het besluit dat hulle persele nie langer beskikbaar is vir die verkiesing van 8 Mei in Suid-Afrika nie. Van die skole beweer dat hulle eiendom beskadig word en…

Transnet hoof se kontrak nie hernu

Die waarnemende Groep Uitvoerende Hoof Tau Morwe het Transnet se diens verlaat aan die einde van April vanjaar. Hy is in kennis gestel dat sy dienskontrak, wat einde April verval…

Multichoice se sieklike beskouing

Dit is geen wonder dat die een na die ander leser van Die Vryburger sy kontrak met DStv kanselleer nie, want die benadering wat die instelling volg om mense te…

Nuusflitse

Bakkies blaaie geïntegreer Facebook, WhatsUp, Instagram en Messenger gaan geïntegreer word.   Hierdie aankondiging is deur Mark Zuckerberg gemaak .  Gebruikers sal sigbaar wees op al vier platforms vir die persoon…

DA leier roep swart, wit en bruin

Mmusi Maimane het sy verkiesings toer afgesluit in die Wes Kaap met die oproep dat wit, swart, bruin en Indiërs saam kan werk ongeag hul religie . Dit maak ook…

Durban chaos brei uit

Dit het gelyk asof die DA die Durbanse strate ingevaar het toe duisende stakende munisipale werkers met hulle blou oorpakke buite die Durbanse stadsaal vergader het in protes rondom onbillike…

Werkers brand bande by Monument

Stakende werkers het by die Voortrekkermonument die hoof ingang na die Monument met brandende bande versper. Die protes gaan oor salarisse na onderhandelinge op ‘n dooipunt uitgeloop het.  Die werkers…

Protes op Mei-dag wêreldwyd

Dit is nie net die vakbonde van Suid-Afrika wat op 1 Mei die werkersdag net optogte in die strate van die groter stede gehou het nie. In Duitsland het tienduisende…

Plakkers sê hulle sal nie stem nie

Plakkerskamp bewoners was woedend toe die Johannesburg Munisipaliteit meer as ’n duisend plakkershutte verwyder het van die terrein waar onwettig gewoon is. Die plakkerskamp se mense sê as dit is…

Nuusflitse

Polisie bied R250,000 beloning Die Polisie in die Verre Noord het ‘n beloning van R250,000 aangebied vir enige iemand vir inligting wat kan lei tot die arrestasie en skuldig bevinding…

Franse toeris aangerand in Kaapstad

‘n Vroulike Franse toeris is in die historiese Bo-Kaap van haar besittings beroof en in die nek gesteek met ‘n skerp voorwerp.  Toeriste is klaarblyklik maklike teikens in die gebied…

Mbeki twyfel oor swart landbouers

Die voormalige ANC president, Thabo Mbeki, het glo sy bedenkinge of swartmense werklik landbou wil bedryf as ʼn beroep. Mbeki sê dat die ANC tydens sy bewindsjare nooit erns gemaak…

Ramaphosa vry kamma na die wittes

In ‘n verkiesingstoespraak voor sowat 400 mense, blykbaar meeste blank, het Ramaphosa erken dat die ANC wegbeweeg het van ‘n nie-rassige karakter. ‘n Johan Erasmus van die beweging “Betereinders” het…

Verslaggeefster vra: Verwerp Steve

Mia Lindeque, verslaggewer by EWN,  het ‘n beroep gedoen op Afrikaners om hul te distansieer van Steve Hofmeyr en sy rassistiese vasklou aan Die Stem en Die Vlag.  Sy beskryf …

Nuusflitse

Donateurs geld gesteel Drie persone is in hegtenis geneem in verband met die wanaanwending van R50 miljoen. Die Hoof Uitvoerende Beampte van die vakbond Sactwu (klere en tekstiel) ene Colleen…

MK lede se salarisse lei tot protes

Durban se sentrale sake gebied is tot stilstand gebring toe werkers van die Durbanse Vullis verwyderings-agentskap die strate versper het met soliede afval.  Afval trokke vol vullis is gebruik om…

ANC jeug gaan nie stem

Meer as 6 miljoen van die jong swartmense in Suid-Afrika is nie geregistreerde kiesers nie en stel nie belang om te gaan stem nie. Die miljoene swartmense wat almal gebore…

ANC verloor steun by kiesers

Met slegs enkele dae oor voordat die verkiesing duisende mense na stemlokale sal laat stroom, blyk die volgens die jongste meningspeiling dat Ramaphosa se steun minder is as waarop gehoop…

Ace betrokke by nog meer skandale

Die ANC se Sekretaris-generaal, Ace Magashule, bly in ’n donker wolk van beskuldigings dat hy by meer korrupsie skandale betrokke kan wees. Ace en sy kamerade staan voor beskuldigings dat…

Kuber aanvalle vermeerder

Volgens die sekuriteitsmaatskappy Kaspersky Lab het kuberkrakers se aanvalle met 22% toegeneem in die eerste kwart van 2019.  Dit beteken bykans 14,000 kuber aanvalle per dag.  Android fone is die…

Ramaphosa loop hom vas

Protesteerders in Grahamstad het die pad versper waarlangs die ANC se Cyril Ramaphosa sou reis vir sy verkiesings- en vryheidsdag toesprake.  Opstokers is deur die polisie uitmekaar gejaag, maar hulle…

Durban werkers staak

Werkers van die Durbanse munisipaliteit in die afdeling Water en Sanitasie dienste het aangekondig dat hulle ’n staking gaan uitbrei. Bewerings word gemaak dat water op stemdag, 8 Mei, nie…

Nuusflitse

Maak vol Motoriste word herinner daaraan dat brandstof op Woensdag 1 Mei met 54 sent per liter gaan styg. Eienaars van dieselvoertuie kan “glimlag” met ‘n 1 sent verhoging ….

Taxi minibus se twyfelagtige bestaan

’n Bekende sakeman van Pretoria het in ’n eksklusiewe onderhoud met Die Vryburger gewys om die twyfelagtige funksies van die minibus taxi ondernemings in Suid-Afrika. Hy sê in Suid-Afrika is…

Bankrot regering se bedenklike skema

Die ANC regering het aangekondig dat ‘n hersiene finansiering-skema in plek gestel is. Volgens die skema sal eienaars van ou taxi voertuie wat geskrap word,  nou vergoed word met R124,000. …

Tronk toe – Ses jaar later

Die bestuurder van die groter Bloemfonteinse munisipaliteit, Lehlohonolo Nakedi, moet hom vandag aanmeld by die Bloemfonteinse Korrektiewe Fasiliteit om 10 jaar tronkstraf uit te dien. Nakedi is reeds in 2013…

Nuusflitse

SAID soek geld Berigte is ontvang dat die Belastinggaarder (SAID) besig is om ANC politici en besigheidsmense te ondersoek wat betrokke was by Bosasa se “skaduagtige” saketransaksies.  Belasting eise van…

Magashule “tart” Ramaphosa

‘n Direkte opdrag van Cyril Ramaphosa was dat Ace Magashule nie die ANC mag gebruik om homself te verdedig teen beweerde korrupsie nie.  Ten spyte daarvan het hy tydens ‘n…

Linkse blad spring na ANC

Die ekonomies liberale publikasie The Economist het Cyril Ramaphosa beskryf as ‘n “eerlike hervormer” en die een wat die land weer kan regruk.  Geen melding daarvan dat die ANC president…

Mbeki kritiseer ANC kandidatelys

Die voormalige ANC president, Thabo Mbeki, het sy politieke party skerp gekritiseer oor die kandidatelys vir die verkiesing van 8 Mei vanjaar. Hy heet in ’n onderhoud met die :”Sunday…

Amplats se verliese weens beurtkrag

Eskom se beurtkrag in die afgelope maande het Anglo American Platinum (Amplats) in ’n posisie gehad dat hy nie kon produseer nie. Die myngroep kon nie die 92,000 onse metaal…

Tweede sikloon tref Mosambiek

Met die tweede sikloon wat Mosambiek verlede nag getref het, word ’n erger toestand verwag as wat die eerste keer skade en ontwrigting veroorsaak het. Die tweede sikloon is so…

OB wil Gordhan se naam “skoon” kry

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, sê sy het slegs probeer om Minister Pravin Gordhan se naam “skoon” te kry om daarmee ’n geskil tot ’n einde te bring. Mkhwebane beweer…

Munisipaliteit skuld werkers R100 miljoen

Die Vrystaatse Kopanong munisipaliteit (omgewing van Edenburg en Trompsburg) skuld sy werknemers sowat R100 miljoen aan pensioen-, mediesefonds-, en versekerings polisse. Te midde van klaarblyklike bewyse daarvoor, het die Valke…

TLU SA nie beïndruk met Ramaphosa

  TLU SA is glad nie beïndruk met President Cyril Ramaphosa se pleidooi aan wit jongmense om in die land te bly nie. Tot dusver lewer hy net verkiesingspraatjies wat…

“Vrede Melkplaas” verhoor begin

Die omstrede projek van die sogenaamde werkskepping met ’n suiwelboerdery net buite die Vrystaatse dorp Vrede, se openbare verhoor het begin met die Openbare Beskermer op die voorpunt. Na wat…

Johannesburg gee R20 miljard

Meer as 6,000 wooneenhede gaan oor die volgende agt maande gebou word in Johannesburg, hoofsaaklik vir studente se behuising. Dit blyk dat die middestad, wat oorgeneem is deur onwettige immigrante,…

Nuusflitse

Brandstof prys vooruitsig Die daling in die Rand se waarde asook die hoë olieprys kan beteken dat motoriste in Mei  ‘n verdere verhoging van R0-51 per liter sal  moet absorbeer. …

Stilhou gevaarlik op die N4 snelweg

Motoriste word gewaarsku dat boewe bedrywig is op die N4 – Oos snelweg op die Cullinan/Rayton afrit en die Diamond Hill tol-plaza. Vyf voertuie se bande is in die vroeë…

Carel Boshoff dalk skuldig aan korrupsie

Die man wat tans op die voorpunt beweeg by die blanke dorpie, Orania, Carel Boshoff, word beskuldig daarvan dat hy betrokke is by korrupsie. Die beskuldigings draai glo om sy…

Verander Tukkies se naam

Simion Mokwena, verbonde aan Unisa, het ’n brief gerig tot die rektor van die Universiteit van Pretoria waarin het die hoof aanmoedig om die instelling se naam te verander. Hy…

Nasionalisering van Reserwebank sinneloos

Die voormalige ANC president, Thabo Mbeki, het ook toegetree tot die debat onder swartmense oor die moontlikheid van nasionalisering van die Suid-Afrikaanse Reserwebank. Mbeki het gesê die stap is sinneloos,…

TLU SA bied eerste nasionale Finansiële Lessenaar vir boere

TLU SA stel vandag die eerste nasionale Finansiële Welstandopname en -Lessenaar vir boere bekend.   As ‘n organisasie wat werklik die belange van boere op die hart dra, is TLU…

Drie regters aangegee

Regters is verplig om uitspraak te lewer binne drie maande na die laaste hof datum. Intussen is daar 87 uitsprake wat uitstaande is waaronder sewe meer as twee jaar uitstaande…

Besonder Hoë Reënval in SA

Die volgende plekke het bo-gemiddelde reën die afgelope naweek gehad:  Durban 165mm; Paddock 235mm; Pennington Suid 104mm; Virginia 163mm en Port St Johns 190mm.  Die droogte geteisterde Noord-Kaap kan ook…