Category Archives: Nuus

Onderwys krisis vergroot steeds

Die opvoedkunde het sedert die koronavirus die land getref het, ’n klok laat lui wat vêrreikende gevolge inhou vir die opvoedkunde in die land. Die tydperk van Fase 5 en…

SAKP vra die onmoontlike

Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Pary, wat deel van die ANC alliansie is, het nou die onmoontlike van die regering gevra en sê die R350 wat tans aan werklose mense betaal word,…

Swaar tyd wag op toeristebedryf

’n Lang tyd van min besoekers uit die buiteland is een van die hoof redes waarom Suid-Afrika ’n moeilike tyd tegemoetgaan wat ’n sterk finansiële terugslag beteken. Die belemmering van…

“Black Friday” veldtog van ANC skerp gekritiseer

Advokaat Jurg Prinsloo SC het as leier van die Afrikaner Selfbeskikking Party skerp gereageer teen die optrede van die regerende party in SA. Op Donderdag 4 Junie 2020 is daar…

Nuwe belasting-aanslag

Die SA Inkomstediens het die 2020-indieningsdatums bekend gestel, met ‘n nuwe aanslag op belastingbetalers. Gedurende Augustus gaan sogenaamde geoutomatiseerde aanslae uitgereik word.  Die SAID wil hiermee hul migrasie na ‘n…

Onbevoegde OB verloor weer

Die omstrede Openbare Beskermer, Busiswe Mkhwebane, het weereens ’n bloutjie geloop in die Hooggeregshof, wat kenners die wenkbroue lig oor haar bevoegdheid. Busiswe Mkhwebane het ’n verslag vrygestel in Augustus…

City Power vervolg onwettige krag verbruikers

Sakeondernemings met onwettige elektriese koppelings gaan nie net sien hoe sy koppeling tot niet gemaak word nie, maar gaan ook ’n boete kry wat selfs R1 miljoen kan wees. Huisbewoners…

Kwarantyn: Regering verloor weer

Die ANC regering het weereens ’n Hooggeregshof saak verloor waarvoor die belastingbetalers moet opdok omdat hy ondeurdagte besluite op die inwoners van die land afdwing. Die Hooggeregshof in Pretoria het…

Toets ontledings in massiewe agterstand

Suid-Afrika se agterstand met die verskaffing van laboratorium verslae oor toets resultate van koronavirus gevalle, laat veel te wense oor. Die COVID-19 toets agterstand het nou reeds die 80,000 merk…

Polisie brutaliteit weer onder soeklig

’n Uitgebreide ondersoek na polisie geweld teen burgerlikes tydens die inperkings tydperk het nou weens talle voorvalle, ’n dringende noodsaaklikheid geword. Met ’n voorbeeld van die geval in Amerika, waar…

Hooggeregshof wag vir Dlamini-Zuma

Die regering leef swaar onder die reeks hofsake wat teen hulle gevoer word en ’n tweede verloor in die Hooggeregshof is slegs die begin van meer sake wat kan volg….

Chaos tydens geldwa kaping

’n Chaotiese toestand het ontstaan toe ’n aantal kapers gepoog het om ’n geld-wa te kaap en die poging verkeerd geloop het. Die transito geld-wa is in Krugersdorp gekaap terwyl…

Regime probeer weer die hof vermy

Vir die tweede keer binne een week probeer die regering verhoed dat sy sigaret-fiasko in die Hooggeregshof besleg word. In sy tweede poging om die hofsaak uitgestel te kry, en…

Nkosazana Dlamini-Zuma, jou septer val

Die ANC se minister Nkosazana Dlamini-Zuma se septer is besig om te val, en die val daarvan kan enorme betekenis hê vir Suid-Afrika, mar ook vir die regerende party. Dit is…

Goodwill kry reuse verhoging

Die provinsiale regering van Natal het die jaarlikse begroting van die Zoeloe koning, Goodwill Zwelithini met R4,5 miljoen verhoog tot ’n allemintige totaal van R71,3 miljoen. Premier Sihle Zikalala van…

Raak ontslae van die minister

Woede is aan die oplaai onder ouers en leerkragte oor die onbekwame wyse waarop die Minister van Basiese Onderwys die onderwys hanteer met die heropening van skole. Die Wes-Kaap het…

Inperkings regulasies ongrondwetlik

In ’n duidelike beslissing van die Hooggeregshof in Pretoria het die regter in sy uitspraak gesê die Vlakke 4 en 3 se regulasies wat geïmplementeer is deur die ANC regering,…

Pluimpie vir Apartheid

Die hoof van die Instituut vir Rasse Verhoudings in Suid-Afrika het Maandag die land daarop gewys dat die verlede nie noodwendig beter was as wat dit vandag is nie. Die…

Nuwe voorstelle oor bankrot SAL

’n Nuwe aanbeveling is gemaak dat die regime R2 miljard moet belê in ’n nuwe maatskappy wat die hele aandeelhouding van SAL aankoop. Die konsep sake reddingsplan vir SAL se…

Dlamini-Zuma moet gou reageer – of hof toe

Die septer-swaaiende ANC minister, Nkosazana Dlamini Zuma het kans tot 14h00 vanmiddag om haar beslissing te verander oor skoonheidsalonne as sy nie in die hof wil beland oor die vreemde beslissing nie….

Magsug kom na vore in ANC

Die magsug wat in die ANC regering gevestig is, het weer skerp na vore gekom met die heropening van skole in die Wes-Kaap wat nou verbied word om daarmee voort…

Brandstof vandag duurder

Vanaf 3 Junie styg brandstofpryse weens die groter aanvraag en die swakker Rand, en keer geleidelik terug na pryse soos dit was voor die pandemie alles tot stilstand geruk het….

Beperkings moet opgehef word

TLU SA is oortuig dat alle COVID-19 beperkings opgehef moet word. “Ons besef die gevaar van COVID-19, maar gegewe die onbepaalde tyd wat dit nog met ons gaan wees, is…

SA Virus status

Die getal bevestigde infeksie gevalle in Suid-Afrika het met 1,674 gestyg in die voorafgaande 24 uur van Maandag, wat die totale infeksies nou tot 34,357 laat styg. Die virus verwante…

Die ANC struikel in hofsaak

Die regering van president Ramaphosa het ’n lgehele mislukking gehad in sy laaste poging om ’n vertraging te bewerkstellig in die eerste uitdaging in die hof oor die tabak verbod….

Lewensbrood

Die volgende dag het hy weer uitgegaan, en daar was twee Hebreeuse manne wat met mekaar veg. Hy vra toe vir die een wat ongelyk gehad het: Waarom slaan jy…

Cyril se groot skrik

Nadat die land vanaf Fase 5 na Fase 4 verskuif het met die inperking maatreëls, het hy glo erken dat die verbod op sigarette moontlik verkeerd benader is. Tydens ’n…

Fase 3 se toelaatbare verhoudings

Die veranderings wat Fase 3 teweegbring het ’n paar nuwe reëls wat op die publiek van toepassing is wat voorheen aansienlik strenger was. Van die belangrikste toegewings is die toelating…

Lig die glasies en drink ’n dop

Alkoholiese drank is nou weer te koop in drankwinkels, en selfs ny restourante kan dit gekoop word onder voorwaarde dat dit nie op die perseel gedrink word nie. Die opheffing…

Wes-Kaap se skole begin

Terwyl die ANC regime se swak beplanning gelei het tot ’n verdere uitstel van die datum waarop skole heropen vir Graad 7 en Graad 12 leerlinge, het Wes-Kaap gister sy…

Ons wil rook, eis verset optog

Die optog gangers na die Uniegebou in Pretoria sê die verbod op die verkoop van sigarette moet opgehef word, want daar is duisende mense wat wil rook, en diegene wat…

Wes-Kaap drankbedryf verloor werkers

Die Wes-Kaap se drankbedryf het duisende werkers verloor weens die inperkings maatreëls, en nagenoeg 18,000 mense sit nou sonder inkomste. Alhoewel die verkope van alkoholiese drank weer vanaf 1 Junie…

Nuusflitse

Sakelui vas Inspekteurs vind honderde instansies in SA wat nie voldoen aan die gestelde vereistes by die werkplek om die verspreiding van COVID-19 virus te bekamp nie, en word glo…

SA Virus status

Totale aantal infeksies is nou meer as 30,000 Die nuwe infeksies was Saterdag 1,837 Totale sterftes 611 Totale aantal getoets is slegs 680,175

OB vrygestel van hof koste

Die Openbare beskermer het nie nodig om in haar handsak te delf vir die betaling van hofkoste nie, wat haar waarskynlik groot verligting gebring het. Die Grondwethof het Vrydag beslis…

Valke soek SA Bitcoin man

Virtuele beleggers in die Bitcoin virtuele betaalstelsel is waarskynlik hulle geld kwyt, want die Valke I op soek na die man wat miljoene Rand se beleggingsgeld ontvang het. Bewerings word…

Nuwe hoop om SAL te red

Die reddingspan wat die bankrot lugredery van die staat, SAL, moet red van likwidasie sê daar is ’n geringe kans om die entiteit weer op die been te kry. Die…

Diesel rantsoenering het begin

Suid-Afrika moes noodgedwonge begin om diesel te rantsoeneer nadat die aanvraag herstel het tot feitlik die normale vlak van verbruik. Die raffinaderye is onkant betrap met die vinnige wisseling vanaf…

Orange Farm wil nie laat toets

Baie inwoners van die swart woongebied Orange Farm weier om hulle te toets vir die moontlikheid dat infeksie opgedoen is. Die inwoners sê hulle wil nie getoets word nie, en…

PnP verkoop verrotte vleis

Sowat agt winkels van Pick n Pay moes hulle deure sluit omdat hulle vleis en ander voedsel verkoop het wat reeds verrot het. Die winkels, wat glo onder beheer is…

Chaos in ANC kabinet

Daar heers chaos in die ANC-regering se geledere. Dlamini-Zuma se geskeduleerde aankondigings word met re]ëlmaat uitgestel sonder verduideliking. Die Gesondheid minister kondig aan dat Covid sentrums met hoë aanmeldings gevalle…

Saldanha Staal finaal tot niet

Die Hoof Uitvoerende Beampte van ArcelorMittal, Kobus Venter, het in ‘n verklaring gesê dat die sluiting van die Saldanha Staalaanleg finaal einde Mei 2020 sal geskied. Verskeie pogings is aangewend…

Ondersoek gevra na onwettige sigaret handel

TLU SA het vandag ‘n versoek gerig aan President Cyril Ramaphosa om ‘n regterlike kommissie aan te stel wat die onwettige handel in sigarette en alle betrokke rolspelers moet ondersoek….

Verskoon: Werkloosheid Fonds struikel

Die SA Werkloosheid Versekerings Fonds (WVF) het nou ook verskoning aangebied aan eisers nadat ’n probleem met sy netwerk veroorsaak het dat hy die Mei aansoeke vir COVID-19 tydelike hulp…

Eskom bly onbetroubaar

Te midde van Eskom se hoof, Andre de Ruyter se onlangse verslag van die operasionele volhoubaarheid van die kragvoorsiener, bly die maatskappy maar onbetroubaar. Dit is die mening van ’n…

Covid-19 status

635,000 mense is getoets 25,937 infeksies 13,451 mense herstel 552 sterftes 1,673 nuwe gevalle in afgelope 24 uur Dit is duidelik dat die nuwe gevalle nou skerp toeneem.

Vandale belemmer heropening van skole

Met klaskamers wat gereedgemaak moet word om Graad 7 en Graad 12 leerlinge veilig te akkommodeer, het vandale glo weer toegeslaan op skole wat gereken is as gereed vir heropening….

Fase 3: MetroSpoor nog buite aksie

Die Gautengse Komitee gemoeid met Pad en Vervoer sê die hervatting van spoor vervoer tydens Fase 3 inperking kan ’n katastrofe in openbare vervoer veroorsaak. Die Komitee sê hulle is…

Drie miljoen mense wag op Sassa

Met meer as drie miljoen werklose mense in Suid-Afrika wat wag om elkeen sy R350 te ontvang vir die maand, is dit maar swak as die uitbetalers van Sassa op…

Dlamini-Zuma word ’n spesialis

Die Suid-Afrikaanse minister van Koöperatiewe Samewerking,  Dlamini-Zuma, word op die sosiale netwerk die spot van die land gemaak. Die jongste geval het onder Die Vryburger se aandag gekom en word…

Please disable your adblocker or whitelist this site!