Category Archives: Nuus

Olie ooreenkoms vir SA ?

PetroSA is van plan om eiendom in Ghana te bekom wat ‘n aandeel in die winsgewende Jubilee-olieveld insluit. PetroSA is vanjaar onder nuwe bestuur geplaas en wil nuwe projekte aggressief…

Moontlike volkstaat?

Nadat sowat 1-miljoen van die RSA se geleerdste en moontlik welvarendste Afrikaners die land verlaat het en hulle in Westerse lande gevestig het, is daar steeds sowat 3-miljoen volksgenote wat…

Rotsstortings gevaarlik

Twaalf mense het die net-net die dood vrygespring toe groot rotse op die N2 in Sir Lowry-pas in die Wes-Kaap die pad versper het. Paramedici en reddingspanne is Sondagmiddag na…

SAL-Landingsreg verkwansel

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het een van sy drie eksklusiewe daaglikse landingstyd-gleuwe by Heath¬row-lughawe in London verkoop te midde van die feit dat die gleuwe baie skaars is en waarskynlik…

Prof. Jan vereer

Een van die land se grootste wetenskaplikes is Vrydag deur die Suid-Afrikaanse Fisika-instituut (SAIP) vir sy werk vereer. Prof. Jan van der Merwe (90), het as kind saam met sy…

Chantelle presteer

Sy droom van die dag wanneer sy as Suid-Afrika se beste perderesies jokkie aangewys word. Haar optrede en prestasie wat tot hiertoe gelewer is, gaan die hoofrede wees wat hierdie…

Stygende mediese uitgawes

Talle mense het oor dekades bygedra tot mediese fondse en daarmee die ouer deel van die bevolking gesubsideer. Dit is waarskynlik vandag nog steeds die geval, met die verskil dat…

Transaksie beklink?

Die besluit van die Direksie van Radio Pretoria om deel te word van die Solidariteit-Afriforum se rasgemengde strukture kon sekerlik nie duideliker uiteengesit word as met die foto nie. Luisteraars…

Speel dood –red lewe

’n 93-jarige vrou, Mev. Anna Jansen van Vuuren het ’n aanval deur teroriste oorleef omdat sy voorgegee het sy is dood. Die twee terroriste mev. Jansen van Vuuren in haar…

Korrupsie oral?

Humphrey Mmemezi, Gautengse LUR vir plaaslike regering en behuising, het bedank. Mmemezi se omstredenheid het begin toe die ampsmotor waarin hy gery het, verlede jaar vir Thomas Ferreira omgery het….

Bobbejane maak amok

Dit nou reeds algemene kennis dat bobbejane amok maak in die Wes-Kaap. Die bobbejane is deur verbygangers bederf deur hulle kos te gee. Pringlebaai se mense het ook hulle ergernis…

RSA kort wetenskaplikes

Suid-Afrika kort meer wetenskaplikes vir die Square Kilometre Array-teleskoopprojek (SKA) om ‘n sukses te wees. Nithaya Chetty, hoof van astronomie by die Nasionale Navorsingstigting (NRF,) het gesê dit gaan tragies…

Minister bid vir ontginning -Skaliegas

Dipuo Peters, minister van energie het op die Infrastructure Africa-sakeforum in Sandton gesê sy bid dat daar ’n veilige metode gevind sal word om Skaliegas te ontgin, net soos wat…

100 Caravaggio illustrasies in Italiaanse kasteel ontdek

Italiaanse kunshistorici het ‘n groot ontdekking gemaak wat die biografie van een van die uitstaande Renaissance-kunstenaars, Caravaggio, kan herskryf. Indien hierdie werke eg is, sal die vonds ongeveer R560 000…

Ongelukkigheid oor Volkspele toer

Die volkspelebeweging se toergroep wat tans in Europa is, se toer tema is die nuwe Suid-Afrikaanse vlag. Hieroor is talle volkspelers uiters ongelukkig en voel die beswaardes dat hulle kultuurbeweging…

Nuusflitse

1 Meer as 6000 misdadigers is oor tien weke in die Vrystaat en Noord-Kaap vrygelaat uit tronke met spesiale vergunning van pres. Jacob Zuma Die laaste 600 gevangenes wat afslag…

BESKONKE COPE LP

‘n Cope-LP, Dirk Feldman het glo probeer om by die nooduitgang van ‘n SAA-vliegtuig oop te maak, op pad na Indië terwyl hy redelik beskonke was. Hy is deel van…

Nog ’n vermorsing

Mogalestad is ’n swart gebied in die PWV wat meer as R22 miljoen na bewering aan maatskappye betaal het. Hierdie maatskappye is nie eers op sy diensverskaffer-lys nie. Die munisipaliteit…

Adri le Roux se kunswerk

Adri le Roux. ’n student van die Universiteit van Stellenbosch het die kompetisie gewen met haar ontwerp om die Airbus A340-300 te skilder waarmee die Suid-Afrikaanse Olimpiese en die Paralimpiese…

Perd stap terug na sy huis

Niks kon hierdie 17 jaar oue perd verhinder om in sy kampie by Kraalkop kleinhoewes buite Kroonstad te kom nie. Pongo het deurgebreek uit die dierepark waar hy slegs ’n…

Selfmoord poging misluk

Lindie Stander, wat in die TV sepie Binneland die rol van Elise vertolk, verkeer in die Helen Joseph Hospitaal nadat sy probeer het om haarself om die lewe te bring…

Vliegtuig transaksie gekanselleer?

Pretoria – Nosiviwe Mapisa-Nqakula, die minister van Verdediging, het tydens ‘n mediakonferensie gesê die aankoop van ‘n vliegtuig vir pres. Jacob Zuma is gekanselleer. Sy het gesê dat sy het…

Brittanje geteister deur terroriste

Die polisie in Brittanje het ses vermeende Moslem-terroriste op verskeie plekke in Londen in hegtenis geneem. Dit volg op nog twee inhegtenisnemings vroeër van vermeende Moslem-terroriste. Die polisie het gesê…

Diewe maak “meester sleutel”

Daar bestaan geen “meester-sleutel” wat alle Toyota voertuie kan oopsluit nie, het ’n woordvoerder van dié motor maatskappy in ’n verklaring gesê. Verlede Woensdag is vyf persone in Garsfontein, Pretoria,…

Chaos in Sirië

Die chaos wat tans heers in Sirië is as gevolg van die opstand wat verlede jaar deur verskillende groepe veroorsaak is oor die outokratiese heerskappy in die land. Hierdie opstand…

Verkeerde MIV toets-stel

Die Suid-Afrikaanse regering het ‘n tender van R22,5 miljoen toegeken vir MIV-toetsstel wat aanvanklik deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) verbied is, berig Eyewitness News. Die nasionale tesourie in Suid-Afrika het bevestig…

Skeepsvragte gesteel

Die georganiseerde misdaadeenheid in Durban het beslag gelê op gesteelde goedere ter waarde van meer as R100 miljoen. Die polisie sê verteenwoordigers van verskillende maatskappye in Brasilië, Chili en China…

Kleinste vlieg – groot gevaar

Die wêreld se kleinste vlieg is kleiner as ’n korreltjie suiker en is pas in Thailand ontdek. Dié vlieg is net sowat 0,4 mm lank en is ongeveer vyftien keer…

Dina benodig R90 miljard

Dina Pula, die minister van Kommunikasie het bekend gemaak dat R90 miljard benodig word om die uitbreiding van die land se breëband infrastruktuur te vestig en dat dit tot agt…

Egpaar onverklaarbaar gesterf

’n Kunsonderwyseres, Gill Blair (53) en haar 55-jarige man is dood gevind in ’n gastehuis in Eastleigh, Edenvale deur ’n onbekende familielid. ’n Polisiewoordvoerder het gesê die omstandighede van die…

Gesondheidsdiens

Aaron Motsoaledi, die minister van Gesondheid, het aangekondig dat nuwe planne gemaak is om die staat se gesondheidsdienste te verbeter. Ondermeer gaan studente na Kuba gestuur word vir opleiding. In…

Nuwe prosedures vervang ope-hart operasie

Die Suid-Afrikaanse maatskappy Bidvest sal R18 miljoen belê in ‘n hartklep-konsep wat by die Universiteit Kaapstad (UK) ontwikkel is, het ‘n verklaring gelui. “As onderneming is ons trots daarop dat…

Mev. Van Rensburg oorlede

Mev Gloudien van Rensburg het gisteraand die aardse lewe verlaat nadat sy swaar gewond is tydens die terroriste aanval op haar en haar man op 20 Junie vanjaar op hulle…

Noord-Kaap terreur verhoog

Op Maandag 25 Junie het nog ’n plaasaanval op mnr. Johan Moller van Mollersville buite Black Rock plaasgevind. Gelukkig was mnr. Moller en sy gesin was nie tuis nie. Deure…

Terrorisme versteur die rustigheid

Kuruman is ’n rustige dorp in die Noord-Kaap en is waarskynlik meer bekend vir “Die Oog” wat menige toeriste daarheen lok. Die afgelope aantal terroristiese aanvalle wat skielik, onverwags en…

NOORD-KAAP – Aanvalle ruk hand uit!

Die Moord op mnr Attie Frazer van Kuruman het ’n skokgolf en ’n ongekende vlaag van woede onder Boere-Afrikaners ontketen. Mnr. Frazer is gedurende die nag in sy huis doodgeskiet…

Veterane pensioen, dekmantel vir finansiering van oud-terroriste

Die bedoelde “veterane pensioen” soos deur die Regering beplan word, sal met belastingsgeld gefinansier word terwyl die kanse uiters skraal is dat enige blanke daarvoorr sal kwalifiseer. Dit kan dus…

Pelgrimsrus: etniese suiweringsproses

Die President van die Verkennersbeweging, mnr. Ben Geldenhuys het die optrede van die ANC teenoor blanke sakeondernemings in Pelgrimsrus beskryf as etniese suiwering, net soos wat “verkeerd stellende aksie” en…

Kuruman plaasaanval

Vier verdagtes het vandag in die Landdroshof op Kuruman verskyn op aanklagte van huisbraak, diefstal en poging tot moord. Oom Joop van Heerden is ernstig beseer, aangerand en gemartel tydens…

Die sluiting van blanke besighede op Pelgrimsrus

In ’n sterk bewoorde verklaring van die Boere-Afrikaner Volksraad daarop dat die ANC talle mense tot nugterheid sal skok aangesien die arrogante optrede van die instansie nou nie net landbougrond…

Mamabolo se geraamtes?

Die Vryburger het vertroulik verneem dat die Comrades wenner Mamabolo nie so onskuldige javel is as wat sy familie te kenne gee nie. Die familie het beskuldigings rondslinger van rassisme…

Plaasaanvalle dring Noord-Kaap binne

Gedurende die afgelope tyd is die Noordkaap ook geteister met aanvalle op volksgenote. Dit laat die indruk dat die volksmoord nou uitgebrei word om uiteindelik regoor die land ’n skrikbewind…

Boere-Afrikaner Volksraad vergaderings

Die Boere-Afrikanervolksraad is besig met vergaderings reg oor die land, om terugvoer te gee aan hul kieserskorps. So ‘n vergadering is onlangs in Ellisras gehou, na die gemeenskap ‘n beroep…

Bedmaats

Die Afrikaanse webblad Praag berig dat die FW de Klerk stigting in ‘n e-pos bekend gemaak het dat die stigting besig is om ‘n konferensie te reel wat gehou sal…

Monsanto en wortelwurm

Monsanto, die maatskappy verantwoordelik vir geneties gemanipuleerde sade, mag dalk hard deur Moeder Natuur geslaan word. Deur baie verag vir die ongenaakbare wyse waarop hulle hulle sade op boere afforseer…

Passop die luiperd!

Die polisie van Noordwes het gewaarsku dat ’n losloper luiperd in Groot Marico en die Swartruggens-omgewing is en kan gevaarlik wees. Die dier is Maandag gedurende die oggendure gewaar op…

Rufus is gesteel

Rufus, die opgeleide valk wat gebruik word om duiwe van Wimbledon se grasbane weg te hou, is aan sy eienaars terugbesorg nadat hy verlede week uit ‘n motor gesteel is….

Amerikaner aangeval

Andrew Oberle (26) ’n antropologie student van Texas het verlede week ’n nare ervaring gehad toe hy deur twee sjimpansees aangeval is. Die voorval het plaasgevind by die Chimp Eden…

Zuma se nuwe vliegtuig

Die Departement van Verdediging wou nie kommentaar lewer oor berigte dat hulle besig is met die aankoop van ‘n vliegtuig vir pres. Zuma nie. Minister Nosiviwe Mapisa-Naqkula, sal die media…

Kaapstad se nuwe naam?

Die hoof van die Khoisan in Kaapstad, Francisco McKenzie, in blou klere, het hierdie naambord langs die Kasteel in Kaapstad gehou. Die Institute for the Restoration of the Aborigines of…