Category Archives: Nuus

Volkstaatrugby

Op Saterdag die 9de Junie 2012, het die Volksdorp Kleinfontein oos van Pretoria, gasheer gespeel vir die herdenkingsfees van die slag van Donkerhoek wat ‘n 112 jaar gelede in die…

Die DA se rassisme

“Mense wat in glashuise woon, moet seker nie klippe gooi nie”, was Mnr Ben Geldenhuys, President van die Verkennersbeweging se kommentaar oor die nuus dat die DA aangekla gaan word…

TLU SA gaan sterk stappe neem teen ANC en sy Jeugliga

TLU SA het met weersin kennis geneem van die uitsprake deur die ANC Jeugliga se Ronald Lamola tydens hulle konferensie in Centrurion. Sy dreigemente dat boere wat wil leef hulle…

Slag van Donkerhoekfees

Eerskomende Saterdag (9 Junie 2012) bied die Donkerhoek Verkenners weer die slag van Donkerhoekfees aan op Kleinfontein. Die fees beloof een van die grootste volksfeeste te wees hierdie jaar. Die…

Delmas optog – 31 Mei 2012

Donderdagoggend 31 Mei ry ons douvoordag in die rigting van die Hoëveld. Die pad is besig en jy kan beswaarlik voor jou sien soos misbanke die son versluier. Ons kom…

Nuus hoogtepunte

Die Vryburger spring weg met ’n oplaag van meer as 30,000   — Voedselpryse styg drasties in die land. Selfs broodmeel se prys het die afgelope jaar die hoogte ingeskiet –…

Rassistiese weerlig

Die Natalse lid van die uitvoerende komitee vir samewerkende regering en tradisionele sake, Nomsa Dube het die Nasionale departement van wetenskap en tegnologie versoek om ‘n ondersoek in te stel…

Opleiding nou noodsaaklik

Met die volksmoord wat die afgelope twee weke in velheid toe geneem het, het die Donkerhoek Verkenners in ‘n verklaring aangekondig dat hulle ‘n selfverdedigingskurses sal aanbied op Saterdag 16…

“DA steun volksmoord”

In ’n sterk bewoorde persverklaring het die President van die Verkennersbewging, mnr. Ben Geldenhuys ondermeer gemeld dat die katoliek Anthony Benadie van die DA, ‘n klag by die MRK gaan lê….

Die volksmoord op ons mense

Gedurende Mei 2012 het die moorde voortgegaan op ons volk. Elkeen van hierdie moorde deur swartes gepleeg, was uitermatig wreed en barbaars. Mev. J de Villiers is in ‘’n motorkaping…

DA se klag teen protesteerders teen plaasmoorde

Kennis is geneem dat die ultralinkse DA ‘n klag by die Menseregtekommissie wil lê teen die Boere-Afrikaners wat in Delmas geprotesteer het teen die moorde op volksgenote. Waarom kla die…