Category Archives: Nuus

Stakers terug by die werk

Die stakers by Lonmin Platinummyn, wat vroeg hierdie week gestaak het, het teruggekeer werk toe. Volgens die myn se woordvoerder, is alle werkers terug werk toe en alle bedrywighede is…

Staak die vertroue in sekuriteitswagte

Suid-Afrika se swak standaarde in die sekuriteitsbedryf is een van die belangrikste redes vir die skerp styging in misdaad by ondernemings en ook in die algemene openbare lewe. Dit is…

Vuurwapens weg uit polisie stoor

In KwaMhlanga, Oos-Transvaal is nie minder as 18 vuurwapens weg wat onder toesig van die SAPD was. Die grootste aantal daarvan is bewysstukke in moord en roof gevalle. Die wapens…

Vermiste vliegtuig opgespoor

Die wrak van die vermiste vliegtuig met ’n Suid-Afrikaanse fotograaf, Richard Mathew, asook die bekende in bewaringskringe, mnr. Mark Berry (39) wat as vlieënier aan boord was, is gister in…

Nuusflitse

• Zwelinzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu, het gister ten sterkste ontken dat hy betrokke was by beweerde finansiële onreëlmatighede met die koop en verkoop van Cosatu se kantoorgeboue in Johannesburg….

Volksmoeder sterf na terroriste aanval

Mev. Mettie Botha van Fochville distrik is na ’n lang stryd, in die Milpark hospitaal oorlede. Die alombekende boer van die Fochville omgewing, mnr. Jan Botha en sy vrou Mettie…

Olifant groet Bloemfontein

Die olifant met die naam Thandora van die Bloemfontein dieretuin is deur ’n skare omstanders gegroet met trane wat oor sommiges se wange gebiggel het. Dié olifantkoei wat reeds 24…

Grootste eis ooit teen ANC regering ingestel

’n Eis van nagenoeg R90 miljard gaan eersdaags teen Transnet, die Departement van Openbare Ondernemings en die Tesourie ingestel word deur die Vryheidsfront Plus. Die eis word namens duisende verarmde…

Bejaarde skiet terroris morsdood

Noord-Kaap – Skok het geheers toe ’n bejaarde egpaar van die distrik Upington aangeval en aangerand is. Mnr. Albert Strauss (81) en sy vrou, Chrissie (72), is beseer in ’n…

President mislei Suid-Afrika

Pres. Jacob Zuma het Suid-Afrika met sy staatsrede gepaai en gerus gestel toe hy gesê het hy maak erns met korrupsie. Die feite is egter dat hy die teendeel doen…

ANC verdeeldheid vêrder oopgevlek

Minister Angie Motshekga, minister van Onderwys, moet dadelik bedank! So eis die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie (Sadou). Thobile Ntola, die president van Sadou, het in Johannesburg gesê die minister het geen…

Olifant verniel polisievoertuig in Welkom

Die motorhawe personeel van die polisie in Welkom wou nie die storie glo wat vertel is deur Lt. Frik Meintjies dat ’n olifant die bakkie verniel het nie. “Jy is…

Pretoria kry ’n ander Uitvoerende burgemeester

Gerugte doen die rondte dat die Metro binnekort ’n ander burgemeester kry. Die ANC se streekraad vergader vandeesweek glo in Pretoria met die party se provinsiale Uitvoerende Raad om ander…

Renosterhorings weg uit polisiestoor

Die SAPD van die Assen-polisiekantoor buite Brits weet blykbaar nie wat van die stel renosterhorings geword het nie, dit is net weg. Die horings is ’n stel van die twee…

Hospitaal gaan sy deure sluit

Natal kan nie meer die Pongola-hospitaal in die Zoeloeland gebied befonds nie. Die skokkende onthulling is gemaak deur die provinsiale Departement van Gesondheid. Die hospitaal se aansoek om befondsing is…

Die e-Tol stelsel kom

Die Nasionale Vergadering het ‘n wetsontwerp goedgekeur wat die e-tolstelsel op snelweë mag implementeer. Ben Martins, Minister van Vervoer, sê die wetsontwerp is belangrik om die toepaslike implementering van die…

Verbruikers skuld Munisipaliteite miljarde Rand

Suid-Afrikaanse munisipaliteite word nie maandeliks betaal deur derduisende verbruikers nie. Meer as R81 miljard word aan munisipaliteite geskuld vir dienste gelewer. ’n Woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging (Salga) het…

Voertuigkapers veroorsaak dood

Kaapstad: Corne Whelman (41) was op die regte tyd by die verkeerde plek. Sy is dood nadat twee vermeende kapers in ‘n jaagtog met die polisie teen haar motor gebots…

Duisende Lonmin-Marikana werkers staak weer

Meer as 6,000 werkers by die Marikana-myn het begin staak. Dit is ’n onwettige staking volgens maatskappy woordvoerders. In Augustus verlede jaar het 34 mense omgekom tydens ’n soortgelyke staking….

Die skoenlapper kom weer…

Wetenskaplikes het 30 jaar gelede verklaar dat dié besondere vlinder uitgesterf het. Nou, na drie dekades se afwesigheid, is die skoenlapper terug in Verre Noord-Transvaal. Due vlinder, bekend as die…

Boeremag Verhoor – Opspraakwekkende feite (Boek te koop – R200-00)

Beskuldigdes 18 en 22 het nie in die Boeremagverhoor getuig nie. Daar is egter sekere aspekte wat nie direk met die meriete van die saak verband hou nie, maar wat…

Durban se strand: voorheen en vandag

Op Nuwejaarsdag is 69 kinders agtergelaat op die Durbanse strand. Teen die einde van die eerste week was 31 nog nie met hulle ouers herenig nie. Teen daardie tyd het…

Posstaking kos SA mijoene Rand

Briewe en pakkies sal nou weer, ná drie weke van stakings in Pretoria en Johannesburg stuk-stuk afgelewer word. Die Uitvoerende hoof van possake van die Poskantoor het glo gesê die…

Is dit duur oorsese vakansies?

Premier Nomvula Mokonyane en ander provinsiale leiers van Sentraal Transvaal is in die spervuur nadat vasgestel is dat hulle rojaal lewe op die belasting betalers se fondse. Hulle het hulle…

Rupert rykste in Suid-Afrika

’n Amerikaanse tydskrif “Forbes” het sy lys van die rykste miljardêrs ter wereld opdateer. Ses Suid-Afrikaners vorm deel van die lys. Volgens die tydskrif is Johann Rupert, die voorsitter van…

Zim wantrou SA vleisprodukte

Berigte uit Zimbabwe lui dat dié land gaan begin om DNS-toetse te doen op vleis wat uit Suid-Afrika ingevoer is. Dié aankondiging volg op gebeure die afgelope weke oor bestanddele…

Omstrede minister al weer in buiteland

Die beleërde minister, Lulu Xingwana, het weer onder skoot gekom oor nóg ’n oorsese besoek te midde van wat in haar Departement beskou word as ernstige probleme. Minister Lulu is…

Vrou skiet terroris dood

Mev. Susan Pohl (52) van Tzaneen moes baie vinnig handel toe ’n terroris haar met ’n mes aanval. Sy het probeer keer met haar linker arm, maar toe die aanvaller…

Geen e-pos boetekaartjies nie

Berigte soos wat in Beeld verskyn het dat Aarto-boetekaartjies per e-pos aan oortreders gestuur gaan word, is onwaar. Dit word deur die “Justice Project South Africa” ontken dat so iets…

Vrystaters dagvaar Onderwys LUR

Die Vrystaatse LUR vir Onderwys word in die Vrystaatse hooggeregshof gedagvaar om meer as R3 miljoen se subsidie te betaal voor 30 April. Die dagvaarding is van drie skole vir…

Pa verdrink ten aanskoue van seun

Die mense van Petrus Steyn is in rou gedompel nadat ’n boer van dié distrik voor die oë van sy 14-jarige seun in ’n dam verdrink het. Fielies Janse van…

Hospitaal skik met pasiënt

Mnr. P. van Biljon is blykbaar op die verkeerde plek in sy boud ingespuit. Dit het tot gevolg dat hy kronies pyn in sy regtervoet het. Hy het nou ’n…

Sleep die polisie!

Die ontstelde familielede van Mido Macia (27), die Mosambiekse taxibestuurder wat agter die vangwa gesleep is, vra nou dat dieselfde met die polisiebeamptes gedoen moet word. Hulle wil hê geregtigheid…

Cyril Ramaphosa se Kompas vir SA

Die Adjunk-president van die ANC, Cyril Ramaphosa het ‘n beroep gedoen op Christene om Suid-Afrika se morele kompas te wees. Hy het in besonder verwys na die misdaad soos verkragting,…

Wildsvleis verneukery

Navorsing toon dat sowat 15% van wildsdroëwors in Suid-Afrika is werklik soos dit op die etiket aangedui word. Navorsers van Wes-Kaap Universiteit het bevind dat wildsdroëwors en -biltong alternatiewe soos…

O-Transvaal premier wil 700,000 werksgeleenthede skep

David Mabuza, die ANC premier van Oos-Transvaal sê dié provinsie beplan om teen 2020 meer as 700 000 werksgeleenthede te skep. Dit beteken dat die provinsie gemiddeld sowat 100,000 werksgeleenthede…

Minister moet opdok

Mnr. Leon von Benecke van Bronkhorstspruit kan nie meer voltyds werk nie na hy deur ’n terroris nege skote geskiet is met ’n R4 geweer, wat uit die Weermag se…

Brandstofprysverhoging

Die nuus dat die prys van diesel met 56 sent per liter en dié van petrol met 81 sent per liter verhoog word, kom vir die landbougemeenskap op ’n baie…

Polisie wreedheid op video

Die SAPD het hulle weereens skuldig gemaak aan wreedheid met die dood van ’n Mosambiekse taxibestuurder wat byna 500 meter agter ’n polisievoertuig gesleep is. Die saak word nou glo…

Chaos op N1 by Beyers Naude afrit

Chaos het geheers op die N1 toe ’n motor oor die relings van ’n oorbrug gestort het en op die N1 ryvlak beland het. Na wat berig word is drie…

Watervoorsiening word krisis

Van wee die aanstelling van onbevoegde en onkundige werkers om munisipale toerusting te versorg, lei daartoe dat watervoorsiening ’n krisis stadium bereik het in talle dorpe. Só het mnr. Kevin…

Ou truuk wat werk

Eskom het weereens weggekom met een van die ouste truuks in die boek en wat elke keer werk. Die land se kragverbruikers en ander beswaarmakers is sag gemaak met ‘n…

Tiener ontdek metode vir kankertoets

Jack Andraka (15) van Kalifornie in die VSA was geskok toe ’n huisvriend aan kanker in die pankreas dood is en het gevolglik begin navorsing doen op die internet. Die…

Honderde boere bly by R69 loon

Meer as 80% van boere in De Doorns en omgewings sal nie die nuwe minimum loon van R105 betaal aan werkers nie. Dié Wes-Kaapse boere is onder die derduisende wat…

Munisipale beampte uitgevang

‘n Munisipale beampte van die Gert Sibande-distriksmunisipaliteit wat vir skuldinvordering verantwoordelik is, is op aanklag van bedrog in hegtenis geneem. Die munisipale werker is in hegtenis geneem ná hy verbind…

Streng wette betreffende geëlektrifiseerde veiligheidsheinings

Geëlektrifiseerde veiligheidsheinings wat nie voldoen aan die nuwe wetlike vereistes nie, kan vir grondeienaars, huiseienaars, besighede en beheerliggame, probleme veroorsaak indien iemand beseer word. Vanaf 1 Desember 2012, moet nuwe…

SA het negende meeste tronkvoëls

Suid-Afrika het met sowat 165,000 gevangenes by verre die grootste tronkbevolking in Afrika en staan negende grootste ter wêreld. Ndebele, die Minister van Korrektiewe Dienste, het gesê 30% van die…

BEKENDSTELLING; MAJUBA-BOEREVOLKTRUST

Trustno. 9384/97 www.majubafees.co.za “Ons is besig met ‘n grootse volksaak, en elkeen wat ons ideale deel verdien om daarvan deel te wees” Met hierdie woorde geopper deur Mnr. Hannes Scholtz…

ESKOM TARIEFVERHOGING

TLU SA het tydens die NERSA verhore sy stem by die oordonderende meerderheid gevoeg wat die voorgestelde tariefverhogings van Eskom teengestaan het. In ‘n skriftelike voorlegging aan NERSA het die…

HNP lê ’n klag van haatspraak teen ANC se minister

Die voorsitter van die HNP, mnr Peet Joubert, het vandag ’n klag van Crimen Injuria en haatspraak teen Lulu Xingwana, ANC-minister, gelê oor haar uitspraak dat jong Afrikaner-mans in die…