ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Category Archives: Nuus

CVO Verjaardag fees !

Op Saterdag die 4de Augustus 2012 het CVO Pretoria sy twintigste bestaansjaar herdenk. Talle oudleerlinge en oudonderwysers het die feesdag saam met huidige leerlinge geniet. Die jaarlikse kaskarwedren is onder…

Clive doen aansoek

Meneer Clive Derby-Lewis sal aansoek doen om mediese parool, omdat hy siek is, het sy vrou, Gaye, aan Eyewitness News gesê. Sy vrou beplan om die dokumente binne die volgende…

Donna word verlos

Donna, blykbaar die wêreld se oudste seekoei is in die ouderdom van 62 dood. Seekoeie leef gewoonlik 40 tot 45 jaar. Donna het byna haar hele lewe in die Merker…

R10 miljoen geblaas!

‘n Ondersoek word gedoen na aanleiding van bewerings dat die Departement van Vervoer R10 miljoen te veel vir ‘n tender betaal het. Corruption Watch het afgekom op ongerymdhede in ‘n…

Zuma gekelder?

Mathews Phosa het in ’n onderhoud gesê die ANC-lede wat druk uitoefen op die party se takke oor leierskap veranderings is besig om die beweging korrup te maak “Drukgroepe is…

Nog ’n Helikopter skandaal?

Regeringsbeamptes het Suid-Afrika in gevaar gestel deur sanksies van die Verenigde Nasies te verbreek, word berig. ‘n Ouditverslag het gevind dat die risiko in verband is met beamptes wat klaarblyklik…

Ruimtetuig land veilig op Mars

Curiosity is die mees gesofistikeerde ruimte-verkenningstuig wat nog gebou is. Nasa het gesê hy het Sondagaand ‘n sein van die Curiosity-verkenningstuig ontvang nadat die tuig suksesvol geland het. Die verkenningstuig…

Ons bring hulde – Projek2010

Gedurende Julie 2012 is drie volksgenote vermoor deur terroriste. In die Noord-Kaap is mnr.Attie Frazer vermoor. In die Wes-Kaap is mnr. G. Maritz vermoor en in Pretoria mnr. A. Kruger….

Boeremag-uitspraak: Dag 9 (Aflewering 2) en Dag 10.

“Hy is Hoofregter, hy weet dit net nie…” Frederik Johannes (“Fritz”) Naudé oftewel Beskuldigde 10, word die derde mens wat op Dag 9 van die Boeremag-uitspraak aan hoogverraad skuldig bevind…

Boeremag-uitspraak: Dag 9

“Slagting” 2 Augustus 2012. Voor die horlosie 12 uur slaan, word nog drie aangeklaagdes in die Boeremag-saak “opgehang”: Beskuldigdes nr. 8 (Jacques Olivier), nr. 9 (Pieter van Deventer) en nr….

Boerevolk boodskap na buiteland gedra

Gedurende Julie 2012 is Henk van de Graaf as verteenwoordiger van die Boere-Afrikaner Volksraad en van TLU-SA deur die nasionalistiese beweging van Hongarye genooi om hulle in te lig oor…

Boeremag-uitspraak: Dag 8

“U Edele, hy is ‘n fantastiese mens” Een van die stellings wat op ‘n dag deur die loop van die Boeremag-saak uit die getuiebank gehoor was, klink so: “U Edele,…

Boeremag-uitspraak: Dag 7

“Die voorsanger van Polisiestasie Moot” Jare gelede het oorle’ Jan Spies ‘n storie vertel met die titel “Die voorsanger van Maltahöhe”. Dit gaan oor ‘n oom van hierdie klein dorpie…

Onwettige Eskom aansluitings knel

Eskom se Hoofuitvoerende Beampte, Brian Dames, het ‘n Uitvoerende Sake vergadering meegedeel dat Eskom daagliks tussen 17:00 tot 19:30 ‘n hoë verbruik van elektrisiteit ervaar. Dit is hoër as die…

BlackBerry se opdraende stryd

Dit is reeds algemene kennis dat die gewilde BlackBerry selfoon van die Kanadese maatskappy RIM, veg vir internasionale oorlewing. Die herlewing vir RIM sou gebou word op die nuwe mobiele…

CVO Pretoria – ’n Triomf

Die skool bestaan uit ‘n volwaardige laerskool en hoërskool en word deur die ouergemeenskap as ‘n artikel-21 maatskappy bedryf. Die skool beskik oor ’n stewige span opvoedkundiges en het ’n…

Weermag spandabelrig?

Die afgelope drie jaar se uitgawes wat aangegaan is deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) beloop sowat R13 miljard . Gordhan, die minister van finansies, het drie jaar se uitgawes…

Onwettige immigrante

Duisende onwettige immigrante stroom daagliks oor die grens by Stockpoort in Noord-Transvaal die land binne. Meestal van Zimbabwe. ’n Spesiale verslaggewer van Die Vryburger berig dat daar ‘n groot besigheid…

Redes vir swak dienslewering

’n Spesiale Ondersoek Eenheid het bevind dat daar besliste redes bestaan waarom die belastingbetalers gebuk gaan onder die swaar belastings en swak dienslewering. Hier is die belangrikste redes: • 65…

Kinderhuis erf miljoene

’n Boer wat in April op sy plaas naby Bloemhof in Noordwes vermoor is, het sy hele boedel van sowat R35 miljoen aan ’n kinderhuis in Potchefstroom bemaak. Mnr. At…

Media verkies diere dinge bo bankskandaal

Pleks van oor een van die grootste bankskandale in die geskiedenis te rapporteer, het die Amerikaanse televisienuusnetwerke gekonsentreer op die egskeiding van Tom Cruise, haaistories en ‘n aanval deur ‘n…

Boeremag-uitspraak: Dag 6

“Die derde man” Maandag, 30 Julie 2012. Beskuldigde 3 – Koos du Plessis, indertyd woonagtig in die kleinhoewe-gebied van die Brits-omgewing, word die derde aangeklaagde wat deur die Regter aan…

Kragnetwerk oor 3 jaar in duie.

Suid-Afrikaners kan meer kragonderbrekings verwag tensy daar dringend na instandhoudingsprobleme gekyk word. Volgens ‘n kundige gaan die netwerk vanaf 2015 geleidelik in duie stort. Deon Louw, adjunk-direkteur van elektro-tegniese dienste…

Angola se wit olifant

30kom buite Angola se hoofstad, Luanda is die nuut geboude stad Nova Cidade de Kilamba wat uit 750 agt verdieping geboue bestaan wat as wooneenhede bedoel is. Meer as ‘n…

Wat doen Selebi ?

Jackie Selebi, die voormalige polisiekommissaris van Suid-Afrika, het klaarblyklik meer as ‘n week lank nie vir dialise-behandeling by die Steve Biko hospitaal opgedaag nie. Selebi is veronderstel om elke tweede…

Nee vir swartes

‘n Swart paartjie van Mississippi in die VSA was baie geskok nadat ‘n pastoor hulle in laat weet het dat hulle nie in sy kerk kan trou nie, omdat hulle…

So word jy besteel

Suid-Afrika se munisipaliteite het sowat R250 miljoen spandeer net vir die buite-departementele hulp om finansiële state voor te berei.. In 90% van die munisipaliteite was daar geen vakante poste in…

Kernkrag aangedrewe vervoermiddels

In 1958 het die Ford motormaatskappy ‘n prototipe voertuig ontwerp wat deur kernkrag aangedryf word genaamd die Ford Nucleon. Die voertuig sou ‘n stoomenjin gebruik wat aangedryf word deur ‘n…

Obama redelik goedkoop!

‘n Islamitiese militante groep van Somalie, Al-Shebab het ‘n beloning op die kop van die VSA president, Barack Obama geplaas van 10 kamele. Dit volg na die VSA ‘n totale…

Nog afleggings

Anglo Platinum myngroep het 725 werknemers van sy sentrale dienste kennis gegee dat hulle afgelê word. Die werknemers is ingevolge art.189 van die Wet op Arbeids¬verhoudinge formeel in kennis gestel…

PERLEMOEN DIEWE

Die polisie in die Wes-Kaap het beslag gelê op meer as drie ton perlemoen. Lionel Adendorf, ’n woordvoerder van die Departement van Visserye, het gesê beamptes het saam met die…

Rupert skenk miljoene

Die Uitvoerende Voorsitter van Richemont, Johann Rupert, het vanjaar minder verdien, maar het soos gewoonlik sy verdienste van £3,6 miljoen (R47 miljoen) aan liefdadigheid geskenk. Business Day berig dat Rupert…

Wat van meneer Clive Derby Lewis?

Die feit dat Jackie Selebi op parool is weens sy gesondheidstoestand het talle vrae laat ontstaan. Eers was dit mnr. Shaik wat weens sy gesondheid op parool uit die tronk…

Nuusflitse

1 ‘n Aardbewing van 5,8 het die eiland Mauritius in die Indiese Oseaan getref. Volgens die Amerikaanse Geologiese Opname (USGS) was die aardbewing se middelpunt 341 km noordoos van Rodrigues-eiland….

Tenkskip in vlamme

Vyf mense word vermis nadat ‘n brand op ‘n Maleisiese tenkskip uitgebreek het. Die skip het by ‘n metaangas aanleg in die Suid-Chinese Seegebied aangegaan. (AP) Die Vryburger se spesiale…

Onderwys in SA – geleenthede nou daar

Onderwys in Suid-Afrika verkeer onder toenemende druk. Daar is sonder twyfel aanduidings dat die onderwysstelsel nie aan verwagtinge beantwoord nie. Gewoonlik word dit aan gebrekkige bekwaamheid, onopgeleide personeel en ontoereikende…

FW steeds in dwaling

FW de Klerk het die ANC se beleidsvoorstelle vir sy nasionale verkiesings-konferensie in Desember as gevaarlik bestempel. Hy steun die ANC regering se ontwikkelingsplan. Hy is van oordeel dat die…

Breytenbach in gesprek met Stanton

Mnr Andries Breytenbach, Voorsitter van die die Boere-Afrikaner Volksraad, het op Maandag die 23ste Julie 2012 ‘n vergadering gehad met Dr. Gregory Stanton van Genocide Watch wat tans Suid-Afrika besoek…

Ys smelt te vinnig

Die oppervlak van Groenland se ysplaat smelt elke jaar gedeeltelik tydens die somermaande, maar die ys smelt tans teen ’n veel vinniger tempo. Die wetenskaplikes vind die tendens buitengewoon ,…

Dwelms oral bekombaar

Die polisie se misdaadintelligensie-eenheid het twee dwelm-laboratoriums in woonhuise in Bryanston gevind. Die een laboratorium is in Mount-straat in Bryanston , waar ‘n man en sy vrou in hegtenis geneem…

Kleinfontein bied uitkoms

Die Christelike Maatskaplike Raad Roodeplaat se maatskaplike werker, dr Mariëtta van der Merwe, het die afgelope ses maande twee gesinne uit ’n wit plakkerskamp na Kleinfontein verskuif. “Hierdie mense se…

Boeremag-uitspraak: Dag 5

“Broer en vertroueling” Vrydag, 27 Julie 2012. Gister het André du Toit, Beskuldigde 2 in die Boeremag-saak, gehoor hoe sy broer die eerste persoon in dekades word wat in Suid-Afrika…

Boeremag-uitspraak: Dag 4

“Eerste valbyl val…” 26 Julie 2012. Vandag gaan die uitspraak voort aangaande Beskuldigde 1 – Mike du Toit. Sedert die Regter se afgelope bevindings dat die staatsgetuies teen Mike du…

Boeremag-uitspraak: Dag 3

“Staat se getuies is geloofwaardig – holisties beskou…” 25 Julie 2012. Agttien van die 20 oorlewende aangeklaagdes in die “Boeremag”-saak daag by die Hof op vir voortsetting van die verrigtinge….

Boeremag-uitspraak: Dag 2

“Pretorius-broers kry slae” 24 Julie 2012. Regter Eben Jordaan gaan voort met sy Uitspraak, en laat val dat hierdie elle-lange voorlesings, wat waarskynlik nog meer as drie weke gaan duur,…

Prieska Geloftefees vir 2012

’n Groot byeenkoms word beplan vir die Geloftefees in Prieska. Die Fees sal ook ’n verootmoediging geleentheid wees wat gehou gaan word van die 14 de Desember tot die 21…

Kulula koop Boeing vliegtuie

Comair, ‘n laekoste-lugredery, het ‘n vloot nuwe Boeing 737-800-vliegtuie vir sy Kulula.com-vlugte beskikbaar gestel. Die maatskappy het R2,5 miljard op sewe vliegtuie spandeer. Drie van die vliegtuie is verlede week…

Nuwe sending na Mars

Die mees gesofistikeerde verkenningstuig wat nog gelanseer is sal eersdaags met ’n besondere soort hyskraan op Mars neergesit word. Die tuig is so groot soos ’n gemiddelde motor en weeg…

Vrot regeerders

Slegs dertien van die land se 283 munisipaliteite het skoon oudit-verslae vir die tydperk tot einde Junie 2011 gekry. Dit is ses meer as die vorige boekjaar! Van die belangrikste…

Terroriste aanval – sterfte na maande

Byna sewe maande nadat hy sy vrou en seun in ’n terroriste aanval verloor het, is Kobus Coetzee (47) in die Montana hospitaal oorlede onderwyl hy die soveelste operasie ondergaan…

rolex replicas for sale