Category Archives: Nuus

Witbank is nou swartbank

Witbank, in die Oos-Transvaal word deur ’n Internasionale navorsingspan aangewys as die plek met die mees besoedelde lug ter wereld. Die lug is sodanig besoedel dat die instrumente van die…

Steun ANC Vroueliga apartheid?

Die ANC-vroueliga het hul steun gegee aan Angie Motshekga, die Minister van Basiese Onderwys. Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie (Sadou) haar bedanking geëis het. Een van die redes…

Opposisiepartye teen muilbandwet

Dwarsoor die wêreld word ‘n vrye pers as teken van ‘n demokrasie gesien. Die vraag is dus of Suid-Afrika se wêreldberoemde demokrasie steeds as sulks gehuldig kan word indien die…

Regering finansier landboustaking

In ’n hewige debat in die Parlement het dit aan die lig gekom dat die ANC/SAKP regering direk betrokke was by die landbou staking in die Wes-Kaap. Enkele weke voor…

Voorvaders het seker gelieg?

‘n Sogenaamde tradisionele dokter is in Oos-Londen in hegtenis geneem nadat hy ‘n voormalige onderwyser met meer as R1 miljoen pensioengeld bedrieg het. Die Valke het op hom toegeslaan. Die…

Irene hardloop soos ’n kampioen

Irene van Niekerk (15) het op 18 maande byna haar voete verloor toe sy in kookwater beland het. Dit het daartoe gelei dat die die meeste van haar tone ernstig…

Pornografie goedgekeur

Die uitsaairegte is aan TopTV toegeken deur OKOSA om drie pornografiese kanale te gebruik. OKOSA het bekend gemaak dat daar geen wet in Suid-Afrika is wat pornografiese uitsendings verbied nie….

Cosatu blameer apartheid

Sdumo Dlamini, die president van Cosatu, sê strukturele tekortkominge in die onderwysstelsel moet dringend opgelos word. Hy het aan joernaliste tydens ‘n Sadtu-protes in Pretoria dié vakverbond ondersteun. Cosatu wil…

In die sweet van jou aangesig…

Amerikaanse navorsers is eenstemmig dat die beroepsrigting van aktuaris die heel beste is om te volg. Wat in ag geneem is, is onder meer ’n mens die werksomgewing, fisieke uitdagings,…

Nuwe planne nodig met ruimterommel

Navorsers en wetenskaplikes het uiteindelik tot die besef gekom dat ruimtevaart ekspedisies in gevaar kom as die ruimte nie skoon gehou word van mensgemaakte rommel nie. As daar nie nou…

Onderwys staking van enige waarde?

Hoofsaaklik swart onderwysers wat lede is van die vakbond Sadtu het Woensdagoggend in Marabastad begin saamkom om ’n opmars na die Uniegebou te begin. Dit vorm deel van Sadtu se…

Hospitaal se krisis vergroot

Nie minder as sewe spesialiste het in drie weke by die Charlotte Maxeke- akademiese hospitaal in Johannesburg bedank. Die bedankings volg nadat onderhandelinge vir beter vergoeding finaal misluk het. Berigte…

Baba vir aanneming geadverteer

Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het blykbaar beamptes aangestel om monitering van webwerwe met geklassifiseerde advertensies te doen. Dit het glo nodig geword nadat ’n swart vrou wat swanger is,…

Winkelsentrums word gevaar sones

Twee van drie verdagtes is by ‘n winkelsentrum in Bedfordview, Johannesburg in hegtenis geneem. Hulle is betrap met plofstof in hulle besit, het die polisie gesê. Twee van die verdagtes…

Liefling perd gaan rus

Die immergewilde saalperd Braveheart Warrior, wat oor etlike jare ses Suid-Afrikaanse grootkampioen vyfgangtitels ingepalm het op die Nasionale Saalperdkampioenskappe in Bloemfontein gaan vanjaar finaal uittree. ’n Swierige seremonie vir die…

Hospitaal pasiënte ly honger

Die Menseregtekommissie (MRK) moes inderhaas inspring om hulle te vergewis van die nood in Vrystaatse hospitale. Die tekort aan geld het daartoe gelei dat menige pasiënte nie kos kry nie…

Nuusflitse

• Regter Bill Prinsloo het in die Pretoriase hooggeregshof beveel dat Pretoria se ou straatname weer op straatnaamborde aangebring moet word. Dit sal die munisipaliteit sowat R3 miljoen kos om…

Skoner brandstof vir RSA

Die twee groot oliereuse, BP en Shell, het kragte saamgegooi om van hul brandstof raffinaderye in die land op te gradeer sodat voldoen word aan die skoon brandstof 2-standaard (CF2)…

Enigste oorlewende van Steenkamp gesin erf miljoene

Don Steenkamp, die enigste oorlewende van die vermoorde Steenkamp familie, is ook die enigste erfgenaam van sy ouers se bates. Die gesin is glo deur ’n minderjarige vermoor. Die boedel…

Korrupte polisie vasgetrek

Twee polisiebeamptes van Wes-Transvaal is in verband met korrupsie en diefstal in hegtenis geneem. Die twee het na bewering twee winkels binnegegaan en geld van die eienaars geëis. Hulle het…

Vier sterf in helikopter ongeluk

Vier mense is dood nadat ‘n helikopter tussen Nelspruit en Lydenburg in Oos-Transvaal neergestort het, het paramedici bekend gemaak. ‘n Woordvoerder van Netcare911, Santi Steinmann, sê die vier mense was…

Twee deur trein raak gery

Een man is dood en ‘n ander een beseer toe ‘n trein beide in Durban getref het, het paramedici gesê. ’n Woordvoerder van ER24 sê die twee mans het langs…

“Fat Cat Malema” skildery verbied

’n Skooldogter van Bloemfontein, Alta Bonnet (17), het ’n goeie kunswerk beskikbaar gehad van Julius Malema wat as ’n fat cat op ’n soustrein uitgebeeld word. Dié kunswerk is egter…

Raad op Gesondheidsberoepe ernstig bevraagteken

Eerwaarde Andrew George is met ernstige beserings in ’n hospitaal opgeneem nadat ’n voertuig hom in 2008 van sy motorfiets gestamp het. Hy het ’n saak begin teen die geneesheer…

Seun dood in opleidingskamp

Die jong Raymond Buys (15) is blykbaar elke aand aan sy bed vasgemaak met ‘n ketting en ‘n slot bloot omdat hy by meer as een geleentheid probeer het om…

ANC wette gaan media berigte inperk

Die Nasionale Vergadering (NV) sal waarskynlik nog hierdie week stem oor die sogenaamde “muilbandwet” om die media te beperk met hulle beriggewing. Die ANC het ook hul gretigheid om die…

Ondersoek: Afrikaans as huistaal

Meer swart, bruin en Indiese mense praat Afrikaans as huistaal as wat wit Suid-Afrikaners Afrikaans as huistaal besig. Dit is die bevinding van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV). ‘n…

Radio Pretoria op pad na hofsaal

Radio Pretoria se Hoofuitvoerende beampte, Willie Spies, het by die multikulturele Suid-Afrikaanse burgerlike organisasie,Afriforum , R100,000 gekry om die hofsaak te help finansier wat handel oor die onwettige herleistasies wat…

Waardig en statig

Dit is wel die jaar 2013 en beslis nie die jaar 1652 nie. Hierdie pragtige Duitse seilskip is die grootste in die wereld en is gebou in 1919. Die 92-jarige…

Suid-Afrika word oorstroom

In ’n onlangse verslag deur ’n Internasionale organisasie wat namens die VN opnames maak van tendense in die wereld, is Suid-Afrika uitgesonder as een van die lande wat tans die…

Lugmag kwotas rampspoedig

Die internasionale militêre dinkskrum “Strategypage” het in ’n verslag gesê die Lugmag se beleid waarmee regstellende aksie onder sy lug- en tegniese bemannings teweeg gebring moet word, gaan op die…

Sentraal Afrika State pleit by Zuma

Leiers van die Ekonomiese Gemeenskap van Sentraal-Afrikaanse State (Eccas) het glo by Jacob Zuma gepleit om weer troepe te stuur na die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR). Die pleidooi is klaarblyklik gelewer…

Polisie beledig parlementslid

‘n Parlementslid ,Thandile Babalwa Sunduza, het klagtes teen die Johannesburgse metropolisie gelê. Na bewering het van die polisiebeamptes teen haar motor gebots en haar beledig. Sunduza, het later gesê sy…

Omstredenheid rondom nuwe aanstelling

Berigte doen die rondte dat pres. Jacob Zuma ’n landdros met hangende klagte teen hom as die nuwe Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging (NDOV) wil aanstel. Indien Zuma dit wel…

Boere verminder plaaswerkers

In die afgelope maand is talle plaaswerkers afgelê weens die verhoogde minimum salaris wat vroeër vanjaar vasgelê is. Sowat 60 boere is gedurende die afgelope maand deur die Landbou-werkgewers-organisasie (LWO)…

Twee ministers bitterbek met mekaar

’n Engelse Sondagkoerant berig dat die Minister van Waterwese, Edna Molewa en Minister Lindiwe Sisulu van Staatsdiens en Administrasie nou baie vies is vir mekaar en mekaar nie wil groet…

Nog Tol-paaie kom

Die ANC regering gaan deur middel van Sanral nóg vyf of ses tolpaaie op Suid-Afrikaanse hoof roetes, soos die N12 tussen Johannesburg en Kimberley bou. Die regering is so behep…

Vrou spring na haar dood

’n Aantal erg geskokte mense moes aanskou hoe ’n vrou van die sewende verdieping van die hospitaal na haar dood spring in Bloemfontein Sanli Botha (46) van Bloemfontein het voor…

Nog ’n afwaartse stap deur Suid-Afrika

Die ANC regering het vir die land ’n nuwe poolskip aangeskaf teen R1,4miljard. Die luukse vaartuig is gebou as ’n drywende laboratorium. ’n Aantal vooraanstaande wetenskaplikes beweer noudat die skip…

Polisiebeamptes twee jaar by huis

Ao. Jannie Odendaaal en konstabel Twala is die twee polisiebeamptes wat in 2010 met Winnie Mandela en haar lyfwagte in ’n woordewisseling betrokke was, sit nou meer as twee jaar…

Danseres eis R300,000 van polisie

’n Voormalige dansinstrukteur dagvaar die Minister van Polisie, ’n polisiekolonel en die direkteur van Openbare Vervolging (DOV) vir R300,000 nadat haar waardigheid deur ’n beweerde onregmatige arrestasie en aanhouding geskend…

Oud-atleet fnuik die diewe

Anton du Toit (38) ’n sakeman en voormalige atleet, het wakker geword en gehoor toe diewe sy bakkie wou steel, en inderhaas na buite gegaan. Hy het sy vrou, Heloise,…

Groen, vuil water oorsaak vir siek swemmers

Port Elizabeth: Die welbekende swemmer Roland Schoeman kon sy stempel afgedruk op die Suid-Afrikaanse swem kampioenskap in Port Elizabeth te midde van die geweldige oorinfeksie wat veroorsaak is deur die…

Suid-Afrikaner is 27 uur in water

Brett Archibald (50) ’n branderplankryer moes meer as 27 uur in die see water trap en dryf voordat hulp opgedaag het. Gedurende die tyd moes hy die jellievisse se gesteek…

Miljoene ton olie by Ogies gevind

African Exploration (AE) is die staat se mynboumaatskappy wat miljoene ton olie-slyk buite die ondergrondse olie bergplek in ou mynskagte by Ogies in Oos-Transvaal gevind het. Boorwerk is gedoen in…

Derduisende polisiebeamptes geskors

Meer as 10,000 polisiebeamptes het skorsing ondergaan in die tydperk April 2012 tot Februarie 2013. Die groot aantal beamptes se skorsing het die staat vir die betrokke tydperk meer as…

Uitspraak oor Minerale Regte kan verkeerde sein uitstuur

TLU SA het sy diepe kommer uitgespreek na die Grondwetlike Hof se uitspraak oor die minerale regte. Ongeag die woordspeling waarvan die Grondwetlike Hof oënskynlik gebruik gemaak het oor of…

Wie moet die SAPD bewaak!

Wie moet die SAPD se stasies, kluise beamptes bewaak om te keer dat hulle beroof en besteel en verneuk word, is maar enkele vrae wat nou deur jan-publiek gevra word….

Word misleiding ’n ANC kenmerk?

Die weiering deur die Departement van Openbare Werke om nie die voorlopige verslag oor sy ondersoek na die Zumaville-projek bekend te maak nie is ’n nuwe probleem vir talle opposisie…

Zuma: Verkwistend die Grondwet oortree

Pres. Jacob Zuma het waarskynlik die land se Grondwet oortree met die stuur van troepe na die Sentraal Afrika Republiek gedurende Januarie vanjaar. Wat egter onbetwisbaar is, is dat hy…